Page 3

Tuesday 30 April 2013

News - Nuus

Breughel-teater open 1 Mei Die Breughel-teater in Cloetesville het bekend gemaak dat dié teater se deure weer op 1 Mei amptelik geopen sal word. Die Breughel, geleë in Noordeindestraat, se deure móés verlede jaar Maart sluit weens ’n tekort aan geld om die teater te bedryf en die wateren elektrisiteitsrekening te betaal. Die Stellenbosch-munisipaliteit moes toe die water en elektrisiteit afskakel. Die teater, waar verskeie gemeenskapsaktiwiteite aangebied word, het egter intussen sowat drie weke gelede ná ’n ooreenkoms met die munisipaliteit weer gedeeltelik heropen. ’n Vergadering is daarna met ’n groep belangstellendes van Stellenbosch gehou om die toekoms van die teater te bespreek.

By hierdie vergadering is ooreengekom dat die teater ’n goeie besigheidsplan nodig het en meer aktiwiteite moet inspan om winsgewend te wees. Dus is spesifieke gedeeltes van die gebou die afgelope week geïdentifiseer waar projekte aangebied kan word. Die projekte kan byvoorbeeld die inrig van ’n gimnasium vir gebruik deur die gemeenskap insluit, of ’n heeltydse kantoor op die perseel vir die buurtwag wat die veiligheid van die gebou en die terrein sal verseker. Ruimte is ook beskikbaar gestel vir verhuring aan die publiek en entrepreneurs. Die saal kan nou weer vir funksies gehuur word. Stoorruimte kan ook teen billike pryse gehuur word. ’n Reeks musiekkonserte word beplan om geld in te samel vir die teater se onmiddellike behoeftes.

Eenrigtingverkeer dié week in Dorpstraat Die Stellenbosch-munisipaliteit sal vandag (Dinsdag 30 April) voortgaan met die vervanging van die hoofwatertoevoerstelsel in Dorpstraat. Die verwagte voltooiingsdatum van hierdie projek is 31 Mei 2013. Die vervanging van die hoofwatertoevoer vorm deel van die Stellenbosse stadsraad se goedgekeurde pypvervangingsprogram. Die hoofwatertoevoerpyp in Dorpstraat sal van Die Laan tot en met Piet Retiefstraat – deur middel van slootlose tegnologie – vervang word.

Volgens die munisipaliteit kan slegs eenrigtingverkeer in ’n ooswes-rigting toegelaat word om die konstruksiewerk te voltooi. Gedeeltes van Dorpstraat sal dus omgeskakel word na ’n eenrigtingstraat gedurende die konstruksietydperk. Die munisipaliteit sal enige wateronderbrekings deur middel van kennisgewings aan die eienaars oordra. Die Stellenbosch-gemeenskap se samewerking word gedurende hierdie tyd gevra. Skakel 021 808 8209 vir meer inligting.

Die teaterproduksie, Eenie Weenie, geskryf deur die alombekende dr. Ben Dehaeck, sal opgevoer word. “Die Breughel-teater wil ’n kuns-enkultuur-sentrum wees en doen ’n beroep op die breë gemeenskap van Stellenbosch om hierdie sentrum met sy behoeftes en doelwitte te ondersteun. “Ons nooi die gemeenskap uit om ’n koppie koffie te kom drink en hul idees met ons te deel. “Ons wil die Breughel, wat in die verlede só ’n groot rol in baie mense se lewe gespeel het, weer op die been bring. Daarvoor het ons die gemeenskap se hulp nodig. Enige vorm van hulp, bystand of idees sal waardeer word,” sê ’n woordvoerder van die teater. Belangstellendes kan Eleanor Benn by 021 889 5765 of 073 310 5637 vir meer inligting bel.

Training for observers The next training session for fisheries observers will be held in May at Stellemploy. Suitable candidates must be between 20 and 26 years old and in possession of a valid grade 12 certificate with physical science or biology and mathematics on grade 12 level. After having completed the theoretical training trainees still need to do practical work to qualify. Observers work away from home for up to three months at a time. For more information phone Gaino or Betta on 021 886 6993.

Van Schaik supports Book Day Every year Van Schaik Bookstore celebrates World Book and Copyright Day in April by inviting pupils from disadvantaged communities around the country to participate in bookrelated activities at either the selected bookstores or schools. This year Van Schaik took hands with Jonathan Ball Publishers, Penguin and On the Dot to give storybooks to 400 pupils from grade 3 to 6. Van Schaik also reached out to its suppliers who generously supported this worthy cause to supply each pupil with stationery, Flip Files and magazines. The contributors were National Geographic Kids, Freedom Stationery, Pilot, National Stationery, Pentel, Dala, Flip File, Bantex, Boland Drukpers and Berco, an Aramex Company who couriered the items to the participating stores. On Tuesday 23 April grade 5 pupils from St. Peter’s Academy (John Walls Street, Strand) were entertained by staff members from the Stellenbosch branch at their school. They read stories, discussed the importance of reading and surprised them with goodie bags. St. Peter’s Academy is an independent school with pupils from poor communities like Lwandle, Nomzano, Zola, Asanda Village and Rusthof. “Van Schaik Bookstore is a responsible corporate citizen and believes in giving back to the community and developing literacy projects from the foundation phase onwards. We support the South African government and United Nation’s drive to eradicate illiteracy in our communities,” said Stephan Erasmus, the managing director of Van Schaik Bookstore. The public can also participate by buying storybooks or stationery at the Stellenbosch store at the Stellenbosch University, which will be donated to the school. In addition to the book readings and art activities, Van Schaik Bookstore also runs a yearly countrywide awareness campaign against copyright infringement and plagiarism in April. “We need to teach and guide learners and students to respect the intellectual property of others, in fact to enjoy and appreciate their efforts,” said Erasmus. World Book and Copyright Day is an annual event on 23 April, launched in 1995 by UNESCO (United Nations Educational, Scientific and Cultural Organisation).

Stellenbosch Gazette

Mixed reaction to literacy incentive NICOLE MCCAIN The Western Cape Education Department has allocated R30 million to fund a cash-incentive programme as a reward system for schools that improve their literacy rates. However, the announcement has received a mixed response from schools. Eager to learn. According to Bronagh Casey, spokesperson testing for grade 3, 6 and 9. This has also raised some confor the MEC of Education, Donald Grant, “the Western Cape cerns for local principals. However, Casey says the criEducation Department (WCED) aims to improve language and teria will be set in such a way mathematics outcomes in all that ensures that schools that improve on their results are also schools in the province. “To further this aim, the rewarded. “It will not be just for WCED will be allocating R30 schools with the best results. million to the incentive pro- Therefore, schools that have not gramme during the course of the achieved good results in the past next financial year to schools have greater opportunities for that improve their literacy and improvement than a school that has been excelling at a high level numeracy performance”. Casey says the incentives are already.” The WCED is invested in helpto show appreciation for schools and teachers which have per- ing schools improve their literaformed well. “We also want to in- cy despite a lack of resources, accentivise other schools to im- cording to Casey. The WCED has a language prove their results in order to reand mathematics strategy in ceive the cash rewards.” The funds received through place and each school’s lanthe reward programme must be guage and mathematics stratedistributed back into the gy has been adapted and imschools, and are earmarked for proved taking into account extra reading materials, equip- where weaknesses of their ment in classrooms or new tech- learners lie in the 2012 testing. In addition, the WCED has nology. According to Casey, the crite- over the last two years provided ria for the 2013 rewards have yet millions of textbooks and classto be set, but will be based on the room readers to schools, says 2013 WCED language and maths Casey.

Insette gesoek oor ‘Idasvallei­ muur’­kwessie Alle belangstellendes word uitgenooi na ’n vergadering vandag (Dinsdag 30 April) om die “Idasvallei-muur”, soos dit al gedoop is, te bespreek. Die Idasvallei-leraarskring sal die vergadering lei wat om 19:00 in die Metodistekerk in Bloekomlaan sal begin. Volgens ds. Danny Bock,

Erna Minnie, the Stellenbosch branch manager, hands out goodie bags to the pupils at St. Peter’s Academy.

The pupils were very excited and immediately started reading.

voorsitter van die leraarskring, sal die geleentheid gebruik word om te besluit wat met die muur, wat die sportterrein in Bloekomlaan omring, gedoen behoort te word. Almal is welkom om die vergadering by te woon. Bel ds. Bock by 021 883 3919 vir meer inligting.

3

Stellenbosch Gazette 30 April 2013  

Stellenbosch Gazette 30 April 2013

Advertisement