Theewaterskloofgazette 08102013

Page 11

Dinsdag 8 Oktober 2013

Schools - Skole

Theewaterskloof Gazette

11

Overberg-koor presteer Die Hoërskool Overberg-koor het die uitsonderlike prestasie behaal om met cum laude beloon te word by die Overberg Eisteddfod. Hulle het ook R1 000 prysgeld ontvang en is genooi na die Prestige Konsert van al die pryswenners op Woensdag 18 September in Hermanus se Oak Ouditorium. By dié geleentheid is ’n algehele wenner aangewys wat met ’n verdere R2 000 as prysgeld wegstap het. Nog pryswenners is die laer- en hoërskool fluitekoor onder leiding van Tracey Burger en Marquerite De Waal is aangewys as die beste blaasinstrumentspeler (cum laude – R300) en is ook ’n pryswenner. Die Hoërskool Overberg is voorwaar trots op al hul musiekprestasies.

KRIEKETSTER: Johan Smal van Rûens Kollege is in die Boland o.12A-span opgeneem wat tydens die September-vakansie aan die kustoernooi op Riversdal deelgeneem het waar hulle teen SWD gewen en net-net teen WP en OP verloor het. Hier is hy by Wouter Niehaus, sy afrigter.

Hoërskool Overberg se koor sing her uit volle bors.

FOTO: VERSKAF

Rûens Kollege se restaurant ’n sukses Tydens vanjaar se Agri Mega Week aangebied is, was van hoogstaande ge- wat as kelners opgetree het deur die het Rûens Kollege, in samewerking halte. Baie komplimente het vanuit gaste behandel is. “Die ouers het soos in die verlede met die hoofborg, Boshoff Visser, die monde van bekendes en besoekers saamgespan en van die Woensdag tot weer eens ’n uiters suksesvolle braai- gekom. “Almal het die gehalte van dit wat die Saterdag soos een man by die restaurant beman. steakhouse, boeremark en kroeg geDie skool is dankbaar vir Boshoff voorgesit is, geprys.” Sy sê Rûens Kollege is dankbaar werk. Die gr. 5-, 6- en 7-leerlinge het Visser vir hul borgskap en vertroue in die skool om hulle naam te koppel teenoor almal vir die ondersteuning ook fluks gehelp. Dit was ’n ongeloofaan die braairestaurant wat Rûens wat die braairestaurant se kafeteria like spanbou-geleentheid vir die skool en kroeg tydens die Mega ontvang het. se ouers.” Kollege by die Agri Mega bedryf. Van Zyl sê in die vier dae het die Lize van Zyl, ’n onderwyser by die Hulle is ook dankbaar vir die beleefde skool, sê hulle het ook vanjaar vir die manier waarop hul leerlinge en ouers ouers mekaar soveel beter leer ken en kon hulle heerlik eerste keer ’n boeremark gehad, saamwerk, al het dit waar vroue na hartelus kon inkosoms baie druk gepies doen. “Die produkte is almal gaan. plaaslik vervaardig en was krea“Die positiewe getief en baie billik. Daar was beslis sindheid wat onder genoeg verskeidenheid vir oud en die ouers geheers het, jonk se inkopiesak.” was onbeskryflik. Sy sê die Agri Mega Steakhouse“Dit is juis op hierkomitee, onder leiding van AJ du die suksesverhaal Toit, het soos in die verlede weer van ouerbetrokken’n reusetaak gehad om die braaiheid waarop Rûens restaurant, sowel as die boeremark Kollege voortbou.” en kroeg se beplanning, aankope en al die ander hope organisasie wat daarmee gepaardgaan, te doen en sodoende te verseker dat alles glad verloop. ‘n Stampvol Rûens-braairestaurant tydens vanjaar se Agri Mega “Steak-etes en wegneemetes wat Week. FOTO: VERSKAF


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.