Page 1

Drakenstein

• Bouers Gereedskap • Elektriese Gereedskap • Tuin Gereedskap • Skoonmaak Masjiene • Sleepwaens • Masjiene Repair & Helicoil Service • Draaibank/Milling Werk; TIG/MIG Welding

WELLINGTON, 12 VERSAILLES ST 021 873 2222

www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi

Year 3 • Friday 21 June 2013 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

In the latest Paarl Post: ) Elderly woman dies in fire ) Principal bids HMS farewell ) Spaza policy in place ) Police rescue man from being murdered

Die lewe ná ’n ramp

3 Loans: Know your rights 7 Gardens klop Vineyards 8

Sport bring jeug byeen Honderde kinders het vir Jeugdag ’n sportdag in die Paarl, gereël deur die DA, geniet. Die sport is aangebied by die Monte Christo-velde. Hier is die meisiesokkerspanne besig om hul vaardighede te wys. Rugby, netbal en talle ander speletjies is vir die jeug aangebied en die geleentheid was na verneem word ’n groot sukses. FOTO: ERNEST KILOWAN

OUR SALESTEAM

Specials Melamine Alpine Laracina

16 x 2750 x 1830mm

595

00

Window & Frame 6 Light

00 150/sht Brickforce 75x2.2mm x20m

27 /sht 50

STELLENBOSCH Melamine Oak Santana Linear

16mm x 2750 x 1830

499

Full Pine Battened Door in Frame

Hardboard Std Brown 1700 x 800

95

@

Horizontal commercial door M/Duty 2032 X 813

499

Arthur

Lionel

31500

1995 /sht

Acrylic 20lt White PVA paint

24500

Rough Corrugated Pine roofing S5 Purlins sheets 3.6m 50x76x3m 0.27mm

Brickforce 150x2.2mm x20m

28 /sht 95

Leon

2032 X 813

Window & Frame 6 Light Double

00 300/sht

Leonard

Cordless Drill 12V 10mm 1300 mAh Var/Rev Ryobi

345

00

Angle Grinder Makita Ga2020

99900

50 9995 52

Rough Corrugated Pine roofing S5 Purlins sheets 3.0m 50x76x3m 0.27mm

52 85

50 00

5 litre One Shot Waterproofing00 & Free Membrane Black, Grey & White @

99

95

Plastic Sheeting Black 250 Mic 3m wide SABS Approved

1750 /m

CNR OF ADAM TAS BLVD & PAPEGAAIRAND WAY, STELLENBOSCH • TEL: 021 887 3618 • www.timbercity.co.za

While stocks last.


2

Entertainment - Vermaak

Drakenstein Gazette

Friday 21 June 2013

Vakansiepret is hier! Met die wintervakansie wat op hande is, bied verskeie organisasies en biblioteke interessante programme aan om die jongspan besig te hou. Ouers kan gerus kyk na die verskillende aktiwiteite in die omgewing wat veral op kinders gemik is: ) Tiffany’s-gemeenskapsentrum sal Maandae tot Donderdae van 12:00 tot 14:00 aktiwiteite soos groepbesprekings en speletjies (binne en buite) aanbied, die kinders kan kom fliek en op Donderdag 11 Julie gaan hulle ook ’n talentvertoning aanbied. ) Die Lukhanyo-gemeenskapsentrum in Silvertown, Mbekweni gaan daagliks van 08:30 tot 17:00 ’n kuns-en-kultuur-program aanbied. Belangstellendes kan ook by hul sokkerspan aansluit. ) Paarl-biblioteek sal van 24 tot 28 Julie ’n

daaglikse program aanbied waarin kinders geleer sal word om oerwouddiere, lawwe brille en hasies te maak. Later die week sal kinders ook ’n poppekas-, DVD-vertoning en storietyd saam met Lollie geniet. ) Van Wyksvlei-biblioteek bied van Maandag 24 Junie tot 27 Junie by Windmeul ’n prettige program aan. Kinders sal verskeie speletjies kan speel, musiek luister, inkleur en ’n video met springmielies geniet. ) Groenheuwel-biblioteek sal ook daagliks van 25 Junie tot 4 Julie die kinders besig hou met DVD-vertonings en deur maskers te ontwerp. Op 4 Julie sluit die program af en word Mnr en Mej. Groenheuwel gekroon. ) Drakenstein-biblioteek skop hul vakansiepret af op 1 Julie met tafelrugby vir die ouderdomsgroepe 10–13 jaar. Hul program sluit op 5 Julie af met ’n DVD-verrassing vir die ouderdomsgroepe 5–9 jaar en 10–15 jaar.

Jayson King is back on stage The legend of song and dance, Jayson King is back to entertain at the Golden Valley Casino on Friday 28 June at 21:00, together with the talented Queens. Jayson has been in showbiz since the early 1960s and is still firing on all cylinders and keeping audiences entertained in his warm and personal style.

In Jayson King and the Queens, he will perform a string of love and fun songs from the 60s right through to the present time. His versatility will see him singing Jazz, R&B, Contemporary, Country, Rock n Roll and more. Tickets are R80. To book and for more information, call the Golden Valley Casino marketing department on 023 348 7200.

CLC soek masjien

Pre-Ramadan Fair to be held on 29 June

Die Nederburg CLC wat aandklasse vir mense wat die matriekkwalifikasie wil voltooi asook Abet-klasse aanbied, benodig ’n naaimasjien vir een van hul klasse. Indien jy dalk ’n naaimasjien het wat jy nie gebruik nie en graag wil skenk, kan jy Alec Abrahams bel by 073 482 1112 of 021 862 0161.

A Pre-Ramadaan Fair, hosted by Mahadul Madrasah, will take place on 29 June from 10:00 till 16:00 at Al Mahadul Islam Masjid, Lappert Street, Charleston Hill, Paarl. Stalls will be available at R150 for the sale and offering of “boeka treats”, as well as any other home trades. There will also be a number of prizes to be won. For more information, contact 082 533 5364.

MATRIEKAFSKEID IN STYL GEVIER: Altesame 255 matrikulante van Klein Nederburg Sekondêre Skool het Woensdag hul matriekafskeidfunksie met die tema “A night in Paris” in die Paarl Stadsaal gevier. Hier sit van die leerlinge in hul spoggerige uitrustings. FOTO: DEVIDEAN MOSES

Snoek- en patatbraai Optog teen dwelms Op Saterdag 22 Junie hou die VGK Agter-Paarl hul jaarlikse snoek- en patatbraai. Vanjaar kan daar ook uitgesien word na die bekende Witzenberg Rieldansers wat gaan optree en die Darling-orkes. Die dag skop reeds om 11:00 af en kostes beloop R45 per bord wat snoek, patat en roosterbrood insluit. Almal is welkom. Vir navrae, bel 021 869 8046.

Die Paarl-Oos-gemeenskapsolisiëringforum hou op Saterdag 22 Junie vanaf 08:30 ’n optog teen dwelmmisbruik. Die roete begin by Fair Foods in Smartie Town en eindig by die ou Paarl-Oos-polisiestasie wat op die hoek van Solomonstraat- en Klein Drakenstein weg geleë is. Vir nadere inligting, bel Cedric Klaasen by 074 728 5498 of konst. Lance du Plessis by 079 894 353.

BOEKWENNER: Vinnetta September van Van Wyksvlei is die gelukkige Drakenstein Gazette-wenner van die boeke Pretwiel Syfers en Pretwiel Kleure.

FOTO: DEVIDEAN MOSES

SMS EN WEN: ’n Drakenstein Gazette-leser kan die boek Oorkom jou vrees deur Benescke Janse van Rensburg wen. Hierdie nuwe boek fokus op die vele maniere waarop vrees die gelowige se lewe kan beïnvloed en hoe om hierdie verskillende vrese te oorkom. SMS jou naam en die naam van die skrywer na 32365 voor Maandag 12:00. Elke SMS kos R1,50.

Hajjat Aisha & “Dr” Ali

PAY AFTER RESULTS !!!!!! 021 838 2148 / 071 094 7740

Hajjat Aisha 6x2_2513 DG

• Love problems & settle marriage • Claim money taking so long ( pension & accident) • Get loan quickly • Financial problems • Unfinished jobs • Cleaning & protecting homes from evil spirits • Bad luck & evil spirits

PAARL SAND & KLIP

PAARL SAND & KLIP

Opvulgrond • Kompos • Topsoil/Tuingrond

Bousand 3

Klip

1kubieke m – R290

1kubieke m3 – R320

3kubieke m3 – R590

3kubieke m3 – R790

3

6kubieke m – R850

3

6kubieke m – R1450

084 089 6888 | 021 862 0486

25 Junie

23 Junie ) Blouvlei Primêre Skool hou ’n Gospel-middag ten bate van hul 50ste jaar feesviering om 15:00 by Leeuwrivier. Kaartjies is R20. Verskillende groepe en individuele sangers gaan deelneem. Vir navrae bel Leonida Saim by 021 864 2110 of 083 680 8081.

24 Junie ) Paarl-Oos Krieketklub oefen Maandae en Woensdae vanaf 17:30 by die New Orleanssportgronde ter voorbereiding vir die nuwe seisoen. Kontak kaptein Andrew Apollis by 021 862 5594 of Alfredo Adams by 084 079 2227.

) All taxi drivers across Drakenstein are invited to attend a meeting at 19:00 at the old BAT building in the Paarl CBD on 25 June . The various taxi associations will be discussing new developments within the industry. To gain access to the building, use the security gate in Waterkant Street.

27 June ) From 18:00, 27 DJs from all over the Western Cape will be spinning the decks at Peter Cellars. A rapper will also keep guests entertained. Entrance is R30 per person

30 Junie ) Die Tulips-klopse vergader om 14:00 by die huis van Moos du Toit in Pelikaanstraat 44 in Weltevrede. Belangstellendes is welkom om die vergadering by te woon.


Friday 21 June 2013

News - Nuus

Die lewe ná ’n gesinstragedie LIEZL DAVIDS

laat is, het dit weer my hart geruk en laat dink aan wat met ons gesin gebeur het.” Willie Blankenberg (39), sy vrou DoroHilgard Jurgens (gebore Antha) was thea (38), en hul kinders, Andrew-Wealer maar net twee jaar oud toe sy haar ouers, (15), Wilber (7) en Dorenika (4), het onlangs twee broers en ’n suster in ’n tragiese gesterf in ’n ongeluk toe ’n Toyota Hiluxongeluk verloor het. bakkie hul Fiat Uno getref het in NoorderPaarl. Agt-en-veertig jaar gelede was die AnthaDie twee broers, Ernest (18) en Danwill gesin op pad Kleinmond toe om vakansie (12), was nie in die motor nie. te hou toe hul motor se stuurwiel onklaar “Ek wil net hê hulle moet weet daar is geraak het en dit sowat 150 meter by ’n mense wat ook deur so iets is, wat hulle hartkrans afgestort het. Haar ma het haar by seer ken. Ek wil vir hulle sê om vas te bly die motor se venster uitgegooi net voor die glo en vertrou in God,” sê Hilgard. motor by die krans af is. Sy vertel dat sy glo haar lewe sou soveel Hilgard, wat te klein was om haar ouers, anders gewees het as sy by haar ouers grootDora en Andries, broers Marinus en Angeword het. dries en suster Helena te onthou, herleef “Die een oom wat ook die ongeluk oorleef nou hul herinneringe deur haar tante wat het, het vertel dat my ma omgedraai het om haar daarvan vertel het. nog ’n kind te probeer red, maar dit was te Ná die ongeluk is Hilgard en haar vierjalaat. rige broer Wessel, wat ook die ongeluk oor“Ek as ma kan my net indink dat daardie leef het, weggeneem van die familie wat hulle geken het en moes hulle by hul pa se ver- Hilgard Jurgens (regs) se tante Christal Willemse (links) het ma (Dorothea Blankenberg) ook wát sou vreemde ouers gaan woon. haar vertel van haar ouers, broers en suster. Saam met hulle wou gegee het om haar kinders te red.” Sy sê dat sy graag vir die BlankenbergVolgens Hilgard het sy en Wessel maar is haar niggie, Delene Mostert. FOTO: LIEZL DAVIDS seuns wil sê dat hulle altyd moet vasklou ’n swaar lewe gehad en so ver sy kan onthou, is sy sedert die ouderdom van vyf jaar deur ’n was nie, het by haar ma se suster in Kaapstad aan die liefde wat hul ouers vir hulle gegee het en dat dit hulle altyd bymekaar moet hou. gaan woon. familielid gemolesteer. * A woman who lost most of her family mem“Toe ek lees van die ongeluk wat onlangs Sy vertel ook dat sy nie toegelaat is om met haar ma se familie in verbinding te tree nie. plaasgevind het waarin die ouers en drie van bers in a car crash almost 50 years ago, describes Haar twee ouer broers wat nie in die motor hul kinders dood is, en twee kinders agterge- how it affected the rest of her life.

Drakenstein Gazette

3

Polisie hou ope dag ’n Ope dag word vandag (Vrydag) by alle polisiekantore in die Drakenstein-gebied gehou vir mense met navrae oor die polisie. Belangstellendes kan vandag tussen 08:00 en 16:00 besoek by die betrokke polisiekantore aflê.

Inligting oor trefen-trap gesoek Die polisie is op soek na enige inligting oor ’n tref-en-trap-ongeluk in Maart vanjaar waartydens ’n man op die R44 dood is. Franklin Willemse (35) se lyk is op 29 Maart op dié pad, by die brug tussen die Malmesbury-aansluiting en waar die R44 eindig, gevind. Hy was reeds dood en het kopbeserings gehad. Enkele onderdele van ’n rooi motor het by die lyk gelê. Willemse het op 28 Maart uit sy huis verdwyn en is op 1 April deur familielede as vermis aangemeld. ’n Klag van strafbare manslag word ondersoek. Enigiemand met inligting kan konst. Gabriël Mostert by 021 864 9600 te bel.

New act protects victims of harassment ASHRAF BOOLEY People who believe they are being harassed in any way, whether through SMS, social media, stalking or e-mails, now have the right to approach a court for a protection order. Prior to this, only people in domestic relationships could obtain a protection order if they were victims of domestic violence, which excluded harassment from strangers. This means that, prior to the new act, victims of harassment could only get a protection order against someone they were married or engaged to, in an intimate, sexual or romantic relationship with or someone they were living with. The new Protection from Harassment Act came into effect on Freedom Day, Saturday (27 April). With the new act in place, service providers are compelled to provide courts with the address and ID numbers of offenders, especially those who send anonymous offensive SMSes.

Interim protection orders come into effect immediately once granted. A child under the age of 18, or a person on behalf of a child, may apply for a protection order. This can be done without the assistance of the child’s parents. The process of applying for a protection order includes filling in an application form in which the complainant has to justify the protection from harassment order and list details of all harassment incidents. This should include specific acts committed by the person causing the harassment and requesting, from the court, any necessary additional conditions to protect the complainant. Those who feel they are being harassed, can approach their local Magistrate’s Court without any legal representative. After a case is assessed, the court can decide to grant an interim protection order and issue warrants of arrest. If a protection order is not followed, the perpetrator can be fined or jailed for a maximum of five years.

Padwerke kan verkeer ontwrig

HERWINNINGSMATERIAAL IS WEER NUUT: Jacobus Jansen, wat sedert 1987 as ’n sekerheidswag by die Drakenstein-munisipaliteit se stortingsterrein werk, het drie maande gelede ’n stokperdjie ontwikkel waardeur hy ’n herwinningstuin van afvalmateriaal maak. Hier pronk hy voor sy tuin by die stortingsterrein. FOTO: DEVIDEAN MOSES

Ooggetuies van ongeluk gesoek ná Paarliet se dood Op 27 Julie 2012 is ’n Paarliet, Hanlie Olivier, dood toe sy vanuit die oprit van ’n huis in Optenhorststraat wou ry. Haar voertuig is deur ’n ander motor getref wat in die rigting van Daljosafat gery het. Haar broer Anton Bartman rig ’n versoek aan die publiek om na vore te kom indien hulle ooggetuies was van die gebeure. “Tydens die geregtelike doodsondersoek is die saak weens ’n gebrek aan bewyse en getuienis gesluit. Ons wil graag die tragiese voorval verder ondersoek.” Hy kan gekontak word by 021 872 4203, 083 270 2722 of anton@pfabrokers.co.za.

Padgebruikers van die R45 en R44 in die Wellington-gebied moet kennis dra van padwerke wat tussen Junie 2013 en Maart 2014 op die roetes sal plaasvind. Die werk sal geïmplementeer word op die R44 van Klapmuts en die R44/R45-oorgang. Die werk aan die R45 sal geïmplementeer word van die Lady Loch/R45-oorgang vir ongeveer 7 km langs die pad na Malmesbury en by die Botrivier-brug eindig. Verkeer sal ontwrig word en vertragings kan verwag word as gevolg van die konstruksiewerk. Eenrigting stop-ry-beheerstelsels sal by

tye geïmplementeer word wat tot vertragings van tussen 10 tot 30 minute lei. Padgebruikers word gevra om dié bykomende tyd by hul reis aan te pas of om alternatiewe roetes te gebruik. Die Wes-Kaapse regering sê hulle werk hard om die paaie te onderhou. Hulle waarsku motoriste om versigtig te bestuur tydens konstruksie aan die pad. * Traffic disruptions and delays will be experienced from June 2013 until March 2014 as a result of road construction works on the R45 and R44 in the Wellington region.


General - Algemeen

Drakenstein Gazette

Friday 21 June 2013

Word maklik-maklik ’n Gazette Entrepreneur

W iam Sm 's m S W ilillila miitthh 's

Starguide for 21 June 2013

Maak jy Mbekweni Muffins of Chicago Sweets? Of dalk Klein Drakenstein Koekies of Blikkiesdorp Beelde?

CAPRICORN

(22 December - 21 January)

This is a good time to schedule social activities or even business meetings where tact and friendliness would be a plus. You act as a diplomat and harmonizer between people with differing viewpoints. Also, attending cultural events such as an art show or a play is favored.

AQUARIUS

(21 January - 20 February)

At this time you really enjoy art, theater, music, and your own inner world of fantasy. Your imagination is vivid. If you have an interest in spiritual matters, these interests come to the fore now also. The inability to be decisive and a lack of energy or drive is a negative possibility. You can be quite lazy now.

Die Drakenstein Gazette wil weet van alle entrepreneurs wat vanuit hul huise interessante en unieke besighede bedryf en goedere vervaardig. In vandag se moeilike ekonomie is die oplossing om jou eie besigheid te bedryf. Hierdeur skep jy nie net vir jouself werk nie, maar vir ander ook.

PISCES

(20 February - 21 March)

At this time you really enjoy art, theater, music, and your own inner world of fantasy. Your imagination is vivid. If you have an interest in spiritual matters, these interests come to the fore now also. The inability to be decisive and a lack of energy or drive is a negative possibility. You can be quite lazy now.

ARIES

(21 March - 21 April)

In a rather fleeting mood of expansiveness and generosity, you offer a service or donation which is more than you can really afford. Purchasing on impulse is not recommended either, as it is apt to be a rather frivolous and/or regrettable choice. You are in the mood for diversion now, which is fine as long as it doesn't cost you too much in the long run.

Stuur vir ons ’n beskrywing van jou bedryf, of kom sien ons daaroor. Aan die einde van elke maand sal die Gazette Entrepreneur van die Maand gekies word. Hiervoor kry die wenner ’n promosie-artikel in die Drakenstein Gazette, asook ’n advertensie om sy of haar besigheid ’n hupstoot te gee. Om in te skryf, of vir nadere besonderhede, skakel 021 870 4614, e-pos drakenstein@media24.com of besoek ons kantoor by Newstraat 1a, Paarl.

Recipes

TAURUS

(21 April - 21 May)

Opportunities for friendship, pleasant associations, and enjoyable social interactions occur now. Personal relationships are harmonious and rewarding. Also, financial transactions go smoothly for you and material benefits are possible at this time.

GEMINI

(21 May - 22 June)

You are eager to discuss your thoughts and plans with others at this time and you may have a very fruitful brainstorming session, a spirited debate, or a very active meeting with others in which things really get accomplished. You are verbally assertive and can present your own plan or idea quite convincingly.

CANCER

TUNA AND CHEESE PASTA

(22 June - 23 July)

This is a good time to phone friends or family, write personal letters, or record any thoughts or feelings that you have. Emotions and personal biases are apt to cloud your objectivity, however, so you may wish to postpone activities that require strict logic and clarity.

LEO

(23 July - 24 August)

Ingredients: • 250 g Pasta Shapes • 250 ml Broccoli Florets, Steamed • 200 g Solid Pack Tuna, Drained • 50 ml Finely Grated Cheddar Cheese • 100 ml Thin Cream • Salt and freshly ground Black Pepper to taste

Spread your wings and let your imagination soar. One negative possibility is that you can become negligent, absent-minded, and unreliable. If you have customers, clients, family members, employees, or employers who depend on you, make sure that you do not leave them empty-handed and wondering where you are while you fly off into the sunset!

VIRGO

(24 August - 23 September)

Relationships with females are highly favorable now, and you benefit from seeking out social and emotional connections with them. Your mood is expansive and open, and you may overdo in some way - overspend, overeat, or commit yourself to something you really don't have the resources for.

LIBRA

(23 September - 23 October)

At this time you really enjoy art, theater, music, and your own inner world of fantasy. Your imagination is vivid. If you have an interest in spiritual matters, these interests come to the fore now also. The inability to be decisive and a lack of energy or drive is a negative possibility. You can be quite lazy now.

SCORPIO

Method: Cook the pasta in sufficient rapidly boiling salted water until just cooked and drain. Transfer to a mixing bowl and add the remaining ingredients to the hot pasta. Stir until the cheese has melted and season generously with salt and black pepper. Serve immediately with green salad if desired.

(23 October - 23 November)

Now is the time to unwind, relax, and enjoy yourself. This is a good time to travel or vacation. Even if you do not vacation at this time, you are likely to find that you enjoy life more. Life is less stressful, and you are much less annoyed by inconveniences or difficult personalities than you usually are.

SAGITTARIUS

(23 November - 22 December)

At this time you really enjoy art, theater, music, and your own inner world of fantasy. Your imagination is vivid. If you have an interest in spiritual matters, these interests come to the fore now also. The inability to be decisive and a lack of energy or drive is a negative possibility. You can be quite lazy now. *AFRIKAANS - DAAGLIKSE STERRE: Ram: 083 9140 010, Bul: 083 9140 011, Tweeling: 083 9140 012, Kreef: 083 9140 013, Leeu: 083 9140 014, Maagd: 083 9140 015, Weegskaal: 083 9140 016, Skerpioen: 083 9140 017, Boogskutter: 083 9140 018, Steenbok: 083 9140 019, Waterdraer: 083 9140 020, Vis: 083 9140 021

MAKLIK 8 9 4 2 2 5 4 7 1 2 6 6 8 8 6 3 4 7

UITDAGEND

5

8

3 8 7 1 2 4 4 3 3 1 9 1 7 1 6 8 2

7 7 1 8 2 3 8 5 2 6 3 5 3 1 2 8 8 5 7 6 4 4 7 6 3

3

1

MAKLIK

VRAE: 21 JUNIE 2013

Elke ry en elke kolom asook elke 3X3 blok mag die syfers een tot nege slegs een keer bevat.

UITDAGEND

SUDOKU

Each row and each column as well as every 3X3 square may contain the numbers 1 to 9 only once.

ANTWOORDE: 14 JUNIE 2013

4

6 9 2 5 8 1 3 7 4 5 1 3 4 2 7 8 9 6

3 4 1 6 7 9 8 5 2 7 9 4 6 1 8 3 5 2

7 8 5 3 4 2 6 9 1 6 8 2 9 3 5 4 7 1

4 2 6 7 9 5 1 3 8 9 6 5 1 8 3 7 2 4

8 7 9 1 3 6 2 4 5 1 2 7 5 6 4 9 8 3

1 5 3 4 2 8 7 6 9 3 4 8 7 9 2 1 6 5

5 3 7 8 1 4 9 2 6 8 3 9 2 5 1 6 4 7

2 6 8 9 5 7 4 1 3 4 5 1 8 7 6 2 3 9

Om wins te maak DAVID MALHERBE Mense het dikwels die persepsie dat ’n entrepreneur iemand is wat baie geld maak. Maar entrepreneurs is in die eerste plek mense wat die durf het om vir hulleself werk te skep eerder as om na ’n werk te gaan soek. Party verdien goeie geld, party oorleef net, maar ongelukkig is daar ook dié wat nie die mas opkom nie. Soos met elke ander werk is kennis en vaardigheid van dit wat jy doen belangrik. Wanneer jy ’n entrepreneur is, is tegniese kennis alleen nie goed genoeg nie. Kennis en vaardighede ten opsigte van die bedryf van ’n besigheid is van net sulke kardinale belang. Dit is hoekom ons graag dié wat die durf het om ’n eie werk te skep wil bemoedig en raad gee vir ’n beter kans op sukses. Ons hoor gereeld van iemand wat ’n werk verloor het en dan wonder mense waar hulle nou weer ’n werk gaan kry. Maar enkeles dink anders en sê: “Wat kan ek nou vir myself doen?” Baie besighede is al só gebore en later sê die eienaar dat om sy/haar werk te verloor, die beste ding was wat kon gebeur. Die dag wanneer jy jou werk verloor, stort jou hele wêreld in duie. Dit veroorsaak gewoonlik ’n “tipping point” in jou lewe wat jou anders as ooit vantevore na die lewe laat kyk. As jy reg dink en doen, kan daar egter vir jou ’n blink toekoms wag. Moet beslis nie negatiewe uitsprake maak soos Job in Job 7:7 nie. Hy het gesê “… ek sal nooit weer voorspoed beleef nie” en ons weet hy was aan die einde van sy lewe twee keer so ryk as voorheen. “Anders dink” gaan egter oor meer as net “Wat kan ek vir myself doen?” Wanneer ’n mens ’n eie besigheid het, raak jou siening van werk en geld anders as wanneer jy ’n salaris verdien. ’n Vakansiedag is nou een dag minder in die maand om geld te verdien terwyl dieselfde salarisse steeds aan die einde van die maand betaal moet word. Maar om ’n wins te maak bied ’n motivering wat net dié wat dit ken, kan waardeer. ) Lesers kan gerus inskakel wanneer David Malherbe en Dewald Scholtz Maandagaand van 19:00 tot 20:00 op Radio KC 107.7FM, tydens die program “Jy die Entrepreneur”, verder oor hierdie onderwerp gesels.

THIS WEEK’S EXPECTED WEATHER TEMPERATURES

PAARL/WELLINGTON

9 1 4 2 6 3 5 8 7

FRI

HIGH TEMP

20°C

BLOEMFONTEIN

FRI

LOW TEMP

HIGH TEMP

17°C

2°C

SAT

LOW TEMP

HIGH TEMP

21°C

0°C

2 7 6 3 4 9 5 1 8

23°C

0°C

16°C

TUE

18°C

WED

7:4

19°C

LOW TEMP

9°C

HIGH TEMP

16°C

LOW TEMP

9°C

HIGH TEMP

18°C

0°C

LOW TEMP

THURS

HIGH TEMP LOW TEMP

8°C

HIGH TEMP

17°C

2°C

LOW TEMP

WED

HIGH TEMP LOW TEMP

4°C

HIGH TEMP

18°C

MON

LOW TEMP

TUE

HIGH TEMP

LOW TEMP

4°C

HIGH TEMP

17°C

SUN

LOW TEMP

MON

HIGH TEMP LOW TEMP

8°C

SUN

18°C

LOW TEMP

7°C

SAT

HIGH TEMP

5°C

THURS

HIGH TEMP

16°C

LOW TEMP

5°C


Friday 21 June 2013

People - Mense

Drakenstein Gazette

5

TOER NA DURBAN: Ebenezer Primêre Skool se gr.6- en 7-leerlinge gaan vanaf 27 Junie tot 3 Julie op ’n opvoedkundige toer na Durban. Van die skool se onderwysers — Samuel Haas, Morné Ringques, Gabrielle Velensky, Maureen Abrahams, Jackie du Preez en Leandri Lewis — sal die leerlinge vergesel. FOTO: DEVIDEAN MOSES

OUTREACH BRINGS SMILES: This group of pupils from the Amstelhof Madressah have good reason to show off their warm smiles, as they received their own blankets from RIWA (Rural Islamic Welfare Association). The distribution of blankets is part of RIWA’s Winter Warmth Project. The organisation also has a feeding scheme based in Chicago. Rear left are Raeeka Benjamine, Fayruz Isaacs, Rushedy-ah Abrahams and Yusrah Pegram. Seated in front are Gasant Pegram, Aqilah Benjamine, Nazlie Wiese, Zeenat Jantjies and Zahir Abrahams PHOTO: ACHMAT PATEL

LEKKER WARM KOMBERSE: LK Zeeman Primêre Skool se personeel en prefekte is tans besig met ’n kombersprojek, ’n inisiatief om komberse vir minderbevoorregte leerlinge van die skool in te samel.

UITSTAPPIE NA WINKEL: Pippies Kleuterskool se gr. R-klas het onlangs ’n uitstappie na Checkers in Lady Greystraat onderneem, om hulle sintuie in die winkel te ontdek. Hier staan ’n paar van hulle by (agter van links) Quinton Ruiter (bakkerybestuurder) en Gravan Hendriks (winkelbestuurder). Voor van links is Zitha Malgas, Oluthando Ngogela, Kylie Meyer, Carlyn Koopman, Sesethu Mfakadolo (loer agter), Logan Hermans, Alicia Bosch, Thandile Fiphaza, Aureon Adams (loer agter), CJ Douw en Laureeq Davids. Die kleuters was baie opgewonde omdat hulle so vriendelik ontvang is en omdat hulle so baie kon leer van hul sintuie.

YOUTH ART EXHIBITION: Allandale Correctional Services recently exhibited art and craft items at an exhibition at the Thusong Centre in Paarl East. The artworks were created by inmates using the artistic skills acquired while in custody. At the exhibition were from left: Johan Neethling (Paarl Community Corrections), Renette Carelse (Allandale Human Resource Development), Brent Williams (Allandale Employer Relations), Franklin Paulse (Head: Paarl Community Corrections), Stanley Kemp (Area Coordinator: Human Resources) and Kosie Sinclair (Area Commissioner: Allandale Management Area).

GELUKKIGE WENNER: Pippies Kleuterskool het onlangs ’n lootjietrekking gehou om geld in te samel vir die skool. Hier staan een van die gelukkige wenners, Gus Simmons, by skoolhoof Cindy la Grange.

ALL DRESSED UP: Mike’s Pool Development Club recently gave thanks to the Super Stars Youth Development Club in Wellington for their sponsorship of these new T-shirts.


6

General - Algemeen

Drakenstein Gazette

Friday 21 June 2013

Money Matters 115

105

Binnenshuisdienste Home Services Interior

PERSOONLIKE DIENSTE PERSONAL SERVICES

Vervoer en Berging Moving & Storage

Hoe gaan ek ’n lening aan?

MOVING? TREK? 083 708 4950

Ons naam is u waarborg Vir die beste diens, skakel 083 556 6359

43

Persoonlike Dienste Personal Services CHIEF ZAMANI. 100% Specialist. Bring back lost lover within 24 hours and listen to you forever. All financial problems, increase in your salary, more profits in your business. Call now on 083 237 0810.

ANYTHING ENIGE IETS FURNITURE MEUBELS TRANSPORT VERVOER

) Wie kwalifiseer om aansoek te doen vir ’n lening?

E-pos: premierblind@mweb.co.za

Almal wie se salaris direk in ’n bankrekening inbetaal word. ) Wat moet ek saambring? Jou nuutste betaalstrokies (weekliks – vier strokies; tweeweekliks – twee strokies), ’n bankstaat vir die laaste drie maande, jou bankkaart, ’n bewys van jou woonadres, en Werk versigtig uit of jy ’n lening kan bekostig. telefoonnommers – jou eie, een familielid en een vriend begrafnisvoordele, versekering teen die leningsbedrag, krag en s’n. ) Let wel: Alle lenings is onder- lugtyd teen bekostigbare pryse, hewig aan ’n bekostigbaarheids- asook Sassa-uitbetalings aan penprofiel en terme en voorwaardes sioenarisse. Kyk gerus op hierdie blad en wat geld. ) Sekere geldskieters bied ook bladsy 7 vir spesiale aanbiedinge.

Gratis kwotasies & installasies. Asook herstelwerk.

108

Geld/lenings Money/Loans

TE KOOP FOR SALE

140

Elektriese Herstelwerk Electrical Repairs

71

Algemeen Miscellaneous 1ml SAND, klip, kompos & bogrond (topsoil) sowel as bourommel, vullisverwydering, tuindienste en skoonmaak van erwe. Skakel Neels 021 872 9397 of 083 412 8810.

DEBT? Drowning in

BLACKWATTLE HOUT te koop. R600 per 1000; R550 + 2000. Self afhaal. 021 864 1050 k/u.

REGAS FRIDGES

Debt? Sleepless Nights?

ELECTRICAL REPAIRS & AIRCONS 083 708 4950

112

Gordyne/Matte/ Stoffering Curtains/Carpets Upholstery

ALGEMENE DIENSTE GENERAL SERVICES

EIENDOMME PROPERTIES 171

This is NOT administration, debt review or consolidation.

Contact Sharon at 021-870-4600 “DROP & COLLECT” easyskip@yahoo.com

EASY SKIP offers a “DROP & COLLECT” service that suits your commercial or household refuse, waste and rubble removal needs. Keep your HOME, GARDEN, BUILDING SITE OR FARM YARD CLEAN & CLUTTER FREE without hassle or unnecessary expenses.

SAND STONE RUBBLE

Choose an AFFORDABLE option suited to your requirements.

GARDEN WASTE

CALL NOW: Francois +27 76 979 7051 or Head Office 021 872 3678

RECYCLING

Francois +27 76 979 7051

We have the real • Garnishee on salary? solution to • Harassing phone calls? your • Threats of repossession? problem s!!! • Legal action?

WE DROP,YOU FILL, WE COLLECT

021-870-4600

o h all hrs on Strand Voortekker Rd B

Are you CHAINED to your debt & can’t BREAK FREE?

Your chance to be a winner, don’t delay advertise today!

Phone Sharon at

• Beskerming teen REGSAKSIES reël • ALLE skuld herstruktureer • Al jou skuldprobleme OPLOS en meer geld in jou sak laat

We also work via fax, email, BBM & WhatsApp. help@drssa.co.za, BBM pin 29358EF1

102

No one can beat our low rates.

Ons konsolideer ALLE SKULD...bv.: • Kredietkaarte • Winkelkaarte • Persoonlike lenings • Huisleningspaaiemente • Voertuigpaaiemente • Enige ander rekeningsbetalings Tel 1 nd Floor

NEWTON: 2-BEDR servant quarters. Available from 1 July 2013. Contact: 083 882 5419 or 073 070 1708.

EASY SKIP

ONS SAL:

WE ARE REGISTERED IN TERMS OF THE NATIONAL CREDIT ACT

Woonstelle te Huur Flats to Let

Allerlei Miscellaneous Services

ONS KAN HELP

www.easyskip.co.za Fax 086 224 3071

Don’t hesitate to call, sms or send a "please call me" to the following number:

Irna: 072 821 7083 • 021 873 5415


Friday 21 June 2013

General - Algemeen

Drakenstein Gazette

Money Matters

Youth can have financial future if they are frugal with finances Educating children and teens about money has been, until now, largely left up to parents who, more often than not, know little about how to manage their own finances. While young people in Africa account for more than 65% of the population, and with more than half of the youth being unemployed in South Africa, a serious call to action is required to build financial literacy capacity among the youth. According to Boitumelo Mothoagae, head of customer retention and a financial advisor at Liberty, simple financial literacy lessons can be taught to children from a young age: “Don’t spend money when there is no need, save regularly, save at least 10% of your pocket money, never buy something on credit, pay cash for goods wherever possible, buy assets rather than liabilities”. Financial literacy plays a pivotal role among

young people experiencing widespread unemployment, and also for those who aspire to have their own businesses. However, the challenge is that there is no structured educational outlet where they can learn the tools and techniques to operate an enterprise successfully. “Young people are looking at ways of generating income for themselves through entrepreneurial ventures,” says Mothoagae. “By harnessing the skill of making your money work for you at a young age, you are less likely to have your businesses fail and can avoid the same mistakes your parents made.” For parents who are uncertain about where to start in helping their teens and children around money matters, here are a few pointers: ) Give an allowance and tie it to chores around the house. ) If they want something, let them know that

they can have what they want, but that they don’t get it for free. ) Ensure that a portion of their allowance always goes into savings. ) Put spending money and saving money in different places. ) Reserve a portion of savings for charity. ) Talk about finances with your children and use play money to help explain concepts. ) Help them start a business.

) A credit provider must provide you with a pre-agreement statement and a quote before you can sign the credit agreement. This quote must disclose: •the amount borrowed; • any deposit to be paid; • the number of instalments; • the interest payable; • any additional charges; • credit life insurance, and • the date of the first and last instalment.

Always make sure that you get a pre-agreement statement and quotation. ) You have the right to receive information and documents in plain language. This means that the contents, meaning and importance of the document must be easy to understand. Ask if you do not understand. Do not sign unless you understand the terms and conditions of the agreement. ) You also have the right to have your personal information treated confidentially. This means that the credit provider may only use your information for the purpose for which it was given.

BUDGET LOANS 021 872 9191

KONTANT-LENINGS Backmin Sentrum, Lady Greystraat, Paarl Benodig: • 3 maande bankstaat • Nuutste salaris strokie • I.D. – ons maak afskrif Geen kaarte word gehou Goedkeuring binne 5 minute

Korttermyn & Langtermyn lenings

021 872 2913

CASH GOLD

What rights do consumer have? When entering into a credit agreement, you as a consumer have the right to receive certain documentation regarding that agreement.

7

Ons koop GOUE juweliersware

LOAN PROVIDERS

Heel of gebreek. Beste pryse! Ons is al 17 jaar in die bedryf!

We provide: • Quick cash loans

From R200 - R8 000

Friendly service with a smile 387 Main St, Paarl (Opposite Novel Ford) 021 872 2114 / 021 871 1812

Your financial heartbeat

Eilandstr 3, Paarl (Oorkant Sasko)

MRS GOLD

CASH FOR GOLD

Silver • Diamonds • Kruger Rands • Even Broken Gold Please bring all your unwanted gold anD we'll give you cash for gold

LOANS

9 CT | 14 CT | 18 CT | 22 CT | 24 CT | Silver

Loans 5x2_2513 DG

BEST PRICES PAID

R50 R15000

R1 silver coins

- if the magnet does not stick the coins are real

Cash for South African silver coins per gram 2 shilling, 5 shilling, tickey, 6 pence, 2 & a half shilling.

WE ALSO BUY BACK AND POND SHOP: FAKS 021 872 3947

FRIKKIE: 076 411 1700 | CHARLES: 072 478 6070

4A Verster St, Paarl (around the corner from Pep Home) • www.mrsgold.com

Call 021 872 7720

JJ CASH LOANS 10X2 2513

BRANCHES: HEAD OFFICE: Shop 19, Brighton Square, Brighton Road Kraaifontein • JEWELLERY SHOP: (new & second hand), Shop 20, Brighton Square, Kraaifontein KRAAIFONTEIN 2: Shop 13, Shoprite Centre, Voortrekker Road • PAROW VALLEI: c/o Mark & Prinsloo St MALMESBURY: Nr3, Piet Retief Street • SALDANHA: 52 Saldanha Road • VREDENBURG: 15 Skool Street • TABLEVIEW: 17C Blaauwerberg Road PARKLANDS & JEWELLERY SHOP: Shop 20, Piazza Centre@Superspar, c/o Main & Link Road (opposite KFC)

PAARL | 021 872 7062

WE BUY GOLD NOW BROKEN OR WHOLE Visit Cash Crusaders Paarl for directly imported new goods as well as a range of quality second-hand items. Ask our friendly staff about our products and services. Not only do we offer access to secured loans, but also the best prices paid for gold.

Find us in Lady Grey Street nr 74 Tel: 021 872 7062 Cash Crusaders10x2_2513 DGZ

CASH LOANS

Waarom ons?

• Meer as 17 jaar ondervinding • Meer as 5000 tevrede kliënte • Persoonlike aandag • 1-6 Maande lenings

SKAKEL ONS VANDAG! Eilandstr 3, Paarl (Oorkant Sasko) 021 872 0298

GELDELIK IN DIE KNYP? Skuldberading kan jou beskerm om bates te verloor. Tree betyds op. Moenie geld leen om uit die skuld te kom nie.

R A A DMoenie skuldeisers ignoreer nie. Kontak Consolidebt by 021 863 2754 vir gratis konsultasieafspraak in jou area. Epos: consolidebt@vodamail.co.za Faksnommer: 086 542 1229

Lid van DCASA NCRDC209


Drakenstein

Year 3 • Vrydag 21 Junie 2013 | Tel. 021 870 4600

Young Peoples verniel Manenberg Rangers Young Peoples is die voorlopers in die WP Premierliga B-groep en het Saterdag met min moeite die span van Manenberg Rangers in moeilike omstandighede geklop. Die wedstryd wat op Faurestraat in die Paarl gespeel is, is 20-3 deur Young Peoples gewen.

PLETTERVAT GROND TOE: Young Gardens het Saterdag in die Daljosafat-stadion ’n klipharde wedstryd teen Vineyards gespeel. Hier breek Isaac de Jager van Gardens deur nog ’n verdediger. Gardens wen die stryd 19-9.

Hoewel die Tiere feitlik die hele wedstryd in die besoekers se kwartgebied geboer het, kon hulle nie daarin slaag om die bonus-drie te druk nie. Die grondslag is weer voorlangs gelê, met die haker John Jantjies wat die kitaar geslaan het. Die eerste drie is laat in die eerste helfte gedruk deur die spoedvraat Gilmore Adams, wat die rustydtelling op 5-0 gebring het. Hoewel die stoomtrein-senter Tabetie Qulubha ’n nagmerrie-wedstryd beleef het, is hy be-

FOTO: ERNEST KILOWAN

loon met ’n onverdoelde pragdrie in die regterhoek, wat die telling laat aanskuif het na 10-3. Slot Eltino Crow het ’n barshou gespeel en sy opponente in die lynstane tot in die waakeenheid gedryf. Die derde verdoelde drie is tien minute voor die eindfluitjie deur die groot vleuel Jerome Dumas gedruk. Daarna het die Tiere aanval na aanval van stapel gestuur vir die bonuspunt drie, maar dit was vergeefs. Die eindtelling was dus 20-3. John en Eltino is albei beloon as spelers van die wedstryd vir hul puik spel. Met die passie en selfvertroue waarmee die Tiere nou speel moet hulle daarop voortbou vir die tweede ronde wat wag. Die Tiere het volgende week ’n loslootjie en skop dan teen Milnerton die tweede ronde af op 22 Junie tuis.

CPUT klop voorlopers SAFCOL Die eerste rugbyspan van Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie (CPUT) het Saterdag in Grabouw op die DJ de Villiers-stadion goed afgereken met SAFCOL. Na klipharde rugby het CPUT 26-5 gewen. Die wedstryd is weereens in gure weer gespeel, maar het bitterlik vinnig begin. Daylin Johnson het binne die eerste minuut langs die pale oorgeduik met ’n skitterdrie. Senter, Chad Kleinsmith het die drie suksesvol verdoel en ook voor rustyd met twee strafskoppe geslaag.

Ná rustyd het CPUT met klipharde spel op die aanval en veral verdediging die septer geswaai. Die flank, Glendon du Plessis, en die voorryspeler Regis Daniels het uitgestaan. Nog twee strafskoppe deur Kleinsmith het die wedstryd finaal vir CPUT beklink. ’n Laat drie deur die plaasvervanger-flank Clinton Ruiters was die kersie op die koek. In die laaste minuut het SAFCOL ’n onverdoelde drie behaal. CPUT se tweedes verloor 18-7 en die derde-span 5-0.

STERK DEUR DIE DUIKSLAG: Edward Hugo van Young Peoples se o.20rugbyspan soek hier dringend ondersteuning in hul wedstryd teen Langa. Peoples het deurgaans oorheers en wen 42-0. FOTO: ERNEST KILOWAN

NUWE TRUIE OORHANDIG: Avondale United Rugbyklub het onlangs hul nuwe truie vir die 2013-seisoen ontvang van die eienaar van Avondale, Johnathan Greeff. Hier pronk die span in hul nuwe uitrustings.

LANGASEMS: Hierdie drie manne het by die onlangse Boland Kampioenskappe in Robertson die 21,1kmspanwedloop gewen. Van links is Andries Pongwana (Mbekweni), Dicardo Jacobs (Wellington) en Willem Zola (Mbekweni). FOTO: CHRIS DAVIDS

KILOTREADS

Jan van Riebeeck Drive, Huguenot, Paarl Tel: 021 872 1637 After hours: 082 494 8604 | Fax: 021 872 6876

Deals This Week 155x13 from ................R414

165x13 from ................R484 175/70x13 from..........R473 175/65x14 from..........R485 185/60x14 from..........R542 185/65R14 from .........R548 195/50x15 from..........R605 195/55x15 from..........R581

195/60x15 from..........R614 195/65x15 from..........R648 205/55x16 from..........R796 205/40x17...................R720 195x14C from..............R805 195x15C from..............R848 195/70x15C from........R805 215x15 from ................R1 178 245/75x15 from .........R1212

Call-outs and field service available. FREE 10 POINT SAFETY CHECK Supplier of all brands of new tyres, retreads, wheel balancing, wheel alignment, shocks, exhausts, batteries and towbars.

Terms & Conditions Apply. Prices include VAT. Balancing, Valves, Fitting Excluded.

WHILE STOCKS LAST

Drakenstein gazette 21 junie 2013  

Drakenstein gazette 21 junie 2013

Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you