Page 1

Drakenstein

Year 3 • Friday 6 December 2013 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi

In Paarl Post ) ‘Khoi-army’ scam unveiled ) De Poort issues resolved ) Policeman charged with drunk driving ) Win tickets to see Parlotones

Vrou teen geweld

2 Ouma op drafstap

3 Woordloop op berg

KERSTYD IS HIER MET LIGGIEFEES: ’n Toetslopie is Woensdagaand gedoen om te kyk dat alles reg is vir wanneer Paarl se Kersliggies môreaand (Saterdag 7 Desember) aangeskakel word. ’n Propvol program skop om 19:30 in Lady Greystraat in die Paarl-middedorp af met optredes deur die Special Christmas Band, sangers Fabian Smith, Karin “K”, Amy Jones, Nadia Herbst en Charlie van Rooyen (danser) net om ’n paar te noem. Die hoogtepunt van die aand is om 20:30 wanneer die burgemeester van Drakenstein, Gesie van Deventer, die Kersliggies aanskakel. Daar sal ook verskeie kos- en ander interessante stalletjies wees vir jonk en oud om die aand te kom geniet. Wellington se Kersliggies word vanaand (Vrydag) aangeskakel. FOTO: MARYKE SWART

8


2

News - Nuus

Drakenstein Gazette

Friday 6 December 2013

Moenie weg kyk vir geweld LIEZL DAVIDS “Mense weet nie hoe om trauma te hanteer nie kyk liewer weg,” vertel Amanda Mostert, ’n voormalige slagoffer van verkragting. Volgens Mostert het sy vandag ná 27 jaar meer vergifnis in haar hart en wil sy graag sien dat mense nie meer wegkyk wanneer iemand hulp nodig het nie, maar eerder ’n helpende hand en steunpilaar sal wees. “Wat doen jy as jy weet van iemand wat verkrag is, mishandel word of enige soort trauma ervaar? Iemand wat deur trauma gaan het ondersteuning nodig. Ek glo die langtermynskade wat ek opgedoen het sou aansienlik minder gewees het as ek mense gehad het wat my daardie tyd ondersteun het.” Sewe-en-twintig jaar gelede het twee mans met balaklawas haar in haar huis in die klein dorpie van Hectorspruit verkrag. Vir 24 jaar was sy sterk vir haar kinders se onthalwe. Sy het aangegaan met haar lewe en die vrees wat sy ná die verkragting met haar saamgedra het, vir die wêreld weggesteek. Augustus 2010 was egter die keerpunt vir haar en het sy besluit om ten volle ’n oorwinnaar van die wrede voorval te wees en in die proses ook ander te help. Sy het ’n balaklawa-projek begin, deur vrolike, kleurvolle balaklawas met bemagtigingsboodskappe op uit te deel aan persone wat deur trauma gaan. Mostert vertel hoe sy ná die verkragting onmiddellik haar gevoelens verberg het, want “niemand moet weet hierdie kinders se ma is verkrag nie”. Eers ’n maand ná die verkragting het sy die polisie ingelig omdat sy dit nie meer kon uithou nie. Mostert het haar man verloor, mense in die dorp het haar vermy en sy het in ’n depressie verval. Sy het egter nie gaan lê nie, maar opgestaan teen haar vrese en tree vandag op as motiveringspreker.

BESTE SKOF-LID: Konst. Stefan van Zyl (regs) van Paarl-Oos-polisie is aangewys as beste lid van die A-skof, wat ook as beste skof gekies is vir die maand Oktober. Hier ontvang hy sy toekenning by die stasiebevelvoerder, kol. Mabuti Wellington Stefaans.

Amanda Mostert wil slagoffers van geweld help on trauma te hanteer. “Ek het onlangs ’n praatjie gelewer en mense vertel van wat met my gebeur het. Kan jy glo, ná die praatjie is daar ’n vrou wat my nie in my oë kon kyk nie. Ek vra myself baie keer af hoe kan daar in vandag se tyd nog soveel misdaad teen vroue en kinders wees. Hoe kan daar nog steeds mense wees wat skaam is om daaroor te praat.” Sy wil graag mense aanmoedig om nie weg te kyk wanneer iemand deur trauma gaan nie, maar daar wees vir die persoon en ondersteuning te bied. “Ons gaan met hierdie massiewe verlammende situasie opgeskeep sit, totdat ek en jy, gaan begin saamstaan en ’n ‘kom ons ondersteun mekaar’-benadering aankweek.”

ARRESTED FOR MOTOR THEFT: Shortly after stealing a bakkie across the road from Paarl Magistrate’s Court, the culprit was arrested behind the wheel of the stolen vehicle. According to police spokesperson Capt Louise du Plessis the complainant contacted Paarl police who immediately responded to the complaint. The vehicle was spotted near the KWV. The suspect fled and was pursued by the police to Klapmuts where he was apprehended. The vehicle was returned safely to the owner. The arresting officers are Constables Glenn Jansen and Mark Boonzaaier.

Silvertown-man arrested for murder A 40-year-old man was arrested after allegedly beating a man to death with a plank. It is alleged the fight started between the deceased, Fezo Jack Makroti (48) and the suspect – both from Silvertown, Mbekweni – after Makroti accused him of having an affair with his girlfriend. Makroti allegedly went into the suspect’s house and pulled him outside before hitting him in the face with his fists. The suspect the allegedly took a plank, which was laying on the ground and hit Makroti with it several times. A resident saw the fight and stopped it. Makroti fell to the ground and died on the scene. The suspect appeared in the Wellington Magistrate’s Court on Tuesday and was released on bail. The case was postponed to February for further investigation.


Friday 6 December 2013

News - Nuus

Drakenstein Gazette

Ouma van 82 jaar steeds ’n drawwer LIEZL DAVIDS

“Voor ons begin hardloop, bid ek altyd dat die Here my voetjies en die stokkie in my hand “Hulle sê ‘oud maar nog nie koud’ en ek glo moet seën. “Ek roep ook my spanmaats bymekaar en daarin.” dan sê ek vir hulle, ‘fokus en bring als wat julSó vertel die 82-jarige le het, want ek gaan nou Maria Morris, ’n kranials insit’. Ek glo die ge atleet van New Orlespan moet saam as ’n ans wat al drie keer die eenheid werk.” Westelike Provinsie in Mens sou dink Ouma atletiek verteenwoorMaria dra van die beste dig het. hardloopskoene, maar Ouma Maria, soos sy verkies om kaalvoet baie haar ken, onthou te hardloop soos die dae haar dae as atleet by die toe sy nog kind was. plaasskool in Bovlei in Behalwe dat sy uitWellington asof dit gisblink in atletiek, is sy ter was en meen dis juis ook baie lief daarvoor dié herinneringe wat om in die tuin te werk haar aanspoor om en plant graag blomme steeds vandag haar liefen haar eie groente. de vir atletiek uit te leef. Ouma Maria sê haar In 2006 het sy as deel gesonde leefstyl wat sy van die Paarl Dienssenhandhaaf asook haar trum, ’n klub vir senior geloof in God, gee vir burgers, vir die eerste haar die krag om steeds keer weer ná haar kinvir haar self te kan sorg. derdae aan ’n atletiek“Ek wil graag die byeenkoms deelgeneem jongspan motiveer en gedurende die Golden aanmoedig om nooit te Games. sê dat hulle iets nie kan Vandag spog sy trots doen nie voordat hulle met 12 medaljes en drie trofees. Die 82-jarige Maria Morris staan vir geen uitdaging dit nie probeer het nie. Die ouma van 16 terug nie. FOTO: LIEZL DAVIDS Hier is ek ’n bewys dat jy kan dinge doen as jy kleinkinders en 17 agterkleinkinders is tans die oudste deelnemer net glo.” Volgens Ouma Maria is daar net een kleinaan die Golden Games en hardloop vir haar kind wat haar sporttalent geërf het. Wade Octospan die laaste been van die aflos. Omdat Ouma Maria die oudste deelnemer is, ber, is ’n top-krieketspelers vir Young Peoples hardloop sy nou slegs om haar tyd te verbeter. Krieketklub.

UNSUNG HERO: Cornellia Johnson (dressed in blue) was honoured by Qolothani Makhosikazi Social and Cultural Services during a celebration of Women of Significance and Unsung Heroines on Saturday at the Mbekweni Indoor Community Centre. Qolothani Makhosikazi Social and Cultural Services is a voluntary and non-profit organisation headed by Princess Cynthia Kabanyane. Cornellia, who is affectionately known as Makhulu, is a political stalwart who has endured a long political journey, which started in 1942, when she followed her calling to seek a better life for her people. Here Cornellia is with family members who attended the ceremony.

3


4

Drakenstein Gazette

CALLING ALL ENTREPRENEURS: Do you produce Mbekweni Muffins or Chicago Chocolates? Or maybe Klein Drakenstein Cookies or Smartie Town Sweets? Drakenstein Gazette wants to find out more about entrepreneurs who operate their unique businesses from their homes, making interesting items and goods. In today’s tough economy, starting your own business is often the best solution. In this way you not only create work for yourself, but for others too. Send us a description of your business, or come and see us about it. Once a month the Gazette Entrepreneur of the Month will be selected. The winner will receive a promotional article in the Drakenstein Gazette as well as an advertisement to boost his or her business. To enter, or for more information, call 021 870 4614; e-mail: drakenstein@media24.com or visit our office at 1a New Street, Paarl.

General - Algemeen

Friday 6 December 2013

You the Entrepreneur: Christmas, New Year’s and a better 2014? DAVID MALHERBE 2013 is busy drawing to a close. For many people who earn a salary it is the time of year when they look forward to receiving a bonus and being able to perhaps purchase something special they have had to do without all year. But every story has two sides. For the entrepreneur or business owner the exact opposite is true at the end of the year. The business owner must pay those salaries and bonuses before he or she can enjoy Christmas, and for some it is easier than for others. For some businesses, December is the month they have peak sales due to the fact that they sell the kind of goods that Christmas shoppers need. But other businesses can almost close down over the Christmas season because the demand for their products or services will

only pick up again in January. Yet although these business owners’ cash flow becomes really low during the festive season, they also have to pay bonuses, etc. They need to be very disciplined during the year in putting aside some money for this season. This brings us to something that we’ve often mentioned during the year; and that is the disciplined approach that is needed to build a successful business. To spend thriftily during months when you have a better turnover may cause you to miss out on opportunities when they come along. But such a disciplined approach to business does not come easily for most of us. We need to set aside time to plan a strategy for handling money and for growing our businesses. Therefore let us take some time for

Munisipaliteit hou groot Kersmakietie vir kinders Burgemeester, Gesie van Deventer, is bewus daarvan hoeveel kinders nie die voorreg het om ’n Kerspartytjie te vier nie. Met behulp van die vrygewige borge Drakenstein-munisipaliteit, McDonalds Paarl, Peninsula Beverage Co. Paarl, Paarl PostNet, Radio KC, ACVV Noorder-Paarl, SAPD Paarl, Monte Christo Miqlat, Cape Fruit Coolers, Checkers, Cape Basic Products Paarl, SA Transformasie, Toys N All (Paarl Mall), Hoerskool Laborie Leerderraad, Paarl Post, Tieners, NG Toringkerk, Gimnasium Nasorgouers, Paarl Mall en Hospice Paarl, gaan hulle die hartjies van 5 000 kinders in Drakenstein-vallei gelukkig gemaak met ’n Kersparty Vrydag 6 Desember by Monte Christo Sportgronde, Paarl-Oos. Soos met alle byeenkomste is daar streng reëls vir dié partytjie. Slegs kinders tussen die ouderdom van vyf en tien jaar wat ’n uitnodi-

ging ontvang het word toegelaat. Geen ouers of troeteldiere nie. Die uitnodigings aan kinders sal deur die wyksraadslede gedoen word en ’n naamlys sal by aankoms nagegaan word om toelating te verseker. Die hekke sal 09:00 open en elke kind moet sy eie hoedjie saambring en geen kos of drank mag in die perseel gebring word nie. Vervoer moet self verskaf word. Enigiemand wat hul swak gedra sal van die perseel verwyder word. Daar sal toesighouers wees vir die kinders, twee toesighouers per 50 kinders. Almal moet die perseel om 12:00 verlaat en dus vra die munisipaliteit dat almal die program- en sekuriteitsreëlings sal nakom om die veiligheid van almal te verseker. Geen kinders mag die perseel verlaat voor die tyd of sonder ’n toesighouer nie. Die burgemeester wens almal in die Drakenstein ’n geseënde Kersfees en voorspoedige 2014 toe.

planning before we start our 2014 journey. If we want to see different or better results in 2014, we cannot operate the same way as we did this year. Only by renewing one’s strategy you can expect a different result. You the Entrepreneur wishes all its readers a blessed Christmas. We trust that you will take time to plan so that you may really prosper in 2014. You the Entrepreneur will be back in mid–January 2014. David Malherbe and Dewald Scholtz will discuss this topic in more detail Monday evening from 19:00 until 20:00 on Radio KC 107.7FM in the program “You the Entrepreneur” * David Malherbe is a business- and career consultant and lives in Wellington. He can be contacted via his web page www.jedidiah.org.za or call 021 873 0262 or on Facebook at “Jy die Entrepreneur.”

Be money-wise this festive season For many people, Christmas is a time for holidays, partying and frivolous spending. Unfortunately this holiday often ends with no money in the bank and a huge overdraft. Here are some useful tips on how to curb spending over the festive season and not get caught with the New Year’s blues. . Spend your bonus wisely. . Instead of spending it on too many Christmas gifts, rather use it to pay off debt or plan ahead for expenses in the new year. . Buy fewer gifts. Cut down on buying every family member or friend a gift. Give only to those who are closest to you. . Be creative as well. At the end of the day it is the thought that counts. Promise cards are a thoughtful way to reconnect with friends and colleagues. Promise cards come in all shapes and forms and can be redeemed whenever suits your friend, such as a dinner invite, movies invite, cocktail etc. . For those who like to be creative on a shoestring budget, craft markets are the way to go. . You can pick up all sorts of knick-knacks and hand-painted goodies that are more personal. Source: Destiny


Friday 6 December 2013

People - Mense

Drakenstein Gazette

Spoor diabetes vroegtydig op Is jy gedurig moeg, dors, honger, lusteloos, duiselig en sweet snags? Het jy gewig verloor, jou sig verswak, of moet jy dikwels die toilet besoek? Dan het jy moontlik verhoogde bloedsuiker (Diabetes Mellitus oftewel “suikersiekte”). Volgens dr. Nicky Bernard kom Tipe 2 Diabetes Mellitus dikwels in families voor. “Moderne leefstyl met swak eetgewoontes, oorgewig, min oefening en stres gee ook aanleiding tot Tipe 2 Diabetes Mellitus. ’n Geweldige toename in diabetes het die afgelope tyd plaasgevind. Die Wêreld Gesondheidsorganisasie het in die jaar 2000 voorspel dat die aantal mense met diabetes binne 30 jaar sal verdubbel. Die verdubbeling het egter al in 2011 plaas gevind, 19 jaar vroeër as wat voorspel is. “Suid-Afrika se groei in die aantal mense met diabetes het teen dieselfde pas vermeerder.”

Diabetes gee aanleiding tot ernstige komplikasies soos hartaanvalle, beroertes, blindheid, nierversaking en amputasies van ledemate. Hierdie komplikasies kan in ’n groot mate voorkom word deur die regte leefstyl en deur die regte behandeling vroegtydig te begin. Hy verduidelik bloedsuikervlakke word met ’n eenvoudige vingerprik bepaal. Hierdie toetse kan by jou huisdokter of apteek gedoen word. “Die mees effektiewe hantering van diabetes word deur spanwerk vermag. Dokters in samewerking met verpleegsusters, dieetkundiges, voetkundiges en oogkundiges of oogartse kan die nodige hulp verleen.” Vir meer oor diabetes, maak ’n afspraak by die plaaslike Boland Diabetes-kliniek, Odeon-sentrum, Lady Greystraat 138, Paarl. Skakel 021 871 1808 vir meer inligting.

CELEBRATION: The area commissioners of both the Allandale and Drakenstein Correctional Services areas, decided to arrange a joint staff year-end function for its staff and their families at the Allandale rugby field. A series of events took place in the form of a carnival focusing on the children, youths and adults, talent shows, face-painting, balloon configuration, a beauty pageant, dance competitions, slippy slides, jumping castles and a dog show. Allandale area commissioner Kosie Sinclair cuts the celebrations cake as Freddie Engelbrecht (deputy regional commissioner) and Helene Africa (Old Mutual) look on.

ATS-studente hou reünie Gedurende die naweek van 14 tot 16 Desember hou die oudstudente van die Athlone Training School (ATS) in die Paarl hul reünie. Vrouestudente wat vanaf 1977 tot 1982 JPOS-kursus gevolg het, word aangemoedig om kontak te

maak met enige van die volgende persone vir meer inligting oor die reünie: Carol Bailey by 021 873 2132 of 083 232 8100, Mercia Balie by 083 610 9618 of 023 414 3344 of Janine Jacobs by 079 615 1886.

WEN EN LEES LEKKER: Met professionele raad en rigtinggewing én talle evaluering-vraelyste, word die leser as’t ware aan die hand gelei met die boek, Liefde is vir altyd, om ’n paar verrassende ontdekkings oor langdurige liefde te maak. Die boek is geskryf deur Daniël Louw. Die dagbeplanner van Juanita du Plessis, bevat verskeie praktiese maniere om jou te help om jou dag, maand en jaar te beplan vir 2014. Dit bevat ook unieke inspirerende boodskappe. Albei boeke word uitgegee deur Lux Verbi. Een gelukkige leser kan beide boeke wen deur hul naam en die naam van die boeke te SMS na 32365 voor 12:00 op Maandag 9 Desember.

STOP ABUSE: Members of the Many Smile Foundation in Paarl East, proudly display a poster highlighting the 16 Days of Activism: Stop Violence Against Women and Children. The poster was made by children who attend youth development programmes hosted by the Many Smile Foundation who operates from the previous premises of the South African Police Services in Paarl East. Here are the members Marianne Sharter (Chairperson), Claira Sharter (counsellor), Christine Sias and Shereen September (Secretary). At the back are Pastor Charles Sharter (Counsellor) and Rossina Small (Treasurer) and in front (left) are: Cassidy Daries and Rudolph Hermans with Lecreshia Claassen (right). PHOTO: ACHMAT PATEL

POOL WINNERS: This u.18 junior team from Wellington took part in the recent national 8-ball tournament in Worcester. The team finished in 5th overall out of 11 teams. The team hereby wants to thank all their sponsors for making it possible for them to take part in this prestige event.

HOOP VIR VROUE: Badisa Paarl het verlede week ’n vroueoggend gehou met die tema Hoop, met die oog op 16 dae van aktivisme. Die spreker by die geleentheid was Amanda Mostert, voormalige slagoffer van verkragting (derde van links). Saam met haar is van links Elizma Titus (Badisa), Levona Fortuin (bestuurder van maatskaplike dienste, Badisa), Marjorie Dampies (Paarl-Oos traumakamer en GPF-lid) en Amina Allom (raadslid van Wyk 25).

5


6

Classifieds

Drakenstein Gazette

Classifieds : 021 870 4600 – E: zeta.barnes@paarlpost.co.za E: sharon.cornelissen@paarlpost.co.za Drakenstein

Friday 6 December 2013

exclusively online at OLX

Where buyer and sellers meet each other

www.olx.co.za HUISVERBETERINGS BINNE

PERSOONLIKE DIENSTE

1835

KINDERVERMAAK 1405

SUPERVISOR FOR BUSINESS IN WELLINGTON. Dependable and trustworthy. Computer literacy, customer relations, staff management. Exemplary references. NB. R21 p/h R45h p/week. Applications to: bainspbo@gmail.com

ALLERLEI 1845

HUWELIKE

DAGSORG & CRÈCHES

1490

1410

TE KOOP FINANSIEEL 1420

ALLERLEI 1655

VERVOER & BERGING 1870

Wednesday 10:00

SPECIAL CELEBRATION: Dr Gcwalisile Zulu-Kabanyane, Mphumzi Mdekazi, Mcebisi Skwatsha and Nomsa Nomqolo inspect the fine meals prepared for the special celebration, Women of Significance and Unsung Heroines, which was held on Saturday at the Mbekweni Indoor Community Centre.

10 Tips for fighting the festive season flab The holiday season is upon us and while it is a great time to relax and unwind with friends and family, the festivities often wreak havoc with your exercise and eating programme. Once festive season parties begin it is all too easy to replace exercise time for an extra drink at the bar or a few more minutes around the cookie jar. Peter Jordan, principal officer of Fedhealth, says while letting your hair down for a couple of days will not do your health or fitness any harm, it’s when this extends from the beginning of December to well into the new year that it becomes a problem. “According to a survey done by The British Dietetic Association, on average, people gain 2 kg in the four weeks around Christmas alone. “Research shows that this 500 g per week weight gain can continue well into the new year too,” he says. While avoiding the celebratory meals during the festive season may not be an option for you, Jordan believes a healthy dose of exercise and avoiding total overindulgence can lead to a healthier you come 2014. He offers the following 10 tips to fight the flab over the festive season: ) Exercise early in the morning. Even the most diligent person will struggle to find motivation to train after a long day at the beach and a lazy late lunch. Make the most of the early sunrise and head out before the rest of the family wakes up. ) Drink a glass of water before eating or

drinking a soft drink. This will help to keep you from overindulging in those extra calories. ) Use exercise to explore new areas. Enjoy the adventure of running or cycling where you have never been before. ) Make exercise a family affair. Take the dog along. Let the kids ride alongside on their bikes. ) Try some new activities like swimming, rollerblading, sea-kayaking, stand-up paddling, or a mountainbike ride. These are all great holiday activities that will still give you a good work-out. ) Stick your training programme up on the fridge. Tick the days you do train and make a cross on days you don’t train. ) Many holiday towns have activities like runs over the festive season to attract holidaymakers. Check out the local newspaper for events near you. ) Buy yourself some cool new exercise gear. It will encourage you to put it on and get out there. ) Enjoy the warm summer evenings and go for a walk around the neighbourhood after dinner. This helps keep your metabolism high so you burn more calories while you sleep. ) Say no to seconds. Just because there is extra food around doesn’t mean you have to eat it. Enjoy the celebrations but avoid having seconds and getting into the habit of snacking throughout the day. Try keeping some healthy snack options like fruit around the house. – Fedhealth

KRUIEKENNER 1435

ALGEMENE & HUISDIENSTE

EIENDOMME

SKOONMAAKDIENSTE

HUISE TE KOOP 1805

3275

PAARL HUGUENOT: Newly renovated 2-Bedr house, b.i.c. fitted openplan kitchen, new stove. R375 000. 082 228 4445 / 021 531 5000. BETREKKINGS

LENINGS

3600

1445

Agterstallig met jou voertuig paaiemente, laat ek jou help. Of wil jy jou voertuig verkoop, laat ek dit vir jou doen Kontak nr 083 493 6894 / 079 560 9088

ALGEMEEN 3680

Be Wise, Advertise

SALES AGENTS NEEDED: Loans, Cellphone & Insurance. Call: 079 681 1609 / 021 870 1735.

A BLESSED GRADUATION: Pearl Bible School recently had their annual graduation ceremony with Pastor Vernon Jacobs as the keynote speaker. PHOTO: EDGAR J PETERSEN


Friday 6 December 2013

Schools - Skole

KLEUTERS LEWER ITEMS: Future Stars-dagsorg in Chicago het onlangs hul jaarlikse debutantebal gehou. Die kleuters het verskeie dansies, sang items en gedigte opgevoer. Hier is ’n groep wat die volkslied Nkosi Sikilele Afrika vir die gehoor gesing het.

Drakenstein Gazette

7

BALLOONS FOR REMEMBRANCE: Noorder-Paarl High School held an HIV/AIDS Awareness community outreach project in remembrance of those who died and those living with the diseases.

PHOTO: DEVIDEAN MOSES

MINI-MATRIEKAFSKEID: Amstelhof Primêre Skool het ’n mini-matriekafskeid vir hul gr. 7-leerders gehou. Die glansryke aand het op Maandag 2 Desember by die skoolsaal plaasgevind. FOTO: ERNEST KILOWAN

KERSPARTYTJIE: VGK Immanuel se Diakonale-dienste het onlangs minderbevoorregte kinders van die kerk asook in die gemeenskap bederf met ’n Kerspartytjie. Die kinders het nie net elkeen ’n geskenkie gekry nie, maar ook ontbyt, ’n middagete, nagereg en lekkernye. FOTO: LIEZL DAVIDS

KUIER VIR MATRIEKS: Paulus Joubert Primêr het ’n geselligheid in die skoolsaal gehou vir al hul oudleerders wat vanjaar matriek geskryf het. FOTO: ERNEST KILOWAN

DANSERS VAAR GOED: N&H Ballroom and Latin Dance School, het uitstekend gevaar by die Western Cape RAB Kampioenskappe in Kaapstad. Saam het hulle sewe eerste plekke behaal, sewe tweede plekke en ses derde plekke. FOTO: ERNEST KILOWAN


Drakenstein

Year 3 • Vrydag 6 Desember 2013 | Tel. 021 870 4600

Aandwedloop by Taalmonument Kom wys hoé trots jy is op jou taal, met ’n Afrikaanse woord op jou bors tydens die Afrikaans op ’n Drafstap-Woordloop en Aandwedloop op Woensdag 11 Desember by die Afrikaanse Taalmonument. Dié 5 km-Woordloop en 10 kmAandwedloop word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad (ATR) en Paarl Atletiekklub. Die 5 km-pretloop staan bekend as die Woordloop, omdat deelnemers met ’n woord inskryf in plaas van met ’n nommer. Atlete wat aan die 10 km-Aandwedloop deelneem, ontvang benewens hul nommers ook elkeen ’n woord. Deelnemers het die opsie om met registrasie van ’n lukrake woord voorsien te word of hul eie woord

te kies indien hul vooraf daardie woord vir R100 in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) borg. Meer as 600 atlete en taalentoesiaste het verlede jaar deelgeneem aan dié geldinsamelingsgeleentheid ten bate van Huis Andrew Murray Kinder- en Jeugsorgsentrum, Wellington. Die 5 km-Woordloop, wat om 18:40 begin, is bedoel vir die hele gesin. Stootwaentjies is ook welkom. Die inskrywingsgeld vir die woordloop is R15 (R5 vir kinders onder 18). Daar is vanjaar ’n spesiale trofee op die spel vir die grootste span wat aan die 5 km-Woordloop deelneem. Die 10 km-aandwedloop, wat volgens die reëls van Atletiek SuidAfrika en Boland Atletiek aangebied word, begin om 18:30. Die inskrywingsfooi is R40 en tydelike

nommers is beskikbaar teen R25. Toegang sal gratis wees vir ondersteuners wat genooi word om vanaf 17:00 tot 20:30 (wanneer die prysuitdeling begin) ’n piekniek in die Kuierkom by Volksmond Koffiewinkel te geniet. Eie piekniekmandjies is welkom en verversings sal te koop aangebied word. Medaljes en kontantpryse is op die spel en gelukstrekkings sal plaasvind. Atlete kan vooraf inskryf by www.entrytime.com of www.sa-active.co.za (spertyd vir aanlyn-inskrywings is Donderdag 5 Desember), asook by die Taalmonument (daagliks vanaf 08:00 tot 17:00). Vir navrae oor die 10 km-wedloop, kontak Sybrand du Plessis by 083 444 6940 en vir navrae oor die 5 km-Woordloop, kontak Amira Clayton by 021 863 4809/0543 of kommunikasie@taalmuseum.co.za.

Meer as 600 stappers het laasjaar die taalryke geleentheid ondersteun.

hero.

DARTS

RUGBY

EERSTELIGA SENTRAAL KAMPIOENE: Newton Villagers het vanjaar die Boland Eersteliga Sentraal-afdeling gewen. Villagers se Wayne Williams (links) ontvang die trofee van Hennie Lategan (BRU-bestuurslid).

GOEIE VERDEDIGING: Lovers Lane (rooi) sokkerklub het Sondag ’n vriendskaplike wedstryd teen Nederburg FC gespeel. Die wedstryd is op die Monte Christo-velde gespeel en 11 doele is aangeteken. Lovers Lane was net te sterk vir Nederburg en het die stryd 6-5 gewen. FOTO: ERNEST KILOWAN

) Wamakersvallei Darts bied sy jaareindfunksie by Hoërskool Bergrivier op 7 Desember aan. Die vergadering begin om 20:00 en kaartjies is R50 per persoon. Randall kan gekontak word op 073 153 4447 vir verdere inligting.

) Villagers Newton hou op Saterdag 14 Desember sy jaarvergadering by Newton-rugbyvelde. Die vergadering begin om 14:00 en daarna word ’n bring&braai aangebied. Almal is welkom by hierdie geleentheid en alle lede word ook uitgenooi. Bel vir Jannie Japtha by 078 147 3082 of vir Lee-Heino Cupido 071 827 4035

VISVANG ) Paarl Kushengelklub hou op 7 Desember sy derde liga kompetisie. Die kompetisie sal in Struisbaai gehou word. Enigiemand wat belangstel om deel te word van die klub of vir enige navrae kan vir Gert van Niekerk bel by 083 259 4310.

) Radio KC reël ’n donasie vir die Springbok van die Paarl – Tinus Linee. Hulle het besluit om vir Tinus te help deur ’n pledge te reel. Elke luisteraar word gevra om ’n bydrae te maak sodat hy behandeling kan ontvang. Saterdag sal van sy rugbyvriende in Paarl Mall sit om u skenkings te neem. Dit sal wees vanaf 09:00 – 12:00. Kom ondersteun jou

POOL ) The semifinals of the knockout competitions of Drakenstein Pool Union will take place on Sunday 8 December at 15:00 as follows: •Harleys vs Warriors – 8 Ball Pub •Deposse vs Strikers – Andre’s •Tripple P vs Shooters – Glen’s •8 Ball Nominators vs Red Devils – Huguenot Pub

Drakenstein gazette 6 dec 2013  

Drakenstein gazette 6 dec 2013

Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you