Issuu on Google+

Swartland

Year 11 • 3 December 2013 | Tel. 022 482 3817

www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi

Eerste afskeid vir matrieks EERSTE MATRIEKAFSKEID: Riebeeck Vallei Spesiale Skool op RiebeekWes het verlede week die eerste matriekafskeid in die skool se bestaan gehou. Hier maak die spoggerig en kreatief-geklede matriekgroep geskiedenis. FOTO: CHENAY ADONIS

Gesinsgeweld: ‘wette kortwiek polisie’

VERSLAGSPAN

MALMESBURY – Word daar genoeg gedoen om die slagoffers van geweld te help ten opsigte van veiligheid en geregtigheid? Dit was die vraag wat die groepsbedieningsleier van die Swartlandstreek, brig. Aneeqha Jordaan met die afskop van vanjaar se 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders op 25 November gevra het. Sy meen baie mense word aan gesinsgeweld blootgestel, maar die voorvalle word nie noodwendig by die polisie aangemeld nie uit vrees vir intimidasie. Polisiewoordvoerder, konst. Hennie du Rand, het bevestig die gevalle van gesinsgeweld wat aangemeld word weerspieël nie die ware prentjie van die voorkoms daarvan nie. Konst. Johnatan Filander, die polisiewoordvoerder op Darling, het gesê die 16 dae van aktivisme is goed

vir bewusmaking van die probleem van geweld teen vroue en kinders, maar dat daar verskeie probleemareas is. Eerstens is daar volgens hom nie genoegsame plekke van veiligheid waarheen vroue en kinders geneem kan word waar hulle in veiligheid en gemak berading na traumatiese gebeure kan ontvang nie. Tweedens maak die talle wette en die Kinderwet dit soms moeiliker vir die polisie om mense na veiligheid te neem. Hy noem die voorbeeld van ’n minderjarige meisie wat deur haar pa gemolesteer is en hoe problematies dit was om haar van haar huis en familie na veiligheid te neem. Hy is van mening dat wetlike prosesse dalk te lank vat vir polisie en maatskaplike werkers om hul werk doeltreffend te kan doen. Elroy Machelm van die Legal Aidkantoor op Malmesbury, sê die stelsel word dikwels misbruik deur vroue wat sake maak om hul mans en mansvriende skrik te maak, vals

klagtes aflê en sake terugtrek wat bydra tot die oorvol hofrolle. Hy sê baie sake word teruggetrek en vermoed die redes is dikwels intimidasie of dat vroue finansieel afhanklik van die man is wat hulle aanrand of dalk in ’n bose kringloop van emosionele manipulasie vasgevang is. Machelm voeg by dat drank by al meer gevalle van gesinsgeweld betrokke is. Volgens hom is dit ook opvallend hoe daar gereeld in gevalle waar vroue vermoor is, sy reeds ’n interdik teen haar moordenaar gehad het. Grondwetkenner, prof. Marinus Wiechers, meen daar is so baie wette om gesinsgeweld te help bekamp, maar dat die probleem nie verdwyn nie. “Daarom is dit nie ’n grondwetlike probleem nie, maar eerder die toepassing van daardie wette.” Wiechers stem saam dat die wette die polisie se werk baie moeilik maak om veral minderjariges te beskerm.

“Die apparaat om vroue en kinders te beskerm moet eerder opgeknap word. Gebruik vandag se tegnologie. Satellietopsporing is byvoorbeeld nodig om te fokus op huise waar geweld reeds aangemeld is en dit te mo-

nitor.” Plekke van veiligheid moet beskikbaar gestel word om slagoffers te beskerm as die beskuldigde slegs ’n korttermynvonnis opgelê word weens oorvol tronke.

Polisielede het voorverlede Sondag (24 November) deur die strate van Illingelethu gestap, pamflette uitgedeel en met inwoners oor gesinsgeweld gepraat ter bewusmaking van die begin van die 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders.


2

News - Nuus

Swartland Gazette

Tuesday 3 December 2013

Verslag lig talle probleme in tronke uit LIZETTE SMIT

Oorbevolking, gebrekkige infrastruktuur en onvoldoende rehabilitasieprogramme in korrektiewe sentrums is ’n paar van die knelpunte wat luidens ’n verslag van die Geregtelike Inspektoraat van Korrektiewe Dienste se jaarlikse verslag uitgelig is.

Afgevaardigdes en hoofde van verskeie gevangenisse in die provinsie, personeel van die Geregtelike Inspektoraat vir Korrektiewe Dienste, die media en belangstellendes het verlede Maandag die bekendstelling van die Inspektoraat se jaarlikse verslag oor korrektiewe sentrums bygewoon. FOTO: LIZETTE SMIT

Exquisite Linen

FRENCH VINTAGE DÉCOR & GIFTS

Binnehof van 3 Geuwels Caren 082 327 3349 Louise 082 436 0333

LAAT NAG INKOPIES TE 3 GEUWELS SENTRUM

EXQUISITE LINEN IS VRYDAGAAND, 6 DESEMBER OOP TOT 22:00 OM LAAT NAG KERS INKOPIES TE DOEN. KOFFIE KROEG EN SPYSKAART BESKIKBAAR NUWE VOORRAAD PAS GEARRIVEER

• KOFFIEWINKEL • PERCALE LINNE • QUILTS • LEESHOEKIE • 2de HANDSE BOEKE • KINDER KLERE REEKS • HEKELWERK GESKENKE • LAMPE • JUWELE • FRANS GESTILLEERDE MEUBELS

Dié verslag is voorverlede Maandag op ’n provinsiale vergadering in Goodwood bekend gestel. Volgens dié verslag, wat die tydperk van 1 April 2012 tot 31 Maart 2013 dek, was die nasionale gevangenisbevolking op 31 Maart 153 049 mense waarvan 104 670 gevonnis en 48 379 verhoorafwagtend is. In die Swartland en omgewing is vyf korrektiewe sentrums – Malmesbury Medium A, Medium B, Riebeek-Wes, Voorberg en Vanrhynsdorp – met ’n totale bevolking van nagenoeg 5 000 aangehoudenes hoofsaaklik vanuit die Swartland, Boland en die Weskus. Ongevonnisdes in aanhouding het die afgelope jaar toegeneem. Volgens die verslag is die hoofredes daarvoor dat verdagtes dikwels nie finansieel in staat is om die vasgestelde borgtogbedrag te betaal nie; hofrolle oorvol is; en omdat polisie en prokureurs nie die nodige samewerking gee sodat sake spoedig afgehandel kan word nie. Daar is ’n voorstel gemaak dat verhoorafwagtendes, wat in aanhouding is omdat hulle nie in staat is om hul borgtog te betaal nie en geen potensiële gevaar vir die samelewing inhou nie, vrygelaat word. Voorstelle om die paroolstelsel te hersien, is ook gemaak. ’n Sprekende voorbeeld van oorbevolking is Malmesbury Medium B, wat volgens die areakommissaris van die Weskusstreek, Sabello Mzanywa, aanvanklik gebou is om 175 mense te huisves, maar tans sowat 350 mans huisves. Die verslag wys op die dikwels groot verskil tussen die bestaande bevolking van ’n gevangenis en die kapasiteit van die betrokke gevangenis. In die Wes-Kaap is die kapasiteit 19 540 persone, terwyl daar 25 911 in aanhouding is.

Moderne sentrums soos Malmesbury Medium A is gebou met rehabilitasie as oogmerk, terwyl ouer sentrums gebou is met die uitsluitlike doel om mense aan te hou. Dit bemoeilik die uitvoering van doeltreffende rehabilitasieprogramme in laasgenoemde gevangenisse. Verhoorafwagtendes het nie toegang tot enige rehabilitasieprogramme nie. Daar is voorgestel dat sulke programme ingestel word vir ongevonnisdes wat twee jaar en langer in aanhouding is. Gedurende die vraag-en-antwoord-sessie het ’n geestelike leier korrektiewe dienste gekomplimenteer op rehabilitasieprogramme wat wél in werking is, maar gevra wat met aangehoudenes gebeur wanneer hulle vrygelaat word en nie meer in ’n beheerde omgewing is nie. In reaksie op die vraag het iemand gesê dat inwoners mense, wat op parool uit is wat hulle nie kan gedra nie, moet verkla aangesien hulle nog steeds onder korrektiewe dienste se reëls staan. ’n Vraag oor gebrekkige infrastruktuur en wie vir die herstel daarvan verantwoordelik is, het tot ’n debat in die kleine gelei. Vroeër jare was dit glo DKD se verantwoordelikheid, maar dit het intussen die departement van openbare werke se verantwoordelikheid geword. Iemand het opgemerk dat “in order for prisons to work, prisoners must work”. Die voorstel wat hieruit voortgevloei het is dat gevangenes konstruktief besig gehou word deur instandhoudingswerk by die gevangenis te doen. Die antwoord hierop was dat dit nie moontlik is nie omdat dit as goedkoop arbeid beskou word en gevolglik nie toelaatbaar is nie. Die departement van openbare werke het klaarblyklik ’n lys van sentrums wat prioriteit geniet en volgens dié lys is sentrums in die WesKaap glo nie tans prioriteit nie. Na aanleiding van die verslag hou die departement van korrektiewe dienste ’n driedaagse vergadering wat vandag (Dinsdag) begin om te bespreek watter van genoemde kwessies op verbeter kan word.

Laaste registrasienaweek in Februarie

OPPORTUNITIES

WHO SHOULD APPLY?

NUMBER OF BENEFICIARIES

12 MONTH INTERNSHIP: to gain meaningful exposure and experience in the Agricultural Sector

Unemployed matriculants of 2012 who have passed with mathematics and sciences.

30

BURSARY/SCHOLARSHIP:

Unemployed youth currently completing a National Diploma/Degree or who have registered for appropriate studies in 2014. Scholarship for Grade 11/12 learners with mathematics and sciences as subjects, wishing to pursue further studies in Agriculture. ([FHSWLRQ ZLOO EH JLYHQ WR LGHQWL´HG IDUP workers’ children with an excellent primary school track record, needing funding from Grade 8.)

20

Bursary for full-time studies LQ WKH DJULFXOWXUDO ´HOGV ZKLFK includes a 1 year bridging course if necessary.

Scholarship for Grade 11/12 learners.

The Director: Ms R Wentzel Directorate: Operational Support Services Western Cape Department of Agriculture Private Bag X 1 ELSENBURG 7607

For further enquiries on Bursaries/ Scholarships/ Internships please contact: Mr John Constable on 021-808 5044 or email johnconstable@elsenburg.com

MALMESBURY – Inwoners wat nog nie geregistreer is vir volgende jaar se nasionale verkiesing nie, kry nog ’n kans. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het onlangs bekend gemaak dat inwoners weer op 8 en 9 Februarie volgende jaar

by registrasie punte, kan gaan registreer. Vir meer inligting, besoek www.elections.org.za. Maak seker jy is geregistreer en bel die tolvrynommer 080 011 8000 of stuur ’n SMS met jou ID-nommer na 32810.

Gratis padwaardigheidstoets vir feesgangers MALMESBURY – Dit is weer die einde van die jaar en almal maak gereed om met vakansie te gaan. Hierdie tyd van die jaar word ook gekenmerk deur ’n hoër ongeluksyfer. Ongelukke kan toegeskryf word aan die volgende twee hooffaktore: •Die bestuurder van die voertuig; of •Die padwaardigheid van die voertuig. Om dus seker te maak dat die voertuig padwaardig is, word almal uitgenooi om vanaf 27

November tot 13 Desember voertuie te bring na die Swartland-munisipaliteit se verkeersafdeling op Moorreesburg en Malmesbury vir ’n gratis padwaardigheidondersoek. Die ondersoeke sal plaasvind tussen 08:00 en 14:00 van Maandag tot Vrydag. Kry gemoedsrus dat jou voertuig in ’n goeie padwaardige toestand is om sodoende ongelukke te voorkom en jou en jou gesin so veilig moontlik by jul bestemmings te bring.

Vrou sterf, 2 ernstig ná motorongeluk op R27 YZERFONTEIN – ’n Saak van strafbare manslag is oopgemaak ná ’n 40-jarige vrou van Vredenburg Saterdagaand in ’n motorongeluk dood is toe ’n band van die motor waarin hulle gereis het vermoedelik gebars het. Die ongeluk het volgens inligting van die polisie om-

streeks 20:10 op die R27 sowat 200 m van die Yzerfontein-aansluiting in die rigting van Kaapstad plaasgevind. Die bestuurder was ongedeerd terwyl twee sewejarige kinders en nog ’n vroulike passasier met ernstige beserings in die Swartland-hospitaal opgeneem is.


Dinsdag 3 Desember 2013

News - Nuus

SONDEZA VIER DEKADE: Die Sondeza Inisiatief het vanjaar sy tiende bestaan gevier met 808 jongmense wat in die afgelope dekade die jaarlikse kamp op Ganzekraal bygewoon het. Vanjaar woon jongmense van die Swartland en Weskus, Engeland, Duitsland en Namibië dié kamp by wat ten doel het om kinders diverse kulture te laat ervaar terwyl hul leiereienskappe ontwikkel word. FOTO’S: LIZETTE SMIT

Swartland Gazette

3

PLAASLIKE WINKEL WEN KOMPETISIE: Albie Coetzee en Des Möller, mede-eienaars van Superspar op Malmesbury, het onlangs ’n wenspan aanmekaar geslaan vir die kettinggroep se landwye kompetisie, It’s Great to Be South African wat hulle in die Weskus gewen het.

LANGEBAAN DANCE - DISCO 022 772 1915 / 022 772 1243

VRY 6-12-13 FOAM PARTY cc R30 p/p

SAT 7-12-13

SUPER SATURDAY !LOTS OF DRINK SPECIALS! cc R45 p/p

Dansleerders van Schoonspruit Sekondêr op Malmesbury het besoekers vermaak met moderne danse. Van links is Keashé Adams, Zariah Beukes en Kim van Schalkwyk, kort voor die vertoning begin het.

Die Sondeza-jongmense het gewys hul harte is op die regte plek en R2 080 vir die Burger se Kersfonds ingesamel. Anna-Mart Steyn, die Swartland-munisipaliteit se junior burgemeester oorhandig hier die tjek aan Johann Maarman, assistent-redakteur vanDie Burger en ook ’n inwoner van Malmesbury.

VRY 13-12-13

SUPRIZE PARTY! cc R20 p/p

SAT 14-12-13 20th BIRTHDAY BASH! R8 DRINKS! cc R70 p/p

R E D N O U O N Y R U B S R E U M U L T S MA E B E W U R A N A N E I E E W U N & ONS KOOP 9 KARAAT GOUD

@ R120 PER GRAM

Malmesbury, Winkel 1 + 2, Cash Crusaders Square, Tuinstraat

Tel: (022) 482 3788 Faks: (022) 482 3781 E-pos: malm@mweb.co.za

Opening Times RETAIL: Monday - Friday: 09:0018:00; Saturday: 09:00-14:00; Sunday Closed; Public Holidays: 09:00-13:00

BUYSHOP: Monday - Friday: 09:0017:00; Saturday: 09:00-13:00 Sunday: Closed; Public Holidays: 09:00-12:30

We GUARANTEE the best prices for a wide range of products


4

Swartland Gazette

Leader - Hoofartikel

Tuesday 3 December 2013

Volhard in die geloof

Almal se probleem Misdaad, misdadigers en gevangenisse is deel van ons bestaan, met sowat 5 000 wetsoortreders in vyf verskillende gevangenisse in ons streek. Dit beteken 5 000 families wat direk geraak word en duisende meer wat indirek geraak word. Volgens die verslag van die Geregtelike Inspektoraat van Korrektiewe Dienste is daar verskeie probleemareas in gevangenisse wat dringend aangespreek moet word, maar in plaas van daadwerklike oplossings wil dit voorkom asof daar net vinger gewys word en die verantwoordelikheid vir infrastruktuur en rehabilitasie van bakboord na stuurboord gestuur word. Natuurlik is daar nie ’n eenvoudige oplossing vir komplekse probleme so dié nie, maar ons hoop die spitsberaad wat leiers van korrektiewe dienste binne die volgende paar dae gaan hou, sal ’n verskil maak. DKD sê rehabilitasie is almal se verantwoordelikheid. Daar is beslis talle wat vurig met dié siening sal verskil. Wesbank en Bloues se rugbyklubs op Malmesbury het egter reeds hande van samewerking na gevangenisse uitgereik – met bemoedigende en positiewe resultate. Mense in aanhouding is nie weggooimense nie, hulle is deel van families wat deel is van ons gemeenskap. Dit sal goed wees om te onthou dat nie almal wat in aanhouding is geweldsmisdadigers is nie en dat ons almal net feilbare mense is.

PASTOOR PIET SMIT Net soos sekere praktyke in die samelewing byna nie meer bestaan nie, netso het sekere geestelike deugde ook uiters skaars geword. Volharding: My kollega, pastoor Johnie van Niekerk, vertel my sy pa het in Februarie vanjaar gesterf. By die teraardebestelling het hy ’n kaartjie op sy pa se kis geplaas met die volgende woord: “Dankie Pa, dat Pa vir my volharding geleer het.” Hoe skaars het hierdie eienskap nie geword nie. •Met die geringste probleme op skool haal ouers hul kinders uit die skool om elders skool te gaan. •Net ’n bietjie druk op universiteit en ons studente skop op. •Met die eerste geringe geskilletjie wil die pasgetroude paartjie skei. Dis veral belangrik dat ons volhardend die Here sal volg. Van Kaleb lees ons drie keer in Jos. 14 dat hy volhard het om die Here Sy God te volg. Hy het nie volhard om die meerderheid te volg nie. Hy het nie die klomp gevolg waar dit so lekker gaan nie. Hy het selfs nie die predikant gevolg nie, maar die Here Sy God. As jy nog ouers het wat volhardend die Here dien, gaan sê vir hulle dankie, want hulle het vir jou een van die mooiste eienskappe geleer.

KINDERHARTE GEWEN: Kinders by die Skilpadvlei plaasskool tussen Moorreesburg en Darling is verlede week bederf met skoenbokse vol geskenke van die Santa Shoebox-projek. Elke kind het ook ’n paar skoolskoene gratis gekry.

Vader Kersfees kuier in Saamstaan Onder: Marilise Solomons, ’n vrywilliger by Carneys Educare help ’n nuuskierige Katelyn Arendse om haar boks uit te pak, met ’n ewe nuuskierige klasmaat wat saam loer.

KONTAK ONS Redaksie Charlotte Lesch T: 022 482 3817 / F: 022 482 3818 E: charlotte.lesch@media24.com Lizette Smit T: 022 482 3817 / F: 022 482 3818 E: lizette.smit@media24.com

FOTO’S: LESCH

CHARLOTTE

Advertensies Carol de Jager T: 022 482 3817 / F: 022 482 3818 E: carol.dejager@media24.com Geklassifiseerd en admin Natalie Tenn T: 022 482 3817 / F: 022 482 3818 E: natalie@swartlandgazette.co.za Swartland Gazette is een van sewe Gazette-titels wat deur Boland Media uitgegee word en is ‘n lid van Media24. Altesaam 15 850 kopieë word weekliks in Darling, Malmesbury, Moorreesburg, Piketberg, Porterville, Riebeek-Kasteel, Riebeek-Wes en Yzerfontein versprei.

) Kaapstad Kersmark by Seepunt van 10:00 tot 20:00 die aand op die h/v Hoofweg en Drieankerbaaiweg. Bel 083 623 1342 vir meer inligting.

1 Desember ) AGS Corpus Christi Malmesbury: Sondagoggenddiens om 09:30; Kinderkerkdiens en Nagmaal; geen aanddiens. Navrae: 073 447 2902

4 Desember ) St. Thomas Primêr stel hul skoolkoor se CD bekend. Kaartjies kos R80 per persoon en sluit die CD en ’n optrede deur die koor in. Bring gerus jul eie piekniekmandjies saam. Vir meer inligting, bel 084 590 0827.

SANTA SHOEBOX MAAK WEEREENS HARTE BLY: Leerders en kleuters van Badisa Carneys Educare in Saamstaan, Illingelethu, is verlede Woensdag verras met bokse vol geskenke van Santa Shoebox. Die Santa Shoebox-projek in die Swartland kon vanjaar sowat 6 000 kinders met geskenke van oral bly maak. Van links sit Jaylin Koordom, Gitah Solomons en Amy-Lee Swarts en spog met hul pienk versierde bokse vol geskenke.

7 Desember

Kersfees-etes met Myhardt ’n Kersfees-maaltyd deur kokkedoor, Mynhardt Joubert, vind op 13, 14 en 15 Desember by Hofstraat Kelder op Malmesbury plaas.

23 November - 7 Desember

Kaartjies kos R300 vir ’n viergang-maaltyd met drankies. Bespreek by bookings@m4events.

) KFC-Familiedag vind op Melkbosstrand plaas wat ’n Kersmark, ’n pretloop, KFC-etes, musiek en vele meer insluit, alles om die beskerming van renosters te bevorder. Besoek www.iwillbeyourvoice.co.za vir meer inligting. ) Die VGKSA op Malmesbury bied ’n Manneontbyt aan vir pa, oupa, seuns en kleinseuns in die kerksaal vanaf 09:00. Die gasspreker is ds. Ricardo Kayster en sangoptredes deur Emile Smit. Kaartjies is verkrygbaar by gemeente kerkraadslede of die kerkkantoor teen R50 elk. Navrae by Ray Erentze by 022 486 5416 tussen 08:00 en 12:00.

8 Desember

HAASBEKKIE-WENNER: Ryan Eric Mbala, operasionele bestuurder by MSO-Security, oorhandig die R5 000 aan Bronwin Welkom, vanjaar se wenner van die Swartland Gazette se Haasbekkiekompetisie. Sy het meer as 800 stemme ontvang. By Bronwin, is haar ma, Audrey Welkom en Natalie Tenn van die Gazette. FOTO: CHARLOTTE LESCH

)AGS Corpus Christi Malmesbury: Sondagoggenddiens om 09:30 met prediker Past. Piet Smit Tema: Die Krag Van Ons Woorde. Geen aanddiens. Almal is welkom. Navrae: 073 447 2902

13 Desember ) Kersmark word gehou op Grottobaai op 13 en 14 Desember. Kom geniet watertandlekker geregte; voel soos ’n prinses in Earth Angel clothing; verdiep jou in skilderkuns en vul ’n Kerskous met allerlei snuisterye. Kontakpersoon: Linda Liebenberg 072 369 2131 of e-pos lindalieben@telkomsa.net


Tuesday 3 December 2013

News - Nuus

Koringfees-aksie

Tineke en David Kotze vertroetel een van die viervoetige besoekers wat ’n draai by die fees gemaak het.

Swartland Gazette

5

Nóg presteer in sport

KRIEKET: Gregory Langeveldt, Roche du Plooy en Marc Jo de Bruin het sertifikate ontvang vir hul prestasie in die ELSEN Boland Krieketspan. Du Plooy het ook ’n trofee ontvang vir die Beste Krieketspeler van die Jaar in die skool.

Cecilia Steffens, Nicol Russouw, Amelia van der Westhuyzen en Chrisna Geldenhuys geniet ’n drankie terwyl hulle na musiek luister.

ATLETIEKSTER EN HOOFMEISIE: (Foto regs) Reze Baron het uitstekend gevaar tydens vanjaar se atletiekseisoen. Sy het ’n toekenning ontvang by die Jaarlikse Boland Sporttoekennings-aand op Stellenbosch. Baron is ook verkies tot hoofmeisie van Riebeeck Vallei Spesiale Skool op Riebeek-Wes. FOTO’S: VERSKAF

Diné Kemp, Brahm Jonker, Jacobus “Snorre” van der Merwe en Corneli du Toit het ook die fees bygewoon.

Die Koringfees is Saterdag by Nassau-plaas langs die Klipheuwelpad net buite Malmesbury gehou. Alene Roux, Derk Tap, Anet Lambrechts en Cecilia Lambrechts het die hamburger-stalletjie beman waar Spongebob se Krabby Patty hamburgers groot aftrek gekry het. FOTO’S: LIZETTE SMIT

FOR EVERY OCCASION... FOR EVERY CELEBRATION. STOCK READILY AVAILABLE

PLUS GIFT & DECOR OPTIONS GALORE FOR THE FESTIVE SEASON! OPEN 16TH DEC: 8AM – 2PM

JAAREINDFUNKSIE: Kansa se Weskus-tak het op 27 November sy jaareindfunksie by die Protea hotel in Saldanha gehou. Die span van Kansa, vrywilligers en donateurs is bedank vir hul ondersteuning deur die jaar. Hier is, van links Dorothy du Plooy (uitvoerende bestuurder: Kansa Wes-Kaap) en Lisna Hugo (streeksbestuurder: Kansa Weskus). FOTO’S: EVAN NAUDÉ

Van links is Dolly Marais, Andries Burger en Emma Smith. Dolly en Emma is gesamentlik as Vrywillgers van die Jaar aangewys terwyl Andries, ’n leerling van Hoërskool Swartland, as die Jeug Vrywillger van die jaar aangewys is.

Antidwelmforum vergadering

022 482 3817

WWW.FLAMINGOSLANGEBAAN.CO.ZA

20TH BIRTHDAY BASH!

SAT 14 DEC ALL DRINKS R8!! CC R70 P.P

HEUWELS

FANTASTIES aKING 16 December 17 December

VAN COKE KARTEL

FOKOFPOLISIEKAR

18 December 19 December

JACK PAROW 20 December

WEEK PASS AVAILABLE @ R400p.p SAVE R110!!

VIR NUUS KONTAK

022 772 1243 022 772 1915

16 - 20 DECEMBER 2013

’n Algemene vergadering word op Donderdag 12 Desember by die Calvynse kerksaal om 19:30 gehou. Alle belangstellendes is welkom. Belangrike nommers sal by die vergadering beskikbaar gestel word. Navrae by H Klaase by 076 903 0827.

LANGEBAAN DANCE - DISCO

GET A WEEK PASS AT THE CLUB NOW VISIT www.flamingoslangebaan.co.za CALL 083 251 3080

Van links is Gretchen Minnaar (Kansa), Hester Lodewig (gasspreker) en Hester Smit (Kansa Weskus).

BETREKKING

PERDEBERG MOTORS Administratiewe beampte werkswinkel:

• Matriek • Tweetaligheid • Syfervaardig • Minimum van 2 jaar ondervinding in ’n administratiewe omgewing en pligte moet insluit: • Liasering • Hantering van telefoniese navrae • Daaglikse rekenaar gebruik (MS Office) • Byhou van rekords / Verslae

Administratiewe beampte (halfdagpos):

• Daaglikse rekenaar gebruik (MS Office) • Matriek Stuur u verkorte CV aan dpm@pmgroup.co.za Sluitingsdatum 15 Desember 2013 Indien ons nie binne 3 weke met u in verbinding was nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

BoneREIS

KOMPLEKSE KOOLHIDRATE Bone is ’n goeie voorbeeld van Komplekse Koolhidrate en bone bevat ongeveer 17,5% koolhidrate. Ons kry 2 tiepes Koolhidrate: 1. Eenvoudige Koolhidrate bv. Suikers, heuning, sjokolade, konfyt, koekies en vrugte. 2. 2. Komplekse Koolhidrate wat ’n groot verskeidenheid kosse Vry van insluit. Kolesterol. a) Vrugte en groente bv. Aartappels, wortels, brokkoli, appels, pere en aarbeie. b) Volgraankosse bv. Rys, hawermout, koring. 5. Bevat ’n c) Volgraanbrode en pasta's. Hierdie is ook hoog in vesel. lae vet d) Neute, sade en peulgroente bv lensies, kekerertjies en BONE. inhoud. e) Suiwelprodukte. Ons moet hier onthou om vir gesondheidsredes liewers die lae vet opsies van melk, kaas en 8. Hoog in joghurt te kies. oplosbare & Koolhidrate gee vir ons energie en dit is hoekom ons daagliks onoplosbare koolhidrate in ons dieet moet insluit. vesel. Vandag gaan ons met bone bak.

DROËBONE IS:

BESTANDDELE:

1. Baie voedsaam.

4. 3. Ryk in anti- Ryk in plant proteiene oksidante. 6. 7. Lae Laag Glisemiese in inhoud (G.I.) sout 10. 9. Ryk aan Hoog in komplekse vitamiene koolhidrate en minerale

BONE MUFFINS (Kolfyntjies)

250 ml gaar wit of bruin bone 375 ml meel (volkoring meel is beter as koekmeel) 5 ml koeksoda 10 ml bakpoeier 10 ml kaneel 2 ml sout 3 eiers 100 ml olie (vir laevet opsie gebruik laevet jogurt) 200 ml suiker 250 ml wortels, gerasper 125 ml piesangs, fyngedruk 100 ml neute METODE 1. Voorverhit die oond tot 180 C.

2. Druk die bone fyn of verwerk dit in 'n voedselverwerker. 3. Sif al die droebestanddele saam. 4. Klits die eiers, olie en suiker tot romerig. 5. Voeg die droebestanddele en die bone, wortels, piesang en neute beurtelings by die eiers. Meng deeglik. 6. Skep die beslag in gesmeerde muffinpannetjies. 7. Bak vir 25-30 minute in die voorverhitte oond. 8. Bedien met appelkooskonfyt.

Volgende week praat ons oor vitamiene en minerale. Tot volgende keer. Groete. Pat Hagan


6

Classifieds

Swartland Gazette

TJ'S SPRINGKASTELE Springkastele en waterglybaan te huur. Skakel Theresa 082 497 3383.

Swartland

: 022 482 3817 – E: natalie@swartlandgazette.co.za F: 022 482 3818 – W: www.bolandgazette.co.za

INDEKS

FAMILIEKENNISGEWINGS 1001 Geboortes 1005 Sterfgevalle 1015 In Memoriam 1020 Dankbetuigings 1030 Gelukwensings 1055 Algemeen

ALGEMENE KENNISGEWINGS 1205 Kerkkennisgewings 1215 Gevind 1225 Verlore/vermis PERSOONLIKE DIENSTE 1410 Dagsorg 1420 Finansieël 1430 Gesondheid & Skoonheid 1435 Kruiekenner 1445 Lenings 1460 Persoonlik 1485 Op Soek Na TE KOOP

1655 Allerlei 1670 Om Te Ruil 1675 Gesoek Om Te Koop 2401 2405 2410 2420

SAKE Te Huur Te Koop Beleggings Dienste

2601 2610 2625 2630 2635 2655

VAKANSIE & REIS Toere & Aktiwiteite Bootvaarte Gastehuise/b&o/hotelle Tyddeel Akkommodasie 4×4-roetes

VAKANSIE & REIS 2710 Buiteland 2720 Ander

IN MEMORIAM 1015

ARENDSE BASIL 29/11/1944 - 8/12/2004 Aan my geliefde man, pa en oupa. Dit was jou 9de verjaarsdag en 9de jaar weg van ons. Ons noem nog dikwels jou naam, soms met 'n glimlag en soms met 'n traan, maar die mooi herinneringe sal nooit vergaan. Van jou vrou Helen, kinders en kleinkinders.

1445

VOERTUIE 3001 Toebehore & Onderdele & Modifikasies 3015 Bote & Toerusting 3020 Karavane Te Koop/huur 3025 Motors Te Koop 3040 Sleepwaens 3055 Motorfietse 3075 Voertuie Gesoek Om Te Koop EIENDOMME Te Koop Te Huur Akkommodasie Om Te Deel Sakepersele Plase Te Koop/huur Motorhuise/berging Losies Aangebied Losies Verlang Kantore Erwe/standplase Eiendomme Gesoek Om Te Koop 3305 Eiendomme Gesoek Om Te Huur 3310 Aftreeoorde 3320 Kleinhoewes 3201 3205 3210 3215 3245 3260 3280 3285 3290 3295 3301

3601 3670 3680 3715 3765

FAMILIEKENNISGEWINGS

LENINGS

Raai wie word 1 op 3/12/13? Baie geluk met jou 1ste verjaarsdag. Mag God jou nog vele jare met ons seën. Mag jy 'n lieflike geseënde dag hê en mag jou glimlaggie nog kosbaar bly. Liefde mammie, daddy, ouma's en oupa's.

SPOEDIGE LENINGS!!! R1 000 - R120 000. ID, 3 mnde bankstaat, nuutste payslip. Swartlys Welkom. Skakel 076 7144 923.

1485

Wanted to buy Passap knitting machines. Contact 084 099 4479.

RAAI WIE WORD 1? Op 5 Des 2013. Geluk Meacke. Van Mamma, Ouma & Boeta.

1030

Pak van 50 ou Koerante @ R20 en ongedrukte koerantpapier rolle @ R25 per rol te koop by Swartland Gazette kantoor of skakel Natalie by 022 482 3817.

CK BLINDS - Verskaffers van blindings, sonkappies en Pergolas. Doen herstelwerk. Elsabé 022 487 3948 072 126 2394.

Sleeping Coach dennehout met futon denim kussing. Uitstekende toeZayron La Fleur - Vandag stand. R3 000 o.n.a Skakel is jy 4 jaar oud. Baie geluk 0845884066/022 482 3527. seun. Mag jy vir altyd blom soos nou. Ons is baie lief vir jou. Pa Rendal en mam- Tweedehandse klaviere mie Zandre en die res van voetstoots te koop. VersGomas en La Fleur familie. keie modelle en pryse – te

PERSOONLIKE DIENSTE

SPYSENIERING & LOKALE

besigtig op 5 en 6 Desember by Huis van Zyl dogterskoshuis, Langstraat. Betalings by HS Swartland finansieskantoor.

ALGEMENE & HUISDIENSTE

TROKKIE 2,5 ton of Bakkie + Drywer te huur Vir die verwydering van bourommel of vullis. Skakel 072 800 9963. VERVOER & BERGING Uli's - Charter Dienste 14 Sitplekke met sleepwa. Skakel 076 742 0154 / 022 482 2714 / wjulrich01@gmail.com

VOLWASSENES

KLUBS & VERMAAK 2005

PARTY BUS TE HUUR Jaareindfunksie. Bachelors/Bachelorette. 21st of enige ander privaat partytjies. Skakel Liesl 083 781 6793.

1401

VOERTUIE GESOEK OM TE KOOP 3075

AANDAG Alle Kliente VOERTUIE dringend gesoek. Ek koop enige gebruikte voertuie vir kontant. Skakel 083 464 6960. Doen Bank flosse.

TUIN & BESPROEIING

Loans: R1 500 till R180 000 Credit Cards: R30 000 till R80 000 Vehicle Finance, Savings & Investments, Funeral Plans Terms, conditions and affordability rules apply. Service and initiation and insurance fees apply. African Bank supports responsible lending. An Authorised Financial Service and Registered Credit Provider. NCR Reg No. NCRCP5. Reg No. 1975/002526/06

House of PASTRY’S

EIENDOMME

Cell: 082 925 1934 | Tel: 022 486 4664 | Yusra: 084 379 7199 Email: madale.rinkewest@gmail.com www.houseofpastrys.co.za Fax: 086 586 5012 / 022 486 4612

WOONSTELLE TE KOOP 3255

KORINGBERG Rustige, 1& 2 Slpk veilige woonplek vir afgetredes en jongmense. 022 433 3333/0828105686.

TE HUUR 3205

KOTHUIS 2 Slpk buite Malmesbury ± 1km, R3 000 p/m. Koopkrag + water ekstra. Skakel 083 384 8170 / 083 455 1112.

Samoosas | Pies Frozen s Springrolls | Pizzas ack P y r t s Pa nt for Half moon Quiches Convie snack Combo Variety Packs e a festiv 12 of each Swartland

Kontak my gerus vir alle betrekkinge wat u besigheid in die Swartland Gazette wil plaas. Inligting kan per Epos, Faks of Telefonies gedoen word.

Natalie Tenn

022 482 3817 022 482 3818 / 086 214 6235 natalie@swartlandgazette.co.za

HUISE TE KOOP 3275

TITUS EIENDOMME Wesbank - R730 000. Ruim 4 slpk huis met 2 badk, komb, sit-eetk. Onderdak gesins vertrek, 2 motorh. Baie groot erf. Gevestigde tuin. Skakel 082 780 1380 of 022 486 5219.

EIENDOMME GESOEK OM TE HUUR 3305

LOOKING for a 1 bedroom flat to rent in Moorreesburg. Must be cat friendly. Contact Shelley 074 424 5588.

VAKANSIE & REIS

KAMERS TE HUUR 3315

AKKOMMODASIE 2635

HASIMO BOARDING CATTERY - Exclusive Holiday accomodation for cats. Quality care and personal attention. Individual runs. To book, phone Daléne @ 072 525 0725.

Woonhuis te deel in Wesbank. Stil area. Verkieslik 'n dame. Geen troeteldiere. 0224865324 / 0720895347.

BETREKKINGS 3600

1825

ROLL-ON LAWN Gratis Aflewering! Gratis Kwotasie! Skakel 072 800 9963.

African Bank Malmesbury T: 022 482 3777 | F: 022 482 3773 E: Hsnel@africanbank.co.za

for Classified Advertisements is Monday 12:00

022 482 3817 SWARTLAND GARAGE DOORS  Garage Doors  Security Gates  Burgular Bars  Automations Accredited installer for Xpanda & Coroma *Xpanda

VIR BESTELLINGS 1805 VAN: samoosas, springrolls, rotis, koek ensv. Skakel 022 486 4933. MATTE & Gestoffeerde Meubels. Deeglik skoonmaak & Ontsmetting van matte en bekleedsel. Droog ± 30min. Skakel Paula 073 393 2373 / KINDERVERMAAK 022 487 1615.

BOETIE EN SUSSIE SPRINGKASTELE Waterglybane en verskeidenheid springkastele te huur. Kontak Nelia 073 610 2810.

TOYOTA CAMRY 2L, 1995. Wit. Baie netjies, R29 500. Skakel 083 4646 960.

1860

1870

ASPATAT PARTYTJIES: Springkastele, waterglybane, kindertafeltjies & stoeltjies te huur. Kontak: 084 607 5658. RAAI WIE RAAK 21? Veels geluk met jou mondigwording op 6/12/2013. Mag God jou seën met hierdie wonderlike dag. Van Daddy, Mammie,Gerthna, Milda, boeta Marshall en van der Ventel Familie.

BLINDINGS/BLINDS. JUST BLINDS - Vir kwaliteit en diens! Vervaardig & herstelwerk van blindings. Vir gratis kwotasies skakel Tokkie Bredenhand 083 265 5161.

1655

1405

DAMONSE WAYNE RANDOLPH - 6/12/67 16/8/08 - Vandag is jy 46 jaar oud. Jou 6de verjaarsdag weg van ons. Met innige verlange en liefde dink ons aan jou. Ons mis jou. Daddy, Mammie, Judy & Danchwa, Portia & Shandre en hul kinders

BLINDINGS/BLINDS. JUST BLINDS - Vir kwaliteit en diens! Vervaardig & herstelwerk van blindings. Vir gratis kwotasies skakel Tokkie Bredenhand 083 265 5161.

ROMMELVERWYDERING

ALLERLEI

SKOONMAAKDIENSTE

GELUKWENSINGS

1835

Skuur en behandel van houtvloere. Skakel Philip 082 261 0770 / www.woodstripper.co.za

TE KOOP

SKIPPERS REGINA 3/12/1960 - Vandag is dit mammie se 2de verjaarsdag weg van ons. Die vermisting is steeds groot. Van: Elaine, Ricardo en kleinkinders.

HUISVERBETERINGS BINNE

OP SOEK NA

WERK Gesoek Betrekkings Gesoek Algemeen Oorsee Opleidingskursusse

LEWIES ELSIE 03/12/1913 - 04/12/2012 Its your first birthday today in Heaven. We would've love to celebrate with you but God had other plans. We miss you alot and cherish every special memory of you. Love always, your grandson Rendal, Zandré and Zayron and the rest of La Fleur family.

Tuesday 3 December 2013

VOERTUIE

GESOEK 3601

Winkel Bestuurder benodig by Sheet Street op Malmesbury. Retail 3025 ondervinding is verpligSNY van bome en stryke. FORD BANTAM 1.3 laser tend. CV kan ingegee word Gratis Verwydering! met kappie, 2000, wit, baie by Sheet Street of fakse Gratis Kwotasie! netjies, R35 000. kan gestuur word na Skakel 072 800 9963. 083 464 6960. 031 310 4362. MOTORS TE KOOP

Derick Smit: Tel: 022 487 2394 Sel: 082 804 4550

022 487 3267 082 569 2220 082 774 4402

FABRIEKSBESTUURDER

Fabriek in Malmesbury is opsoek na ’n persoon met ten minste 10 jaar ondervinding in die vervaardiging van aluminium deure en vensters.

Die geskikte kandidaat sal verantwoordelik wees vir: • alle aspekte van vervaardiging, • produksie beplanning, • kwaliteits kontrole, • opleiding asook terrein opmetings en installasies. ’n Markverwante salaris word aangebied. Hou CV so kort as moontlik. Sertifikate sal later aangevra word indien nodig. Alle CV’s moet asb voor of op die 6de Desember gestuur word na marketing.iustus@telkomsa.net of faks dit na 022 482 3820 vir aandag Jennah Indien u teen die 17de Januarie 2014 nog geen terugvoering ontvang het, kan u aanneem dat u aansoek onsuksesvol was.


General - Algemeen

SW

Kennisgewings & Betrekkings

7

D

Swartland Gazette

AR

N

Dinsdag 3 Desember 2013

TLA

Munisipaliteit Municipality Umasipale

SWARTLAND MUNICIPALITY NOTICE 64/2013/2014

Die gr. R-klas van Laurie Hugo het op 21 November hul diplomaplegtigheid gehou. Hier sing hulle die volkslied uit volle bors. LAURIE HUGO VEREER PRESTEERDERS: Laurie Hugo Primêr op Moorreesburg het op 20 November hul diplomaplegtigheid gehou. Marquerite Cordon is as die Sportvrou van die Jaar aangewys en Charlton Andrew is die Sportman van die Jaar. Aan weerskante van die sportsterre is afrigters Gwendoline Williams en Gerhardus Erasmus. FOTO’S: CHENAY ADONIS

Die Dux-leerder van die Jaar is Cedeeqe Williams. Dianne Adams en oud-skoolhoof Clive Rafferty staan by haar.

DEA&DP Verwysings No: 16/3/1/1/F5/17/3030/13 Kennis word hiermee gegee dat ’n Omgewings Goedkeuring in terme van die NEMA Regulasies deur die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelings Beplanning aan die Department Vervoer en Publieke Werke uitgereik is op 25ste November 2013 vir die rehabilitasie en opgradering van die R311 en Piketberg Pad (MR230&231), Moorreesburg, Wes- Kaap. In terme van Afdeling 24 en 24(D) van die Wet, gelees met Staats Kennisgewings R543 (Hoofstuk 3 Deel 2 en 3), R 544 {items 11, 18, 39} en R546 {item 16} is ’n Basiese Assesering (BA) uitgevoer vir die voorgestelede rehabilitasie en opgradering van die paaie en goedkeuring is derhalwe verkry. Indien u as belanghebbende van die projek nie met die Departement se besluit saamstem nie en appèl wil aanteken, moet u die appèl prosedure volg in terme van Hoofstuk 7 van die Omgewings Impak Regulasies soos gepubliseer in Staatskennisgewing R543 in Staatskoerant No. 33306 van 18 Junie 2010, onder Seksie 24 (5) van die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur, 1998 (Wet No. 107 van 1998), soos gewysig. Hierdie appèl prosedure kan ook aan u beskikbaar gemaak word sou u dit verlang. Indien daar enige uitstaande vrae in die verband is kontak gerus vir Guillaume Nel Environmental Consultants, Aandag: Christoff Dippenaar, Posbus 2632, Paarl, 7620. Tel: 021 870 1874, Faks: 021 870 1873 of Epos: christoff@gnec.co.za.

VIR NUUS OF INTERESSANTE GEBEURE KONTAK GERUS DIE SWARTLAND GAZETTE KANTORE BY

Cloof Wine Estate, situated between Malmesbury and Darling, currently has a vacancy for a Tasting room and Events Coordinator. The successful applicant will need a strong personality, excellent communication and organizational skills with a passion for people and wine. Duties include: • Managing the Tasting room including wine tastings, wine sales, accurate stock control and cash up. • Managing housekeeping staff. • Managing “The Cloof Kitchen” (restaurant). • Managing Events / Wine Shows / Competitions and all admin related duties. • Leasing between the Marketing and Production team. • Weekly report to the Marketing Manager.

BADISA: HUIS GROENEWEIDE DARLING

Forward your CV to liezel@cloof.co.za before 10 December 2013. If you have not heard from us by the 16th of December your application was unsuccessful.

Notice is hereby given in terms of section 17(1) of Ordinance 15 of 1985 that an application has been received for the rezoning of erf 613 (282m²), situated c/o Calbash and Sand Street, Kalbaskraal from residential zone I to institutional zone I in order to operate a crèche. Application is also made in terms of section 15(1)(a)(i) of Ordinance 15 of 1985 for a departure as follows: 10m building line to ±1m (northern, western and southern boundaries); and ±2,3m (eastern boundary); as well as coverage to 51,6% Further particulars are available during office hours (weekdays) at the Department Development Services, office of the Manager: Planning, Building Control and Valuations, Municipal Office, Church Street, Malmesbury. Any comments whether an objection or support, may be lodged in writing with the undersigned not later than 20 January 2014 at 17:00. J J SCHOLTZ Municipal Manager Municipal Office Private Bag X52 MALMESBURY 7299 6 December 2013

U word uitgenooi om aansoek te doen vir die vakante pos van Administratiewe Klerk. Verantwoordelikhede: • Algemene kantooradministrasie • Ontvangs- en skakelborddienste • Menslike Hulpbron - administrasie • Inwoner- ondersteuning • Deelname aan bemarking- en fondswerwingaktiwiteite Posvereistes: Die suksesvolle kandidaat sal oor die volgende beskik. • Effektiewe kommunikasievaardighede • Positiewe lewensuitkyk en interpersoonlike verhoudings handhaaf • Rekenaarvaardig wees ook in die gebruik van Pastel en Microsoft Publisher. • Moet twee van die streektale kan praat, lees en skryf. • 'n Na-skoolse kwalifikasie in finansiele bestuur en/of menslike hulpbronbestuur sal 'n aanbeveling wees. • Moet in besit wees van 'n geldige kode 8 rybewys. Sluitingsdatum: 13 Desember 2013 Stuur CV vir aandag: Die Bestuurder e-pos: groeneweide@wcaccess.co.za faks: 022 492 2429 Navrae: Mev. M Thomas Tel: 022 492 2665

Top Microsoft Certified IT Professional in the Boland Wesbank Senior Secondary School pupil, Alferenzo Timotheus is the first student to acquire the following qualifications, via Prometric and Vue exams,in the Boland area: 1) Computer Technician qualification - A+ 2) Network Technician qualification - N+ 3) Network Specialist qualification 4) MCITP-Administrator 5) MCITP- Enterprise 6) Security + Administrator

PO Box 45070, Claremont, 7735 Telephone: 021 671 1660 Fax: 088 021 671 1660 E-mail: admin@ecoimpact.co.za

ENVIRONMENTAL AUTHORISATION WEST COAST COLLEGE: MALMESBURY CAMPUS

Alferenzo has acquired these qualifications over the last two years and pursues his IT career studying the Linux+ Administrator qualification, which he is scheduled to write in the latter part of 2013 .

DEA&DP REFERENCE: 16/3/1/1/F5/16/3013/13 Notice is herewith given of the Environmental Authorisation issued by Department of Environmental Affairs & Development Planning (DEA&DP) on 25 November 2013 in favour of West Coast College for construction of the Malmesbury Campus on erven 2596, 541 and remainders of 3546 and 1671, Malmesbury. A copy of the Environmental Authorisation (EA) is available upon request from Eco Impact during office hours at the contact details provided above. Should any party including the applicant wish to appeal any aspect of the decision they or the applicant must inter alia lodge a notice of intent to appeal with the Minister within 20 days after the date of the decision, by means of one of the following: Fax: By post:

022 482 3817

TASTING ROOM AND EVENTS COORDINATOR

Requirements for vacancy: • Fluent in English and Afrikaans. (a Third Language will be to your advantage). • Have own transport and live in the area. • Grade 12 Certificate. • Wine industry related knowledge and experience. • The candidate must be willing to work on weekends, public holidays, Easter and during the festive season. • Have basic computer skills. • Be able to think on their feet.

ADMINISTRATIEWE KLERK KENNISGEWING VAN OMGEWINGS GOEDKEURING VIR DIE VOORGESTELDE REHABILITASIE EN OPGRADERING VAN DIE R311 EN PIKETBERG PAD (MR230&231) IN MOORREESBURG, WES-KAAP. UITNODIGING TOT DEELNAME

PROPOSED REZONING WITH DEPARTURE ON ERF 613, KALBASKRAAL

021 483 4174 Western Cape Minister of Local Government Department of Environmental Affairs & Development Planning, Private Bag X9186, Cape Town, 8000 By Hand: Attention: Mr Jaap De Villiers Room 305A 3rd Floor Leeusig Building / Entrance at Ulitas Building, 1 Dorp Street, Cape Town, 8001

ALFERENZO TIMOTHEUS

He is currently the Network Specialist and studentTrainingAdvisor for both the Paarl and Umtata branch of Boston City Campus and Business College.

At Boston City Campus & Business College, we’ll turn your dreams of becoming an IT specialist into a working reality. Our courses are practical, relevant, topical and, most importantly of all, accredited by Microsoft and CompTIA.


Swartland

Sedert 1954 Since

Swartland se betonvennoot  022 482 4766 • salesm@lategans.co.za • www.lategans.co.za

Year 11 • 3 Desember 2013 | Tel. 022 482 3817

WESBANK EN DKD WERK SAAM: Volgens ’n samewerkingsooreenkoms tussen Wesbank-rugbyklub en die bestuur by Malmesbury Medium A korrektiewe sentrum, mag Wesbank-rugbyklub die sentrum se goedtoegeruste gimnasium gebruik ter voorbereiding van die komende rugbyseisoen. In ruil vir die gebruik van die gimnasium, gaan Wesbank rugbyafrigting aan aangehoudenes verskaf en hulle ook in verskeie programme, soos die sewestoernooi wat vroeg volgende jaar gehou word, insluit. Hier is rugbyspelers reg om ’n strawwe oefenprogram aan te pak met die areakommissaris, Sabello Mzanywa (in groen hemp) en die hoof van Medium B, Hilda Immelman (ook in groen), wat gaan inloer het. FOTO: LIZETTE SMIT

Knortjorre rus tot volgende jaar MALMESBURY – Die laaste knortjorbyeenkoms van 2013 het Vrydagaand plaasgevind met 40 bestuurders van karretjies wat meegeding het. Gedurende die pouse het die kinders elk ’n lekkergoed Kersgeskenkie ontvang. Daarna is die finale ren gery waarna die verskillende klasse se eerste, tweede en derde plekke teen mekaar meegeding het. Dit was groot pret vir die bestuurders asook die toeskouers. In die beginnersklas – dis nou die Shumachers van die toekoms – is daar tans vyf deelnemers so jonk soos sewe jaar en die oudste tien jaar. Sommige ry nog versigtig, maar ander se selfvertroue het heelwat verbeter en ry al lekker vinnig. Die volgende deelnemers het trofees ontvang: Beginners - S. Steenkamp, T. Nel, D.W. Bester; 160 – R. Huddlestone, J. Strydom, D. Rautenbach; 200 – A. Burger, A. Rautenbach, M. van der Merwe; 270 - C. Venter, J. Rhode, S. Vermaak; 300 – FC Truter, J. Stoltz, P. Hanekom; 390 – E. Henning, J. Engelbrecht, M. Mostert; Mods – F. Venter, C. Spies, M. de Wet.

TÉ WINDSTIL VIR DIÉ SPORT: Die nasionale vlieër-branderry (kite surfing)-kompetisie het die afgelope naweek (29, 30 November en 1 Desember) op Yzerfontein plaasgevind. Organiseerders sê die toestande was feitlik die hele naweek windstil en nie geskik vir goeie kompetisie nie. Hier toets een van die organiseerders Sondagoggend vroeg die windsterkte. Die wind het egter gou weer gaan lê. Weskussers kan van 6 tot 13 Januarie weer uitsien na vlieër-branderry-aksie wanneer nog ’n kompetisie op Langebaan gehou sal word. FOTO: LIZETTE SMIT Johan (Clanwilliam), Marietjie (Lutzville), Sunette van Zyl en Kristoff Isaacs het Saterdag aan die Suid-Boland tennistoernooi op Malmesbury deelgeneem. Sunette en Kristoff het hierdie kragmeting met 6-3, 6-3 gewen. FOTO: LIZETTE SMIT

A big thank you to the Swartland Law Enforcement Officers in Darling who are helping the SWARTLAND SPCA with the pet census phase of the MASS PET STERILISATION project in Darling East and Darling North.

Hierdie jong knortjorbestuurders is (agter, van links) Triston Nel en Sonja Steenkamp. Voor is DW Bester, Danielle Visser en Morné Stoltz. FOTO: VERSKAF

The SPCA could not have tackled this huge project without their help. The department of Agriculture has funded this project and it will be deemed a success if 70 percent of pets are sterilised within a 6 month period. We started in October 2013 and will finish in March 2014. Follow our daily progress on Facebook

Happy Festive Season KFC Malmesbury SWARTLAND SE JONG TENNISSTER: Sata (Suid-Afrikaanse Tennis Vereniging)Boland Mini het onlangs spelers genomineer om aan die Boland Mini Meesterstennistoernooi in die Strand deel te neem. Margerite Hartung (links) van Laerskool Dirkie Uys is genomineer om in die o. 12-meisiespan deel te neem. Sy het op 3 November haar teenstander, Nicole Donelly (regs), in die finaal met 6/0, 6/3 geklop.

would like to thank their customers for their valued support over the year. For bulk orders or parties see our entire menu at: www.kfc.co.za/c/menu/

www.kfc.co.za/c/menu/

Malmesbury (022) 487 1271

Holiday Trading Hours from 1 December ’13 - 31 January ’14 Monday – Sunday: 9am – 10pm Christmas Eve: 9am – 9pm New Years Day: 9am – 10pm CLOSED ON CHRISTMAS DAY From left to right: Verney Damon, Madre Williams, Brendon du Preez, Geraldo Engelbrecht, Lorenzo Lewis.


Swartland gazette 3 dec 2013