Page 1

Drakenstein

Year 2 • Vrydag 27 Julie 2012 | Tel. 021 870 4600

In Paarl Post Dié week in die Paarl Post: ) Vele huisloos ná winkel brand ) Koopkragtariewe heroorweeg ) Ysige swem vir pa en seun ) Hofgebou eersdaags herstel

Big turnout for Mandeladag minister 3 gevier

Waterstryd op 5 sportveld 8

SOPNAT IN DIE BOLAND

WATERPRET. Terwyl rugbyspanne die afgelope Saterdag hulle in papsopnat rugbyvelde vasgeloop het, het een toeskouer by die wedstryd tussen Simondium en Violets die damme water by Laerskool Simondium met haar fiets gaan verken. Die afgelope maand is 124 mm reën in die Paarl aangeteken, met die Bergrivierdam wat nou meer as 91% vol is en die Wemmershoekdam wat raak aan 65%. Foto: Sieb Sieberhagen


2

|

DRAKENSTEIN GAZETTE

E n t e r t a i n m e n t ­ Ve r m a a k

Vrydag

|

27 Julie 2012

Franschhoek Winter Wines CELEBRATE the final days of winter in style and head off to the Franschhoek Motor Museum on L’Ormarins Estate on Saturday 4 August for the Franschhoek Winter Wines showcase (12:00 to 17:00). Known as one of SA’s leading wine destinations, more than 30 of the valley’s finest wineries will be showcasing their top winter wines at this exclusive event. Wine lovers will have the opportunity to browse at their leisure or engage with the winemakers, affording visitors their undivided attention. Relax and unwind in a warm and cosy environment, taking in the beauty of your surroundings as live entertainment

throughout the day assures you of a memorable experience. Car enthusiasts will be spoilt for choice as the Franschhoek Motor Museum offers visitors a unique opportunity to look back at more than 100 years of motoring history. This includes an extraordinary and exciting collection of vehicles, motorcycles, bicycles and memorabilia in the magnificent setting of L’Ormarins. Tickets cost R180 per person, which include a tasting of all the wines on show. Tickets can be purchased directly from the Franschhoek Wine Valley Offices, and booking is essential as tickets are limited to 350 people only.

Gesoek: Vrou van die Vallei ’n FUNKSIE waar die Vrou van die Vallei aangewys gaan word, word op 9 Augustus (Vrouedag) om 15:00 in die Paarlse stadsaal aangebied. Daar word gesoek na die vrou in die Vallei wat ’n groot bydrae lewer tot die gemeenskap. Die wenner sal ’n kontantprys ontvang. Die “high tea” word georganiseer deur sakeman Obe Sauls, eienaar van die bakkery Obe 4 Cakes in die Paarl, in samewerking met Supreme Media. Die seremoniemeester is die omroeper Grant Johnson. Daar sal ’n genooide spreker wees en ’n orkes gaan optree. ’n Plaaslike polisielid sal ook selfverdediging demonstreer. Nominasies sal beoordeel word deur ’n paneel beoordelaars, waarna die wenner gekontak sal word om die funksie by te woon en haar tjek te ontvang. Kaartjies is teen R120 elk beskikbaar by Obe 4 Cakes se winkel te Versterstraat 6. Nominasies kan na die winkel geneem word, of gepos word na Versterstraat 6, Paarl. Stuur ’n volledige motivering asook die persoon wat genomineer word, se foonnommer.

Play about sexuality at Old Mill THE production Fietna Lekker Jy, a sensitive drama/comedy in Afrikaans can be seen at the Old Mill Theatre from 2 to 5 August. The play was written by Hein Poole in 2011 and is now reworked. It takes place in the Boland in the 1980’s and is about boys discovering their sexuality. A bond between three close friends is also explored. Issues about how the community and their parents ignored their gay status, but still the gay community grew and became a serious and sensitive matter at the time. The director is André Samuels, the writer is Hein Poole (also one of the actors), Gaerin Hauptfleisch is the stage manager and technician, and Dean van der Ventel and Lee Roodt are both actors. Tickets are R70 (R60 on block bookings) and can be booked with Leandi on 082 778 2224. The play is not suited for kids under 11 years old.

GLANS. By die matriekafskeid van Klein Nederburg Sekondêr was die matrikulante in spoggerige uitrustings geklee. Foto: Devidean Moses

Skryfkursus by Taalmonument DIE bekroonde skrywer Rachelle Greeff bied van Vrydag 14 tot Saterdag 15 September ’n skryfkursus by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl aan. Kursusgangers het die keuse om in die maand ná die kursus ook hul eie skryfwerk vir kommentaar voor te lê. Die kursus sluit ook een borgskap in. Greeff is veral bekend vir haar kortverhale en die toneelstuk Die Naaimasjien wat in Augustus in Edinburgh, Skotland, opgevoer word. Haar tweede toneelstuk, Buitepos, met die bekroonde Deon Lotz in die hoofrol, was vroeer vanjaar by die Woordfees en die KKNK te sien. Haar koerantwerk behels boekresensies, onderhoude met skrywers asook ’n tweeweeklikse rubriek, Voorwoord, vir Rapport. Kursusgangers ontvang ’n maand voor die kursus elk ’n kortverhaal asook ’n koerantrubriek of tydskrifskets. Dit dien as wegspringplek vir die eerste sessie. Daaropvolgende sessies fokus op die taalglipse en stylduiwels

waarvan nuwe of potensiële skrywers moet kennis dra voor hulle by uitgewers en mediaredakteurs aanklop. As opsionele ekstra het kursusgangers agterna ’n maand waarin hulle óf ’n rubriek (620 woorde) óf ’n kortverhaal (nie langer nie as 2 000 woorde) kan skryf. Dit word eenmalig elektronies en vertroulik deur die kursusleier geredigeer en aan die kursusganger terugbesorg. Dié aanbod word by die kursusfooi ingesluit. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 14 Augustus. Die Taalmonument maak voorsiening vir ’n borgskap vir een kursusganger, wat bondig deur die voornemende kursusganger asook ’n mentor gemotiveer moet word. Die kursus word tot 12 persone beperk en vind daagliks van 09:00 tot 16:00 plaas. Die kursusfooi is R2 000 per persoon. ’n Ligte vingermiddagete en koffie/tee is ingesluit. Vir meer inligting, kontak Amira Clayton by 021 863 4809/0543 of e-pos kommunikasie@taalmuseum.co.za.

What’s happening Vrydag 27 Julie ) Op Vrydag 27 Julie om 20:00 is die toneelstuk Rooikaart met Frank Opperman te sien by die Ou Meul-teater. Kaartjies is R100. Saterdag 28 Julie om 10:00 vertolk hy weer die rol van Kaptein Blitz. Kaartjies is R80 (R70 vir kinders). Kaartjies vir beide vertonings kan bespreek word by Vicky Stemmet by 083 564 0056.

Saturday 28 July ) The Wellington Autism Support Group will host an introductory workshop on autism on Saturday 28 July from 10:00 to 16:00 at the Breytenbach Centre. The topics include changing your perception, changing your child’s behaviours and a toolkit for home intervention. Book tickets at R250 at autism.wellington@gmail.com or call 072 649 5465.

Sondag 29 Julie ) Die Frank Pietersen Musieksentrum hou hul Galakonsert op Sondag 29 Julie in die Bethel Congregational Kerk in Paarl-Oos om 17:00. Op Saterdag 28 Julie om 15:00 sal dieselfde konsert in Mbekweni by Ihlumelo Hoërskool se skoolsaal aangebied word. Kaartjies kos R60 (R30 vir pensionarisse en R20 vir leerders). Skakel Jocelyn Jones by 021 872 2123/4. Kaartjies sal ook beskikbaar wees by die deur.

Donderdag 9 Augustus ) Word Power Worship Centre International presents a Women’s Day with a difference on 9 August at the Old Planet Cinema, Klein-Drakenstein Road, Paarl at 10:00. The guest speakers at the summit are Prophet Goodnews and Chantal Paschal from Lagos, Nigeria. Tickets at R100 can be booked with Chantal Paschal on 083 496 6484 or 079 233 8817.


Vrydag

|

27 Julie 2012

News ­ Nuus

DRAKENSTEIN GAZETTE

Kunste bevorder by Graceland Arts Ministries Volgens Oktober is dit hulle droom om eendag hul eie plek te het waar hulle klasse kan aanbied asook vervoer kan hê om belangstellendes na en vanaf klasse te vervoer. Hy het gesê dat daar ook ’n groot belangstelling onder volwassenes is. “Ons het ’n groot mikpunt: om ’n kunsteskool te begin en so die

LIEZL DAVIDS

VIR meer as ’n jaar al bied Graceland Arts Ministries musiek-, dramaen dansklasse aan vir kinders van die Paarl en Mbekweni. Die Graceland Arts Ministries het sedert hul loodsing in 2006 eers net een keer ’n jaar musiekblyspele deur kinders aangebied, maar het verlede jaar hul horison verbreed en leer nou kinders en volwassenes hoe om tromme, kitaar en klavier te speel. KLASSE. Van links is Lea Warries, Clifford Couter (operasionele direkteur), Miguel Dampies, Die kinders kry ook Amelia Baadjies, Henry Oktober (CEO), Janine Michael, Michael Dampies (kitaar instrukteer) dansklasse sowel as dra- en voor Janine van Wyk. Foto: Liezl Davids maklasse. Henry Oktober, CEO en stigterslid van Graceland Arts Minis- teater na die gemeenskap te bring.” Behalwe vir musiek en dramaklasse tries, sê die projek is op die been gebring met die doel om mense word die kinders ook bederf met ’n nabewus te maak van die kunstalent in die gemeenskap en dit week weg waar hulle werkswinkels byte ondersteun. Die personeel van Graceland Arts Ministries is almal vrywil- woon en ook lekker ontspan. Vanjaar beplan hulle om twee musieklige werkers wat hul talente met ander deel. blyspele aan te bied, naamlik Little JoVroeër is klasse aangebied by sy huis, daarna by Charleston Hill Sekondêr en ook by Bethel Congregational Kerk, maar nou seph and the Cross op 1 September en A word die klasse aangebied by die Miqlat-sentrum (ou Tiffany-ge- Daddy for Christmas op 1 Desember. Belangstellendes wat deel wil wees bou) in Paarl-Oos, asook by die Baptistekerk in Mbekweni. van die musiekblyspel kan Dinsdae om By die gratis klasse leer belangstellendes die basiese begin15:00 by die sentrum aanmeld vir ’n oudisels van musiek. “Ons is wel besig om ’n kurrikulum te skryf, sodat die leerder sie. Vir navrae, skakel Henry Oktober by 071 257 9373. kan vorder na ’n hoër vlak.”

WAITING. There was great excitement in Mbekweni amongst residents who attendend the imbizo presented by Obed Bapela, deputy minister in the presidency, last Friday. Here residents await the arrival of the minister in the Mbekweni indoor sport hall. Bapela is responsible for performance monitoring and evaluation of the government and came to listen to complaints about service delivery.

Department to take control of PHP contractors THE Western Cape Government Human Settlements Minister Bonginkosi Madikizela has stated that the Department will sign contracts with all PHP (People’s Housing Process) service providers by the end of July, to ensure quality service delivery. Madikizela delivered his comments in the keynote address at an information session for PHP contractors and support organisations in Cape Town. “PHP is a viable route for housing delivery, and is one of our most important programs. However, there are certain things I am not happy about, and some challenges haven’t been dealt with. These problems must be dealt with now. “The first issue is the appointment of the service providers. At the end of the day, the Department must account for taxpayers’ money spent. We need to ensure that from now, going forward, the contractual agreement will be between the Department and the contractor, or service provider. “Until now the support organisation (a group appointed by the community to represent their interests and liaise with the De-

partment), would form an agreement with the service provider, yet this hasn’t always worked. As the Department we need to ensure consistency of delivery and quality, and we will do this by taking more control of the delivery space. “I want all contracts for PHP to be changed to being between the Department and the service providers, by the end of July. If any service provider needs to be fired, then they must be fired if they are not producing good quality work, or if they are causing chaos.. “PHP allows beneficiaries to take part in the construction of houses. We believe this enhances the quality of the houses, and the owners are also proud of their houses, and don’t usually sell them. People also learn skills they can use elsewhere. “We as the Department have the final say as to who gets houses. We must make sure that the people who really need houses get them first and there is no queue jumping.. “Finally, there is a misconception on how PHP starts. PHP is started by people living on their own land, with title deeds. PHP is for established communities.”

|

3


4

|

DRAKENSTEIN GAZETTE

Lifestyle ­ Leefstyl

Vrydag

|

27 Julie 2012

Seminaar oor dwelms VERSLAWING aan alkohol, sigarette, Tik, dagga en ander dwelms is van die grootste probleme in vele huise. Die hele gesin ly daaronder wanneer dwelms oorneem. Kinders ly egter die grootste skade wanneer ouers by dwelms betrokke is. Dwelmverslawing is voorkombaar as ouers ’n stap-virstap-plan volg om hul kinders dwelmbestand te maak. Hierdie stappe sal breedvoerig bespreek word in ’n seminaar aangebied op Saterdag 28 Julie om 14:30 by die Sewendedag Adventistekerk in Magnoliastraat, Paarl-Oos. Almal is welkom. Skakel 021 862 7737 of sms 083 300 4533 vir navrae.

HOUSING. Various branches of government had stalls at the recent Imbizo held in Mbekweni. The information table on housing was visited by many residents who reported their need for housing. Here Nozuko Nyamezele (right) of the Western Cape department of human settlements explains the application procedure for housing to Thozeka Kayi. Pic: Achmat Patel

Archiving workshop AN archiving workshop, suitable for librarians, museum and heritage workers, records staff and archive assistants, is offered at the Afrikaanse Taalmuseum in Paarl from 28 to 30 August. The facilitator is Pétria Marais, who is a qualified archivist with many years of experience in the fields of records management and archives. Being a consultant, researcher, heritage worker, project leader and trainer, she came across the necessity and importance for libraries, registries, museums and other related disciplines to work together and to learn more about archiving. The workshop includes practical sessions and focuses on topics such as the differences between libraries, archives, museums and record centres (registries), acquisition and collection, appraisal, sorting and arrangement, description/indexing, preservation, the disaster recovery plan and tips on making the archives available. No previous knowledge is required. The course fee is R1 850 per person. A light lunch and tea/coffee will be provided. Contact Amira Clayton on tel 021 863 4809/0543 or kommunikasie@taalmuseum.co.za.

Wenk van die week DIE prosesse wat gebruik word om witbrood en -rys te produseer, stroop hierdie kossoorte van hul voedingstowwe en vesel. Volgraanbrood en bruinrys is nie net gesonder nie, dit word ook minder verwerk, wat dit ’n omgewingsvriendeliker keuse maak.


Vrydag

|

27 Julie 2012

Pe o p l e ­ M e n s e

DRAKENSTEIN GAZETTE

|

5

SOUP. The Mbekweni police in partnership with Midway Shoprite served soup in the OR informal settlement last week on Mandela Day. Clothing which was donated by staff members was also distributed amongst residents. HELPENDE HAND. Die Dulvie-familie het die gemeenskap met ’n sopkombuis bedien as deel van hulle 67 minute toegewy aan Mandela se verjaarsdag, om honger magies te voed.

VIERING. Die Chicago Bejaardevereniging het saam Nelson Mandela se verjaarsdag gevier en het brood en sop aan die gemeenskap uitgedeel.

MANDELA. Members of Paarl police distributed clothing to the needy residents of Kromvlei farm near Paarl as part of their Mandela Day contributions.

UITDEEL. Bergrivier Hoërskool se Rachel’s Angels het Mandeladag gevier deur sop en toebroodjies in Egoli aan kinders te gaan uitdeel.

SKENKING. Die personeel van Binnelandse Sake (Paarl) het skoene en klere aan Niewe-Drift Laerskool geskenk. Hier verskyn agter van links Rigael Lendoor, Charlotte Bunta (Binnelandse Sake), Chris Bam (skoolhoof) en Lesley Sampson (Binnelandse Sake). Voor staan Carlodene Alexander, Danito Marthinus en Jovenique van Rooyen. Foto: E Kilowan

FOR MADIBA. Members of Asibavikele volunteers spent their 67 minutes for Madiba feeding soup and bread to the homeless people (right) living under the Lady Grey Street bridge along the Berg River. The members are (from left) Marina Joseph, Veronica de Kock, Valencia April, Benecia April, Margie Davis, Karel Dampies, Christine Johnson, Tertisia Geduld and Jonathan Fransman (yellow T-shirt) with some of the homeless people. Pic: Achmat Patel


|

Adver tensie

DRAKENSTEIN GAZETTE

12 10 CASH LOANS: Lenings tot R200 000. Swartlys welkom. Goed­ keuring in 5 min. 021 762 7079. AFFORDABLE loans up to R15 000. No ITC checks. Blacklisted and garnishee welcome. Send pls call me to: 082 437 8679/073 029 0549.

BRIDGING CASH while waiting for PENSION/ PACKAGE Payout (lump sum only) Same day pay out PROPERTY

021-949-0930

LOAN PROVIDERS

1ml SAND, klip, kompos & bogrond (topsoil) in klein areas afgelewer, sowel as bourommel en vullisverwy­ dering. Skakel Neels: 021 872 9397 of 083 412 8810.

PAARL PETS & HENGEL

We provide: • Quick cash loans From R200 - R8 000 • Friendly service with a smile

vir hengel- & troeteldierprodukte

@ 387 Main St, Paarl Opposite Novel Ford 021-872-2114 / 021-871-1812

Montego | Rogz Daiwa | Shimano Marltons | Tetra Berkley | Okuma

Your financial heartbeat

BESTE KWALITEIT

INK • INK • INK Ink and laser cartridge refilling + new and reconditioned cartridges at affordable prices. Laser cartridge from R120 Canon Cli with reset chip R40 Quick printer repairs. New express laser delivery 32 MAIN STREET (Behind Oak Tree Lodge opp. KWV) PHONE: 021 863 3951 GERD: 082 774 4098 Mon - Fri 08:00 - 17:00/ Sat 09:00 - 13:00

Hoofstraat 397, Paarl Tel: 021 872 6756 | 021 872 9972

HUISE: Drakenstein­ area. 1 ­ 3­Slpk: R65 000 ­ R425 000 en vele meer. Inkomste: R4000 ­ R30 000. Beperkte winskope!! 072 805 3574.

EARN extra income ­ No door­to­door. For more info SMS surname & postal address to 071 815 2336.

Jumping Jacks FUN! FUN! FUN! FOR HIRE Slip 'n Slide Jumping Castles Dalmatian Slide at side with pond. Playstation !! For the best party ever CONTACT TANYA 082-480-6872

Smarti Parti We cater for all your kiddies’ party needs! You call us to arrange everything or just hire all your kiddies’ party essentials! Also jumping castles, slippery slides, gazebos.

Mary Zwaan 083 261 1360 Carl Zwaan 083 598 3366 maryzwaan@yahoo.com or 021 862 1443

Be Wise, Advertise

Wednesday 10:00

6

Vrydag

|

27 Julie 2012


Vrydag

|

S c h o o l s ­ S ko l e

27 Julie 2012

NETBAL. Gedurende die skoolvakansie het die Drakenstein-biblioteek die kleinspan met allerlei speletjies en opvoedkundige programme besig gehou. Hier is ’n groep besig om vlugbal te speel. Foto: Sammy Davids

DONATION. Learners and educators at Charleston Hill Primary made a donation of toiletries to the residents of House of Grace old age home in McGregor Close, Charleston Hill. This formed part of the school’s participation in the 67 minutes of community service on Madiba’s birthday. From left are Celeste Bartley (educator), residents Cathy Petersen (72), John Mckenzie (86), Elize Alexander(82),Tim Benjamin (80), Annie Kearns (76), Maureen van Rhyn(72), Clive Petersen (69), Emma van Wyk and Lizel Zwaan (educators).

MODDER. Paulus Joubert het onlangs teen ’n Engelse toerspan, the Grammar School at Leeds, gespeel. Die wedstryd is vir 70 minute in stortreën gespeel en die eindtelling was 32-0 vir die besoekers. Foto: Frans le Roux

SOLE MANDATE

E

PRYSVERLAGING

PAARL

R650 000

Web ref:268241

HUIS EN WOONSTEL OP EEN ERF Kamers 3 Badkamers 2 M/huis 2 3 Slaapkamer huis en 1 slaapkamer woonstel en dubbel motorhuis. Geleë in New Orleans.

PAARL

R895 000

Web ref: 266828

LOVELY FAMILYHOUSE AND FLAT Bedrooms 3 Bathrooms 2 Garage 1 Spacious family living with fitted kitchen, flatlet, single garage, swimming pool.

BERENICE 072 423 1455 / 021 872 2223 Seeff_ Gazette | Ads

DRAKENSTEIN GAZETTE

|

7

SKITTEREND. Bergrivier Sekondêr se matrieks het met skitterende uitrustings by hul jaarlikse matriekafskeid in die Paarl Stadsaal opgedaag. Van links is Arlene Bassick, Elmary Bosman, Maria Sheldon, Marissa Rollison, Samonay van Rooyen, Jessica Johannes, Hanneley Eusua en Michelle Claasen. Foto: John Martin Studio

VERSKIL. As deel van ’n plan om kinders te motiveer om skool by te woon, het Khula in samewerking met Pioneer Foods op Mandeladag reënjassies uitgedeel aan kinders van graad R tot graad 3. Dit is uitgedeel by skole soos Daljosafat Primêr (bo), Groenheuwel Primêr en Mbekweni Primêr. Khula is ’n gemeenskapsgebaseerde program wat volhoubare ondersteuning bied aan kinders wat as gevolg van hul omstandighede uitval uit die skoolstelsel. Hulle poog om dié jeugdiges en hul gesinne emosioneel, sosiaal, geestelik en opvoedkundig by te staan.


Drakenstein

Year 2 • Vrydag 27 Julie 2012 | Tel. 021 870 4600

Eerste skote klap in skolestryde DIE derbystryd tussen Bergrivier Sekondêr en Weltevrede Sekondêr, wat die 2012-sporthoogtepunte van Drakensteinse skole inlei, het reeds afgeskop, en bou op na ’n hoogtepunt wanneer dié twee skole mekaar vandag op die sokkerveld en Saterdag op die rugbyvelde pak. Vandag (27 Julie) vind die sokker vanaf 11:30 op Pelikaanpark plaas en daarna sal die meisiesokker asook oudstudenterugby en ope seunswedstryde plaasvind. Op Saterdag 28 Julie skop verrigtinge af om 10:30 wanneer die o.14Arugbyspanne op die Newtonparkveld sal opdraf. Om 13:00 sal die Hillcrest-trompoppies die skare met hul vertonings

vermaak en die hoofwedstryd skop om 15:10 af. Volgende naweek is dit Boishaai en Gimnasium Hoërskool se interskole met die hoogtepunt op 4 Augustus by die Faurestraat-stadion. Die netbalstryd tussen HMS en Gimnasium is eerskomende Woensdagmiddag aangesien HMS se o.19Aspan volgende naweek in Gauteng aan ’n nasionale toernooi deelneem. Woensdag se netbal begin om 17:00 by HMS se bane met die o.16A-spanne wat mekaar pak. Die o.19A-wedstryd begin om 17:50. Op 11 Augustus vind die New Orleans Sekondêr teen Klein Nederburg Sekondêr derby by die Faurestraatstadion plaas. Hugenote Hoërskool se interskole-

hoofwedstryd teen Swartland Hoërskool vind ook op 18 Augustus by hul skoolvelde plaas. Kylemore Sekondêr se hoofwedstryd teen Groendal Sekondêr is op 18 Augustus op die Pniel-velde. Die Boland Landbouskool se interskole-hoofwedstryd teen Oakdale Hoërskool vind vanjaar op hul skoolgronde in Agter-Paarl plaas op 18 Augustus om 13:45. Labori Hoërskool se interskole teen Bosmansdam Hoërskool vind op 25 Augustus om 15:00 op Bethel-sportterrein plaas. Wellington Hoërskool en Charleston Hill Sekondêr sal die laaste skolederbystryd wees wat op 1 September vanaf 10:00 op Boland-stadion sal plaasvind.

SKUIL AGTER WATER. Emelio Siebrits van Violets soek wegkomkans uit ’n waterplas tydens Saterdag se wedstryd op die Simondiumvelde. Violets het die septer geswaai en gemaklik met 32-3 gewen. Foto: Sieb Sieberhagen

RANK. Burger van Niekerk, slot van Boishaai se eerstespan, beheer ’n nat bal tydens Saterdag se wedstryd teen Oakdale op ’n deurdrenkte Brugstraatveld. Boishaai het met 22-7 gewen. Foto: Sieb Sieberhagen

Drakenstein Gazette 27 July 2012  
Drakenstein Gazette 27 July 2012  

Drakenstein Gazette 27 July 2012

Advertisement