Issuu on Google+

Drakenstein

• Bouers Gereedskap • Elektriese Gereedskap • Tuin Gereedskap • Skoonmaak Masjiene • Sleepwaens • Masjiene Repair & Helicoil Service • Draaibank/Milling Werk; TIG/MIG Welding

WELLINGTON, 12 VERSAILLES ST 021 873 2222

Year 3 • Friday 13 September 2013 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi

In Paarl Post ) Mother of three dies in freak accident ) Balaclava gang strikes again ) SPCA and council settle ) What locals say about the Boks

Woman hit by police vehicle 2 Is jou baba die oulikste?

4 Ligstraal Skool hou derby 8

Drakenstein is going green

ARBOR MONTH: To signal the start of Arbor Month, the Mayor Gesie van Deventer, councillors, officials, scholars, teachers, sponsors and members of Drakenstein Heritage Foundation, Wellington Verfraaiingskomitee and other interested parties, planted 275 trees on Friday at the Parys Cemetery. Here Van Deventer planted the first tree. Drakenstein Municipality aims to plant 4 000 trees as part of greening the district during 2013. To achieve this, all the residents, schools, churches, NGOs and other organisations in Drakenstein can apply for a free tree at the municipality. PHOTO: LIEZL DAVIDS

Tel: 021 872 1617 Fax: 021 872 6558

Patats

Bananas

Guavas

Carrots

Milk Full Cream / Low fat

3 x 750g pkts 2 x 1 litre sachets

R4,99 R4,99 R4,99 R10 per kg per kg per kg

OPEN SATURDAYS UNTIL 17:00

FIND US ON facebook.com/paarlmarket

VALID UNTIL SATURDAY 14 SEPTEMBER 2013

R12 WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES.


2

News - Nuus

Drakenstein Gazette

Friday 13 September 2013

Mobile tool for victims ASHRAF BOOLEY Victims of abuse now have an innovative support tool at hand in the form of a mobile portal.

GOUD AAN EINDE VAN REËNBOOG? Die potgoud aan die einde van die reënboog is blykbaar in die Paarl. ’n Pyp het onlangs reg langs die Jan van Riebeeckweg-brug gebars. Munisipalewerkers was binne minute op toneel om die pyp te herstel. FOTO: EDGAR J PETERSEN

Paarl East police to hold CPF meetings Paarl East Police will hold their monthly CPF meeting on 19 September at 19:00 at the police station. The dates for the sub-CPF meetings are as follows: Sector 1 will meet on 17 September at 19:00 at Groenheuwel Primary School; sector 2 on 25 September at 19:00 at Paarl East SAPS; sector 3 on 23 September at 19:00 at Magnolia Primary School and sector 4 on 26 September at 19:00 at LK Zeeman Primary School.

The initiative was launched on 1 August by the non-profit organisation Tears (Transform Education about Rape and Sexual Abuse), founded by Mara Glennie, and is available on a 24-hour basis. The mobile tool is an information platform that provides victims of rape, sexual abuse, domestic violence, physical and emotional abuse with a free database listing the nearest service providers. “Tears is a bridge between the victim and the service provider that can assist the victim with medical, legal, psychological and police support,” says Charlene Roberson of Tears. Victims are put into contact with the nearest relevant service providers in their area. Athlone House of Strength (Paarl East), the police’s Paarl East trauma room (cnr Meaker and Van der Stel Street), the L’Abri de Dieu Safe House (location undisclosed) and the Department of Social Development (cnr New and

Derkson Street) are organisations already listed in Paarl. Even those without mobile internet can access the service as it supports any mobile phone. The Johannesburg-based organisation already has more than 35 services providers on board in Cape Town. Relevant service providers are thus urged to consider joining the Tears database. “This will provide more immediate and better care to victims directed to your facility through our database,” says Roberson. The Tears helpline can be reached by dialling *120*7355# from your cellphone, which is the first level of assistance. Prompts for rape, sexual abuse, domestic violence, physical abuse and emotional abuse will display on your screen. Within seconds of selecting the relevant option, victims will receive information about their nearest service providers. Those who wish to volunteer or learn more about Tears can send them an email to info@tears.co.za or visit their website at www.tears.co.za.

Hier is van links konst. Luzuko Dlongwana, Marie Jaftas met klein Alechia, en konst. Malcolm Jacobs, nadat sy veilig teruggevind is. FOTO: VERSKAF

Vermiste dogtertjie gevind ’n Driejarige dogtertjie van Fairyland is veilig terug ná ’n polisie-soektog op tou gesit is nadat sy as vermis aangemeld is. Volgens polisiewoordvoerder, ao. Anthony Sauls, is Alechia Jaftas (3) laat Dinsdagaand as vermis aangegee toe sy nie by die huis was toe haar ouma Marie van die werk af kom nie. Volgens inligting het Marie Dinsdagmiddag Alechia in haar tannie se sorg gelos. Toe sy egter ná werk by tuis kom en Alechia nêrens te sien is nie, het sy die polisie se hulp ingeroep. ’n Soektog na Alechia is kort ná middernag begin en lede van Paarl-Oos-polisie het deurnag in Fairyland gesoek. Alechia het glo die middag saam met ander kinders in ’n sandput gespeel toe hulle haar alleen gelos het om te gaan kos koop. Een van die bure het glo gesien sy is sonder toesig by die sandput en het haar by hulle laat oorslaap. Hulle het Woensdagoggend laat weet die kind is by hulle. Sauls sê as mense vermiste kinders opspoor moet hulle hul liefs na die polisiekantoor bring.

Ma vas vir moord

DRIE IN KETTINGBOTSING: Drie voertuie was Dinsdagoggend kort voor 11:00 in Jan van Riebeeckrylaan voor Spilo in ’n kettingbotsing betrokke. ’n Toyota Dyna het na bewering van agter in ’n bakkie van Armed Response vasgery, waarna dié bakkie teen ’n Polo TDI voor hom gebots het. Twee mense is met beserings na onderskeidelik Mediclinic Paarl en Paarl-hospitaal geneem.FOTO: MARYKE SWART

Athlone House of Strength

seeks to employ the following position on a Fixed Term Contract for eight (8) months:

Auxiliary Social Worker

• We offer a market related salary dependent on experience and qualifications • Starting Date: Preferable – 1 October 2013. Send your CV and at least 3 contactable references to: The Manager: Athlone House of Strength P.O. Box 9116, Huguenot, Paarl 7645 Email: ahos@softweb.co.za Deadline: 23 September 2013

’n Ma is agter tralies nadat sy na bewering tydens ’n uitval haar seun met ’n mes doodgesteek het. Die vrou, ’n plaaswerker van die plaas Minnie Rossouw op die Wemmershoekpad (R301), is Sondag in hegtenis geneem weens die moord op haar seun (30). Daar word beweer dat ma en seun in ’n stryery betrokke geraak het en die seun sy ma glo aangerand het waarna sy hom met ’n mes in die bors gesteek is. Die ma het reeds vlugtig in die Paarl-landdroshof verskyn en bly in aanhouding totdat sy op 2 Oktober weer in die hof moet verskyn.

Woman hit by police vehicle SABELO MPANA

her right in front of my eyes,” explained A woman was injured the eye witness. when hit by a police veAccording to Frahicle at a pedestrian roeshka Dreyer (28), crossing in Lady Grey another eye witness Street last Friday who also saw the acmorning. cident happen, she According to eyeran to the woman to witnesses the woman ask if she was alright. was already walking “I told her not to across the crossing move and to wait for when the police car alhelp. I also asked her legedly failed to stop to give her cellular and hit her. The scene where a woman was hit by a police vehicle phone so I could call When Paarl Post got in Lady Grey Street. PHOTO: SABELO MPANA a family member,” to the scene, the paraadded Dreyer. medics were busy helping the woman who was “Drivers must look out for our elderly citislightly injured before transporting her to the zens on the road. This accident could have hospital. been avoided if the driver was cautious,” said An eye-witness, who prefers to remain the mother of two who works in the area. anonymous said: “I was driving in the left Capt. Louise du Plessis, police spokesperhand lane, the slow lane, when I saw a woman son, confirmed the incident, saying that it was who wanted to cross at the pedestrian cross- a SAPS vehicle from Tulbagh that was ining. I stopped my car and waited for her to volved in the accident. get across. The next thing, as she was crossing, A case of reckless and negligent driving is a vehicle in the fast line did not stop and hit being investigated.

Delivery man robbed in Mbekweni

Dís wat ons soek as jy dit wil deel. Gaan eenvoudig na www.bolandgazette.co.za en klik op een van die Citizen Journalism-skakels. Kan nie wag om dit te lees nie!

Drakenstein

The Mbekweni Police are looking for a suspect who robbed a delivery man on Tuesday morning. According to information the complainant allegedly went to deliver bread at a shop in White City, Mbekweni. As he returned to his truck he was ambushed by the suspect whom pointed a firearm at him and demanded all the

cash he received at the shop upon the delivery. The suspect took the cash and fled the scene on foot. No shots were fired. A case of robbery with a firearm is under investigation. Anyone with information as to the suspect’s whereabouts can contact the Mbekweni Detectives at 021 868 9926.


Friday 13 September 2013

News - Nuus

Drakenstein Gazette

Styging in elektrisiteitspryse LIEZL DAVIDS Ná verlede jaar se ongelukkigheid oor die koopkragbetalingstelsel, het die Drakenstein-munisipaliteit hul besluit heroorweeg en word ’n vastekoste-tarief nou maandeliks as ’n diensfooi vir koopkragverbruikers se diensfooi verhaal. Die veranderinge het vanjaar op 1 Julie in werking getree. Volgens die munisipale bestuurder, Johann Mettler is die veranderinge aangebring as ge-

volg van die klagtes wat hulle in die finansiële jaar 2012/2013 van die publiek ontvang het oor die vastekoste-heffing per dag wat van hulle koopkragaankope verhaal word. “Die raad het besluit dat die vastekoste nou met ’n maandelikse rekening gehef word sodat wanneer koopkrageenhede aangekoop word, die verbruiker altyd dieselfde aantal eenhede elektrisiteit sal kry vir die bedrag geld wat aangebied word.” En intussen het verbruikers ook ’n algehele verhoging in hul kragrekening beleef. Koopkragverbruikers met 30 amp se vaste

FAS navorsing op Wellington veroorsaak. FaktoNavorsing wat deur re wat ’n rol speel in die Departement Psidie voorkoms van giatrie van die Fakulhierdie onomkeerteit Gesondheid en bare probleem sluit Mediese Wetenskapin die genetika, die pe by die Universiteit omgewing, sosioStellenbosch gedoen ekonomiese, histoword, kan voortgaan riese en opvoedkunnadat verdere finandige omstandighesiering van die Nasiode. nale Instituut vir AlIn die nuwe nakoholisme en Alkovorsingsprojek sal holmisbruik in die gekyk word na die Verenigde State van Amerika ontvang is. Hier is die span wat FAS-navorsing op Wellington doen. lewensverloop van Hierdie navorsing Agter van links is Marlene de Vries, prof. Phil May, Anna- kinders en persone oor Fetale Alkohol Susan Marais, in die middel is Belinda Joubert, Theresa met Fetale Alkohol AfwySindroom (FAS) en Alexander en voor is Natalie Hendricks, Marise Cloete Spektrum kings. Daar sal op Fetale Alkohol Spek- en Romena Ferreira. intervensietotvoortrum Afwykings (FASA) word in samewerking met die universi- koming van die sindroom en intervensie vir geteite van New Mexico en Noord Carolina in die drags- en kognitiewe verbetering van kinders VSA gedoen. Danksy die finansiering kan daar wat met FAS gediagnoseer is, gefokus word. Navorsing word ook met moeders van kinders nou voortgegaan word met navorsing wat reeds oor die afgelope vyf jaar in die Wellington- en wat as FAS gediagnoseer is gedoen en sluit in gevallebestuur waar die moeder gehelp word om Robertson-gemeenskap gedoen is. Navorsing wat reeds oor Fetale Spektrum Af- op te hou drink of minder te drink. Vir verdere navrae kontak asseblief vir Marwykings gedoen is het bygedra tot nuwe kennis en insigte oor FASA en die faktore wat FASA lene de Vries by 084 351 2087.

MRS GOLD

CASH FOR GOLD

koste het met 28,6% tot R90 per maand gestyg, terwyl verbruikers met ’n 40 amp se vaste koste met 39,7% tot R156,75 gestyg het; 50 amp met 39,5% tot R191,25 en 60 ampère met 39,3% tot R225,75 per maand. Die vaste koste vir konvensionele verbruikers is egter minder as die van die 2012/2013 finansiële jaar. Vaste koste vir konvensionele verbruikers met 30 amp is R120, vir 40 amp R209, vir 50 amp R225 en vir 60 amp is die vaste koste R301. Die elektrisiteitseenhede vir dié verbruikers het egter met 15,9% gestyg teenoor die 3,0% van

koopkraggebruikers. “Ons tarief-berekeningsmodel gebaseer op die koopkragverbruikers en konvensionele verbruikers se gemiddelde aankope, bewys dat koopkragverbruikers sowel as konvensionele verbruikers gemiddeld ongeveer 7,3% meer, soos deur Nersa (Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika) goedgekeur, vir hul elektrisiteit in totaal betaal. “Hierdie berekening sal van verbruiker tot verbruiker verskil, afhangende van hul elektrisiteitsverbruikspatrone,” het Mettler aan die Gazette gesê.

PAARL EAST

Office 021 003 3460

www.rawson.co.za DENNEBURG

R1 100 000 DENNEBURG ON SHOW SUN 3 - 5

WEB REF: 492106 SOLE MANDATE EXCEPTIONAL FAMILY HOME – JUST MOVE IN! This neat 4 bedroom, 2 bathroom house offers. Living and dining area with fireplace. 2 store rooms, single garage with secure parking for 4 vehicles. Ready for move in – no need to lift a finger. Call now! Nicolette De Candia 078 201 1432

NEW ORLEANS

WEB REF: 504251

PAARL EAST

WEB REF: 492892 JOINT MANDATE BEGINNERS DREAM WITH RENTAL INCOME Newly renovated 2 bedroom, 1 bathroom house up for grabs! Bonus: Fully equiped 1 bedroom, full bathroom flat for rental income to help pay the bond! Don't miss this jewel!!! Call now Nicolette De Candia 078 201 1432

R720 000 MOUNTAIN VIEW

SOLE MANDATE

IN NEED OF YOUR ATTENTION This 3 bedroom house has the potential to become your dream home. 3 bedrooms, 1.5 bathrooms. Cosy living area and kitchen with built in cupboards in this sought after neighbourhood. Don't delay in making an offer. Coleen Francke 083 630 9641

R1 150 000

R380 000

SOLE MANDATE FIX ME UPPER! This cosy house offers 2 bedrooms, 1 full bathroom. Kitchen with build in cupboards, under counter stove and extractor fan. Come and make an offer! Priced to go! Coleen Francke 083 630 9641

WEB REF: 504277

R579 000 PAARL EAST

R449 000

Silver • Diamonds • Kruger Rands • Even Broken Gold Please bring all your unwanted gold anD we'll give you cash for gold 9 CT | 14 CT | 18 CT | 22 CT | 24 CT | Silver

BEST PRICES PAID

R1 silver coins

- if the magnet does not stick the coins are real

Cash for South African silver coins per gram 2 shilling, 5 shilling, tickey, 6 pence, 2 & a half shilling.

WE ALSO BUY BACK AND POND SHOP: FAKS 021 872 3947

WEB REF: 502937 SOLE MANDATE STARTER HOME WITH STUNNING VIEWS Recently renovated 2 bedroom house on corner stand. Spacious open plan living area with double carport. On taxi route in popular area. Arno Joubert 083 469 8944

WEB REF: 502923

SOLE MANDATE

ENGAGED OR MARRIED? Cozy 3 bedroom house with stunning views in popular area! Call now to avoid disappointment. Arno Joubert 083 469 8944

Paarl East Spar Centre Shop 13 Corner of Van Der Stel & Broadway Road

FRIKKIE: 076 411 1700 | CHARLES: 072 478 6070

4A Verster St, Paarl (around the corner from Pep Home) • www.mrsgold.com BRANCHES: HEAD OFFICE: Shop 19, Brighton Square, Brighton Road Kraaifontein • JEWELLERY SHOP: (new & second hand), Shop 20, Brighton Square, Kraaifontein KRAAIFONTEIN 2: Shop 13, Shoprite Centre, Voortrekker Road • PAROW VALLEI: c/o Mark & Prinsloo St MALMESBURY: Nr3, Piet Retief Street • SALDANHA: 52 Saldanha Road • VREDENBURG: 15 Skool Street • TABLEVIEW: 17C Blaauwerberg Road PARKLANDS & JEWELLERY SHOP: Shop 20, Piazza Centre@Superspar, c/o Main & Link Road (opposite KFC)

3

Tel: 021 003 3460 | Fax: 021 003 3470 Arno 083 469 8944

Coleen 083 630 9641 Carlos 082 453 9996

Email: admin.paarl@rawson.co.za


4

General - Algemeen

Drakenstein Gazette

Is jou baba die oulikste? Die Drakenstein Gazette bied aan ’n Baba-kompetisie tot Vrydag 27 September waar daar lekker pryse gewen kan word. Weekliks sal foto’s van babas geplaas word en die publiek kan dan vir hul oulikste baba per SMS stem. Die baba wat weekliks die meeste SMS’e ontvang kwalifiseer as ’n finalis. Al die finaliste sal op 4 Oktober in die koerant verskyn en die publiek het dan die laaste geleentheid om vir hul gunsteling te stem. Die wenner sal op 11 Oktober aangekondig word. Die kompetisie het twee kategorieë,

naamlik 0–8 maande en 9–18 maande. Om jou baba in te skryf kos slegs R30. Bring ’n volkleurfoto van jou baba na die Drakenstein Gazette se kantoor (Paarl Post), Newstraat 1A (langs Virgin Active) met jou inskrywingsgeld en jou identiteitsdokument, en vra vir Sharon of Zeta. Inskrywings sal weekliks op Woensdae om 10:00 sluit en is oop tot 25 September. Indien jy nie ’n foto van jou baba het nie, kan ons een vir jou neem. Jy het dan ook die opsie om die foto teen R10 te koop. Vir enige navrae, bel Sharon of Zeta by 021 870 4600.

WERK JY VIR JOUSELF? Maak jy Mbekweni Muffins of Chicago Sweets? Of dalk Klein Drakenstein Koekies of Blikkiesdorp Beelde? Die Drakenstein Gazette wil weet van alle entrepreneurs wat vanuit hul huise interessante en unieke besighede bedryf en goedere vervaardig. In vandag se moeilike ekonomie is die oplossing om jou eie besigheid te bedryf. Stuur vir ons ’n beskrywing van jou bedryf, of kom sien ons daaroor. Aan die einde van elke maand sal die Gazette Entrepreneur van die Maand gekies word. Hiervoor kry die wenner ’n promosie-artikel in die Drakenstein Gazette, asook ’n advertensie om sy of haar besigheid ’n broodnodige hupstoot te gee. Om in te skryf of vir nadere besonderhede, bel 021 870 4614, e-pos drakenstein@media24.com of besoek ons kantoor by Newstraat 1a, Paarl.

Eating vegetables can save water W iam m S Sm W ilillila miitthh's's

Starguide

for 13 September 2013 CAPRICORN

(22 December - 21 January)

Romance and flirtations are likely now. You are feeling warm, expressive, and lively. Loving feelings flow between you and the people you meet, especially those of the opposite sex. Friendships are also strengthened at this time. Also, your creativity and desire to make something beautiful is stimulated now.

AQUARIUS

(21 January - 20 February)

You find it stressful to balance needs for freedom and independence with needs for love and intimate companionship. You really behave quite oddly or aloof right now which will put others off considerably thus affording you the space you need, but at a cost. You are also attracted to the exotic, offbeat, unusual, or bizarre at this time.

PISCES

(20 February - 21 March)

Exchanging information, ideas, and opinions plays an important role in your life now. A significant conversation with someone who has a very different attitude or perspective than your own is likely. Try to be receptive and learn as much as you can from others at this time.

ARIES

(21 March - 21 April)

Verbal battles, disputes, and heated debates are very likely at this time because you speak your mind without much forethought, tact, or consideration of consequences. Right now you will say the things you usually only think, especially to people you disagree with.

TAURUS

(21 April - 21 May)

This time is filled with stimulating discussions about controversial topics, unusual or offbeat ideas, or "crazy" schemes. The tempo of your life increases and may leave you feeling frazzled. Because you are quite restless, you may do or say things in haste that you will regret later.

GEMINI

(21 May - 22 June)

At this time you are more sensitive to beauty and also to the feelings and needs of others. It is easy for you to give generously of yourself, for you sympathize strongly with other people and spiritual values are more important than material ones at this time.

CANCER

(22 June - 23 July)

This is a time when it is difficult to stay within a budget or on a diet, as your tendency is to splurge on beautiful things and to enjoy yourself as much as possible. You want comfort and ease and have luxurious tastes. Quality is especially important to you right now. Also, you want to share whatever good fortune you have.

LEO

(23 July - 24 August)

This is a time of discovering new interests, increased enthusiasm for creative activities, and a sense of freedom and enjoyment of life. This is an excellent time to involve yourself in the things that you really enjoy. Make a habit of it so it lasts even after this astrological influence is over!

VIRGO

(24 August - 23 September)

It is impossible for you to be content with superficial answers now, and you are impatient with people who avoid looking candidly and honestly at root causes and hidden reasons for any problem or situation. You tend to force your views on other people now. Also, you can become obsessed with an idea or problem until you have figured it out.

LIBRA

(23 September - 23 October)

You are alert, mentally sharp and clear, and your ability to comprehend new concepts is heightened. Also, you can verbalize and articulate your ideas very well at this time. Intellectual curiosity is also high. This is a good time to make plans and strategies or begin a course of study.

SCORPIO

(23 October - 23 November)

It is impossible for you to be content with superficial answers now, and you are impatient with people who avoid looking candidly and honestly at root causes and hidden reasons for any problem or situation. You tend to force your views on other people now.

SAGITTARIUS

(23 November - 22 December)

It is impossible for you to be content with superficial answers now, and you are impatient with people who avoid looking candidly and honestly at root causes and hidden reasons for any problem or situation. You tend to force your views on other people now. Also, you can become obsessed with an idea or problem until you have figured it out. *AFRIKAANS - DAAGLIKSE STERRE: Ram: 083 9140 010, Bul: 083 9140 011, Tweeling: 083 9140 012, Kreef: 083 9140 013, Leeu: 083 9140 014, Maagd: 083 9140 015, Weegskaal: 083 9140 016, Skerpioen: 083 9140 017, Boogskutter: 083 9140 018, Steenbok: 083 9140 019, Waterdraer: 083 9140 020, Vis: 083 9140 021

if we eat more Did you know vegetables, we that you can use less water!” save water by To celebrate eating more vegWater Week this etables? This is September, Harnot a trick to get ry suggests the kids to eat these water-savmore greens, asing tips: sures Harry the ) Change Hominid, Maroyour eating habpeng’s spokeshominid. Eat more vegetables and save water. its. Eat less meat and more vege“It’s all part of making the world a better place for tables. ) Take shorter showers everyone to live in. Water is scarce. ) Turn off the tap when you A lot of the things we do, and what we eat and play with every day uses brush your teeth ) Fully load the dishwasher up many litres of water, even if we ) Fix dripping taps and toilets don’t realise it.” ) Collect rain water and grey When we add up all that water that we use each day, we get what water (dirty bath and dishwater) is called a person’s water footprint. and use that instead to irrigate the For example, it takes 2 400 F of wa- garden “If we each try to save water, ter to make a 100 g bar of chocolate, and 16 000 F of water just to produce there will be more water to go a kilogram of beef. On the other around and no one will be left hand, it only takes 180 F to produce thirsty. Let’s work together to keep a kilogram of tomatoes, and 100 F our water footprint as small as poswater per kilogram of potatoes. “So sible,” says Harry.

Recipes

EASY THAI FISH CAKES

Ingredients: • 700g Fresh Angelfish/other White Fish - approx 2 Filleted Fish/4 Fillets) • 1/2 Red Onion - cut into 3 • 2 Cloves Garlic - peeled and halved • 1 Handful Fresh Coriander • 1 Handful Fresh Basil • 2 Tbs Rice Vinegar • 2 Tbs Soy Sauce • 1 Tbs Sugar • 1/2 Red Chilli - deseeded and chopped • 1 Egg White • 1 Tbs Corn Flour Method: Ensure that the fish is completely free of bones by running your fingers up the centre of the fillet from tail to head end – there are often a few pin bones near the head end, if you find any, cut them out. Place all the ingredients into a food processor and blitz until well combined. Roll into small disks about the width of a poker chip, dipping your hands into water in between to stop the mixture from sticking to them. Fry in batches on medium/high heat in a little oil for approx 2-3 minutes aside. To test doneness, press the cakes gently with your finger, they should be slightly springy to the touch if they are cooked through. Serve with sweet chilli sauce/dipping sauce of your choice.

Friday 13 September 2013

Jy die entrepreneur: Produksie DAVID MALHERBE Elke besigheid produseer iets – ’n produk of ’n diens. Maar wat van ’n winkel wat net produkte aankoop om weer te verkoop? Hulle lewer ’n diens deur ’n groot verskeidenheid produkte van verskeie fabrikante onder een dak bymekaar te kry sodat die verbruiker dit alles op een plek kan koop. Wat ’n onderneming egter ook al produseer, dit bly belangrik dat die produksieproses so goed en effektief as moontlik bestuur sal word. Met goeie bestuur word produktiwiteit verhoog, dit wil sê die uitset word vergroot terwyl die insette dieselfde bly of minder word. Beter bestuur van die produksieproses help ook om kliënte se behoeftes “beter” te bevredig en dit is weer goed vir die onderneming se reputasie of beeld in die gemeenskap waar dit sake doen. Belangrike aspekte wat nodig is om die bogenoemde positiewe situasie te laat realiseer, is: – Doen dinge die eerste keer reg. Om werk oor te doen beteken dubbel soveel werk. – Doen werk vinnig, want dan kry kliënte vinniger hulle bestelling. – Werk kostedoeltreffend, want hoër koste beteken minder wins. Om enige produk of diens te kan produseer benodig besighede sekere insette en hulpmiddels. – Eerstens benodig die onderneming finansies/finansiering om aan die gang te kom en aan die gang te bly. – Dan is dit nodig dat daar iemand sal wees wat die saak sal bestuur en sorg dat hulpbronne ten beste aangewend word. – Ook het die eienaar mense (werknemers) nodig om te help dat al die werk gedoen kan word. – Enige besigheid het gewoonlik ook masjinerie nodig om beter produkte of dienste te kan lewer. Soms is dit net ’n voertuig, ander kere hand- of masjiengereedskap. – Verder is verbruiksgoedere soos skoonmaakmiddels, verpakkingsmateriaal, sjampoe (in die geval van ’n haarsalon), ens. ook nodig om beter diens aan die kliënt te kan lewer. – En laastens kan geen onderneming bestaan sonder ’n mark aan wie die produk of diens gelewer kan word nie. Dit is dus baie belangrik om altyd te onthou elke produk of diens word geproduseer met ’n spesifieke mark (persoon of persone) in gedagte. En daardie mense se tevredenheid bepaal die toekomstige sukses van jou onderneming. David Malherbe en Dewald Scholtz gesels Maandagaand van 19:00 tot 20:00 verder oor hierdie onderwerp op Radio KC 107.7FM tydens die program Jy die Entrepreneur. David Malherbe is ’n besigheids- en loopbaan konsultant en woon in Wellington. Malherbe kan gekontak word via sy webblad www.jedidiah.org.za of by T/F 021-873 0262 of op Facebook by “Jy die Entrepreneur”.

THIS WEEK’S EXPECTED WEATHER TEMPERATURES

PAARL/WELLINGTON FRI

HIGH TEMP

19°C

JOHANNESBURG

FRI

LOW TEMP

HIGH TEMP

14°C

9°C

SAT

LOW TEMP

HIGH TEMP

20°C 19°C

22°C

TUE

19°C

WED

15°C

LOW TEMP

5°C

HIGH TEMP

30°C

LOW TEMP

7°C

HIGH TEMP

27°C

15°C

LOW TEMP

THURS

HIGH TEMP LOW TEMP

8°C

HIGH TEMP

27°C

15°C

LOW TEMP

WED

HIGH TEMP LOW TEMP

7°C

HIGH TEMP

26°C

14°C

MON

LOW TEMP

TUE

HIGH TEMP

LOW TEMP

9°C

HIGH TEMP

25°C

11°C

SUN

LOW TEMP

MON

HIGH TEMP LOW TEMP

7°C

SUN

22°C

LOW TEMP

3°C

SAT

HIGH TEMP

16°C

THURS

HIGH TEMP

27°C

LOW TEMP

12°C


Friday 13 September 2013

People - Mense

Drakenstein Gazette

5

Greystone open tak in die Paarl Greystone, ’n handelaar waar jy byna alles onder een dak kan kry en wat ook bekendstaan as die nommer een “geen deposito” winkel, het ’n maand gelede sy deure in die Paarlse middedorp geopen en is geleë in Fabriekstraat. Volgens takbestuurder, Gregory Viljoen, was die behoefte aan ’n Paarlse tak groot omdat baie van die kliënte van hul Kaapse tak in die Paarl woon. “Ons het gevoel dit is beter om nader aan die kliënte te wees.” By Greystone kan kliënte verskeie items koop soos boumateri-

aal, vibracrete omheinings, plaveisel, mags, klanktoestelle, sondakke vir motors en huisware (televisie, wasmasjien, slaapkamerstel) asook wendyhuise, nu-tec-huise, vibracrete-huise wat hulle dan self bou. Om aankope te doen besoek gerus Greystone. Alle items is beskikbaar op krediet en kontant. Die winkel is oop Maandae tot Vrydae vanaf 08:30 tot 17:00 en Saterdae vanaf 08:00 tot 13:00. Vir navrae, bel hulle direk by 021 872 3549 of stuur ’n “Please Call Me” na 061 434 2666 en ’n opgeleide konsultant sal onmiddellik terug bel.

Werkers van Greystone wat uitsien daarna om jou te help, is van links Inke Kemp, Lynn Martin, Gregory Viljoen (bestuurder), Melissa Martin en Roxette Edas. FOTO: LIEZL DAVIDS WEN ’N BOEK: Die skrywer, Engela Linde, nooi lesers om hulle van nuuts af volledig in die Bybel te verdiep met die splinternuwe dagstukkies in die boek God se Pad na Vryheid. Die boek bevat 366 dagstukkies en word uitgegee deur Lux Verbi. ’n Leser kan dié boek wen deur hul naam en die naam van die boek te SMS na 32365 teen 12:00 op Maandag 16 September.

LEESPROJEK: Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SAB) help leerlinge wat sukkel met lees om hul vaardighede te verbeter. Verskeie plaaslike skole het as deel van die SAB-projek leesboeke ontvang. By die oorhandiging was (van links) Granville Isaacs (Paulus Joubert Primêr), Desmond Ceasar (Groenheuwel Primêr), Elmo Cairncross (Orleansvale Primêr), Claude de Jager (Amstelhof Primêr), Andries Pieterse (Charleston Hill Primêr), Albert Jansen (Dalweide Primêr), Clarence Carolissen (Magnolia Primêr), Charles Williams (Dalweide Primêr) en George Cook (New Orleans Primêr). FOTO: LIEZL DAVIDS

Paarl East

SYMBOL OF HEALING AND REMEMBRANCE: These were the words of Deputy Regional Commissioner of Correctional Services Freddie Engelbrecht at the official unveiling of the Allandale Wall of Remembrance during his address to the families and members that lost a loved one. A total of 20 members who died since 2000 while on duty in the management area are honoured on the wall. Candles were also lit during the ceremony. The message was clear, lets us all treasure the time spent together. BOOMPLANT: Boomplantdag op Wellington het op ’n heerlike sonskyndag plaasgevind met ’n interessante program gelei deur Lynda Muller (links) van die Wellington Verfraaiingskomitee. Die geleentheid is bygewoon deur burgemeester adv. Gesie van Deventer (middel), raadslede, leerlinge van verskeie skole, Sunfield Homes, die ATKV en gaste. Gedigte oor bome is voorgedra deur Anne-Grett Coetzee (Bôrdienghuis) en Jamie-Lee Ephraim van St Albans Primêre Skool. FOTO: CHRISTINE SIEBRITS

D N NG LNJ Entertainment A R I G PEN O Venue: Club Bash Date: 26 October 2013

DJ Service

Time: 18:00 till late Entrance fee: R30 pp Dress code: Smart casual

Features: dancers, singers, karaoke, live band, lucky draws with great prizes to be won, disco, savouries & lots of fun! Contact Lizanne for more info or tickets: 083 582 5495 / lnjdjentertainment@gmail.com

MAMA AISHA AFRIKA GENESER

Hy lees handpalms en is ’n fotuinverteller wat jou toekoms voorspel en al jou drome uitlê, met heilige water om te genees, oplossings te bring, te beskerm en te adviseer oor liefde, gebroke huwelike, verlies van werk, teëspoed, kwaadwillige vloeke, hofsake en finansies, Lotto en casino's.

Paarl, Strand, Malmesbury en die hele Wes-Kaap area Tel: 078 883 8534

021 862 6920

Paarl East Superspar in connection with Godwin Tiemie is holding a Superspar Got talent competition.

Van der Stel & Broadway Straat Charleston Hill, Paarl

doen dit

Groot Kompetisie RS E N WIN MATRIC BALL

50TH B

IRTHDAY

2ND PLACE CHRISTIAN WEDDING

3RD PLACE

MUSLIM WEDDING

AFRICAN WEDDING

AUDITIONS Date: 14/09/2013 Time : 10:00 -14:00 Place: Paarl East Superspar Closing date: Friday 13 Sep

21ST BIRTHDAY

SWEET 16

Contact Superspar at 021 862 6920 OR Godwin 072 839 2105 Forms are available at all till points and don't forget to bring your own back track.

DJservices-5x2-3713-

NEW PRESBYTERY MODERAMEN: The 16th meeting of the Presbytery of Wellington was held from 28 August to Sunday 1 September at The Uniting Reformed Church Huguenot in Paarl. The new Presbytery Moderamen was elected and comprised of Rev Reginald Rickers as quaestor (third from left), Rev Emil de Wet as assessor (fourth from left), Rev Tony Masent as moderator (fifth from left), Rev Freddie Ayford as scribe (sixth from left) and Rev. Jacques Beukes as assistant scribe (seventh from left). With them are the Primarii and Secundii members for 2013/2014.


6

Geklassifiseerd

Drakenstein Gazette

Friday 13 September 2013

13 September

FINALIS VIR WEEK 3

KATEGORIE B 9-18 MAANDE

KATEGORIE A

Sms bv. Baba B1 of Baba B3 na 42503 (sms kos R1,50)

)The Rockets will perform live at Klapmuts Primary School at 20:00. Tickets at R60 (children R40) can be booked at the school on 021 875 5471. Snacks will be on sale during interval. )Amstelhof Primêre Skool word 50 jaar oud in 2014 en ’n groot makietie word vir dié geleentheid beplan. Die skool doen ’n beroep op alle oudleerlinge en -onderwysers om by die beplanning betrokke te raak. Vir meer inligting, bel Derrick by 084 243 0023 of Charles by 082 202 3263.

CASH

4

GOLD ONS KOOP

GOUE

JUWELIERSWARE HEEL OF GEBREEK

14 September

BESTE PRYSE 102

Allerlei Miscellaneous Services

B1 Wade Wayne jnr. Kriel

KATEGORIE B

Eilandstr 3, Paarl (oorkant SASKO)

Avuzwa (12 maande)

021 872 2913

194

Sake Geleenthede Business Opportunities 100% SUCCESS GUARANTEED: Complete forms and earn extra cash per day. Everyone accepted! SMS name & address for a info brochure to: 079 246 7966.

38

Huurdienste Hiring Services DRESSHIRE: Bridal, matric, evening. Alterations. Julian's 118 Breda street, Paarl. 076 169 3175.

Persoonlike Dienste Personal Services

Sms bv. Baba A1 of Baba A3 na 42503 (sms kos R1,50)

112

MAMA LUCY. - Return lost lovers within 3 days. Troubled marriage. - Manhood problems. - Financial problems. - Families, job, properties protection. - Bad debt and bad luck. 082 475 4175, 078 758 1122. Paarl, Kuils River, Cape Town.

105

Binnenshuisdienste Home Services Interior

71

Algemeen Miscellaneous

Ons naam is u waarborg Vir die beste diens, skakel 083 556 6359

1ml SAND, KLIP, kompos & bogrond (topsoil) sowel as bourommel, vullisverwydering, tuindienste en skoonmaak van erwe. Skakel Neels 021 872 9397 of 083 412 8810.

E-pos: premierblind@mweb.co.za

SLEEPER COUCH for sale. Phone 076 612 3178.

A1 Nurdeen Gilfillan (8 maande)

Gordyne/Matte/ Stoffering Curtains/Carpets Upholstery

Be Wise, Advertise Drakenstein

Bied aan vanaf 9 Augustus 2013 tot 27 September 2013

Gratis kwotasies & installasies. Asook herstelwerk.

108

Geld/lenings Money/Loans

kompetisie

115

Vervoer en Berging Moving & Storage

Wen groot pryse vir ma en baba!! A2 Authum-Lee Faith Fortuin (5 maande)

Die baba wat weekliks die meeste sms'e ontvang, kwalifiseer as 'n finalis. Die finaliste sal op 4 Oktober 2013 aangekondig word waarna die wenners (ook deur sms'e bepaal) op 11 Oktober 2013 aangekondig sal word. Kategorie A - 0 mde – 8 mde en Kategorie B - 9 mde – 18 mde Bring 'n volkleur foto voor Woensdae om 10:00 weekliks tot 25 September 2013 na Paarl Post, Newstraat 1A met u inskrywingsgeld van R30 na Sharon of Zeta. Indien jy nie 'n foto van jou baba het nie, kan ons een vir jou neem. Jy het dan die opsie om die foto teen R10 te koop.

Reëls: • Slegs baba's van Paarl, Wellington, Mbekweni mag deelneem • Wenners word per sms-lyn bepaal • Geen werknemers van Media24 of hul borge mag aan die wedstryd deelneem nie. • Geen korrespondensie sal tydens of na die wedstryd gevoer word nie. • Sluitingsdatum vir die betrokke week is Woensdae om 10:00 • Inskrywingsfooi: R30

Stel kinderboekies

Borge: PAARL MALL

Paarl Mall

CASH 4 GOLD Sell or pawn - Absolute discretion

Best best prices Also jewelry, silver, broken items. Gold Traders 22C Castle str. Near Checkers in Breda str. ID required. 084 046 7775

Home visits possible

140

Elektriese Herstelwerk Electrical Repairs MULLER HERSTELDIENSTE: Yskaste, stowe, droërs, wasmasjiene, ens. Skakel Arnold 083 339 8886.

Wednesday 10:00

KATEGORIE A 0-8 MAANDE

20 September )WeeTee-oudstudente bied ’n piekniekdans met ’n Afrika-tema om 19:30 by die skoolsaal van Bergrivier Sekondêr aan. Kaartjies is beskikbaar by oudleerlinge of skakel 082 820 2198.

11 Oktober

43

Scarlett-Lily Simonse

)Paarl East Superspar in conjunction with Godwin Tiemie will host Superstar’s Got Talent from 10:00 till 15:00 at Paarl East Superspar. To enter you can contact Godwin on 072 839 2105 or Superspar on 021 862 6920.

)Paulus Joubert Sekondêre Skool (PJSS) Alumni bied aan ’n “Fun Festival” op 11 en 12 Oktober by die skool. Dit sluit in loop- en hardloop-kompetisies, mallemeule, loopbaanuitstalling vir graad 8 tot 11, Wellness day, “Landjie-krieket”, PJ Twins, Bakgat, Salomé, The Rocekts en vele meer vir oud en jonk. Makaya Ntini sal een van die eregaste wees. Inskrywingvorms is beskikbaar by die skool of by www.pjsssupportfund.org.

19 Oktober )Paulus Joubert Sekondêre Skool se klas van 1998 hou hul reünie op 19 Oktober in die skoolsaal. Vir navrae, bel Clive Barklet by 076 574 8489 of Ray Bowes by 078 881 6820

Gratis konsert by Thusong-sentrum Dinsdagmiddag 17 September om 15:00 bied die Afrika-perkussie departement van die Frank Pietersen Musieksentrum ’n gratis konsert aan in die Thusong-sentrum in PaarlOos. Die musieksentrum se Afrika-perkussie leerlinge en gaskunstenaars, Jazzart Dans Theatre en Tandile Mandela Traditional Group sal saam ’n vertoning gee van Afrika musiek uit die boonste rakke. Die klanke van Marimbas, Djembe tromme, koedoe-horings en ander tradisionele instrumente sal die Thusong-sentrum laat lewe en die strelende klanke van die Uhadi (African bow) en die pragtige stemme van die jong sangers sal almal bekoor. Daar sal items wees van elke betrokke skool groep asook die junior en senior Afrika ensembles. Jazz-art en Tandile Mandela Traditional Group sal die konsert open en dan aan die einde saam met die leerlinge optree. Toegang is gratis en almal uit die Drakenstein-gemeenskap word uitgenooi.

Blommeklub besoek Babylonstoren Paarl Blommeklub besoek die pragtige Babylonstoren Landgoed in Simondium op 17 September. Die groep sal by die laaste begeleide toer van die dag aansluit. Die groep vertrek saam van NGK Denneburg-terrein om 11:00. Belangstellendes met eie vervoer is baie welkom. Vir meer inligting skakel Fareda Essop by 021 862 6886.


Friday 13 September 2013

Schools - Skole

Drakenstein Gazette

7

Nominate your teacher Every year, the United Nations encourages communities worldwide to celebrate World Teachers’ Day on 5 October and acknowledge the important role teachers play in society. This year, Woolworths is celebrating the 4th year of our “The teacher who made the difference” competition. The competition encourages pupils to show their appreciation by nominating a ‘teacher who made the difference’, someone who has positively impacted their young lives. To enter, pupils must choose a teacher who has made a difference in their lives, the school or greater community, and motivate why they think their teacher should be honoured. Pupils must then write a motivation of no more than 200 words. The motivation may include photographs or colourful drawings featuring

their favourite teacher. The winning entrant will receive a R2 000 Woolworths gift card, the winning school will receive R5 000 cash and the “teacher who made the difference” will win a total prize of R10 000, which includes a laptop and a Woolworths giftcard. Entries can be dropped into entry boxes at schools or submitted via mtd@woolworths. co.za, fax to 021 407 2563 or post to: Attention: Amanda Mhluzi, Woolworths Head Office, Floor 4a, 93 Longmarket Street, Cape Town. The competition is running and will close on 13 September 2013. Winners will be notified telephonically on 1 October and announced publicly on World Teachers’ Day, 5 October. Schools and pupils can direct their queries and questions to Amanda Mhluzi on 021 407 2307 or amandamhluzi@woolworths.co.za.

LIGSTRAAL DANKSEGGINGSDIENS: Ligstraal Skool het Sondag 25 Augustus ’n dankseggingsdiens in die Betel-Cong-kerk gehou om hul 30ste bestaansjaar te vier.

GOUE STEMME: Die Junior koor van Sonop Primêre Skool het by die Paarl Vallei Eisteddfod ’n goue toekenning los gesing. Saam met die koor is koorleiers Ashné Lottering (links agter) en Angela Stewe (regs agter). PRETLOOP GEHOU: Die kleuterskole, Tiny Todds, Tiny Bubbles, Gummi Bears en Billy’s Kleuterskool het verlede Vrydag Loslitdag met ’n pretloop gevier. FOTO: ERNEST KILOWAN

GELDELIK IN DIE KNYP? Skuldberading kan jou beskerm om bates te verloor. Tree betyds op. Moenie geld leen om uit die skuld te kom nie.

D A A R Moenie skuldeisers ignoreer nie. LOSLITDAG VERMAAK: Die leerlinge van Paulus Joubert Sekondêre Skool het op Loslitdag R1 900 vir Ligstraal Skool ingesamel. Hier saam met die leerlinge is agter (derde van links) onderwyser Lea Cloete en Olivia Kulsen (links). FOTO: ERNEST KILOWAN

MODE PARADE: Laerskool Noord-Eind se graad R-leerlinge het ’n modeparade verlede week by die skool gehou. Hier spog die manne in hul Springbok-uitrustings.

Kontak Consolidebt by 021 863 2754 vir gratis konsultasieafspraak in jou area. Epos: consolidebt@vodamail.co.za Faksnommer: 086 542 1229

Drakenstein Gazette

is u gemeenskapskoerant wat die ware feite versprei wat in u omgewing plaasvind. Ons versprei 17 500 GRATIS koerante, gevul met nuus, sportnuus, geklassifiseerde advertensies, resepte en die sterre voorspel. Kry dit weekliks elke Vrydag in u posbus in die volgende areas:

SKOONHEIDS-KRONING: Hunter Temple AME in Paarl-Oos het Saterdagaand hul Mej. Hunter Temple 2013 senior en junior gekroon. Hier is voor van links Caziah Joseph (junior tweede prinses), Raquel Joseph (Mej. HT Junior), Stephanie Beerwinkel (Mej. HT Senior) en Corin Joseph (junior eerste prinses). Agter is Nicole Julies (senior eerste prinses) en Chanté Philander (senior tweede prinses).FOTO: EDGAR J PETERSEN

SÊ JOU SÊ

SMS kos R1

SMS na 32365

De Zoete Inval, Blommendal, besighede in die sentrale dorp, Denneburg, Klein Parys, Bloomsbury, Langvlei, Die Rug, Rabiesdale, Charleston Hill, Sonstraal, Dalvale, Groenheuwel, Boland Park, Klein Nederburg, New Orleans, Riverside en Spes Bona. Alle Paarl-Oos besighede, Mbekweni en Mbekweni-besighede, Wellington Besighede, Wellington Noord, Newton, Spokie Town, Paton Place, Hillcrest en van Wyksvlei. Drakenstein

LEES DIT. .. BELE EF DIT.. .

Indien u van gebeure rondom u weet, waarvan ons bewus moet wees en verslaggewing moet doen, sms u storie na 32365 – alle sms'e kos R1 of skakel ons kantore by

Paarl Post 021 870 4600

Lid van DCASA NCRDC209


Drakenstein

Stone River Valley

PAARL

OUR 4-H LE 2 ATE DAB D EST R O E AFF SECUR

2nd PHASE NOW SELLING!

• Laminated flooring, ceramic tiles • BIC, Aluminium windows and gutters • 24-hour secured estate, play parks • Transfer and bond registration fees incl.

R549 000

from (3 bedrooms + garage)

Contact Niezaam now at: 021 872 8031 / 083 447 8815 Barends: 073 179 9830 • Melvin: 076 904 2783 E-mail: info@imvusahomes.com • Web: www.imvusahomes.com

Year 3 • Vrydag 13 September 2013 | Tel. 021 870 4600

BOAAN LIGA-PUNTELEER: Blues (Laer Paarl) het met hul oorwinning van Saterdag oor Violets gesorg dat niemand hul kan verbysteek om die Paarl-streekliga hierdie jaar te wen nie. Hier is die span wat vir Violets 28-19 gewen het. FOTO: ERNEST KILOWAN

DERBY-LANDLOOP: Dit was weer tyd vir die jaarlikse derby-aksie tussen Ligstraal- en Dorothea skool. Vir meer perfekte weer kon die atlete nie gevra het nie. Hier spring die atlete weg vir die 2 km-landloop wat by Hoërskool Gimnasium gehou is. FOTO: FRANS LE ROUX

RUGBY

) Laer Paarl (Blues) oefen Dinsdae en Donderdae op New Orleans se velde. Riverstones se Derby 2013 word op 28 September gespeel. United Stones se oefeninge is Dinsdae en Donderdae op die Primêre Skool Daljosafat se veld. Bel 021 873 1307 vir meer inligting. ) Our women’s rugby team practises on Tuesdays from 18:00 at the Pniel rugbyfield. For information, phone Andrea on 083 303 9565. ) Die Paarl Rugbykode-klub vergadering word gehou op Donderdag 19 September 2013 om 19:00 by Gemeenskapsaal. Alle rugbykodeklubs word versoek om die vergadering by te woon. Vir nadere besonderhede kontak enige

bestuurslid van die Paarl Rugby-kode. ) Wellington-rugbyklub se oefentye is Dinsdae en Donderdae om 18:00 en die klub nooi alle belangstellendes asook oudspelers om te kom inloer. ) Violets-rugbyklub speel op 28 September 2013 Derby-wedstryde teen Riverstones. Alle veterane, ou kroks en vroue wat belangstel om te speel op hierdie dag word versoek om Dinsdae en Donderdae by die oefenveld aan te meld. Kontak Ashley by 078 786 1999 vir meer inligting. Die derby-sweetpakke kan ook bestel word by Maryna Jafta (079 814 1879) SOCCER ) Boland Build It and the SAFA/LFA will be hosting their u. 13 knock-out soccer tournament. Kids from all over the Boland will be participating in the fight for the cup. Our main goal with this tournament is to encourage the youth to think positive in difficult situations. Date: 21 September from 07:30 – 16:00 at the Mbekweni sport grounds. ROAD RACE ) Correctional Services Hawequa will be hosting a HIV/AIDS road race sponsored by

VEERPYLTJIES: Damian Kulsen (15) van New Orleans Sekondêr, (links) Junior Protea veerpylspeler word hier terug verwelkom deur sy neef en oefenmaat, Charl Pietersen. Pietersen is self ’n oud-SA speler en nou ’n professionele speler. Damian het Suid-Afrika in Malawi by die Sone 6 kompetisie verteenwoordig en vyf goue medaljes gewen.

Wellington Spar. Three different distances are available. 15 km (road race), 10 km (walk) and a 5 km (fun run). The race will take place on 14 September at the CPUT Wellington rugbyfield. The 15 km race starts at 08:00, the 10 km at 08:3 and the 5 km at 09:00. Entries forms are available at Wellington Spar from 1 September and can also be bought at the CPUT rugbyfield from 17:00 on 13 September and from 05:30 on race day. For more information contact Jack de Jager on 021 864 5842/072 609 2507 or Granville Fortuin and Klaus Small on 021 864 5800. KRIEKET ) Paarl-Oos-krieketklub se voorseisoen-oefeninge vir 2013–’14 vind plaas op die New Orleans-velde op Maandae en Woensdae om 17:30. Binneshuise oefeninge word Woensdae vanaf 18:00 gehou by Boland Park. Bel vir Terence Adonis by 084 609 5060 of Jackie Daniels 082 626 5412. ) Paarl Cricket Club's training sessions are currently on at Boland Park's indoor facilities Tuesdays and Thursdays from 18:00. Current players and new players are requested to attend. Call coach Riaan Nieuwoudt on -

081 032 2126 for more details. ) Young Peoples krieketklub se oefeninge verskuif vanaf vanaand 12 September na die Daljosafat-nette om 17:00. Die klub se eerste vriendskaplike wedstryd is op Saterdag 21 September teen Milnerton Krieketklub op Milnerton (twee spanne). Vanaf volgende week oefen die Tiere Dinsdae, Woensdae en Donderdae vanaf 17:00 op Daljosafat. Nuwe spelers kan die afrigter, Marco Walters by 076 982 7774 of die sekretaris, Trevor Davy by 082 497 3884 bel. BASKETBALL ) Basketball tournament in Port Elizabeth from 6 – 8 September The u. 13 girls and boys and the u. 16 girls and boys did Boland and the Paarl Area proud at this tournament. The results are: u. 13 girls - Gold with Desne Fortuin of Paulus Joubert Primary as the MVP u. 13 Boys – Silver u. 16 Girls – Gold with Jenelee Jacobs of Paulus Joubert Sen. Sec. as Most valuable player. u. 16 Boys – Silver


Drakensteingazette 13092013