Issuu on Google+

Drakenstein

• Bouers Gereedskap • Elektriese Gereedskap • Tuin Gereedskap • Skoonmaak Masjiene • Sleepwaens • Masjiene Repair & Helicoil Service • Draaibank/Milling Werk; TIG/MIG Welding

WELLINGTON, 12 VERSAILLES ST 021 873 2222

Year 3 • Friday 5 April 2013 | Tel. 021 870 4600

In the latest Paarl Post ) Council to seize abandoned property ) Mayor opposes toll roads ) Thieves target tunnel ) Rugby season in full swing

Winter groentetuin

3 ’n Ware boekwurm

3 Guide to healthy teeth 4

Kruistog in die Paarl

Die Bethel Congregational Kerk het hul jaarlikse kruisoptog op Goeie Vrydag gehou. Hier stap van die gemeente lede met die kruis in Klein Drakensteinweg.

FOTO: ERNEST KILOWAN


2

Entertainment - Vermaak

Drakenstein Gazette

Friday 5 April 2013

Republic of Paarl goes Bos La Rochelle High School, Klein Nederburg, Labori, Paarl Girls’ High, to mention but a few, taking part. Senior models will also be showcasing local designers in Paarl’s clothing. This event promises to be a funfilled day for the whole family and there will be plenty of food stalls as well as a beer garden. So bring your camping chairs and blankets, and come and relax in the last of this seasons warm sun. Tickets are R80 per person (R60 for school children) and can be

On Saturday 6 April from 15:00 till late, Mi Casa, Chad Saaiman, Kelly Fortuin, Crushanda Forbes, the PJ Twins and various other artists will rock the crowd at the Paarl cricket field during the Republic of Paarl goes Bos festival.

Mi Casa is only one of the various popular bands which is set to wow the crowd during Saturdays Republic Paarl goes Bos festival.

Republic of Paarl goes Bos is based on bridging the gap between Paarl and Cape Town. A fashion show with Adri Creation and three other designers will also take place with models from

doen ’n beroep op oudleerlinge en ondersteuners om die vergadering om 15:00 by die skool by te woon en betrokke te raak. Vir nadere besonderhede, kontak Charles Solomons by 082 202 3263 of csolomons@uwc.ac.za

6 April

10 April

)Emo Adams tree op by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl om 19:30 in die Tuinteater op die grasperk reg aan die voet van die monument. Besoekers kan hul eie wyn en piekniekmandjie saambring of een by Volksmond Koffiewinkel bestel (021 863 2800). Koffie, ligte verversings, wyn en bier te koop. Kaartjies R100 vir volwassenes en R50 vir kinders (o. 6 gratis) vooraf by die Taalmonument beskikbaar op by die hek. Bel 021 863 4809/0543 of besoek www.taalmonument.co.za.

)Die jaarlikse Paarl seniorburger-konsert vind 19:00 plaas in die Paarl-stadsaal. Toegang vir senior burgers is gratis. Plaaslike kunstenaars sal ’n konsert aanbied wat musiek, sang en komedie insluit om die inwoners van die Drakenstein- tehuise vir senior burgers en gestremdes te vermaak. Rotariërs verskaf gratis vervoer na en van die konsert en bedien verversings gedurende die pouse. Diegene wat die konsert wil bywoon en vervoer benodig, kan Kaufie Kaufman by 083 325 6603 bel.

7 April

11 April

)Amstelhof Primêr word 50 in 2014 en beplan ’n feesprogram wat die hele jaar duur. Die skool

)An autism support group meeting at the Wellington Autism Centre office in Rose Street,

Woesterfees by Kleinplasie Die Woesterfees, ten bate van die Pionierskool vir Blindes op Worcester, sal op 19 en 20 April by die Kleinplasieskouterrein op Worcester plaasvind. Die hele gesin kan antieke uitstallings van onder meer veteraan-voertuie, asook demonstrasies van items wat aan die jonger geslag onbekend is, besigtig. Die Instituut vir Blindes gaan hulle werksaamhede ten toon stel en die mond-en voetskilders gaan hulle vaardighede met ’n kwas demonstreer. Die vreemde stokperdjies, moderne tegnologie en tuisteskeppers se vindingrykheid sal nie agterweë gelaat word nie. Daar sal heerlike eetgoed wees en plaaslike ondernemings en boere gaan hul produkte uitstal. Kunstenaars soos Jakkie Louw, Anton Myburgh, Tiro, Ruben Lennox, Chris Else, Amore en ’n Duitse Umpahorkes saam met Valliant Swart sal sorg vir vermaak regdeur die naweek. Die Loslippige eenmanvertoning van Ian Wessels van RSG is ’n hoogtepunt Saterdagaand. Hekke open Vrydag om 14:00 en Saterdag om 08:00 en is oop tot laat. Kaartjies is beskikbaar by die hek teen R50 vir volwassenes en R10 vir skoolgaande kinders. Bel Johan Horn by 083 635 3301 of stuur ’n e-pos aan hecticb2@polka.co.za of aan Mauritz Meyer by mauritz.meyer@gmail.com vir meer inligting oor die Woesterfees.

Wellington, at 19:00.

13 April )Paulus Joubert Primêr en Gracecard Management, bied die Rocket Picnic Show om 19:30 op die skoolgronde. Hekke open 17:30. Toegang volwassenes R50 en kinders bo 6 jaar R15. )Oop gespreksdag by De Poort Erfenisdorpie in Turkstraat, Suider-Paarl, van 09:30 tot 14:30. Kom deel jul verwagtinge vir De Poort en bring die gesin vir ’n lekker bring-en-braai en pretaktiwiteite. Vir meer inligting, bel 082 577 1213 )Die Byron depressie- en angsondersteuningsgroep Paarl vergader 10:00 by die Drakenstein-biblioteek in Paulusstraat. Wynand Theron is gasspreker en Taila Barends as motiveringspreker. Kom geniet ’n koppie tee en gesels saam oor gebeure in ons daaglikse lewe. Bel Louisa Leon by 078 018 2529. )Church of the Annunciation Charleston Hill is hosting a bus trip to Vredenburg Mall and Club Mykonos. Cost per person R130 and refreshments will be served. The bus leaves at

purchased via Computicket or at the gate. For more information, phone 073 329 9266. ) Four lucky Drakenstein Gazette readers each stand a chance of winning a ticket to Republic of Paarl goes Bos. To stand a chance of winning, simply e-mail the answer to the following question: Where will the festival be held?, together with your name ID number and phone number to christopher.benjamin@paarlpost.co.za by 14:00 on Friday.

07:00 from the church. For bookings or information contact John Goliath at 021 862 0089.

14 April )New Hope Gemeenskapskoor bied ’n sangmiddag ten bate van Rusthof Ouetehuis by die Paarl-gemeenskapsaal om 16:00. Plaaslike kore tree op en verversings sal beskikbaar wees. Toegang is R20 vir volwassenes en R10 vir kinders onder 12 jaar. Gratis vervoer sal beskikbaar wees van Groenheuwel Fair Foods tot by Amstelhof taxi-staanplek; die bussies ry 15:30.

17-20 April )Bien Donné Agri Cape Week Woensdag tot Vrydag 09:00 – 17:00 en Saterdag 08:00 – 16:00 op die ARC Bien Donné Navorsingsplaas langs die R45, Simondium/Paarl. Die tema is Landbou vir die Verbruiker. Toegangsfooie R50 vir volwassenes, R30 vir pensionarisse en R10 vir kinders. Besoek www.bdacw.gov.za of bel 021 863 0397.

MEET A LOCAL BLY TE KENNE

Naam: Lauren Munnik

Naam: Kariem Moerat

Name: Welcome Kanzy

Name: Fadwa Mohammed

Som jouself op in een sin – Ek is baie aantreklik.

Som jouself op in een sin – Ek is baie avontuurlustig.

Describe yourself in one sentence – I am a happy person.

Describe yourself in one sentence – I am a hardworking and active woman.

Watter bekende persoon sou jy oornooi vir ete en waarom? Peter de Villiers, om vir hom te sê hy moes my gekies het.

Which famous person would you invite for dinner and why? My wife, she always supports me.

Which famous person would you invite for dinner and why? Zane Malik from One Direction, he is too cute.

As jy nie in Drakenstein gebly het nie, waar sou jy en hoekom? Gordonsbaai, want dan kan ek heeldag visvang.

If you didn't live in Drakenstein, where would you live and why? Transkei, because I was born there.

Wat doen jy vir 'n lewe? Ek is in die skool.

Wat doen jy vir 'n lewe? Ek probeer net om te lewe.

Wat is jou snaaksste herinneringe van jou kinderdae? Dit is altyd snaaks wanneer ek en my vriende uitgaan.

Wat is jou snaaksste herinneringe van jou kinderdae? Ek het eenkeer met onpaar skoene op die verhoog geklim.

What do you do for a living? I am a security guard.

If you didn't live in Drakenstein, where would you live and why? Taiwan, because I like the greenery and the vegetation.

Watter bekende persoon sou jy oornooi vir ete en waarom? My vriende, want hulle is goeie geselskap. As jy nie in Drakenstein gebly het nie, waar sou jy en hoekom? Paarl, want hier is baie mense wat ek ken.

What is your funniest childhood memory? I had lots of fun herding the cattle in Transkei.

What do you do for a living? I am in school. What is your funniest childhood memory? When I was a small child I had one huge tooth and looked very funny.


Friday 5 April 2013

News - Nuus

Drakenstein Gazette

Dié bibliotekaresse inspireer

Heavenly Harves t

Die senior bibliotekaresse van Groenheuwel biblioteek, Mercia Sias, het onlangs haar meestersgraad (M.Bibl) aan die Universiteit van Wes-Kaapland, verwerf. Haar tesis het gehandel oor “Die rol van die openbare biblioteek in die verwesenliking van die millennium ontwikkelingsdoelwitte”. Merica, wat haar skoolopleiding by Magnolia Primêre Skool begin het en by New Orleans Sekondêre Skool gematrikuleer het, het na skool haar studies in biblioteek- en inligtingkunde by die Universiteit van Wes-Kaapland voortgesit. Sy was een van ses kinders en het grootgeword in Magnolia-woonstelle en later saam met haar ouers na New Orleans-woonbuurt verhuis. “Ek moes elke dag ’n ver afstand na my skool stap en ek het al daar tekens getoon van uithouvermoë,” vertel sy. Haar liefde vir lees is van jongs gekweek en hierdie bibliotekaresse kan vir ure nie-fiksie en geestelike boeke lees en hou daarvan om tyd met mense te verkeer. Sy beskryf haarself as ’n passievolle bibliotekaresse wat daarin glo om elkeen wat die biblioteek besoek met respek te behandel en goeie diens aan elkeen te lewer. Vir die afgelope 23 jaar in die inligtingswêreld het sy die meeste van haar diensjare in openbare biblioteke deurgebring, waarvan sy 16 jaar by Drakenstein-biblioteek in Paulusstraat, Paarl-Oos, gewerk het. “Ek kan met trots sê dat by Drakenstein het ek baie geleer en meeste van my kennis en ondervinding kon ek met my kollegas en lesers deel,” meen sy. Behalwe dat Mercia toegewyd is aan

3

Weekly delivery of fresh seasonal organic vegetables to your doorstep Friday: Box conent for the f o l l o w i n g w e e k Sunday Evening: orders need to be placed Tuesday: Deliveries made after 12:00 noon Delivery in Paarl R25

Family Box: R150

Medium Box: R100

For information and orders:

Contact: Liesl van der Westhuizen vdwliesl@gmail.com 083 286 9393

MRS GOLD CASH FOR GOLD Silver • Diamonds • Kruger Rands • Even Broken Gold

Mericia Sias en haar dogter, Moesha (11) die gemeenskap, het sy ook ’n dogter, Moesha (11) en is getroud met Murdoch, wat vaardighede vir organisasies en werklose mense aanbied om hulself te kan bemagtig. Die energieke Mercia is altyd gereed vir uitdagings. Vir eers fokus sy om soveel moontlik biblioteek-personeel te oorreed om ’n diploma of graad te voltooi. Tans fokus sy ook daarop om opleiding te gee in die biblioteek ten opsigte van werksessies en artikels wat sy skryf en navors. Mercia droom nog elke dag al hoe meer om LIASA (Library and Information Association of South Africa) internasionaal te kan verteenwoordig. “Ek glo dat ek eendag ’n internasionale biblioteekkonferensie sal kan bywoon om die Drakenstein-biblioteekdiens te verteenwoordig,” sê sy..

Kweek jou eie wintergroente DAISY DE MELCKER Vir sommige mag die winter nie juis tuinmaak tyd wees nie, maar daar is heelwat wat hierdie tyd van die jaar gedoen kan word. Nou is dit goed herfs en daar kan vinnig op ’n Saterdagoggend gewerk word aan ’n winter groentetuin. Ideale groente wat tydens die wintermaande groei is juis lekkernye wat in soppe en bredies gebruik kan word, onder meer blomkool wortels, seldery, kool, uie, spinasie, brokkoli, rape en Brusselse spruite. Berei ’n sonnige stukkie grond in jou tuin voor deur dit skoon te maak van alle onkruid. Werk ’n sak en kompos goed in die grond in. As jy ernstig is om groente te plant is dit ook nou die tyd om ’n versteekte stukkie tuin te vind, wat hoofsaaklik in die skaduwee is, en jou eie komposhoop te begin. Laat al jou groente en vrugte oorskot hierin verrot tot ’n heerlike ryk kompos vorm. As die kompos goed in die grond in gewerk is, maak dan seker dat die grond goed nat is. Nou kan jy jou saadjies in rye plant. Onthou net dit gaan ses weke langer neem totdat jy jou groente kan pluk as jy saad plant in plaas van saailinge.

Please bring all your unwanted gold anD we'll give you cash for gold

Boonop was sy vir twee agtereenvolgende jare verkies as uitvoerende lid van Biblioteek- en inligtingsvereniging van Suid-Afrika. Vanjaar is sy verkies as die portefeulje-sekretaresse vir lede-subskripsie. In 2010 is sy verkies as voorsitter van die Saldanha en Stellenbosch streeksforum en is ook tot onder-voorsitter verkies en onlangs as voorsitter. In 2012 het sy die Drakenstein-biblioteekdiens twee keer verteenwoordig in Swede met biblioteek-projekte. Vanjaar het sy ’n uitnodiging ontvang om LIASA en Drakenstein-biblioteekdiens te verteenwoordig in Sandton, Johannesburg, om opleiding aan biblioteekpersoneel aan te bied. Sy bedank prof. George Fredericks haar promotor wat hulp verleen het met haar akademiese werk asook al haar familie en vriende vir hul jarelange ondersteuning.

BEST PRICES PAID

9 CT = R150 p/gram | 14 CT = R230 p/gram 18 CT = R300 p/gram | 22 CT = R360 p/gram 24 CT = R400 p/gram | Silver = R5 p/gram

Cash for South African silver coins - R2 per gram 2 shilling, old R1 (1966-1969) 5 shilling, tickey, 6 pence, 2 & a half shilling.

WE ALSO BUY BACK AND POND SHOP: 021 872 3947

FRIKKIE: 076 411 1700 | CHARLES: 072 478 6070

4A Verster St, Paarl (around the corner from Pep Home) • www.mrsgold.com

BRANCHES: HEAD OFFICE: Shop 19, Brighton Square, Brighton Road Kraaifontein JEWELLERY SHOP: (new & second hand), Shop 20, Brighton Square, Kraaifontein KRAAIFONTEIN 2: Shop 13, Shoprite Centre, Voortrekker Road • PAROW VALLEI MALMESBURY: Nr3, Piet Retief Street • SALDANHA: 52 Saldanha Road VREDENBURG: 15 Skool Street • TABLEVIEW: 17C Blaauwerberg Road PARKLANDS & JEWELLERY SHOP: Shop 20, Piazza Centre@Superspar, c/o Main & Link Road (opposite KFC)

SUMMER SALE!

DOUBLE BED SALE!

ORTHOCARE 3000

• Full double on special sandwich foam • Base included K ILLER DEAL KILLER • High density • 15 Year Warranty!

• Base and mattress included • ROCK TUFF springs • Re-enforced side sections • No turn feature • 15 year warranty

Normally R3999

Normally R2499

90

Plant groente dwarsdeur die winter. FOTO: VERSKAF Plant een ry per variëteit en merk die eindpunt met ’n stokkie waarop die naam van die groente staan. Indien jy saad plant gaan jy ná drie weke jou laning groente moet verdun en die spasiëring volgens die saad pakkie dop hou. Al is dit winter, gaan jy steeds nou en dan jou groentetuin moet nat gooi. En hou jou tuin skoon van enige onkruid om die groei van jou groente te vergemaklik en te verbeter.

’n Bederfie vir Paarl se senior burgers Die konsert word Die jaarlikse Paarl semoontlik gemaak nior burgers-konsert deur die kunstevind op 10 April om naars wat hul dien19:00 plaas in die Paarlste gratis verskaf, stadsaal. Toegang vir Drakenstein-munisenior burgers is grasipaliteit wat die tis, danksy die onderkoste van die stadsteuning van borge en saal dra, Shoprite die Paarl Rotariërklub Checkers wat die wat die konsert al vir verversings verdie afgelope 26 jaar orskaf, en Basson & ganiseer. Basson wat die Verskeie plaaslike voorkunstenaars vermaak Tee en verversings is geniet saam met volop vermaak breekware sien. inwoners van al die by verlede jaar se konsert. Die konsert is Drakenstein-omgewing se tehuise vir senior burgers en gestrem- baie gewild en konsertgangers moet vroegtydes met musiek, sang en komedie. Rotariërs dig kom om sitplekke te verseker. Diegene wat sal gratis vervoer na en van die konsert ver- vervoer na en van die konsert benodig, kan Kaufie Kaufman by 083 325 6603 skakel. skaf en verversings bedien.

SOVEREIGN

•Base and mattress included •Pocket Spring Technology! •# 1 Seller for 15 years •Perfect independent sleep • *Limited Lifetime Warranty

SALE R1999!

NOW ONLY R1449

LOADS MORE INSTORE

Normally R6999

SALE R4499!

ORTHOCARE 5000 MAGNUM

4000

• Base and mattress included • Foam-sandwich 90 construction • #1 Seller for twenty years • 100 kg per partner! • 15 Year warranty

• Base and mattress included • ROCK TUFF springs • 50% re-enforcing over whole bed • No turn feature • 15 Year warranty

•Base and mattress included •STRONGEST spring bed in SA •175 kg per partner! •100% Re-enforced •20 Year warranty

Normally R4699

Normally R4599

Normally R5999

SALE R2699!

SALE R2499!

•Base and mattress included •Bonnell Spring Technology! •100% Natural fibres inside •Your best sleep ever! •*Limited Lifetime Warranty 100% LAMBSWOOL INSIDE!

•*Limited Lifetime Warranty • Base and mattress included • SUPERIOR SABS sandwich construction • 175 kg per partner! • Perfect independent sleep Normally R6999

SALE R3299!

Normally R7999

BOOKSHELVES

PINE DIVANS

• Sizes available 900 x 900, 900 x 1 200, 900 x 1 800

Normally R1999 Now Only

Normally R899 Now Only

R599

WATER BENCH •1 500 mm, 1 800 mm available • Solid pine • Smooth sanded finish • Beautiful!

Only

R399 • Strong & firm • Solid SA Pine • Converts to a double bed SALE! • Seats 4 easily • NB: Cushions available - Not in price

Normally R2 999

Now Only

R1 649

BARGAIN

Normally R1 599 Now Only

R799

PAARL Main Street, Opp KFC (Old Costas Building) 021 872 6658

R499

Only

• VERY strong construction • Beautiful! • Smooth sanded finish • We paint for you!

Sale

R399

BEACH COTTAGE COT

• 900 x 900 R799 • 900 x 1200 R999 * We make • 900 x 1500 R1299 • 900 x 1800 R1499 tables to size! • Solid SA Pine • Colonial leg available WOW! • Smooth sanded finish • Many options - all on special

• Beautiful new solid wood cot • Strong and safe • Smooth sanded finish • Our finishes are child safe!

PEDESTAL • Cheap, but nice • Solid SA Pine • 1 Drawer + storage • Smooth sanded finish

BARGAIN

PNormally rice NormR999 ally R1599 Now Only N ow O nly

R399 R749

FISH HOEK Cnr Main @ Recreation Rd 021 782 2621

STRAND 246 Main Rd Strand 021 854 8025

R1 499 DAY COUCH

Normally Sale R2 299

R1299

WOW!

oonly nly

R1 699 899 R1

• Solid Pine • Beautiful new style • Separates to make two single beds • Smooth sanded finish

LAUNDRY BASKET

WOW! * similar to picture

CHEST OF DRAWERS • Many sizes more available • Solid SA Pine • 5 Drawers (3+2) • Smooth sanded finish

Price Normally R1 999

R299Raw

SOMERSET WEST Cnr Bright & Andries Pretorius Rd 021 851 6188

Normally R1999 Now Only

BEACH COTTAGE DOUBLE BUNK WORKBENCH/KITCHEN ISLAND

499 R1 399

Now Only

R1 499

• Double - all sizes on special • Solid SA Pine • Head, body and LOW foot end • Smooth sanded finish

Solid Pine

oonly nly

• Beautiful louvre sides • Large size • Varnished • Colours available

CHRISTINE BED

• Couch by day and bed by night • Solid SA Pine • Full single size • Smooth raw finish

Solid Pine

SOLID PINE TABLES

GARDEN BENCH • Strong & Firm • Solid SA Pine - 1 600 mm • Hardwood option only R749 • Arm rests excluded • Beautiful!

PRICE!

Normally R699 KILLER DEAL

BEACH COTTAGE BED • Includes headboard, foot-end, side rail and slats Single R899 Three Q R999 Double R1 999 Queen R1 399 King R1 599 • Solid Pine SALE! • Beautiful new style • We do many finishes - come and see!

Normally R2 299

PINE CHAIRS

Normally R999 Now Only

R399

SLEEPER COUCH

SALE R4999!

• Treated timber • Solid SA Pine • 4 Seater • Smooth sanded finish

TRESTLE TABLES • Strong & Firm • Solid SA Pine • 1800x700 • All sizes on special • Smoothly sanded finish

WITH WOOL, COTTON, VISCOSE & BAMBOO

OUTDOOR TABLE

• Strong and firm • Solid SA Pine • All sizes available • Ad price for single

• Strong & Firm • Solid SA Pine • 900 x 900 • All sizes on special • Smooth sanded finish SMASHING PRICE

SALE R2999!

NATURAL BEDS

150 ULTRA

Now Only

FACTORY 245 Broadlands Rd Strand 021 845 8962

R1 399

• Solid Saligna top • Two tier available • 900 x 600 • Fantastic value! • Wheels optional Normally R1 399 Now Only

R999

PRICE!

MICHEAL DOUBLE BUNK • Strong & firm • Solid SA Pine • Ladder & safety rail included • Big single size on special • Smooth sanded finish Normally R2 199

KILLER DEAL

DURBANVILLE Cnr Wellington & Oxford Rd 021 975 7454

Now Only

R1 499

TABLEVIEW 9 & 10 Builders Warehouse Sandown Road, Sunningdale 021 554 1254

SMASHING PRICE

PAROW 258 Voortrekker Road 021 930 9608

Affordable franchise available from R250 000. Call Andrew 082 871 6128. Ons praat Afrikaans


Recipes - Resepte

Drakenstein Gazette

Friday 5 April 2013

Chocoholics’ guide to healthy teeth

W iam m S Sm 's W ilillila miitthh 's

Starguide

Although we may not be quite as chocolate verskrik as the Brits, who consume a massive 80 million chocolate Easter eggs a year, South Africans love chocolate with a passion and their pockets - the chocolate market is valued at over R5 billion a year with sales booming at peak holidays like Easter. But poor oral health may be the price we pay for our sweet tooth. By the age of six years over 60% of South African children were found to have cavities and worldwide, gum disease is one of the most common health conditions. However, a taste for the sweet things in life doesn’t have to equal a dental disaster. Gum disease and cavities can be prevented if you pay proper attention to your oral care routine. Dirna Grobbelaar, IVOhealth’s oral hygiene advisor, explains. “Cavities are caused by bacteria in plaque (streptococcus mutans) that thrive in an acidic environment. Eating chocolate and sugary foods and drinks makes the mouth more acidic, feeding this ‘bad’ bacteria, which then eats away at your tooth’s enamel.” In the interests of better oral health here is the chocoholics guide to healthy teeth: Rinse: after consuming sugary foods or drinks, rinse the mouth with a mouthwash that is the same pH as saliva and contains fluoride. “Rinsing with water is an option, not quite as effective, but better than leaving the sugar residue in the mouth,” says Grobbelaar. Brush: Brushing teeth twice a day for two minutes each time is essential, but it is not a good idea to brush immediately after a chocfeast, even after eating fruit, as the sugars contained raise acid levels and this temporarily ‘softens’ the enamel that protects the teeth. It is best to wait at least an hour before brushing. Floss: As two-thirds of South Africans don’t floss regularly, it is not surprising that 90 percent of dental problems start between the teeth. Many people say they find flossing awkward, but these days, with a vast array of interdental cleaners on the market that is no excuse. “How you clean between the teeth is less important than how often you do it,” says Grobbelaar. “Make it a daily habit.” For the more fastidious amongst us you can check how effective your oral care routine has been by chewing on a GUM disclosing tablet after you brush to reveal any plaque left on the teeth. Disclosing tablets are the “ultimate truth” when it comes to oral hygiene and will help you improve your technique. Grobbelaar says that timing also has an impact: “Eat your treats all at once or straight after meals, rather than small snacks throughout the day. It’s better to have a temporary surge in acid balance than a continual onslaught.” Prevention is not only better than cure from a health perspective – it is often more cost effective. Grobbelaar recommends having a dental check-up annually and seeing the oral hygienist twice a year for a professional cleaning. For more advice on how to keep even the sweetest tooth strong and healthy speak to your dentist or oral hygienist. For tips, news and competitions visit www.ivohealth.co.za or www.facebook.com/IVOhealth.

for 5 April 2013 CAPRICORN

(22 December - 21 January)

Confusion, inability to focus on mundane tasks, poor understanding or miscommunication between yourself and others, and the desire to evade real responsibilities and challenges are negative potentials for you now. You are more sensitive, impressionable, dreamy, or idealistic at this time also.

AQUARIUS

(21 January - 20 February)

You are very impulsive and restless now and you are likely to act or speak too quickly without sufficient forethought or concern for the consequences. You tend to be verbally aggressive, starting fights with people who don't agree with you or who simply get in your way.

Even chocoholics can have healthy teeth.

PISCES

Recipes

(20 February - 21 March)

You may encounter a person that is domineering or very critical of you at this time. Because you are a little unsure of yourself and not as confident as usual, domineering individuals see you as an easy "victim". Another negative possibility is that you will react to the problem by turning the tables and being bossy and domineering with others.

ARIES

(21 March - 21 April)

Cooperation and assistance in business relationships is high now and, consequently, significant growth and progress in your career is likely at this time. Communications and contacts in business and professional circles open up, with opportunities to expand your services and professional involvements.

TAURUS

BOEREWORS ROLL WITH BALSAMIC MUSHROOM SAUCE

(21 April - 21 May)

You are inclined to be aggressive and hot-tempered now, particularly when your will is blocked. Your pushiness or competitive attitude is likely to create antagonism, hostility, and further resistance to your efforts. It is best to work alone rather than try to cooperate or coordinate your efforts with anyone at this time.

Ingredients: • 1 Tbs Butter • 1 Tbs Olive Oil • 8 Brown Mushrooms roughly chopped • 1 Clove Garlic roughly chopped • 2 Tbs Balsamic Vinegar • Salt and Freshly Ground Black Pepper to taste

GEMINI

(21 May - 22 June)

A relationship may end or a temporary break may be made. This is a time to relinquish something or someone you once cherished but which no longer has a positive purpose in your life. Personal subjects are the topic of discussion now. Reminiscing, remembering, daydreaming about, and reflecting on the past is likely.

CANCER

(22 June - 23 July)

At this time you must guard against being too aggressive, coming on too strong, or trying to force your own will and thereby arousing hostility in others. Also, frustrated desires and obstacles to achieving your aims can evoke enormous anger in you, and you may do something rash and regrettable.

For The Boerewors Rolls: • 800 g Beef Boerewors (sausage) • 1 Tbs Olive Oil • 4 Bread Rolls of your choice • Shavings of Parmesan Cheese (optional) • Salt and Freshly Ground Black Pepper to taste

LEO

(23 July - 24 August)

Your amorous feelings and passions are strong and compelling at this time, and you tend to be very demanding of a lover's energy and affection. Tensions may erupt in close relationships because one of you feels that you have been giving more and not receiving enough in return, or one of you is more amorous than the other.

VIRGO

(24 August - 23 September)

Method: Add your butter and olive oil to a medium-sized sauce pan. Heat until the butter starts to foam, then add in the mushrooms and cook for 1-2 minutes. Add in the garlic and balsamic vinegar, cook for a further 3-4 minutes. Add salt and pepper to taste and set aside. While the mushroom sauce cooks, cook your boerewors on the BBQ, for about 15 minutes, depending on the thickness, turning half way. Remove form the heat and set aside to rest on a warmed serving plate. Assemble your rolls with the boerewors and mushroom sauce, as well as shavings of parmesan if you like.

This is a good time to phone friends or family, write personal letters, or record any thoughts or feelings that you have. Emotions and personal biases are apt to cloud your objectivity, however, so you may wish to postpone activities that require strict logic and clarity.

LIBRA

(23 September - 23 October)

Tensions in an intimate relationship make themselves felt now. You may feel out of sync with your partner, dissatisfied in a way that may be difficult to pinpoint and resolve. Most likely, you are pulled between pleasing your partner and expressing your own desires and needs.

SCORPIO

(23 October - 23 November)

Agreements, contracts, and joining your efforts with others will work out very much to your advantage now. A friend or person in authority may offer help or present an opportunity which will benefit you now or in the future. Also, you will reap rewards later for the generosity and aid you extend to others at this time.

SAGITTARIUS

(23 November - 22 December)

This is a favorable time to take a short vacation or pleasure trip, especially to visit people you really enjoy. The tone of this time is light, friendly, and easy. Positive connections are made with others, and you may meet a new friend. You may also want to call or write someone you love, simply to cheer them up or tell them you love them. *AFRIKAANS - DAAGLIKSE STERRE: Ram: 083 9140 010, Bul: 083 9140 011, Tweeling: 083 9140 012, Kreef: 083 9140 013, Leeu: 083 9140 014, Maagd: 083 9140 015, Weegskaal: 083 9140 016, Skerpioen: 083 9140 017, Boogskutter: 083 9140 018, Steenbok: 083 9140 019, Waterdraer: 083 9140 020, Vis: 083 9140 021

MAKLIK 9 5

UITDAGEND

1 8 3

3 6 7 2 9 6 1 8 3 9 2 5 8 1 5 1 4 6 5 1 8 9 1 7 7 9 6 2 1

1 5 6

6 3 9

6 8 9 7 1 5

8

1 5 1 8 2 9 6 1 3 5 6 2 5 9 3 4 8

MAKLIK

VRAE: 5 APRIL 2013

Elke ry en elke kolom asook elke 3X3 blok mag die syfers een tot nege slegs een keer bevat.

UITDAGEND

SUDOKU

Each row and each column as well as every 3X3 square may contain the numbers 1 to 9 only once.

ANTWOORDE: 29 MAART 2013

4

7 8 6 3 9 5 4 2 1 4 8 9 7 6 2 5 3 1

2 9 5 4 1 8 7 3 6 7 1 6 5 3 8 4 9 2

4 3 1 7 2 6 8 9 5 5 3 2 4 9 1 7 6 8

1 4 3 5 8 2 6 7 9 2 4 8 9 7 3 1 5 6

6 7 2 1 3 9 5 8 4 3 9 1 8 5 6 2 7 4

8 5 9 6 4 7 3 1 2 6 5 7 2 1 4 9 8 3

9 6 7 2 5 3 1 4 8 9 6 3 1 4 7 8 2 5

3 2 4 8 6 1 9 5 7 1 2 5 6 8 9 3 4 7

THIS WEEK’S EXPECTED WEATHER TEMPERATURES

5 1 8 9 7 4 2 6 3

PAARL/WELLINGTON

8 7 4 3 2 5 6 1 9

MON

FRI

HIGH TEMP

31°C

KLERKSDORP

FRI

LOW TEMP

HIGH TEMP

28°C

10°C

SAT

LOW TEMP

HIGH TEMP

22°C

21°C

TUE

25°C

WED

6:1

26°C

LOW TEMP

15°C

HIGH TEMP

24°C

LOW TEMP

14°C

HIGH TEMP

27°C

10°C

LOW TEMP

THURS

HIGH TEMP LOW TEMP

8°C

HIGH TEMP

27°C

12°C

LOW TEMP

WED

HIGH TEMP LOW TEMP

10°C

HIGH TEMP

26°C

11°C

MON

LOW TEMP

TUE

HIGH TEMP

LOW TEMP

14°C

18°C

25°C

9°C

SUN

LOW TEMP

HIGH TEMP

HIGH TEMP LOW TEMP

10°C

SUN

24°C

LOW TEMP

11°C

SAT

HIGH TEMP

13°C

THURS

HIGH TEMP

25°C

LOW TEMP

13°C


Friday 5 April 2013

People - Mense

PRETLOOP: Diddle Daddle Kleuterskool het hul jaarlikse pretstap vir ouers en kinders gehou.

ERNEST KILOWAN

FOTO:

Drakenstein Gazette

POTJIEKOS: Noorder-Paarl High School held a Family Fun Day at the school grounds as part as their 50th anniversary. One of several events included a potjiekos competition which was won by Wayne Williams (third from left). Other competitors were (from left) Derick Williams, Ivan Fortuin, Roland Julies (potjiekos convenor) and Riyaad Sitzer. PHOTO: ACHMAT PATEL

A LIFE CHANGING EXPERIENCE LET WATKINS VALEUR CHANGE YOUR LIFE Be Empowered, Be Beautiful, Become a member with Watkins Valeur & Say goodbye to your financial stress. GAZETTE GEE OM: Kindersorg Paarl in Paarl-Oos, wat reeds 60 jaar maatskaplike dienste aan die gemeenskap bied, is geleë op die hoek van Solomon- en Mackierstraat. Die maatskaplike kantoor benodig donasies. Om dit vir hulle moontlik te maak kan die publiek donasies tot Vrydag 3 Mei na die Drakenstein Gazette (Paarl Post) se kantoor by Newstraat 1A, Paarl (langs Virgin Active). Vir navrae, bel 021 870 4600.

If you are not registered as a distributor or an agent, a life changing opportunity awaits you! Get R1000 worth of stock to start your own business and only pay a 30% cash deposit (T&C's apply) Sms your name, contact details & area: 072 041 7002 S2706 - So Delicious 30 ml NOW NOW ONLY ONLY Perfume PLUS so Delicious 100 ml Body Lotion FREE So Delicious Anti-perspirant Roll-on (boxed)

R148

S2708 - Tracy 60 ml Perfume (MOTHERS DAY EDITION) OR: Add a stunning cross (assorted colours – no choice) on a chain FOR ONLY R45

NOW NOW ONLY ONLY

R120

S2710 - D’or 30 ml Perfume OR: Add a White Watch (unisex) boxed FOR ONLY R80 valued at R195

OR Add a watch FOR ONLY R60 (S2707)

With Watkins you can… • Provide a home for your family • Give your children the finest education • Provide them with the best healthcare • Invest in a brighter future for tomorrow

S2716 - Diffrance 30 ml Perfume PLUS Diffrance Anti-perspirant Roll on FREE Diffrance Deodorant spray

NOW NOW ONLY ONLY

R110

NOW NOW ONLY ONLY

R136

NOW NOW ONLY ONLY

NOW NOW ONLY ONLY

R190

R208 S2712 - Tracy Body Butter 250 ml With added Q10 (boxed)

NOW NOW ONLY ONLY

R78,50

S2713 - D’or Moisturising Body Lotion 100 ml PLUS D’or Anti-perspirant Roll-on (Beautifully boxed)

S2714 - D’or Firming & Toning Body Crème 250 ml (Boxed)

NOW NOW ONLY ONLY

R80,50

S2715 - Forever 30 ml Perfume PLUS Forever Moisturising Body Lotion 100 ml FREE Forever Anti-perspirant Roll-on (New) FREE Medium Gift Bag with Tissue Paper

NOW NOW ONLY ONLY

R151 NOW NOW ONLY ONLY

R81

S2718 - Embrace 100 ml Perfume FREE Embrace Moisturising Body Lotion 100 ml FREE Gift Bag

NOW NOW ONLY ONLY

R165 SHOES: Members of the Paarl police made a generous donation to the Day Without Shoes campaign. More than 200 pairs of shoes were collected and handed over to the campaign organizers. Here (from the left) are Marina Puchert and Captain Louise du Plessis.

NOW NOW ONLY ONLY

R136

S2719 - La Fièvre 30ml Perfume XTRA CONCENTRATED PLUS La Fièvre Moisturising Body Lotion 100ml - In Gold Gift Box

S2720 - Flowers Of Aloe 30ml Perfume PLUS Flowers Of Aloe Moisture Bath Crème (NEW) in a Gift Box

NOW NOW ONLY ONLY

NOW NOW ONLY ONLY

R103

STOLEN: This childrens Scott mountain bike was stolen from a house in Rabie street. If you know the whereabouts of it, please contact Const Lyle Poole on 078 204 2695.

S2717 936 30ml Perfume PLUS 936 Moisturising Body Lotion 100ml (boxed)

R140 S2721 D’or Perfume 30 ml (boxed)

5

S2722 La Fièvre Perfume 30 ml (boxed)

NOW NOW ONLY ONLY

R107

S2725 Devine Perfume 30 ml (Boxed)

NOW NOW ONLY ONLY

R103

NOW NOW ONLY ONLY

R155 S2724 Flowers of Aloe Perfume 30 ml (Boxed)

NOW NOW ONLY ONLY

R103

CONTACT US PAARL | 38 Bergrivier Boulevard, Paarl, 7646 | Tel: 021 872 4023/ 5639 Email: paarl@watkinsvaleur.co.za CAPE TOWN | Tel: 021 532 2640 | Share A Call: 0860 101 186 Fax to Email: 086 604 7090 | Email: reception@watkinsvaleur.co.za Visit our website: www.watkinsvaleur.co.za | Like us on Facebook

WATKINS VALEUR WILL CHANGE YOUR LIFE THIS MOTHER'S DAY AND FOREVER!


6

Geklassifiseerd

Drakenstein Gazette

Friday 5 April 2013

Generics a good option Have you ever hesitated when your pharmacist offered you the option of generic substitution? Generic medicines have been around for many years, and yet there still seems to be a general lack of understanding of, or confidence placed in generics.

112

Gordyne/Matte/ Stoffering Curtains/Carpets Upholstery

TE KOOP FOR SALE

JOBS

401

71

Algemeen General Vacancies

1ml SAND, klip, kompos & bogrond (topsoil) sowel as bourommel, vullisverwydering, tuindienste en skoonmaak van erwe. Skakel Neels 021 872 9397 of 083 412 8810.

GESOEK: 2 Hardwerkende Huisvroue vir deeltydse werk bedags. Bestuurslisensie 'n vereiste. Skakel 082 967 4580 vir onderhoud.

115

Vervoer en Berging Moving & Storage

MOVING? TREK? 24/7 CASH FOR YOUR Bakkie or Car. Just SMS or PHONE 072 620 1126.

ALGEMENE DIENSTE GENERAL SERVICES 102

Allerlei Miscellaneous Services

083 708 4950

105

Binnenshuisdienste Home Services Interior

ANYTHING ENIGE IETS FURNITURE MEUBELS TRANSPORT VERVOER

Ons naam is u waarborg Vir die beste diens, skakel 083 556 6359

E-pos: premierblind@mweb.co.za Gratis kwotasies & installasies. Asook herstelwerk.

108

Geld/lenings Money/Loans

140

Elektriese Herstelwerk Electrical Repairs

APPLIANCE REPAIRS

Speed Queen, Whirlpool speicalist • FRIDGES • FREEZERS • TUMBLE DRIERS • DISHWASHERS • WASHING MACHINES • RE-GAS R170 Jan 076 919 0596

REGAS FRIDGES

ELECTRICAL REPAIRS & AIRCONS 083 708 4950

No one can beat our low rates. Phone Sharon at

021-870-4600

Wednesday 10:00

Algemeen Miscellaneous

In the minds of the lay public, a generic medicine or imitator product is often deemed to be inferior because it is cheaper than the branded or “innovator” product. There may even be concerns in terms of its effectiveness – is it as safe or as strong as the originator medicine? This needn’t be the case, however, believes Peter Jordan, principal officer of Fedhealth. “Nowadays generics are bioequivalent to the original branded products and are a far more affordable medicinal option for many South Africans. They should be considered Peter Jordaan, principal officer of Fedhealth. and recommended, where appropriother important point to consider is that your ate.” Generic drugs may be up to 30% (and often generic drugs could be made by the same company making the brand-name drug because more) cost-effective than the brand-name. “It is reassuring to know that, for the great brand-name firms are responsible for manumajority of medicines, generic drugs offer the facturing a high percentage of generic drugs,” same safety and efficacy as their more expen- he adds. There is fierce competition in the generics sive equivalents. The Medicines Control Council (MCC) requires that a generic drug market which is advantageous for South Afrideliver the same amount of the same active cans, particularly in tough economic times. ingredient into the bloodstream at the same The stronger the competition, the more comrate – and they’re very strict about this re- petitive prices become. Yet, South Africa is still ranked low in terms of generic usage quirement.” Generic drugs are less expensive because when compared to Western countries worldthey don’t require the same investment cost wide. Moving forward, and in an effort to provide required for the research and development of a new drug which may total billions. New affordable healthcare for all South Africans, drugs are developed under patent protection. Jordan believes that generics will start to be The patent protects the investment – includ- recognised as sound alternatives to innovator ing research, development, marketing and products and medical professionals will prepromotion – by giving the company the sole scribe them with more confidence. “The Mediright to sell the drug while the patent is in ef- cines and Related Substances Act 1965, allows fect in order to recoup the money they’ve in- pharmacists to inform the public of the benevested. After 15 years, the patent expires and fits of generics. Doctors too will start prescribany generic manufacturer can produce a ge- ing generics more readily in the future. Where neric equivalent product thereafter and sell there are requests from patients for cheaper it at a lower cost and under a different trade generic alternatives, medical professionals name. Once generic drugs are approved, com- will have to accede to such requests.” In terms of medical schemes, generics mean petition keeps the price down. Jordan points out that both the branded and members get far more mileage out of their daygeneric drug must meet the same standards to-day benefits, especially those on chronic of good manufacturing practice (GMP). The medication. “While there may not be generics MCC strictly prohibits manufacturing of available for all medications prescribed, there drugs in sub-standard facilities and biannual are many on the market. Members should conMCC inspections are conducted to ensure sider generics, as these will assist in stretchGMP standard. “Generic firms have facilities ing their benefits, rather than them running comparable to those of brand-name firms. An- out of benefits early in the year,” says Jordan.

Help asseblief my man met sy dobbelprobleem KLA BY KLARA

ek doen? ANTIE KLARA is hier om Joanne te help met enige probleme Liewe Joanne wat u mag hê, persoonlik, fiMin mense besef dit, nansieel, geestelik of gemaar dobbelverslawing is sondheid. net so ’n groot probleem Sy sal probeer raadgee en Skryf gerus vir Klara by soos drank- en dwelmverdie publiek in die regte rigantieklara@gmail.com, slawing. En die gevolge ting stuur. daarvan is vernietigend. Liewe Antie Klara SMS 32365 Soos jy self sê, jy is bang julEk en my man is sewe jaar faks 086 559 9644 of le verloor alles. En indien getroud en tot ’n paar maanlewer ’n brief af by jou man nie besef dat hy ’n de gelede het als goed geNewstraat 1A, Paarl. probleem het nie, kan julle gaan. jul huis verloor. Hy het tóe eers ure na Daar is geen maklike uitwerk tuisgekom en ek het weg nie. Die belangrikste, eers gedink dat daar ’n anen seker moeilikste taak vir der vrou in sy lewe is. Hy die verslaafde is om te erhet nie na drank geruik nie, ken dat hy of sy ’n probleem so ek het ook geweet dat hy het. nie in kroeë uithang nie. Jy, jou gesin en selfs jul Hy wou nie my vrae begeloofsleier sal met jou man op ’n kalm en antwoord nie en het gesê ek is simpel. Die groot skok het egter gekom toe die rustige manier moet gaan sit en praat oor balju onlangs aan ons deur geklop het en jou vrese. Hy moet besef dat hy nie net homons televisie, rekenaar en ander besittings self leed aan doen nie, maar sy familie en almal wat omgee vir hom. weggedra het. Jy kan gerus ook die Gamblers AnnonyToe het die storie uitgekom. My man het groot skuld gemaak en die rede hiervoor mous se noodlyn skakel (08:00–17:00) by 078 is dobbel. Hy wil nie daaroor praat nie en 528 6583. Genesing van kompulsiewe dobbelary is bly steeds lang tye weg. Ek is bang dat ons ons huis en motor gaan verloor. Wat moet moeilik, maar wel moontlik.


Friday 5 April 2013

Schools - Skole

WATERWEEK: Op 20 Maart het Imperial Cargo die leerlinge van Wagenmakersvallei Primêr toegespreek as deel van hul Nasionale Waterweek-veldtog. Die boodskap oor wanneer water gemors word en hoe dit bespaar kan word is deur middel van ’n toneelopvoering aan die kinders oorgedra. Elke kind het ook ’n paaseier gekry met die boodskap: “Water is life. Respect it, conserve it, enjoy it.”

PAASEIERS: LK Zeeman Primêre Skool het paaseiers aan die bejaardes van die woonbuurt uitgedeel. Tussen die leerlinge is Gertruida van Heerden en waarnemende skoolhoof Myrna Williams. FOTO: ERNEST KILOWAN

Drakenstein Gazette

OPGEWONDE: Met die onlangse Paasfees het kinders die heerlike sjokolades, paaseiers geniet. Hier is (van links) Darelle Steenkamp, Lize de Villiers, Albert Lourens en Adriaan Krynauw van Dwergiebos-kleuterskool in Wellington met van die hasies wat op die terrein baljaar.

TOER: Klein Nederburg Sekondêre Skool se handelsgroep onder leiding van onderwyser Janice Hardine het na Port Elizabeth vertrek waar hulle verskeie fabrieke sal besoek soos Klipdrift in Robertson en Volkswagen en die Koega-aanleg in Port Elizabeth verken. Die besoeke vorm deel van hul sillabus.

MODELS: The Gathering Wholeness Church recently held a modelling competition. Here are the winners: Mahesh Boshale (Mr Cool), Storm Eksteen (senior second runnerup), Zoë September (senior winner), Eugenia Skippers (senior runner-up), Ilke Cedras (junior second runner-up), Eumelia Skippers (junior queen) and Robin Jacobs (junior runner-up).

TALENTKOMPETISIE: Oud en jonk is genooi om Hoërskool Noorder-Paarl se familiedag te geniet, maar vir die ouer geslag was litte losmaak nie eintlik deel van hul roetine nie. Met elke blaaskansie wanneer DJ Kwaito- musiek speel, het die jongspan egter hul beste danspassies voorgesit. FOTO: SAMMY DAVIDS

GELDELIK IN DIE KNYP? Skuldberading kan jou beskerm om bates te verloor. Tree betyds op. Moenie geld leen om uit die skuld te kom nie.

R A A DMoenie skuldeisers ignoreer nie. Kontak Consolidebt by 021 863 2754

PLAKKAART: Charleston Hill Primêre Skool se gr. 6-leerlinge het tydens die jaarlikse Waterweek-kompetisie wat deur die Drakenstein-munisipaliteit in die Paarl-stadsaal aangebied is, die tweede prys van R3 500 gewen vir die plak-afdeling van die kompetisie. Saam met die opgewonde leerlinge is hul onderwysers Manio Williams (agter middel) en Allan Matthee. FOTO: DEVIDEAN MOSES

7

vir gratis konsultasieafspraak in jou area. Epos: consolidebt@vodamail.co.za Faksnommer: 086 542 1229

Lid van DCASA NCRDC209


Drakenstein

HOOFSTRAAT MOTORS PAARL

KEUSE 70 VOERVAN TUIE • Vinnig & maklik • Geen deposito • Geen bestuurderslisensie 021 872 4667 | 082 6722 906 of faks aansoekdokumente na 021 872 9422

VOERTUIG-FINANSIERING BENODIG! ID - Bewys van inkomste - 3mnde bankstate - Bewys van adres.

VINNIGE & MAKLIK - 90 MINUTE VIR GOEDKEURING!

Year 3 • Vrydag 5 April 2013 | Tel. 021 870 4600

Kavaliers pak Pampas op Boland-stadion Die Regent Boland Kavaliers sit eerskomende Saterdag sy Vodacombeker-veldtog voort wanneer hulle teen die Argentynse span, die Pampas, op die Boland-stadion in Wellington te staan kom. Dit sal die eerste keer wees dat die Kavaliers vanjaar op dié veld meeding, ná die speel-oppervlak oor Desember nuut oorgedoen is met ’n nuwe dreineringstelsel.

’n Sege oor die Pampas sal die Kavaliers weer goed op dreef plaas om die uitspeelrondes van die kompetisie te haal, ná hulle twee naweke gelede, teen alle verwagtinge in, vasgeval het teen die SWD Arende. Die wedstryd skop Saterdag om 16:00 af. Verskeie Boland Interstreek-wedstryde sal in die aanloop tot die Vodacombeker-wedstryd op onderskeidelik CPUT en Hoërskool Hugenote se velde beslis word.

Violets skop seisoen af Violets Rugbyklub begin hul ligaverpligtinge Saterdag 5 April teen Allandale op die Drakenstein Korrektiewe Sentrum se veld. Die wedstryd beloof om klipharde rugby op te lewer. Met Allandale wat tuisveld voordeel geniet behoort hulle met alles in die stryd te werp. Violets wat sover ’n 50%-suksesrekord handhaaf deur twee van hul vriendskaplike wedstryde te wen en twee te verloor, het self ook baie om te bewys in hul eerste wedstryd. Na ’n paar dae se rus behoort hulle ook lus te wees om die manne van Allandale bloedneus huis toe te stuur. Met Violets wat vierde en Allandale agtste op die plaaslike klubrugby-punteleer geëindig het, kan die skare behoorlik getrakteer word op gehalte rugby komende Saterdag. Hierdie twee spanne dis tradisioneel goeie rugby op. Wedstryde begin om 13:35 met die derde spanne en die hoof wedstryd skop om 16:00 af. Violets se bus sal al 11:30 vanaf Chicago vertrek en beloop R10 vir spelers en R 20 vir toeskouers.

AANGEE SO UIT DIE BOEK: Roses United het die afgelope naweek teen Newtons gespeel by die Newton-velde. In stort reën het Roses United die wedstryd net-net met 13-12 gewen. FOTO: ERNEST KILOWAN

NO WAY THROUGH: Paarl Boys High recently held their annual under 15 Easter Rugby Tournament. Against Menlo Park High School from Pretoria the hosts proved too strong and won the match 28-15. PHOTO: FRANS LE ROUX

BERGRIVIER SEKONDÊR: Die span van Bergriver Sekondêr het die afgelope naweek teen Weston gespeel in die finaal van Boland Skole Paas-toernooi. Hulle kon ongelukkig nie die knoop deur haak nie en het die wedstyd 13-34 verloor. FOTO: ERNEST KILOWAN


Drakenstein Gazette 5 April 2013