Page 1

Drakenstein

Year 4 • Friday 28 February 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi

In the Paarl Post ) Armed robbery at Paarl Mall ) Two die on Franschhoek road ) Arson blamed for fires ) La Rochelle tops again at 4M

Polisie in klip-aanval

2 Entrepeneur wenner

4 Dalweide vier 21 jaar 8

Relay for Life was fun event Paarl helped fight cancer by supporting the Cancer Association of South Africa’s Relay For Life Paarl event, which took place on Saturday 22 February at 18:00 at the Boy Louw sport fields. Teams raise funds before and during the Relay with the goals of saving lives in their communities. Vissies won the trophy for the team who raised the most money (R25 000), Van Dyck won best awareness, Hopeful Joyful Fighters won best team spirit, Care Bears won best banner and the best stall went Team Hope. Here are the Smurf-Vivors team with their banner. On Saturday 1 March the 11th Shavathon will kick-off, which will be held at Paarl Mall. Adults can shave or spray their head for a donation of R50 (or more) and children, under 12 years old, for R25. You can pay cash at the venue or to fast track the process you can make an on-line donation in advance and take your confirmation e-mail to the venue as proof of payment.


2

News - Nuus

Drakenstein Gazette

YOUR VIEWS

Friday 28 February 2014

Inwoners bestook polisie met 32365 klippe in Chicago

SMS costs R1

SMS your views to Max. 20 words

DEVIDEAN MOSES

Lede van die Paarl-Oos-polisie is Dinsdag 25 Februarie deur ontstoke inwoners van Chicago, Paarl-Oos, met klippe bestook. Een polisievoertuig is tydens die voorval beskadig en drie polisiebeamptes wat ingeroep is om te help om die situasie onder beheer te bring, is met ’n mes gedreig. Die onluste het begin nadat sers. Kurt van Schoor ’n klagte moes gaan ondersoek. Terwyl die klaer vir Van Schoor inligting oor haar klagte deurgegee het, het ’n man Van Schoor met ’n mes gedreig. Volgens lt. Diana Linee het Van Schoor toe in die polisievoertuig geklim om versterking te roep. Met konstabels Christopher Abrahams en Damian Janjala se aankoms op die toneel wou die verdagte ook vir hulle met sy mes steek. “Konst. Abrahams het toe ’n skoot in die lug geskiet om die verdagte te waarsku”, vertel Linee. Dis toe dat sommige inwoners die polisiebeamptes en voertuie met klippe bestook. Van Schoor het besluit om die verdagte, wat as ’n gevaar vir die gemeenskap gesien is, agterna te sit. Van Schoor, wat toe ook met klippe in sy voertuig bestook is, het beheer oor die voertuig verloor en in ’n muur vasgery. Die verdagte het gevlug van die toneel. ’n Klag van openbare geweld is gelê. “Ons as die bestuur van Paarl-Oos voel teleurgesteld oor wat gebeur het omdat die gemeenskap wreedaardig teenoor ons lede opgetree het. “Ons is uitgeroep om ’n diens te lewer toe

lt. Diana Linee, kommunikasiebeampte van Paarl-Oos-polisiestasie by die beskadigde vangwa. FOTO: DEVIDEAN MOSES

word ons lede se lewe in gevaar gestel, asook die voertuie beskadig, meen Linee. Sy vertel dat soortgelyke voorvalle ook in die verlede gebeur het. “Die publiek kla aanhoudend oor misdaad in dié gebied, maar as ons optree en die ge-

meenskap beskerm, word ons lewens bedreig,” sê Linee. “Die gemeenskap word dus vriendelik gewaarsku dat sulke optrede nie verder geduld sal word nie, maar verdere stappe sal drasties uitgevoer word.”

Uitbetalings van grondeise Die volgende persone word dringend gesoek in verband met uitbetalings van grondeise: P. Appollis (09-11-1974) G. Kahaar (24-12-1945) M. January (01-09-1957) A.O. Benjamin (31-01-1971) F. Dampies (06-01-1936) C. Bailey (08-03-1953) A.K. Shabudien (01-12-1960) K.W.B. Vos (18-06-1954) Indien enige van hulle oorlede is, moet die naasbestaandes vir Stephen Abrahams bel by 083 232 0097. Hy kan ook gekontak word oor enige ander navrae in verband met grondeise.

Twee knap polisiebeamptes van Paarl-Oos-polisiestasie het twee jong diewe verlede Donderdag 20 Februarie vasgetrek. AO Anthony Sauls (naasregs) en sers. Haviwla Stephans was besig met ’n roetine-patrollie toe ’n lid van die publiek hulle voorgekeer het en vertel het van verdagtes wat gesteelde goedere verkoop. Hulle het een verdagte opgespoor en hy het aan die polisiebeamptes erken dat hy die gesteelde goedere in Loverslane-plakkerskamp verkoop het. Nog een verdagte is toe later die dag in hegtenis geneem. Polisie is steeds op soek na die derde verdagte en nog gesteelde goedere. Twee inwoners van Loverslane is ook in hegtenis geneem vir die koop van gesteelde goedere. Almal van hulle het verlede Vrydag in Paarl-landdroshof verskyn. Hier met die elektroniese ware wat tydens ’n inbraak by Gimlaggies, Laerskool Gimnasium se voorskool, gesteel is, is van links Maggie van Wyk (onderwyser by Gimlaggies), sers. Le Febri Pekeur en konst. Melony van Wyk (Paarl-polisie). Paarl-Oos-polisie wil ook die publiek waarsku om nie gesteelde goedere te koop nie. Persone wat in die besit van gesteelde goedere betrap word, sal in hegtenis geneem word. FOTO: DEVIDEAN MOSES

Hierdie man word gesoek in verband met die diefstal van drie Merida Big 7-fietse wat tussen 24 Desember 2013 en 4 Januarie 2014 by Adventure Cycles op Wellington gesteel is toe die winkel vir die vakansie gesluit was. Enigiemand met inligting oor waar dié man hom bevind word gevra om konst. Elton Samuels van die Wellington-polisie se speurtak te bel by 021 864 9600.

Drakenstein Gazette recently published an article about Constable Aurmand de Koker (29) of Paarl-East Police Station, who was paralysed after being shot in the line of duty in 2009. A reader, Grace Joseph (52,) told her son, Coran Joseph (27), who is doing his doctoral studies at Karolinska Institute, Stockholm in Sweden about De Koker (left). Joseph is doing his research on how people’s lives are affected after traumatic spiral cord injuries as he would like to understand the implications of such traumatic events on the lives of the survivors and through this recommend the alignment of services to facilitate inclusion and to successfully navigate challenges. Joseph said he was very interested De Koker’s story since he is a great example of people who still live a successful, productive life. Joseph matriculated from Berg Rivier Secondary School in 2004 and graduated with a BSc in physiotherapy from the University of the Western Cape in 2008. PHOTO: DEVIDEAN MOSES


Friday 28 February 2014

News - Nuus

Hartoghs ken van musiek LIEZL DAVIDS

Tot dan werk hy hard daaraan om sy talent verder te ontwikkel en beplan om Die Hartogh-broers, vanjaar vir formele opleiMarshall en Hiram, reding te gaan. “Ek sien uit na ken hulle het hulle musial die nuwe tegnieke wat ek kale talent by hul afriggaan leer en al die nuwe uitter, hul inspirasie, hul dagings.” pa, Marshall Hartogh geMarshall het ook onlangs erf. by Hiram se gospel-konsert die dromme gespeel. Marshall (13) slaan nou Hiram (8), ’n leerder by al dromme sedert die ouEbenezer Primêre Skool derdom van 3 jaar, nadat sy pa hom touwys gemaak Marshall en Hiram Hartogh meen hulle het weer die stem in die fahet. het hul musikale talent by hul pa geërf. milie gekry en verlede jaar “My pa is my inspirasie FOTO: LIEZL DAVIDS sy eerste gospel-konsert aangebied. Hierdie talent en hy het my geleer hoe om het Hiram ook by sy pa geërf. Hy speel ook keydromme te speel en ek geniet dit.” Marshall, ’n gr. 8-leerder by Bergrivier Se- board. Marshall en Hiram se ouer broer, Xzakondêre Skool, speel elke Sondag die dromme gary speel ook dromme. Volgens Marshall (junior) het sy oupa, Jaby die Charis Worship Centre-kerk. Hy het ook al by verskeie ander geleenthede soos karna- son Pietersen, ook dromme gespeel. Hartogh sr. toer tans in Dubai waar hy in ’n band speel. valle opgetree. ’n Video van hoe Marshall dromme speel is Hy geniet dit om gospel, R&B, Jazz en Swing te speel en wil graag eendag by die Universiteit op Youtube te sien. Vir meer inligting, bel 083 944 3943 of 072 374 9673. Berkley in Kalifornië musiek studeer.

Three-year-old Iva du Toit (In purple shorts), has been busy with a clean-up operation since last October. With the support of her friends and mother, Anneen du Toit, Iva picks up garbage and cleans the grass at the entrance to Northern Paarl at least once a month. This toddler even reprimands people who litter and requests them to stop littering and to keep the area clean. Anneen said it would be great if the community could join and make team effort. She said that nurseries are welcome to donate plants and flowers to beautify the area. “It is one of the main entrances to our town and would create a beautiful sight when visitors enter a clean and beautiful Paarl.” Anneen also encourages business owners to keep their front entrances clean and beautiful. To support Iva’s project Drakenstein Mayor Gesie van Deventer (second from left) helped Iva to pick-up garbage while her friends Christiaan Rabie (far left), Conrad Rabie (fourth from left) and her mom Anneen (far right) supported them.

Drakenstein Gazette

Fred Geldenhuys hou ’n uitstalling by sy huis Op 10 Maart om 20:00 maak Fred Geldenhuys van Amstelhof weer sy huis se deure oop vir een van sy kunsuitstallings. Nie net kan jy pragtige kunswerke verwag nie, maar daar sal liggaamsbou te sien wees en Ivan Martin sal gaste vermaak met sy kitaarspel. Geldenhuys se uitstalling sluit in 15 van sy kunswerke. Vir baie is Geldenhuys ook bekend vir sy talent op die atletiekbaan toe hy in die jare 60’s ’n 400 m- en aflos-kampioen was. Hy was ook ’n bekende gesig by Van Zyl Uitrusters waar hy vir 37 jaar gewerk het. Hy ontwerp ook klere, doen vensteruitstallings en rangskik blomme. Vir verdere navrae oor die uitstalling by 279A Jan Groentjiestraat, skakel 078 710 2187.

Hierdie twee skilderye van Fred Geldenhuys is van die werk wat op 10 Maart tydens sy kunsuitstalling te sien sal wees. FOTO: LIEZL DAVIDS

3


4

Drakenstein Gazette

Do you produce Mbekweni Muffins or Chicago Chocolates? Or maybe Klein Drakenstein Cookies? Drakenstein Gazette wants to find out more about entrepreneurs who operate their unique businesses from their homes, making interesting products. In today’s tough economy, starting your own business is the solution. Not only do you create work for yourself, but for others as well. Send us a description of your business, or come and tell us about it. Once a month the Gazette Entrepreneur of the Month will be selected. The winner will receive a promotional article in the Drakenstein Gazette and an advertisement. For information, call 021 870 4614, e-mail drakenstein@media24. com or visit us at 1a New Str, Prl.

General - Algemeen

Friday 28 February 2014

Só maak Natalie ’n verskil “Ek wou nog altyd net die lewens van mense verbeter, sodat hulle ook beter oor hulself sal voel.” So vertel gesondheids- en skoonheidsterapeut, Natalie Hankey. Natalie, wat van die Paarl afkomstig is, het reeds vroeg in haar lewe met skoonheidsterapie begin. Maar toe sy in 2008 na Johannesburg verhuis het, het sy daar kennis gemaak met die Inch by Inch-konsep. Hiermee word isometriese toerusting gebruik vir liggaamsoefening wat jou help om sentimeters maklik te verloor. Met haar terugkeer na die Paarl het Natalie besluit om haar skoonheidsterapie-ondervinding en haar nuutgevonde kennis van die isometriese behandeling te kombineer en haar eie besigheid te begin. “Skoonheid en ’n fikse gesonde liggaam gaan mos hand-aan-hand,” vertel Natalie. “Die isometriese toerusting is ’n ge-

Natalie Hankey werk vanaf haar huis as skoonheids- en fiksheidsterapeut. sonde en nie-stresvolle manier om die toestand van jou liggaam te verbeter. In ’n rustige atmosfeer oefen dit al die spiere in jou liggaam, en dit laat jou ook gewig verloor. Die stelsel verbeter ook die suurstof- en bloedvloei in jou liggaam. “Dit is ideaal vir enigiemand van so jonk as 15 tot die ouderdom van 85. “Ek het baie mooi suksesverhale van men-

se wie se liggaamlike- en geestestoestand baie swak was toe hulle na my toe gekom het vir behandeling. Vandag is hulle totaal en al nuwe mense, nie net op die oog af nie, maar hul uitkyk op die lewe is verfris.” Hankey sê dat haar isometriese beddens ook baie goed is vir mense wat rugoperasies ondergaan het. Bo en behalwe die isometriese- en skoonheidsbehandelings wat Natalie aanbied, is sy ook opgelei in ear candling, ’n oorbehandeling wat help om onder andere sinusitis en snorkery te verlig. Natalie het haar eie ateljee tuis met al die toerusting wat sy vir al hierdie prosedures benodig. “Ek is so gelukkig om vir myself van die huis af te kan werk. En boonop in ’n beroep waarvoor ek baie lief is.” Om meer oor Natalie se unieke behandelings uit te vind, bel 021 862 8601 of 078 792 1903 of 083 328 7514. Belangstellendes kan haar ook besoek by 87 Matthewstraat, Mountain View.

Jy die Entrepreneur: Wees bedag op ekonomiese tekens van die tye DAVID MALHERBE Ek ry vanoggend van die Paarl af Wellington toe en sien verskeie plekke waar druiwe van parswaens afgeval het. Dit veroorsaak gladde, nat kolle op die pad en ek besef dit is een van die tekens dat dit parstyd is in die Boland, soos Sias Reynecke in sy liedjie gesing het. En dadelik dink ek daaraan dat ons as entrepreneurs ook insig nodig het om die tekens in die ekonomie raak te sien en te verstaan. Daar is altyd sekere tekens of aanduiders wat vir ons wys wat ons te wagte kan wees in maande wat kom. In 1 Kron. 12:32 word gesê van die Issaskar-stam, “... die mense wat die tekens van die tye verstaan het en geweet het wat Israel te doen staan”. Almal van ons het nie altyd daardie insig en kennis van die ekonomie om te

weet wat om te verwag nie. Daarom glo ek is dit belangrik dat enige sakepersoon hom- of haarself op die hoogte hou van wat in die ekonomie aangaan deur gereeld in die koerante se finansiële blaaie en ander finansiële publikasies te lees wat kenners skryf oor die jongste verwikkelinge. Dié week was dit weer die jaarlikse begrotingsrede wat deur die minister van finansies aan die Parlement voorgelê is. Dit is ’n belangrike ekonomiese aanduider of “teken” van faktore wat ons besighede in die komende jaar gaan beïnvloed. Maak dus seker dat jy ten minste lees wat kenners voorspel hoe die staat se begroting jou en jou onderneming gaan raak. Daar is egter ook ander faktore wat beslis hierdie jaar ’n invloed op ons besighede gaan hê. Daar kom ’n Aprilmaand met baie vakansiedae, soveel so dat die skole glad ’n ekstra week ge-

sluit gaan wees aan die einde van April. Dit gaan vir seker ’n invloed hê op wat jou onderneming daardie maand kan produseer. Daar is ook ’n verkiesing op hande en ons gaan hoor van beleide en die baie beloftes waarmee elke politieke party ons gaan probeer oortuig dat sy beleid die beste is. Wees daarom wakker, in Engels “alert”, sodat 2014 steeds ’n goeie jaar kan wees. David Malherbe en Dewald Scholtz gesels Maandagaande van 19:00 tot 20:00 oor Entrepreneurskap op Radio KC 107.7 FM tydens die program Jy die Entrepreneur. * David Malherbe is a business and career consultant and lives in Wellington. He can be contacted via his web page www.jedidiah.org.za or call 021 873 0262 or on Facebook at “Jy die Entrepreneur”.

Basaar by Ligstraal Ligstraal Skool hou basaar op 8 Maart op hul skoolgronde te Pienaarstraat 60. Daar sal ’n verskeidenheid van stalletjies wees. Verrigtinge begin om 09:00. Almal word uitgenooi om die basaar te ondersteun. Bel Raylene by 021 862 7182 vir enige verdere navrae.


Friday 28 February 2014

General - Algemeen

The Cansa Relay For Life was recently held at Boy Louw fields in Paarl. Teams walked throughout the night at the event to raise money to help fight cancer. The youngsters of Holy Trinity Church walked around the field with their banner. PHOTO: DEVIDEAN MOSES

Die bekende sangeres, Jennifer Zamudio (regs, het hierdie week as deel van haar spesiale “Doen Goed-toer” koshouers aan die nagskuiling in die Paarl oorhandig. Die houer bevat ’n voedsame maaltyd waarmee sestien monde gevoer kan word. Die spesiale houer is ook so ontwerp dat dit agterna soos ’n lego-boublok gebruik kan word in die oprigting van laekoste-behuising. Zamudio het hierdie projek geloods in samewerking met die liefdadigheidsorganisasie, die Acorn Foundation, om mense bewus te maak van die unieke kospakkie wat die stigting saam met Suid-Afrika Chefs ontwikkel het. Hier is sy saam met Eugene Zwaan, bestuurder van die Paarl nagskuiling. FOTO: FRANS LE ROUX

Een gelukkige Drakenstein Gazette-leser kan hierdie boek, Die Aarde, ’n Ensiklopedie vir kinders, wen. Hierdie fassinerende boek, uitgegee deur Human & Rousseau, verken alle aspekte van ons aarde, van die kern tot die buitenste atmosfeer, van die Noordpool tot die Suidpool, en van natuurlike prosesse tot menslike impak. SMS die naam van die boek na 32365 voor 14:00 op Maandag 3 Maart.

Kay’s Community Outreach het op Valentynsdag geskenkies aan die pasiënte by Sonstraal-hospitaal en Luthando Frail Care Centre uitgedeel.

Magnolia Primêre Skool is baie dankbaar vir FOOD-O-RAMA, vir die skenking van skoolklere aan vyf behoeftige leerders. Die dankbare leerders is (voor van links): Jasmain Krotz, Fernando Wessels, Kathelyn Visagie, Fabio Wynand en Patricia Collins. Agter is Jamiel Warnick (bestuurder), skoolhoof Clarence Carolissen en die mede-eienaar, Majiet Gaffoor.

Onderwysers van Laerskool Drakenstein het Valentynsdag terdeë geniet.

Die St. Stephens Goue Akkers seniorklub het pragtige gelyk in rooi en wit as deel van hul Valentynsdag vieringe.

Drakenstein Gazette

5


6

Geklassifiseerd

Drakenstein Gazette

PERSOONLIKE DIENSTE

Friday 28 February 2014

ALGEMENE & HUISDIENSTE

LENINGS 1445

Laerskool Drakenstein se leerders was opgetof in wit en rooi op Valentynsdag. ELEKTRIES

KINDERVERMAAK

1810

1405

HERSTEL BY DIE HUIS Ys- en vrieskaste, stowe, wasmasjiene en mikrogolfoonde. 071 755 3390. HUISVERBETERINGS BINNE 1835

ROMMELVERWYDERING 1860

DAGSORG & CRÈCHES 1410

Trek skoene uit vir die wat nie het Dag sonder skoene is ’n wêreldwye beweging van omgee en mededeelsaamheid. Die dag vind plaas op 7 Maart en op hierdie dag fasiliteer en help die Transformasie Beweging (Total Change Forum) mense uit verskillende groepe in ons gemeenskap om saam te werk en op een dag van die jaar dieselfde ding te doen. Hierdie is ’n aksie om almal te betrek om te gee, naamlik die mense wat ryker is en ook die wat regtig arm is. Mense wat iets kan weg gee kry weer selfrespek en waardigheid terug. Elke persoon en groep in die gemeenskap, waaronder kerke, skole, polisie, plaaslike regering, diensorganisasies en besighede, word uitgenooi

en aangemoedig om deel te neem. Trek jou skoene uit sodra jy by die werk of skool aankom. Plaas jou skoene in die versamelhouer en werk die hele dag sonder skoene. Alle skoene wat in die houers geplaas is word deur vrywilligers van die Drakenstein Transformasie Beweging sorteer en word dan aan persone in Drakenstein geskenk wat skoene nodig het. Die organisasie doen ook ’n beroep op die gemeenskap se mense om as vrywilligers betrokke te raak by die versamel en uitsorteer van skoene. Vir meer inligting bel Paula Hugo by 082 452 4955 of past. Jerome September by 084 358 8775 of stuur ’n epos aan sa.transformation@gmail.com.

Wêreldbid dag vir vroue Vanjaar se tema vir die Wêreldbiddag vir Vroue op Vrydag 7 Maart: Strome in die Woestyn, kom van die vroue van Egipte. ’n Biduur word om 13:00 by die Toringkerk gehou. Die biduur sal gelei word deur Jeanne Cillié. Sy was lank voorsitter van die vrouediens in die WesKaap. Alle Christenvroue in die middedorp kan die geleentheid bywoon.

HUWELIKE 1490

BETREKKINGS 3600

ALGEMEEN 3680

KRUIEKENNER 1435

DR ALI. With strong muti from mountain Elgon. Manhood cream, pregnancy problems & love affairs. 061 740 7642.

TE KOOP

ALLERLEI 1655

SECURITY ASSISTANT Paarl. 3-4 years experience, security certificate, matric & work references essential. Must be fully bilingual in English and Afrikaans. Start immediate. Email: abigail@bbuildit.co.za / Fax: 021 872 0885. STOCK CONTROLLER Paarl. 3-4 Years experience, matric & work references essential. Must be fully bilingual in English and Afrikaans. Start immediate. Email: abigail@bbuildit.co.za / Fax: 021 872 0885.

Pret-oppie-Pleinmark in die Paarl Die-Pret-oppie-Plein-mark vind Saterdag 8 Maart by Museumplein in die Paarl plaas. Dié plein is op die hoek van Hoofen Malherbestraat, reg oorkant die Afrikaanse Taalmuseum geleë. ’n Wye reeks produkte sal by stalletjies op die plein te koop wees, waaronder kos en lekkernye, juweliersware, handgemaakte items, klere, geskenke, kunswerke, boeke en nog meer. Die mark is oop vanaf 09:00 tot 15:00. Toegang is gratis. ’n Plaaslike musikant sal op die Taalmuseum se voorstoep optree terwyl kunsuitstallings in die Historium-konferensiesentrum aan-

gebied sal word. Toegang tot die Taalmuseum sal op dié dag gratis wees en begeleide toere van die museum se uitstallings sal om 11:00 en 14:00 aangebied word. In die sitkamer sal besoekers kan poseer vir ’n foto in klere van toeka. Foto’s sal gedruk kan word teen ’n bekostigbare prys. Die mark word ten bate van erfenisbewaring aangebied deur die Afrikaanse Taalmuseum en die Historium Konferensiesentrum. Navrae en besprekings van stalletjies kan gerig word aan Amila Ernstzen by 021 872 2022 of info@historium.co.za. Vir inligting, besoek www.taalmuseum.co.za.

Karnaval op Wellington Friday 10:00

St Albans Primêre Skool op Wellington hou hul 32ste karnaval op 14 en 15 Maart op die skoolterrein. Dit beloof om ’n naweek propvol vermaak te wees vir oud en jonk. Bekende sanggroepe sal jou vermaak met musiek. Daar sal ’n mallemeule wees, ’n verskeidenheid stalletjies, ’n bier-

tuin en vele meer. Toegang is R30 (R20 vir kinders) by die hek. Kaartjies is vooraf te koop teen R25 (R15 vir kinders). Rittekaartjies is by die skool beskikbaar teen R6. Vir navrae, skakel die skool by 021 873 2441.

LK Zeeman Primêre Skool se leerder Jaydin Herandien (8), het aan die Boland-kampioenskappe op Dal Josafat deelgeneem en die 60m-naellope gewen.

Book your food stall On 22 and 23 March a concert and arts festival will take place in the Mbekweni Community Sport Centre. Those interested are invited to book a food stall for the festival. You must have a food certificate and be registered with the Drakenstein Municipality. Booking forms will be available from 28 February at the Thusong Centre. For more info contact Ganief Dalvey on 082 226 9307.


Friday 28 February 2014

Advertisement - Advertensie

Drakenstein Gazette

7


Drakenstein

Year 4 • Vrydag 28 Februarie 2014 | Tel. 021 870 4600 Dalweide Primêr vier vanjaar sy 21ste bestaansjaar en deel van hul vieringe het ’n uitnodigingsatletiekbyeenkoms ingesluit. Skole van regoor die Boland en Kaapstad het op ’n bloedige warm dag deelgeneem by die Dal Josafat-stadion. Hier spring die seuns in die o. 12 1 200 m-wedloop weg. FOTO: FRANS LE ROUX

Another round of the Winter Soccer league was played at the Monte Christo fields on Sunday. Paarl United played against FC Nederburg. Paarl United won the match 9-6. PHOTO: ER-

Die Boland Laerskole-atletiekkampioenskap is Saterdag op die Dal Josafat-stadion aangebied. Jacquin Johnson (Wellington Primêr) wys sy slag in die seuns o.10 80 m-hekkies. FOTO: ERNEST KILOWAN

NEST KILOWAN

Sportdagboek RUGBY

) Young Standards speel drie vriendskaplike wedstryde: op 8 Maart teen Wesbank op Faurestraat-stadion, 15 Maart teen Villagers (Newtons) en 22 Maart teen Retreat op Boy Louw B-veld. ) Paarl Rugbyklub se algemene jaarvergadering vind op 27 Februarie om 18:00 by die klubhuis plaas. Vir navrae, bel Steven Erasmus 083 858 9606. ) Wellington Rugbyklub oefen elke Dinsdag en Donderdag op Boland-stadion en spelers oud en nuut is welkom. Bel Llewellyn van Blerk by 072 474 0837. ) Paarl Rangers se oefensessies is elke Dinsdag en Donderdag op Dal Josafat-stadion E-veld vanaf 18:00. Aspirant-spelers is welkom. Oudspelers van 40-50 word versoek om op oefendae aan te meld vir samestelling van ’n 40+span. Bel 083 286 7761 vir meer besonderhede. ) Windmeul United se oefendae

is op Dinsdae en Donderdae om 19:00 te Windmeul Primêr. Abel by 083 352 2703 het meer inligting. ) Young Super Stars RFK het Saterdag goed afgeskop deur United Stones RFK in die eerste liga in die Boland Rugby Unie ’n rugbyles te gee. Die eerste span wen 15-10, terwyl die tweede span 10-5 geseëvier het. Oefeninge vind op Dinsdae, Woensdae en Donderdae plaas. Verdere navrae bel: Marco Arendolf 073 03 6561, Jose Morris 060 676 0240 of Jack Botha 078 177 7618. Op Sondag 2 Maart is daar ’n vergadering om 15:00 te Boland Bricks. Almal is welkom. ) Laer Paarl (Blues) oefen elke Maandag en Woensdag by New Orleans-velde om 18:00 uur. Alle spelers moet die oefeninge bywoon met die oog op die vriendskaplike wedstryde wat 8 Februarie begin het. ) Villagers Newton hou 1 Maart ’n familiedag. Speletjies vir oud en jonk word aangebied. Ook sewes-

rugby vir almal. Die klub oefen Dinsdae en Donderdae om 19:00. Bel Jannie Japtha by 078 147 3082 of Lee-Heino Cupido. ) Albions se vriendskaplike wedstryde is soos volg: Saterdag 1 Maart op Faure-stadion teen Polisie, die wedstryde begin 13:30, 8 Maart in Newtown teen Newtown Villagers. Vir enige verdere inligting bel Manfred Matjan 078 746 2598. ) Young Peoples speel sy vriendskaplike wedstryde op die volgende datums: 1 Maart teen Allandale op Groot Drakenstein en 8 Maart teen Evergreens op Evergreens Park. ) Die Young Gardens RFC speel ’n vriendskaplike wedstryd 1 Maart teen Evergreens op Boy Louw-velde. Bel voorsitter Mario Williams by 082 380 2680 of sekretaris Adwall West by 072 428 6778 vir inligting. ) Riverstones speel op 1 Maart teen Hillcrest op Pelikaanpark om 13:00. Bel Adam Seconds by 076 186

8824 vir inligting. ) Violets Rugbyklub se voorseisoenoefenprogram is elke Dinsdag en Donderdag by Paulus Joubert Sekondêr om 18:00. Alle spelers en voornemendes kan by die veld aanmeld. Skakel 078 786 1999 vir inligting.

BASKETBALL

) There will be a Basketball Tournament on 1 March in Mbekweni at the Basketball court (Rugby Stadium) starting at 09:00. R250 per team entry. Prizes, cup and medals will be handed out. Call Ayanda Basketball on 021 864 8000 for more details.

SKOLE

) New Orleans Oud-studentebond hou Vrydag 28 Februarie ‘n piekniekdans by New Orleans Sekondêre Skool om 19:00. Toegang is R60 p.p. Bel Mark Goliath 084 991 4672 of Kervin Bowers 078 684 9231

TAFELTENNIS

) Paarl-tafeltennis het begin oe-

fen; 19:00–21:00, Maandae en Woensdae by Miglat (ou Tiffany’s) in Paarl-Oos. Bel Wayne Cupido by 082 538 0766 of Thomas Francke by 082 990 9707.

NETBAL

) Paarl-netbalkluboefeninge het begin. Belangstellendes is nog welkom en kan Bennie Saaiman bel by 083 462 6311.

SOCCER

) Paarl Soccer Club pre-season training every Tuesday and Thursday. Juniors from 17:00-19:00 and seniors from 19:00-21:00 on Boy Louw Sports ground. All former and prospective members may call Haygon Swiegelaar at 078 788 7239 for junior affairs, Charlon Kerspuy at 083 940 3797 and Eugene Speak at 079 316 1708 for senior affairs. Contact chairperson L.G. Matthee at 072 239 2181 or www.PaarlSoccerClub.co.za or on Facebook for all club affairs.

Drakenstein gazette 28 feb 2014  

Drakenstein gazette 28 feb 2014

Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you