Issuu on Google+

Drakenstein

Year 3 • Friday 17 May 2013 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

In the latest Paarl Post ) More on double-murder accused ) Baby dies after fall from arms ) Outcry over circus animals ) Solar power beats Eskom

Man loop weer

3 Add an avo

4 Paulus wen wedstryd 8

Fees van kleure

KRISANTE-SKOU: Die gewilde jaarlikse Wellington krisante-skou is verlede naweek weereens aangebied by die Breed-saal op Wellington. Vanjaar was bekende krisante-boer Japie Willemse, as algehele wenner op die skou aangewys. HiĂŠr bewonder Veona Daniels van die pragtige blomme wat op vanjaar se skou uitgestal was. Wellington se krisante-skou word reeds sedert 1917 jaarliks deur die dorp se Krisante-vereniging gehou, wat naas die Wellingtonse Klopse een van die dorp se oudste kultuurorganisasies is. FOTO: JOHAN NEL


2

Entertainment - Vermaak

Drakenstein Gazette

Friday 17 May 2013

Rotary hosts annual Wine Auction The Rotary Club of Paarl will host their 11th annual charity wine auction on 26 May at Backsberg Wine Estate. And this year, popular radio and television personality Dan Nichol will be the master of ceremonies and auctioneer. Viewing and registration will be from 10:00 and the auction starts at 11:00 sharp. This annual prestige charity event features many exciting lots of wine. Large format bottles, vertical collections and

some rare collector’s items will be under the hammer. Many lots are combined with exciting hospitality prizes. This event also features a silent auction of art and jewellery. Tickets are R275 per person, which includes a delicious lunch. All proceeds from the auction will be used to fund numerous community projects. Don’t miss this unique event. For further details go to http://www.prwa2002.org.

Museumkunde kursus in die Paarl Die Taalmonument beplan om ’n reeks kort kursusse oor aspekte van Kultuurgeskiedenis aan te bied. Die eerste een in die reeks is ’n inleidende Museumkunde-kursus wat van 10 tot 12 Junie by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl aangebied word. Hierdie kursus is ’n ideale geleentheid om baie kennis op te doen sonder om vir ’n graadkursus in te skryf. Die aanbieder is prof Matilda Burden wat reeds vir 30 jaar Kultuurgeskiedenis aan die Universiteit Stellenbosch doseer en dien op talle rade en bestuursliggame van kultuur-, bewarings- en erfenisorganisasies.

Die kursus fokus op kultuurhistoriese museums en die kursusinhoud sluit in die rol van museums in erfenisbewaring; die hantering van materiële en nie-materiële kultuur in museums; die funksies van museums; die kliëntebasis van museums; bergtoestande van voorwerpe; bestuursaspekte; en museums as kommunikasiemedia. Die kursusfooi is R1 900 per persoon. Ander kursusse wat beplan word, is KaapsHollandse argitektuur en Erfenisbewaring. Vir meer inligting oor die kursus of om in te skryf bel Amira Clayton by 021 863 4809/0543 of stuur ’n e-pos na kommunikasie@taalmuseum.co.za.

Royal Stars gaan toer Royal Stars Kersfees Orkes onderneem ’n toer na die Tuinroete. Die toer vind plaas tussen 22 September 29 September 2013 teen ’n koste van R2 300 per persoon, bed en ontbyt. Port Elizabeth en Mosselbaai sal onder meer besoek word. Kaartjies is verkrygbaar by lede. Enige nuwe lede, so jonk as drie jaar, is welkom om by die groep aan te sluit. Die sekretaris Stephen Jephthas kan in dié verband gebel word by 071 065 3537 of na ure by 021 862 1130.

SIRKUS: Alick die nar het die jongspan vermaak by die McLaren Sirkus wat verlede naweek by De Poort gehou is. FOTO: LIEZL DAVIDS

Ondersteun vanjaar se Tekkie Tax-dag Al gehoor van Tekkie Tax-dag? Dié dag is ’n nasionale geldinsamelingsprojek vir ’n uitgesoekte groep van die land se grootste welsynorganisasies en vind plaas op Vrydag 31 Mei. Kindersorg Suid-Afrika is een van die organisasies wat daarby sal baat en die Paarlse tak vra alle Drakensteiners om hulle te ondersteun. Lede van die publiek word aangemoedig om ’n Tekkie Tax-plakker teen R10 te koop. Daar kan ook spesiale veters met ’n “Tekkie Tag” aan gekoop word teen R30. Ondersteuners moet dan op 31 Mei hul plakkers of spesiale veters en tekkies dra. Vir meer inligting, bel Kindersorg Paarl se kantoor by 021 862 6182.

Free piano workshop German master piano builder, Martin Witzel, offers a free lecture on the operations of pianos. His aim is to educate the youth on the mechanism and technical workings of the piano, in order to give them a better understanding of the instrument. The workshop will take place on 11 June at 2 Church Street, Wellington, at 15:00. To book a free lecture, call 021 864 3781 or 078 653 0593.

18 Mei )Kom luister na stories uit die Drakenstein van 10:00 tot 13:00 by die Historium Konferensiesentrum langs die Afrikaanse Taalmuseum in die Paarl. Bespreek jou plek by 021 872 2651.

19 May WEN: Waar die dood gewoonlik vir ons iets is wat ons ten alle koste probeer vermy, word dit vir hierdie skrywer ’n baie groot werklikheid wanneer hy deur sy dokter meegedeel word dat hy ’n siekte het wat sy lewe kan kos. Die boek genaamd, Nie van Hoorsê nie, Here, is geskryf deur Frits Gaum en word uitgegee deur Lux Verbi. ’n Gelukkige Drakenstein Gazette leser kan hierdie boek wen deur hul naam en die naam van die boek te SMS na 32365 voor Dinsdag 21 Mei om 12:00. SMSe kos R1,50.

)Apostle and Bishop Dr. Ralph Long will give a sermon at the service of the House of Elohim on 19 and 20 May at the IOTT Hall in Wellington at 19:00. Dr. Ralph is the founder of the World Kingdom Fresh Fire Ministries in Baltimore, USA. For more information, call 071 152 3645 or 082 071 2295.

21 Mei )Dr. S.T. Potgieter tree op as gasspreker by die byeenkoms van die Wellingtonse Ondersteuningsgroep vir Angs en Depressie. Die byeenkoms word gehou in die Wellington NGK-moedergemeente se kerksaal in Kerkstraat om 19:15. Bel Petro Greeff by 072 709 8000 vir navrae.

26 May )The Zion Fellowship Cogic choir presents a Gospel concert at the church hall in Wellington at 17:00. Tickets cost R20 (R10 for children). Everyone is welcome. For more details, phone Christopher on 060 370 3133.

28 May )The crowning of Miss Mary Help of Chris-

WENNER: Frances Hartnick van Paarl-Oos is die gelukkige Drakenstein Gazette wenner van die boek, Die boom se naam is Bojabi. FOTO: LIEZL DAVIDS

tians Primary School will take place at 19:30 at the Huguenot Community Hall. Tickets are R20 (R10 for kids) and can be bought at the school. Performing at this event are Loren Erasmus (singer), Paul Junior (singer), Charitia (singer) and dance groups FBI’s and Breaking Point.

31 Mei )Ligstraal Skool hou ’n debutantebal by die Paarl-Oos Thusong-saal. Die Newtonians-orkes sal sorg vir die musiek. Kaartjies is R150 en is te koop by die skool. Vir navrae, bel 021 862 7182. )Die Boland Skool vir Outisme hou ’n hamburger-verkoping as deel van hul geldinsamelingsprojek. Die burgers teen R20 elk sal op aanvraag afgelewer word tussen 10:00 en 13:00. Plaas jou bestelling voor 28 Mei by braamdt@telkomsa.net of 082 746 4427.

5 Junie )ACVV hou hul jaarvergadering om 10:00 in die Kapel by Huis Vergenoegd in die Paarl. Die spreker is Rayne Stroebel. Bespreek jou plek by Isobel by 021 872 3487 of admin@acvvnp.org.za.

8 Junie )Drakenstein Kunsvereniging bied tussen 10:00 en 12:00 ’n werksessie aan oor vertikale groentetuine. Sue Kingma sal wys hoe om jou eie vertikale groentetuin te skep wat ook ’n pragtige kunswerk sal wees. Die werksessie word met visuele beeldmateriaal aangevul. Bring saam leë 2F, 1,5F en 5F plastiek koeldrankbottels, klein groente- of kruieplantjies (saailinge), skerp mes, skêr en ’n sakkie grond. Bespreek by Esther Kotzé voor of op 3 Junie by 021 873 7376 of drakensteinkunsvereniging@gmail.com.


Friday 17 May 2013

News - Nuus

Drakenstein Gazette

3

Man loop weer ná swem-ongeluk LIEZL DAVIDS “Ek het geglo ek gaan weer loop en bo uitkom.” So sê Clinton Simons wie se lewe op Kersdag twee jaar gelede in ’n oogwink verander. Hy en vriende het op Kersdag 2011 ’n bietjie lafenis teen die hitte van die Paarl in die Bergrivier naby Meadow Feeds gaan soek. Min het Simons geweet hoe die dag vir hom sou uitdraai. “Ek het in die water rondgeloop en geswem en later het ek op die wal gaan sit en wag vir my vriende om klaar te swem. Ek het toe weer begin warm kry en is weer die water in.” Hy vertel dat hy na die rivier gehardloop het en by die diep kant ingeduik het. Die derde keer wat hy dit gedoen het, het hy te naby aan die wal vasgetrap en het met sy kop teen die bodem van die rivier vas geduik. “Ek het besef iets is nie reg nie, want ek kon nie beweeg nie. Ek het toe my linkerhand in die lug gewaai sodat my vriende kon sien ek is in die moeilikheid. Ek het gevoel dat ek nie meer kon asem kry nie. “Hulle het eers gedink ek spot, maar hulle het toe besef dis ernstig en my kom help. Hulle het die ambulans gebel, maar kon nie langer wag nie en het besluit om my self Clinton Simons (29) kan weer loop nadat daar gevrees is dat hy hospitaal toe te neem.” die res van sy lewe in ’n rolstoel moes deurbring na ’n swem-ongeluk. Hy vertel dat hy nie juis veel van FOTO: LIEZL DAVIDS die gebeure daarna kan onthou myself gesê die rolstoel is nie vir my nie, ek nie. Hy is by die Paarl-hospitaal gestabiliseer en gaan eendag weer loop.” Ná die vier maande het hy met behulp van daarna oorgeplaas na die Tygerberg-hospitaal waar hy verskeie skanderings ondergaan het. ’n loopraam begin loop en het hy slegs die rol“Hulle het vasgestel dat twee van my rugwer- stoel gebruik as hy ver afstande moes beweeg. Hy vertel toe hy eendag weer huis toe kom, wels uitgeskuif het. Ek is oorgeplaas na die Groote Schuur-hospitaal se hoësorgeenheid het sy vriend Charles Mike vir hom gesê hy gaan hom nie help nie en dat hy self trappe moet waar ek geopereer is. “Voor die operasie het die dokters aan my klim. “Van daardie dag af het ek self die trappe opverduidelik dat ek tydelik verlam is, maar dat en afgeklim.” hulle hoopvol is dat ek weer sal kan loop. Sedert 14 Mei 2012 kon hy by die huis bly en “Ek kon in die hospitaal eers net my linkerarm en vingers beweeg. Later kon ek my linker- het hy slegs die sentrum besoek wanneer hy been ook begin beweeg. Ek het toe geweet ek terapie moes ontvang. Hy moes later weer vir ’n maand by die sentrum gaan bly toe hy geleer sal weer kan loop.” Nadat Simons vir drie maande lank in die het om met krukke te loop. Vandag gebruik hy nog by tye die krukke vir hoësorgeenheid gelê het, is hy na ’n rehabilitasiesentrum in Mitchells Plain waar hy fisiote- ondersteuning, maar hy is vasbeslote om ook hulle binnekort weg te pak. “Al die lof en dank rapie ontvang het. “Ek moes vir drie maande daar bly voor ek kom God ons Vader toe, want sonder Hom sou ek nie weer kon stap nie. Ek wil ook net dankie naweke huis toe kon kom.” Simons, wat by sy ouers in die Bauhinia- sê vir my familie en vriende wat my gehelp en woonstelle in Nederburg woon, vertel dat dit ondersteun het.” Simons, wat ook ’n kranige rugbyspeler was, maar aan die begin moeilik gegaan het om op en af by die woonstelblok se trappe te beweeg. het ná die ongeluk sy tokse finaal opgehang “Iemand moes my altyd op- en dan weer af- omdat die risiko vir verdere skade te groot is. Ten spyte van die moeilike omstandighede, dra.” Vir vier maande lank was hy in ’n rolstoel, wil hy graag aan ander wys dat positiwiteit en maar hy het nie moed opgegee nie. “Ek het vir wilskrag belangrik is vir herstel.

DRAKENSTEIN GAZETTE GEE OM: Kindersorg Paarl in Paarl-Oos wat reeds 60 jaar maatskaplike dienste aan die gemeenskap bied, het onlangs deur die Drakenstein Gazette se gee om-projek verskeie donasies van die gemeenskap ontvang. Baie dankie aan almal wat skenkings vir die organisasie gegee het. Hier saam met die Gazette se advertensie-verteenwoordiger Craig Abrahams (agter middel) staan Kindersorg se personeel (van links) Enslin Martin (voorsitter), Maurita Martin (Amstelhof-nasorg), Ursula Theunissen (Drakenstein Bewaarskool), Leigh-André Plaatjies (gemeenskapswerker). FOTO: DEVIDEAN MOSES

Polisie trek dwelmsmouse vas Die Paarl-Oos-polisie het Saterdag beslag gelê op ’n verskeidenheid dwelms met ’n geraamde straatwaarde van R30 000. William Francis en Sally Rachel Stipps van Ribbokstraat, Paarl-Oos, is in hegtenis geneem ná beslag gelê is op 2 515 Mandrax-tablette, 37 sakkies tik en sewe pakkies dagga by hul wo-

ning. Nog ’n welbekende smokkelaar, Benjamin Ross, ook van Ribbokstraat, is ook Saterdag deursoek en in hegtenis geneem weens die besit van onwettige ammunisie. Al drie verdagtes het Maandag in die Paarllanddroshof verskyn.


4

Drakenstein Gazette

Recipes - Resepte

Friday 17 May 2013

Add an avo and take your winter dishes from drab to fab With their velvety smooth texture, melt-in-your mouth creaminess and buttery flavour, the South African Avocado Growers’ Association (SAAGA) is encouraging South Africans to add an avo to their meals this avo season. These inherent qualities of the avo have fascinated people for thousands of years. The ancient South American cul-

tures revered avos as fruits of the gods. One of the stories goes that a Mayan princess ate the very first avocado and believed it had mystical, magical powers. The Aztecs were in awe of avos for more than just this; they also believed the fruit enhanced fertility. The word avocado actually comes from the Aztec word ahuácatl meaning testicle, a reference to the suggestive shape of avos and the Aztecs’ belief that they had some serious aphrodisiac qualities. If this has you blushing 50 shades of red, take heart, the jury’s still out on the humble avo’s alleged mighty prowess in the bedroom! However, its versatility in the kitchen is well known, which is why you should add an avo to your meals, no matter what you’re cooking up. And if you’re already an ardent avo fan, don’t just add one – add two or three! You see, when it comes to avos, it’s a case of “you can’t get too much of a good thing”. Because while they have a relatively high fat content, it’s good fat – the stuff that’s believed to help bust bad LDL cholesterol levels in the blood. Plus they’re high in dietary fibre, a source of pantothenic acid and virtually free of sodium. As a heart-healthy food, avos are also the proud titleholders of the Heart Mark. As if all that wasn’t enough, avos could also help you lose weight. Research conducted found that avos could successfully be included in an effective weight loss programme because eating an avo a day within an energy-restricted diet didn’t compromise weight loss. In fact, those on the avo diet found it easier to stick to the eating plan because these devilishly delectable fruits made the diet that much more exciting. Of course, you don’t have to do anything fancy with your avos to enjoy them – you can eat them just the way you wish. On burgers, pitas and pizzas; in wraps, subs and sandwiches; in pastas and paellas, salsas and sauces. Whether on top, inside or on the side, there are as many ways to eat these fabulous fruits as there are varieties – estimates peg the number at 400 – in the world today. Avos are king when it comes to salads. Rich and creamy, they add that something special that makes salads well, heavenly. But just because it’s winter, it doesn’t mean salads are off the menu. Oh no! There are loads of salad greens and vegetables out now that are perfect for seasonal salads. All you need to do is add an avo...or two or three. Like us on Facebook www.facebook.com/iloveavocadoSA and for more avolicious recipes visit www.avocado.co.za

Add an avo.


Friday 17 May 2013

People - Mense

CROSS COUNTRY: Boland Athletics recently held the first round of its cross-country championship in Moorreesburg. More than 1 300 runners took part with distances ranging from 2 – 14 km. Here Laura Labushaigne takes the lead in the girls u.17 4 km race. She won the event in a blistering time of 15:03. PHOTO: CHRIS DAVIDS

Drakenstein Gazette

5

COMMUNITY HEALTH DAY: Free medical services were provided to the Drakenstein community during the Rotary Family Health Days in conjunction with TC Newman Day Hospital. Drakenstein mayor Gesie van Deventer officially opened the campaign. PHOTO: LIEZL DAVIDS

VERLATE GEVIND: Hierdie swart Flyte Activ-fiets is verlate gevind in Swartbergstraat, Wellington. Kontak ao. Michael Olsen by 021 864 8440 vir meer inligting.

PRETLOOP: Die Laerskool Noord-Eind in samewerking met McDonalds het onlangs ’n pretloop deur die wingerde rondom die skool aangebied. Daar was ’n 2 km- en ’n 6 km-roete om van te kies. Die dag het groot aftrek gekry, oud en jonk het deelgeneem en gesinne het die dag saam geniet.

CLINTON SKENK SY ROLSTOEL: Clinton Simons (regs) het onlangs die Drakenstein Gazette gebel omdat hy iemand gesoek het vir wie hy sy rolstoel kan skenk. Met behulp van betroubare kontakte het die koerant vir Moegamat Salie as die begunstigde gekies. Salie is op ’n jong ouderdom gediagnoseer met polio en soos hy ouer word raak dit al hoe moeiliker om te loop. Die rolstoel sal dit nou makliker maak vir hom om oor die weg te kom. FOTO: LIEZL DAVIDS

MOEDERSDAG: Pippies Kleuterskool het onlangs ’n Moedersdagtee gehou om al hul mammas te bederf. Hier is die vier onderwysers van links, Ivine Cameron, Ursula Hendriks, Marlesa Blignaut en Cindy la Grange in ’n prettige luim.

BICYCLES: FOUND: These bicycles were either found abandoned in the streets of Mbekweni or confiscated by the police after the persons in possession of the bicycles could not show proof of ownership. If you can positively claim ownership to any of these bicycles, call the Mbekweni-police at 021 868 9926.

PHOTO: MARYKE SWART

WANTED: The Paarl police require the assistance of the public regarding information on the whereabouts of Terence Kaaiman, who is wanted in connection with a burglary in February. Anyone with information is requested to contact Const Craig Truter on 083 641 1951.


6

Geklassifiseerd

Drakenstein Gazette

Ten simple tips to extend the life-span of your car

Geklassifiseerd 4

TE KOOP FOR SALE

GOLD ONS KOOP

GOUE

71

JUWELIERSWARE

Algemeen Miscellaneous

HEEL OF GEBREEK

1ml SAND, klip, kompos & bogrond (topsoil) sowel as bourommel, vullisverwydering, tuindienste en skoonmaak van erwe. Skakel Neels 021 872 9397 of 083 412 8810.

BESTE PRYSE

APPLIANCE REPAIRS

Speed Queen, Whirlpool speicalist • FRIDGES • FREEZERS • TUMBLE DRIERS • DISHWASHERS • WASHING MACHINES • RE-GAS R170 Jan 076 919 0596

Eilandstr 3, Paarl (oorkant SASKO)

021 872 2913

JOBS

401

Algemeen General Vacancies AVON. Earn extra money. Sell Avon. Sms name & area to 083 759 0364.

112

ALGEMENE DIENSTE GENERAL SERVICES Allerlei Miscellaneous Services

105

Binnenshuisdienste Home Services Interior

115

Vervoer en Berging Moving & Storage

MOVING? TREK? Ons naam is u waarborg Vir die beste diens, skakel 083 556 6359

083 708 4950

ANYTHING ENIGE IETS FURNITURE MEUBELS TRANSPORT VERVOER

E-pos: premierblind@mweb.co.za Gratis kwotasies & installasies. Asook herstelwerk.

108

Geld/lenings Money/Loans 140

Elektriese Herstelwerk Electrical Repairs

REGAS FRIDGES

Your chance to be a winner, don’t delay advertise today!

ELECTRICAL REPAIRS & AIRCONS

Contact Sharon at 021-870-4600

Be Wise, Advertise

083 708 4950

Wednesday 10:00

Gordyne/Matte/ Stoffering Curtains/Carpets Upholstery

102

shield wipers. You should change the wipers every 12 months or if the rubber becomes worn. You will also want to check the wipWith rising fuel er fluid reservoir and costs and high inflakeep it full. tion, taking care of ) Use on-line foyour vehicle should be rums. You want to at the top of your priorlearn about potential ity list. problems before they Les McMaster, chairman of the Motor You don’t need to be a motor mechanic to take care happen so that you can prevent them – or fix Industry Workshop of your car. them immediately. Association (MIWA), says you don’t have to be a mechanical expert Find an owners’ forum on-line and get on the to take care of your car. “You just need to be wavelength of what the potential problems aware of what you should be keeping an eye on could be as your car gets older. ) Check the fluids. You should check the level and keep a regular maintenance schedule.” McMaster provides ten simple basic car care of your antifreeze, oil, transmission fluid, powtips to ensure your car stays on the road longer er steering fluid, and brake fluid regularly. We and that you pick up smaller repairs before they advise you check these every time you put in petrol. Even if your car doesn’t leak fluids, it become big ticket items. ) Read the car’s manual and schedule main- can develop a leak and quickly have a dangertenance accordingly. Don’t let your manual sit ously low level of fluids. It’s also important to neglected in your glove compartment. Keeping change the oil regularly. This will improve your up with your car’s recommended maintenance mileage and protect your engine. The recomschedule can help avoid costly problems with mended mileage between oil changes is 5 000 your cooling system, drive-train, suspension 8 000 km or every 3 to 6 months. It is also imporand other components. Following the recom- tant to change the oil filter as well – there is no mended schedule religiously and only use qual- sense in putting clean oil through a dirty filter, and filters are cheap and available at any parts ity oil, fluids and parts. ) Battery Check. Like other car parts that store. Please check your service manual, or conhave been made to last longer, most car batter- tact your dealer for your car’s specific needs. ) Brake Pads. Monitor your brake pad thickies are maintenance-free and can last more than three years. The first sign that may indicate you ness and don’t let the pads wear down to metal. need a new battery is if you have trouble start- This will cause damage to your brake rotors (discs) at least and possibly your callipers as ing the engine. ) Good Visibility. One of the most neglected well. Rotors and callipers are much more expenbasic car care tips is taking care of your wind- sive to replace than pads. ) Rotate the tyres. Changing tyre position is important and reduces uneven wear and tear on the tread, thus extending the life of the tyres.Generally they should be rotated diagonally – front right to rear left and front left to rear right. You also need to check your tyre pressure regularly. Proper tyre inflation will help the tyres handle better and last longer, and it will help you get the most out of a tank of petrol. ) Use your hand brake. Even if you are driving a car with an automatic transmission, use your hand brake regularly, especially if you’re parked on an incline. It helps keep the brakes adjusted in the rear of the car and makes them last longer. ) Don’t ignore small problems. Pay close attention to your vehicle’s noises and also to its warning lights and even cosmetic things, like a piece of rubber trim that’s loose. Ignoring a problem only allows it to get worse and parts for aging vehicles only get harder to find. ) Give your car some love. Wash it, wax it and vacuum it and treat all leather surfaces. You will protect both the paint and the interior from aging prematurely. Mc Master says these tips are all valid irrespective of whether you own a new or used vehicle. “Visit your local service centre for additional advice and tips on how to best maintain your car,” he says. There is no truer saying than, “Take care of your car and it will take care of you.”

www.olx.co.za | www.paarlpost.com Paarl Post 021 870 4600

CASH

Friday 17 May 2013


Friday 17 May 2013

Schools - Skole

WORLD BOOK DAY: Pauw Gedenk Primary School recently celebrated World Book Day. Pupils were dressed-up as different characters from children’s stories and fairy tales. Here are some of the children dressed like Spider Man, The Witch, Little Red Riding Hood and Snow White.

GELDINSAMELING: Timura Ministries het ’n geldinsamelingprojek in die vorm van ’n Barbie-en-Ken-aand gehou. Die deelnemers het die gehoor gaande gehad met hul passies. Saam met die deelnemers is die selgroepleiers, Maureen Visser en Kelvin Lovember.

MUSIEKFEES: Charleston Hill Primêre Skool het deelgeneem aan die musiekfees van Bethel Congregational Kerk.

STUDIEKAMP: Hoërskool Noorder-Paarl, Klein Nederburg, Charleston Hill, New Orleans en Paulus Joubert Sekondêre Skole se gr.12 natuur- en skeikundeleerlinge het ’n studiekamp meegemaak na Bainskloof wat deels geborg en ondersteun was deur Itemba Labs en Ruiters vervoerdienste. Hulle het vir 18 ure hersieningwerk gedoen van hul voltooide werk. Saam met die leerlinge is die verskeie onderwysers van die skole wat die leerlinge vergesel het.

Drakenstein Gazette

7

WELLINGTON PRIMÊR SE KOOR PRESTEER: Die senior koor van Wellington Primêre Skool het onlangs die eerste plek behaal tydens ’n Eisteddfod wat deur die Wellington Kultuurvereniging gereël is. Saam met die koor is die koorleier, Bussy Peterson (heel regs). FOTO: JOHAN NEL

RUGBY-BULLETJIES: Nederburg Primêre Skool het onlangs aan wyk 22 van Drakenstein-munisipaliteit se sportdag deelgeneem. Die o.8-rugbyspan het as die wenners van hul afdeling die kroon gedra. Hier oorhandig Danny Kearns die trofee aan die trotse spelers.

POPPEKAS: SANCA Wes-Kaap besoek Pippies Kleuterskool op ’n gereelde basis om vir die kinders ’n opvoedkundige poppekas te hou. Saam met Marlene Mitchell is Aqhama Mhobo (links) en Rose Maralack.

TROPHY: Over 300 primary school pupils attended Drakensteins Ward 22 mini-sportsday, hosted by Paarlzicht Primary School. Five local schools participated in mini-rugby and netball. Here councillor Luthisia Daries (left) hands over a floating trophy to Paarlzicht for winning one of the finals.


Drakenstein

Year 3 • Vrydag 17 Mei 2013 | Tel. 021 870 4600

Vineyards march on

A spirited Simondium side almost caused an upset on Saturday when they narrowly lost to Vineyards. Vineyards managed to retain composure and at the end clinch the match 21-17.

Vineyards’ bigger forwards dominated early and Thaamir Moerat (eighthman) scored the first try of the match after prop Herman Bailey offloaded in the tackle to put Moerat clear for the five-pointer. Randal Geldenhuys (flyhalf) was successful with a well-directed conversion which extended Vineyards’ lead to 7-0 after 15 minutes on the field.

Simondium hit back with a try of their own followed by two penalty conversions by Vineyards wing Timmy Rhode and by Geldenhuys. Vineyards went into the break leading 13-5, but had to start the second half with 13 men as Geldenhuys and wing Sharief Mack were sinbinned in quick succession. Simondium could not take advantage of this and added no points. Mario Kok (hooker) scored from broken play after running 40 metres down the line for a try in the corner. Geldenhuys was unsuccessful with the conversion but added a penalty to take Vineyards to a 21-5 lead.

Simondium’s back-line started running riot in the last 15 minutes of the game as the heavier Vineyards team started to feel the heat and scored 12 unanswered points. With Simondium on attack, a forward pass in the last move of the game meant that Vineyards first and second sides remain the only unbeaten teams in the Paarl-region competition. Vineyards seem to be making a habit of winning with 13 men as this is the third game this season that they had two players in the sin bin at the same time. On Saturday, Vineyards play Allandale at the Boy Louw fields.

Here PJ Kana scores his second try for Simondium and he was voted man of the match as well. PHOTO: COLIN PIETERSEN

MIK MOOI: Wamakers Veerpyltjie Unie het onlangs ’n ope toernooi aangebied. Die toernooi het baie goed afgeloop met die span van Hunters wat gewen het, gevolg deur Silver Flight. Daar was ook agt 180’s behaal. Vrydag begin die unie met hul winter-kompetisie. Spanne wat belangstel om deel te neem kan vir Randall Manuel bel by 073 1534 447.

KRIEKET: Hierdie lede van Flipmo krieketklub (juniors) het die winter krieket-toernooi gewen wat in Chicago gehou is. FOTO: MELONY ANDREWS

Regent Boland Kavaliers kontrakteer nuwe spelers Die Absa Curriebeker se Eerste Divisie-kompetisie skop oor ses weke af en die Regent Boland Kavaliers het heelwat nuwe bloed ingekry vir diè klipharde toernooi. Die nuwe spelers is gekontrakteer om die leemtes in die groep te vul wat weens beserings aan spelers in sleutelposisies ontstaan het. Die volgende spelers sal binnekort

by die res van die oefengroep aansluit: Sabelo Nhlapo (stut, Tukkies), Wynand Pienaar (veelsydige agterspeler, Tukkies), JC Astle (slot, Shimlas), Rynard Erwee (senter, Shimlas en Griffons) en Len Olivier (losskakel, US Colomiers in Frankryk en voorheen by die Blou Bulle en Valke). Die Kavaliers het ook besluit om vir Ulrich Pretorius (haker/flank,

NMMU) te kontrakteer, nadat hy beindruk het as leenspeler tydens die laaste paar wedstryde van die Vodacombeker-kompetisie. Verder bestaan daar ook ’n moontlikheid dat die WP-skrumskakel Ricky Schreuder op ’n leenbasis by die Kavaliers kan aansluit vir die Curriebeker-seisoen. Die Kavaliers betree tans ’n vyf-

week-beplanningsfase voor die afskop van die Curriebeker-kompetisie. Die span trek Sondag 19 Mei saam in die Weskus vir ’n oefenkamp en presies ’n maand later, op 19 Junie, beoog die Kavaliers om ’n oefenwedstryd te speel teen die WP se o.21-span. Volgens die Boland Rugby Unie se hoofuitvoerendebeampte, Willie Small, is die span en bestuur baie op-

gewonde oor die nuwe aanwinste “ten einde ons Curriebeker-groep te versterk aangesien ons doelwitte daargestel het om te verbeter op verlede jaar se resultate”. “Ons wil graag, as ’n eerste doelwit kwalifiseer vir die semi-finaal van die (Curriebeker Eerste-liga) kompetisie en ook ’n sterk aanspraakmaker wees om die kompetisie te wen.”

GOEIE ONDERSKEP: New Orleans het die afgelope naweek netbal gespeel teen Paulus Joubert. Hier sê die o.18 spanne mekaar die stryd aan. Celine Claasen (links) spring deur die lug om die bal af te neem by ’n New Orleans speler. Paulus Joubert wen die wedstryd 19-12. FOTO: ERNEST KILOWAN


Drakenstein Gazette 17 Mei 2013