Page 1

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 15 • Tuesday 12 March 2013 | Tel. 021 853 0211

Rain had no mercy . . .

MERCY MARATHON ENDS ON RAINY NOTE: Four veteran walkers, (from left) Clifford Beautement, Thomas Michael, Malcolm Johnson and Donovan Jourbert returned home on Friday after walking 2 500 km in aid of the SA Red Cross Air Mercy Service (AMS). They walked the last kilometre from Van der Stel to the town hall in Plein Street where their families welcomed them home. Read more on page 2.


2

Stellenbosch Gazette

News - Nuus

Tuesday 12 March 2013

Veterans complete 2 500 km marathon Four veteran walkers who set off on their second Mercy Marathon, from Richards Bay to Cape Town on Saturday, 2 February, completed the 2 500 km on Friday. The walkers, Donovan Joubert, Malcolm Johnson (both from Stellenbosch), Thomas Michael (from Fairways) and Cliff Beautement (from Piketberg), all from the Western Cape, embarked on this epic journey to help raise funds and awareness for the South African Red Cross Air Mercy Service (AMS). The four men, aged between 42 and 78, set off on the adventure which took them 35 days to complete. They ended their walk with a rainy welcome in Stellenbosch on Friday. Family and friends and members of the Stellenbosch municipality and the media welcomed them home. The objective of the walk was to raise awareness and funds for AMS, a non-profit aero-medical organisation operating in the Western Cape, Kwazulu-Natal, Limpopo and the Free State. AMS provides and air-ambulance network, rural health outreach and emergency rescue services to metropolitan areas and remote rural communities in partnership with various provincial health departments. The air-ambulance service comple- The ments the local road ambulance services by providing rapid emergency aero-medical transportation of patients who are critically ill or injured. The rescue service prides specialised medical, mountain and surf rescue services, working closely with local metro and affiliated rescue organisations. The flying-doctor and rural-health outreach services provide delivery of appropriate and effective healthcare to rural communities by flying specialists – many of whom are volunteers as well as support personnel – to outlying hospi-

Mercy Marathon for AMS came to an end on Friday in front of the Stellenbosch town hall on Friday. tals operational in Kwazulu-Natal. During the last financial year the Kwazulu-Natal outreach programme provided specialist support to more than 15 000 patients. “We thank the walkers for their commitment in helping us raise awareness of the AMS, also their families for allowing them to do so,” said Dr Philip Erasmus CEP of the AMS. “A special thank you to all the sponsors and supporters that have come on board to assist the team embark on their humanitarian mission.”

PHOTO: ELBÉ VAN HEERDEN

Workshop for better security Another Eden and Eve Workshop for gardeners and domestic workers will be presented by ADT Security on 25 March. This informative and thought-provoking course is open to all homeowners, their gardeners and domestic workers to help keep them safe in and around your property during the day. This course is a must for all gardeners and domestic workers and will ensure that they are better equipped to ensure the safety of themselves and your loved ones in your home. Unfortunately the presence of criminal

elements in our society is a reality, but with the basic education this course provides, they can be empowered to stop being victims. The course covers awareness, suspicious vehicles and people, crime prevention at home and around, emergency numbers, best practices and alarm and panic buttons. The Eden and Eve Workshop will take place on 25 March at 09:00 at the Welgelegen NG Church, Brandwacht, Stellenbosch. For further information and bookings, contact Patrick Hall on patrickh@adt.co.za or on 083 676 5693.

Wen met Gazette se mobi webwerf Die dag waarop jy jou Gazette op jou selfoon kan lees, het aangebreek! Gaan na bolandgazette.mobi en sien die week se nuutste nuus uit ses streke in die Boland. Ons splinternuwe Mobi-werf vir selfoongebruikers sal nie net berigte uit die Swartland, Breederivier/Langeberg, Theewaterskloof, Helderberg, Stellenbosch en Drakenstein bevat nie, maar gee jou ook toegang tot video’s, fotogalerye, speletjies, musiek, die weervoorspelling en natuurlik kompetisies. Om ons afskop te vier, gee ons ’n dubbelkaartjie weg vir Huisgenoot-Skouspel se konsert wat in Julie by die Grand West-casino in

die Kaap plaasvind. Skouspel is al jare die grootste Afrikaanse musiekkonsert in die land en vanjaar sal die musiek van topkunstenaars soos Elvis Blue, Emo Adams, Heinz Winckler, Kurt Darren, Nianell en Andriëtte die Kaapse gehoor vermaak. Kaartjiepryse wissel tussen net R150 en R250. Twee vertonings word aangebied, een in die middag om 12:00 en ’n aandkonsert om 19:00. Kaartjies is beskikbaar by Computicket. En as jy die kans wil waag om ons dubbelkaartjie te wen, gaan na bolandgazette.mobi en skryf in!


Tuesday 12 March 2013

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

3

Stellenbossers gevra om water te bespaar Die Stellenbosch munisipale-gebied is waterarm en dus moet die Stellenbosch-munisipaliteit van tyd tot tyd waterbeperkings instel om sy watergebruikers te help om water te bespaar.

Dit is gewoonlik nodig ná ’n lang, droë somer en ’n winter waarin dit minder as normaalweg reën. Of daar nou waterbeperkings is of nie, die volgende is belangrik om te onthou: die beste tyd om water te bespaar, is wanneer daar nog water ís om te bespaar. Inwoners gebruik die meeste water wanneer hulle tuin natmaak, die toilet spoel en bad of stort. Hierdie dinge hou dus die grootste potensiaal vir waterbesparing in. Hier volg ’n paar wenke: Kommersiële/nywerheidsektor en skole )Is daar outomatiese spoelurinale in jou gebou? Spoelurinale is die grootste vermorsers van water. As dit nie onmiddellik vervang kan word nie, draai die water saans en oor naweke toe. Skole wat dit gedoen het, het tot R5 000 op hul jaarlikse waterrekening bespaar. )Gebruik ’n besem om die voorhof en ander geplaveide gebiede skoon te vee. Dit is ontoelaatbaar om ’n tuinslang hiervoor te gebruik. )Maak seker waterpype word gereeld vir lekplekke nagegaan. )Gereelde instandhouding van toiletonderdele sal keer dat water nie onnodig vermors word nie. Wenke vir jou tuin )Hergebruik jou bad- en opwaswater deur dit op jou plante en/of grasperk uit te gooi. )Maak jou tuin voor 10:00 of ná 17:00 nat en net wanneer dit nodig is. )Gooi ’n deklaag oor blombeddings om onkruid te bekamp en vog langer in die grond te hou.

)Moenie jou gras korter as 4 cm sny nie, omdat dit die diepte van die wortels verminder. )Grasperke word gewoonlik te veel water gegee en gebruik tot vier keer meer water as ander plante. Gaan gereeld jou besproeiingstelsel na en hou dit in stand om te verseker dat jy nie water vermors nie of dat jy nie geplaveide oppervlaktes natmaak nie. Wenke vir jou huis )Draai die kraan toe wanneer jy jou tande borsel of skeer. )’n Bad gebruik gemiddeld 160 F water en ’n vyf minute stort 60 F water. )Herwin badwater vir die tuin. )Maak seker jou wasmasjien of skottelgoedwasser is vol gelaai voor jy dit aanskakel. )Spoel glase, eetgerei en groente in ’n opwasbak eerder as onder ’n lopende kraan af. Jy kan hierdie water weer vir potplante of in die tuin gebruik. )Installeer ’n waterbesparingstoestel of sit ’n halwe plastiekbottel in die toilet se spoeltenk. Só kan jy tot 7 300 F water per jaar bespaar. )’n Lekplek in jou toilet kan tot 30 F water per uur mors. Kyk of jou toilet lek deur ’n paar druppels voedselkleursel in die watertenk te gooi. As die kleur in die toiletbak sypel, is daar ’n lekplek wat so gou as moontlik herstel moet word. )Maak seker al die krane is behoorlik toegedraai. ’n Druppende kraan (een druppel per sekonde) kan tot 30 F water per dag mors. Dit is gelykstaande aan 10 000 F per jaar. )Vervang kraanwassers gereeld en sit lugspuite in krane om die vloei van water te beperk en te versprei. Dit bespaar water, maar dit voel of jy dieselfde hoeveelheid water gebruik. )Gaan jou waterpype gereeld vir lekplekke na en kry ’n loodgieter indien nodig. In die meeste gevalle sal die geld wat dit kos om lekplekke te herstel oor ’n tydperk (gewoonlik minder as ’n jaar) deur laer waterrekeninge verhaal word.

BEKENDES OOK DEEL VAN WOEFIE-WANDEL: Die bekende 7de Laan-aktrise en aanbieder, Vicky Davis, en die Stellenbosse baskitaarspeler Schalk Joubert sal vanjaar onder diegene wees wat aan die 2013 SPCA Purina Woefie-wandel op 24 Maart sal deelneem. Dit word vanjaar op die D’Aria-wynlandgoed in Durbanville aangebied en is jaarliks ’n gewilde item op alle Bolandse diereliefhebbers se kalenders. Alle belangstellendes en hul honde is welkom om aan die pretstap, van sowat 4 km, deel te neem. Registrasie begin die oggend 07:00 op die landgoed. Vir meer inligting of om jou en jou troeteldier vir die pretstap in te skryf besoek www.spca-ct.co.za of bel 021 700 4141/80.

Groot potjiekosfees binnekort in Idasvallei Die Anglican Chaplaincy Trust se jaarlikse Potjiekosfees word Saterdag 23 Maart by die Speelkringskool in Spelerstraat, Idasvallei gehou. Besoekers sal self kan sien hoe potjiekoskenners gunstelingpotte soos pens-en-poot, seekos, lamskerrie, hoender-en-sampioen en nog baie meer voorberei vir ’n onvergeetlike eetervaring. Disse sal van 12:30 tot 16:30 teen R30 per bord met paslike voggies geniet kan word. Almal is welkom. Bel Lionel Cloete by 082 850 7845 of Bereneace Katts by 074 580 8227 vir meer inligting.

Bespreek stalletjie vir ‘Junk’-mark ’n Unieke “Junk”-mark sal Saterdag 27 April by die NG Kerk Stellenbosch-Wes gehou word. Die mark sal belangstellendes ’n kans bied om ekstra geld te verdien. Enige items kan verkoop word en almal is welkom. Staanplekke by die mark kos R60 en belangstellendes moet so gou moontlik bespreek. Die mark sal van 09:00 tot 14:00 op die kerkgronde gehou word en alle Stellenbossers word genooi om te kom rondsnuffel. Daar sal ook kosstalletjies en kindervermaak wees. Vir meer inligting of om ’n staanplek te bespreek bel Michelle Botha by 079 380 2004.

Bespreek stalletjies vir A.F. Louw-fees Laerskool A.F. Louw hou 26 en 27 April sy jaarlikse karnaval. Belangstellendes word genooi om nou reeds hul stalletjies teen R700 vir die naweek by die skool te bespreek. Geen kosstalletjies word toegelaat nie. Bel die skool by 021 886 4791.

EIKESTAD MALL

BIG VALUE DEAL

R65

Golden Bananas

ONE 2kg Carry Pocket of Potatoes ONE 2kg Carry Pocket of ONE 2kg Carry Pocket of Onions OR Butternut, ONE Tomato ONE 2kg Carry Pocket of Gems Thriftpack,ONE Punnet of White Button Mushrooms

Medium Eggs 18’s

Freshers 1Litre Milk Sachets

6.99 2forR30 3forR20 per kg

DOUBLE WHAMMY

R20

Buy THREE large Fuerte Avocados for ONLY R20 & get FOUR large English Cucumbers ABSOLUTELY FREE Valid Wednesday 13 March ONLY!

Freshers 2kg Sugar

2forR35 SEAFOOD

SUPER SAVER DEAL

R100

ONE 800g Food Lover’s Signature Frozen Pack of Mussel Meat, ONE 800g Food Lover’s Signature Frozen Pack of Calamari Rings, ONE 800g Food Lover’s Signature Frozen Pack of Seafood Mix

Food Lover’s Rice 2kg

2forR30

BUTCHERY Whole & Half Lamb

49.99 per kg VALID THURS 14 - SUN 17 MARCH ONLY!

5 Piece Chicken Braai Packs

29.99 per kg

Food Lover’s Signature Frozen Seafood Mix 800g

3forR100

Valid From: Tuesday 12 - Sunday 17 March 2013 Eikestad Mall, Andringa Street, Stellenbosch • Tel: 021 883 2912/13/14

ACTUAL PRODUCTS ON OFFER MAY DIFFER FROM VISUALS SHOWN, AS THESE ARE SERVING SUGGESTIONS ONLY • HAMILTONS ADVERTISING 110313 • NO HAWKERS • NO TRADERS • WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES • E&OE • WHILE STOCKS LAST


4

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

12 Maart )Alkoholiste Anoniem (AA Stellenbosch Sentraal) ontmoet 20:15 by NG Stellenbosch-Wes kerk in Alexanderstraat. 0 084 293 3967.

te proe. Deelnemende restaurante verkoop ook etes. 0 021 886 8275/021 886 4310 of besoek www.wineroute.co.za. )Werksessie om spesiale verftegnieke vir meubels by Paint & Decor DIY, Stellenbosch Square, te leer. Leer die volgende: “Antiquing”, “Distressing” en “Silver leafing”. Klasse is 09:00 tot 12:30 en kos R500 per persoon. Sluit alle materiale, notas en verversings in. Nóg klasse op 14, 26 en 27 Maart. Bespreek so gou moontlik. 0 021 880 1980.

14 Maart

13 March )Stellenbosch-straatsoiree. 17:00 – 19:30, onderste gedeelte van Kerkstraat. Aangebied deur Stellenbosch American Express® Wynroetes en Stellenbosch 360. Toegang is gratis. R20 deposito vir wynglas en keurspel wyne om

)Alkoholiste Anoniem (AA) sowel as Alanon, ter ondersteuning van vriende en familie van verslaafdes, ontmoet 20:15 in die NG Stellenbosch-Wes-kerk in Alexanderstraat. Navrae: 084 293 3967 (AA) of 021 889 5791 (Alanon). )Art of French living performing lecture by

Tuesday 12 March 2013

Philippe Guinet, previous director at the Ministry of Francophonie. 18:15, Room 553, Arts Building, on the corner of Merriman Avenue and Ryneveld Street. Free entrance. Lecture in English and French. Please book your seat with Alliance Française on 078 520 7963.

lige kuieraand. Kom luister na die vertellings van Camino de Santiago-pelgrims en proe uitsoek wyne. 19:00, Die Khaya, Ryneveldstraat. R150 per persoon, sluit kaasbord in. Kaartjies: Helette: 2 hvdwest@sun.ac.za of 0 072 547 9464.

17 March

20 March

)Blaauwklippen Antique Fair on the estate just off the R44 towards Stellenbosch Square. 10:00 – 15:30. Free entrance. Antique and costume jewellery, glass, silver, china, art, linen, collectables and small furnishings. 0 083 444 0133.

)Willie Schmidt, owner of the Aspidistra nursery, will be sharing his creativity during a workshop presented by Creative Retreats. 09:30 – 12:00. A presenter who is adept in the art of mosaic will also guide attendees in creating a mosaic stepping stone. R200 per person, Willie’s session, all material for the mosaic workshop and refreshments at Die Plaaswerf coffee shop. Book by 13 March: 0 083 666 1480, www.creativeretreats.co.za or 2 charlene@creativeretreats.co.za.

19 Maart )Sentrum vir Christelike Spiritualiteit gesel-

BELANGRIKE KENNISGEWING OPROEP VIR VOORSTELLE VIR DIE LEWERING VAN MAATSKAPLIKE- EN GEMEENSKAPSONTWIKKELINGSDIENSTE Die provinsiale visie wat die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling onderskryf is dit van ’n “Oop Geleentheidsamelewing”. Hierdie visie gee uitvoering deur die volgende strategiese doelwitte: modernisering van dienslewering, die verbetering van die bestuur, die skepping van geleenthede en ’n samelewing wat omgee. In die uitvoering van hierdie doelwitte, word voorstelle ingewag van nie-winsgewende organisasies om met die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling in vennootskap te gaan vir die implementering van die volgende dienste: Programme

Diensleweringgapings

Teiken Gebiede

Bemagtiging van Slagoffers

Voorsiening van intervensie programme/ dienste aan slagoffers van misdaad en geweld in landelike gebiede en een Metro

Kaapse Wynland/Overberg: Overberg Eden/ Karoo: Beaufort-Wes, Oudtshoorn Weskus Areas. Metro Suid: Ocean View, Red Hill, Masiphumelele, Vishoek

Voorsiening van geslagsgebaseerde programme/dienste gefokus op die voorkoming van geweld met mans, seuns, persone in intieme verhoudings, gesinne en oortreders as onderskeie teikengroepe

Weskus Area Eden/Karoo: Beaufort-Wes, Oudtshoorn, George Cape Winelands: Overberg

Volhoubare skuilingsdienste/ Halfweghuise in drie landelike gebiede en een Metro

Metro Suid: Lavender Hill, Retreat Kaapse Wynland/Overberg Areas Eden/Karoo: Beaufort-Wes, Oudtshoorn Weskus Area

Maatskaplikgerigte Misdaadvoorkoming

Voorsiening van maatskaplike misdaadvoorkomingsprogramme/ dienste gerig op volwassenes

Metro Noord: Bellville, Parow Middestad

Persone met gestremdhede

Dagsorgprogramme vir kinders met gestremdhede

Metro Suid en Oos, Eden Karoo en Weskus Areas.

Dagsorgprogramme vir volwassenes met gestremdhede

Metro Noord en Oos, Eden/Karoo, Weskus Areas

Beskermende Werkswinkels

Kaapse Wynland/Overberg: Swellendam

Voorspraakprogramme vir persone met visuele- en gehoorgestremdhede

Provinsiaal: Wes-Kaap

Fasilitering van netwerking van dienste en intersektorale samewerking in die Gestremdhede Sektor in die provinsie

Provinsiaal: Wes-Kaap

Ouer Persone

Geriatriesesorg- en bestuur m.b.t. gesondheidaanslae vir die registrasie van befondsde residensiële fasiliteite in die provinsie

Provinsiaal: Wes-Kaap

Dwelmmisbruik

Buite-pasiëntbehandelingsprogramme

Eden/Karoo: Beaufort-Wes, Oudtshoorn, Knysna Kaapse Wynland/Overberg: Hermanus, Gansbaai, Langeberg, Ashton Weskus Gebiede

Re-integrasie en nasorgdienste

Eden/Karoo: Beaufort-Wes, Oudtshoorn, Knysna Kaapse Wynland/Overberg: Hermanus, Gansbaai

Daaglikse voorsiening van gesondheidsvoedselpak (toebroodjie en vrugte) aan 150 deelnemers deur gespesifiseerde MOD (Massadeelname, geleentheid en toegang, ontwikkeling en groei) sentrums in die dorpe en voorstede in die Provinsie

Voorkeur sal gegee word aan diensverskaffers wat werk in die nabyheid aan die gespesifiseerde areas: Metro-Suid: Samora Machel, Woodlands, Beacon Valley, Rocklands, Tafelsig, Silvertown, Heideveld, Houtbaai. Metro Oos: Khayelitsha, Kraaifontein, Wesbank. Metro Noord: Atlantis, Bishop Lavis, Delft, Milnerton. Kaapse Wynland/Overberg: Swellendam, Hermanus, Touwsrivier, Worcester, Ceres, Robertson, Stellenbosch, Paarl. Eden/Karoo: Heidelberg, Mosselbaai, Knysna, Plettenbergbaai, Oudtshoorn, Beaufort-Wes, Murraysburg. Weskus Area: Saldanha, Vredenburg, Citrusdal, Clanwilliam, Vredendal

Volhoubare Lewensbestaan

Die kriteria en voorwaardes van toepassing, Program Spesfikasies vir MOD Sentrums en die aansoekformaat kan verkry word via ’n e-pos aan die hulptoonbank of op die provinsiale webwerf by http://www. westerncape.gov.za/eng/your_gov/4190 (Departement van Maatskaplike Ontwikkeling). Addisionele navrae kan gerig word aan die DMO hulptoonbank Oproepsentrum nommer 0800 220 250 of e-posadres by services@westerncape.gov.za. Die sluitingstyd en -datum vir die indiening van aansoeke is op 5 April 2013 om 16h00. Alle organisasies wat van voornemens is om met die Departement te vennoot, insluitende diegene wat tans befondsing ontvang moet diensplanne indien. Diensplanne kan gepos word vir aandag: Me M Hindley by die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling, Privaatsak X9112, Kaapstad, 8000. Alternatiewelik moet dit geplaas word in die gemerkte houer in die voorportaal van die Departement se Hoofkantoor, geleë te Koningin Victoria Straat 14, Uniehuis, Kaapstad. TBWA\P39491A/R/2

First things first – get tested! The Stellenbosch University’s annual HIV testing campaign is back to challenge Maties and the rest of the community to be sure of their HIV status. This year the campaign will run until Friday 15 March on the Rooiplein in a marquee tent outside the Neelsie on the Stellenbosch campus. The faculty of Health Sciences will hold its campaign on the Tygerberg campus from 18 to 20 March.

The campaign urges students, staff and those interested to come for a free and confidential HIV test. It, however, has a specific focus on firstyear students. The campaign, “First Things First”, aims to encourage young South Africans, the future leaders, to be responsible, get tested for HIV and to empower themselves. Visit www.sun.ac.za/hiv for further information.

Moenie Talent 360 Gala misloop nie ’n Gala-aand soos nog nooit te vore met die dorp se beste talent. Dit is wat Stellenbossers kan verwag by die eerste gala-aand van die Talent 360-kompetisie op 22 Maart in die Stellenboschstadsaal. Altesaam 18 semi-finaliste uit Idasvallei, Cloetesville, Kayamandi, Raithby, Jamestown, die middedorp en Klapmuts ding mee om as die beste danser, sanger of akteur aangewys te word. Aantreklike pryse asook die geleentheid om as Stellenbosch 360-ambassadeurs gekroon te word, is op die spel. Die drie beoordelaars vir die aand – Waldemar Schulz (JanHendrik), O’Ryan Winter en

Emile Jansen – is bekende TVpersoonlikhede van onderskeidelik 7de Laan, Backstage en Step Up or Step Out. Die gasspreker is dr. Christo van der Rheede, uitvoerende hoof van die AHI. Kaartjies vir die gala-funksie is beperk en sitplekke moet vroegtydig by 021 883 3584 bespreek word. Die koste is R120 per persoon en sluit ’n banketete en die opvoering in. Daar is 240 galery-sitplekke beskikbaar teen R30 per persoon en sluit net die opvoering in. ’n Kontantkroeg en versnaperinge sal beskikbaar wees. Die kompetisie hettendoelomkultuurtoerisme in Stellenbosch te bevorder.


Tuesday 12 March 2013

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

ATKV holds Franschhoek Oesfees

Visuele kuns by Kunswedstryd

Mango Groove, Emo Adams and Die Heuwels Fantasties are some of the headlining acts performing at the ATKV Franschhoek Oesfees on 23 March. Following last year’s sold-out event, the festival will rock the Franschhoek Valley with rural music, great local food and good cheer on Saturday 23 March 2013 at the Solms-Delta wine estate, with over 100 uniquely South African performers on stage. The ATKV Franschhoek Oesfees gives thanks forandcelebratesnotonlytheendoftheharvest, but also the real music and culture of the Boland, with its deep heart, soul and history. An event like few others on the South African cultural calendar, the Oesfees brings together farmworkers and farmowners from the valley, celebrating their hard work and the Cape’s rich cultural heritage. Since 2008, Solms-Delta and the ATKV have taken the traditional harvest celebration to the next level, growing it from a small event to a full house with big-name performers that all music lovers can attend and enjoy. Last year, the festival was sold out by mid-day with 5 000 in attendance. “In South Africa, we do not always do enough to show our appreciation to the workers of our country,” said Mark Solms of Solms-Delta. “This acknowledgement is the spark that ignited the Oesfees six years ago, and music is the catalyst for uniting people of all backgrounds on this day of celebration. Anyone with heart and soul cannot help but be moved by the outstanding and authentic music, rich cultural heritage and spirit of togetherness that pervade the Valley during the Oesfees.” The ATKV Franschhoek Oesfees is also a showcase for the Music van de Caab project run by Adriaan Brand of Springbok Nude Girls. An important part of this festival is performances by Solms-Delta’s very own home-grown bands amongst all the top talent. The project seeks to preserve and develop the diverse musical herit-

Die Stellenbosch Kunswedstryd bied weer ’n visuele afdeling as deel van hulle jaarlikse kunswedstryd aan. Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Visuele Kunste (SANAVA) het twee wisseltrofees en Kunsvereniging Stellenbosch het twee geskenkbewyse vir kunsmateriaal as pryse vir wenners beskikbaar gestel. Kinders en jong mense tot so oud as 18 jaar mag deelneem. Vir meer inligting sien webwerf by www.stbkunswedstryd.co.za of kontak die voorsitter van Stellenbosch Kunswedstryd direk by admin@stbkunswedstryd.co.za.

Emo Adams will keep the crowds entertained at the Oesfees at Solms Delta.

Mango Groove is one of the bands that will be performing at the Franschhoek Oesfees.

age of the rural Cape, including the fostering of local musical talent. The Solms-Delta music acts range from the Klein-Handjies pre-school choir and Kaapse Klopse style walking band to a top wind and percussionband,Langbroeke,withfemalechoirensemble, Soetstemme. The Delta Valley Entertainers, Delta Vastrap Genootskap and Lekker Lekker Delta will also perform on home turf. Radio Kalahari Orkes returns with a repertoire of fun and festive folk tunes, backed by every instrument from guitar to kazoo. FromCapeTowncomesHotWater,whosemusic incorporates elements of traditional South African music (such as kwela, mbaqanga, sakkie-sakkie, ghoema, maskandi, and kwasa kwasa) with folk, blues and indie-pop rock. Other popular musical names include Tidal Waves, whose original reggae music is coloured with traditional African music influences, renowned spoon-slide guitarist Hannes Coetzee and the legendary Valiant Swart Band, who have been rocking South African stages for

more than 20 years. Music and dance are inseparable partners, and at the Oesfees, they converge in riveting Rieldans performances by senior winners of the ATKV’s national Rieldans competition. Children under 12 will have access to a special kiddies area with the look and feel of a circus carnival. Operated by Kidz at Heart, the three tents will host carnival games, a circus craft table, face painting, balloon animals and various other activities throughout the day, as well as outside water games and a jumping castle, all overseen by qualified staff. Tickets to the Oesfees cost R120 per person if pre-booked at the farm or online from www.ticketbreak.co.za or on Facebook.com/solmsdelta. Limited tickets are available at the gate for R140. Children under 12 cost R20 which includes access to the kiddie’s area. For information, see www.solms-delta.co.za or call 021 874 3937 or email info@solms-delta.co.za.Follow us on facebook.com/solmsdelta and Twitter @solms_delta. Twitter hashtag: #oesfees

PLUS EaRN POINTS

FRAnsChhoek

PnP Fresh Chicken 4 Thighs & 4 drumsticks

PnP Washed potatoes 2kg, onions 2kg & Tomatoes Bulk pack 2kg

2979

1349

4499

599

1479

4799

per kg

per kg

product has been styled for photography.

BUy aLL 3 FOR

An eAsteR FeAst oF gReAt sAVIngs

4000

3399

Bulk Farmhouse Wors

5

each

Clover super M low Fat Flavoured Milk assorted 300ml

each

nestlé Milo 480g or duo Cereal 500g

each

All gold Tomato sauce 700ml

glen Tagless Tea Bags pouch 100s

sunlight auto Washing powder 2kg

PRICes VALID 12 - 17 mARCh 2013 PIck N Pay FRaNSchhOEk DaILy ONLy 23 huguenot stReet FRAnsChhoek. ContACt numBeR: 021 876 3931

pick n pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. advertised prices are inclusive of VaT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

www.picknpay.co.za

Please Recycle

CustomeR CARe

Toll Free: 0800 11 22 88

(landline only. Cellphone raTes apply)

1176514B

Always there for you


6

General - Algemeen

Stellenbosch Gazette

500 spekbome geplant by US Woordfees Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) en leerlinge van verskeie Stellenbosse skole het verlede week Donderdag meer as 500 spekbome in die JS Marais-natuurreservaat geplant. Die projek, Bome vir Woorde II, vorm jaarliks deel van die US Woordfees. Die skole wat aan die projek deelgeneem het is die Hoër Meisieskool Bloemhof, Laerskool en Hoërskool Stellenbosch, Paul Roos Gimnasium en die Dorothea Skool in Cloetesville. Verskeie US koshuise het in klusterverband ook bome help plant. Die Hoërskool Stellenbosch se koor, Brandslang, het van die vermaak verskaf. Volgens Johan Roux, die hoof van Rayno Blomerus en Johannes van der Westhuizen, leerlinge van die natuurreservaat en ’n munisipale Paul Roos Gimnasium, het help spekbome plant. beampte van die Stellenbosch-munisipaliteit, is die inheemse spekboom die ideale se koolstofvoetspoor te help verklein. Die bome boom om aan te plant, omdat dit koolsuurgas word deur die munisipaliteit voorsien, wat ook snags opneem, vinniger bedags groei en in droë die voorbereiding van die area doen. Graad 8-leerlinge van Hoërskool Stellendele voorkom. Die aanplant van 10 hektaar se spekbome is bosch het vroeër die week die gebied waar die gelykstaande aan 26 motors wat vir ’n jaar van bome geplant is, skoongemaak en rommel opgetel. die pad gehou word. Vir meer inligting bel Jan Odendaal by Die Bome vir Woorde-projek word jaarliks gehou om ’n bydrae te maak om die US Woordfees 083 701 9791.

www.olx.co.za | www.eikestadnuus.co.za

FAMILIEKENNISGEWINGS 07

Eikestadnuus 021 887 2840

ALGEMENE DIENSTE

HERBAL/KRUIE DR Zamba. Lost lover. Court cases. Gambling. Bad dreams. Bad luck. Low libido. 021 836 8089. App only.

A fun St. Patrick’s Day celebration will be held at the Blaauwklippen Family Market on Sunday 17 March. Shenanigans, the Cape’s top Irish band, will be performing live at the market from 11:00. The popular Vineyard Doggy walk in aid of the Helderberg Animal Welfare Society will start at 09:00.

Entrance to the walk is R20 per person and dog or R10 per person only. A selection of delicious prepared food, wine tasting and specials, craft beer, interesting arts and crafts and children’s entertainment will be on offer. Entrance to the market is free for everyone. Call Hugo le Roux on 084 608 6325.

VGK Vlottenburg se lede hou reünie

Safe House soek dringend kos

Die VGK Vlottenburg hou 1 Junie vanjaar ’n reünie. Alle gemeentelede, van af 1963, word genooi om dié spesiale geleentheid by te woon. Dit sal 14:00 in die VGK Vlottenburgkerksaal begin. Bel asseblief vir Desmond Solomons 082 757 2190.

Die Safe House Stellenbosch het onlangs verneem dat die verskaffer wat altyd kos aan die organisasie voorsien het dit nie meer kan doen nie. Die Safe House benodig dus dringend die volgende: vleis, wors, hoender, eiers, pasta, rys, pap, blikkieskos, groente en vrugte. Enige ander kossoorte sal ook waardeer word. Bel die Safe House by 021 883 2574.

Voedingsaksie soek nuwe tuiste Stellenbosch-voedingsaksie (SVA) is dringend op soek na ’n nuwe perseel. SVA is ’n voedingskoördineringsprogram wat in die uitgebreide Stellenbosch munisipale gebied werksaam is. Die organisasie voorsien weekliks sowat 8 500 maaltye, 3 000 ondersteunende maaltye en 3 000 kospakkies aan sowat 4 000 behoeftige individue, veral kinders in nood, siekes, bejaardes en haweloses. Ná ’n aantal jare by die NG Noord-gemeente kom SVA se tydperk op dié perseel tot ’n einde. Hulle benodig dringend ’n nuwe perseel. Volgens Liesel Koen, die bestuurder, moet die perseel sentraal geleë wees met ’n kantoor

The monthly meeting of the Hottentots Holland Branch of the Wildlife and Environment Society of SA will be held on Wednesday 20 March. The meeting starts at 19:30 in the Somerset West Public Library hall. Leif Petersen’s thought-provoking presenta-

Geld/lenings Money/Loans DEBT PROBLEMS? Let us help you. We consolidate debt payments. Pay lower installments. Deon 021 811 4670.

Fun on St. Patrick’s Day

en parkeerplek vir drie voertuie. Daar moet ’n kombuis wees wat soos ’n industriële kombuis benut kan word – met ’n stoorkamer en bergruimte vir droë voorrade en met staanplek vir vries- en yskaste. Die perseel word net vir administrasie-doeleindes gebruik, asook om die voedsel te ontvang, verwerk en te berg. Maaltye word nie by die perseel bedien nie, maar slegs by verskeie voedingspunte op die dorp. Belangstellendes wat SVA dringend met ’n perseel op Stellenbosch kan help, kan ’n e-pos na voedingsaksie@telkomsa.net stuur of 021 886 8986/071 322 0747 bel.

Talk on preservation of environment

108 Gelukwensing Congratulations

Tuesday 12 March 2013

tion, entitled Perspectives on poaching – understanding the wild harvest and trade of Cape Town’s natural resources will be the main topic discussed. This talk should not be missed. Contact Freya Brett on 021 852 8831 or 021 851 6951 for further information.

Finance available - No Deposit

140

Elektriese Herstelwerk Electrical Repairs ALLE HERSTEL van yskaste, vrieskaste en alle tipe wasmasjiene. Gas hervul vanaf R150. Skakel 076 919 0596. FRIDGE / FREEZER / AIRCON: We buy & repair fridges No call out fee/Promt service. 076 552 0272 www.fridgefreezermobile. co.za

PERSOONLIKE DIENSTE

Beef stir-fry with fresh vegetables

Spesiale dienste

HERSTEL by die huis. Ys- en vrieskaste, stowe, wasmasjiene en mikrogolfoonde. Skakel 071 755 3390.

1141

36

Kindervermaak Children’s Entertainment JUMPING CASTLES Choose your theme! We deliver, erect & collect. 072 411 6416

Algemene Dienste General Services DECKSTER'S CATERING. Décor / Hiring. Menu's from R110.00. Includes: crockery, cutlery, white tablecloths, white chair covers, organza backdrop, arch & red carpet. ( Ielaahm or Rene. 021 371 4507 / 082 324 9486. www.decksterscatering. co.za

Smalls

Healthy, easy beef stir-fry A light and easy beef stir-fry that will feed a family of four, served with fresh greens for a light and healthy meal. Preparation time: 5 min Cooking time: 20 min Ingredients 100 ml olive oil 400 g steak (fillet or sirloin) 2 strips rindless bacon 200 g baby marrows, sliced diagonally 250 g broccoli florets 200 g green beans, sliced diagonally 2 fat garlic cloves, crushed 125 ml chicken stock 30 ml balsamic vinegar 5 ml sugar 30 ml wholegrain mustard 1 handful fresh basil leaves, roughly torn Method

Heat a frying or griddle pan. Rub olive oil into the steak and seal it over a high heat. Turn down the heat and cook to your preference. Leave to rest in a warm place. Fry the bacon in a large frying pan or wok until crisp and golden brown and drain on kitchen towel. Stir-fry the marrows, broccoli and beans and garlic for several minutes in the same wok. Add the stock, balsamic vinegar and sugar and let it cook for 3 minutes. Remove from the plate and stir in the basil. Divide the stir-fried vegetables between four plates, spread the wholegrain mustard over the steak and cut into slices. Divide the steak slices between the plates and sprinkle the bacon on top. Serve immediately. - Recipe from www.food24.com


Dinsdag 12 Maart 2013

Advertisement - Advertensie

Stellenbosch Gazette

PLUS VERDIEN PUNTE

WEEkLIkSE WENNERS produk is gestileer vir fotografie

5999 per kg

Lamsvleispak (Bestaan uit: Braaistuk, Braaitjops, ribbetjies en stowevleis)

29

879

99

elk

per kg

Parmalat of Yum Chum laevet Gladde Jogurt Multipakke Verskeie 6 x 100g

County Fair Vars hoender partytjiebraaipak 16s

7499 Jacobs krönung Koffie 200g

kOOP2

2979

1599

PnP sonneblomolie 2 liter

snowflake Koekmeelblom 2.5kg

6999

VIR

2400 Coca-Cola Gewone 2 liter

2899

elk

Firstwatch Whisky 750ml

twinsaver enkellaag Toiletpapier10s

Alkohol Nie Te Koop Aan Persone Onder die Ouderdom Van 18 Nie. Drink Verantwoordelik.

Altyd daar vir jou PRYse sLegs geLDIg 12 - 17 mAARt 2013 By aLLE PIck N Pay SUPERmaRkTE, FamILIEWINkELS EN hyPERS IN DIE WES-kaaP

BeaUForT-Wes, GeorGe, JeFFreysBaai, Knysna, MosselBaai, oUdTshoorn, pleTTenBerGBaai, naMiBiË, eXpress en daily WinKels UiTGeslUiT. ‘smart shopper’ punte is steeds geldig in express en daily Winkels. dranK nie Te Koop op sondae nie. Canal WalK dranKWinKel UiTGeslUiT.

www.picknpay.co.za

herwin Asseblief kLAnthuLPLYn TolVry: 0800 11 22 88

(sleGs landlyn. selFoonTarieWe GeldiG)

pick n pay poog om aan die aanvraag vir hierdie promosie-items te voldoen, maar voorrade is beperk. sommige winkels mag dalk nie party van hierdie produkte in voorraad hê nie. Gaan asseblief beskikbaarheid na: tolvry: 0800 11 22 88 (slegs landlyn of selfoontariewe geldig). ons streef daarna om te verseker dat alle gedrukte inligting korrek is, maar aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige drukfoute wat mag plaasvind nie. Geadverteerde pryse sluit BTW in waar toepaslik. ons behou die reg om hoeveelhede te beperk. ‘smart shopper’ bepalings en voorwaardes geld. sekere produkte is uitgesluit uit die ‘smart shopper’ program. Kyk asseblief in die winkel of gaan aanlyn vir nog besonderhede.

1176506B_a

7


Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 15 • Dinsdag 12 Maart 2013 | Tel. 021 853 0211

DAGBREEK SE STRAATMYL: Verskeie atlete en koshuise het Woensdagaand aan die Dagbreek Straatmyl in Victoriastraat deelgeneem. Daar was verskeie pryse op die spel en ’n paar honderd hardlopers was deel van die aksie. Dit was die derde keer dat die Dagbreek Straatmyl aangebied is.

Big MTB action in Kayamandi EUNICE VISAGIE It is that time of year again when some of the best mountain bikers in the world descent on the most unlikeliest of places to do some racing. Yes, it is the Champions Race in Kayamandi on Wednesday 13 March. Action will start 18:00 at the Kayamandi BMX track. This race was held for the first time last year and the who’s who of mountain biking rocked up for some red-hot action through this township on the outskirts of Stellenbosch. Riders such as former multiple World champion Christoph Sauser and his Specialized team-mate and current Olympic champion Jaroslav Kulhavy will be two of the main draw cards for the race.

The Kayamandi race is held to raise funds for the songo.info charity that was started by Sauser in 2007. The songo.info is a social development program that provides sport and recreational activities for children, offering a safe place to play and grow, establishing values of accountability and responsibility, teaching goal setting and instilling in children the ability to dream and go out and achieve their goals. “We want to bring racing, fun and action into the township of Kayamandi and also show Kayamandi to the people,” said Sauser. “It must be the only mountain bike race in a township in whole South Africa where Olympic and World champions compete against each other and the locals. It is one of the most special moments of the year for myself which also makes me very proud.”

Stuur nominasies Dit is tyd vir skole om nominasies vir Let’s Play en Eikestadnuus se Sportster van die Maand vir Maart te stuur. Voorstelle vir die Eikestadnuus Span van die Maand kan ook gemaak word. Nominasies moet Eikestadnuus niks later nie as Maandag 1 April bereik. Dit is belangrik dat skole nominasies stuur. Daar is pryse op die spel en ook ’n groot prys vir die algehele wenner aan die einde van die jaar. Stuur jul nominasies aan eunice.visagie@eikestadnuus.com. Dylan Raubenheimer was Januarie se Sportster van die Maand en Hoërskool Lückhoff se o.17-sokkerspan het die span-kompetisie gewen. Wayne Montgomery was Februarie se ster,

Cloetesville hou rugby-dans

The winners’ podium at last year’s race in Kayamandi.

PHOTOS: EUNICE VISAGIE

Some of the kids from the songo.info charity in action at last year’s race.

Die Cloetesville-rugbyklub hou op Vrydag 29 Maart ’n dans in die Boulevard Club. Almal word uitgenooi om dit by te woon.Vir meer besonderhede kontak George Noble by 079 919 9778.

Stellenbosch Gazette 12 Mar 2013  

Stellenbosch Gazette 12 Mar 2013

Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you