Issuu on Google+

Drakenstein

• Bouers Gereedskap • Elektriese Gereedskap • Tuin Gereedskap • Skoonmaak Masjiene • Sleepwaens • Masjiene Repair & Helicoil Service • Draaibank/Milling Werk; TIG/MIG Welding

WELLINGTON, 12 VERSAILLES ST 021 873 2222

Year 3 • Friday 16 August 2013 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi

In Paarl Post:

) Drie sterf in gru-ongeluk in Hoofstraat, Paarl. ) Man brand dood op Wellington plaas. ) Hoë petrolprys tref besighede swaar. ) New Orleans seëvier oor Klein Nederburg.

KFC Local Hero

2 Who is the cutest baby? 3 NP en Paulus pak mekaar 8

Internet vir Paarl-Oos GRATIS INTERNET VIR PAARL-OOS: Inwoners van Paarl-Oos sal voortaan gratis internettoegang geniet. Dit kom nadat ’n Cape Access e-sentrum verlede week by die Thusong-dienssentrum in Van der Stellaan, Paarl-Oos geopen is deur die Wes-Kaapse premier, Helen Zille (naas links). Cape Access is ’n projek van die provinsiale regering om toegang tot inligting- en kommunikasietegnologie én digitale geletterdheid in armer gemeenskappe te bevorder. Die e-sentrum in Paarl-Oos is met die hulp van die Drakenstein-munisipaliteit en ’n plaaslike maatskappy, Mpact Versapak, geopen. Elke besoeker aan die sentrum kry daagliks 45 minute gratis internettoegang en kan ook tot tien bladsye per dag gratis druk. Die rekenaars is elkeen gelaai met programme soos Word, Excel en PowerPoint en die sentrumpersoneel is opgelei om besoekers op te lei om onder meer hul eie e-pos op te stel. Opleiding in basiese rekenaarvaardighede word ook aangebied. Drakenstein-burgemeester, Gesie van Deventer (middel), het tydens die opening gesê dat lede van die gemeenskap nou navorsing vir skooltake sal kan doen, werk kan soek of die internet en op die hoogte van wêreldgebeure kan bly. Sy hoop ook die hoë getal werkloses hiér kan die sentrum benut om hulself te bemark en só werk te kry. Saam met die premier en burgemeester is (links agter) J.D. Burnett (algemene bestuurder van Mpact Versapak) en (agter regs) raadslid dr. Noël Adams. FOTO: LIEZL DAVIDS


2

News - Nuus

Drakenstein Gazette

Friday 16 August 2013

FEEDING THE NEEDY: The Paarl Muslim Jamaah (PMJ) and the Wellington Muslim Jamaah (WMJ) joined forces to feed between 3 000 and 4 000 needy people in Paarl, Wellington and surrounding areas on the day of Eid ul Fitr (end of the Holy month of Ramadaan). Several members of the Muslim communities gathered at Benjamin Bus Services to assist with the preparations and cooking of 40 pots of food. Also assisting, were chairman of the PMJ, Moutie Richards (left) and his counterpart of WMJ, Naeem Davids. PHOTO: ACHMAT PATEL

Four raped in Mbekweni In the past week four cases of rape were reported in Mbekweni with the youngest victim being a five-year-old girl. This comes shortly after the tragic rape of a four-month-old girl and seven-yearold boy in Ceres which received wide media coverage. According to police the first incident happened on Friday 9 August at about 12:00 when a five-year-old girl was allegedly raped while playing outside her house in Phola Park, Mbekweni. The circumstances surrounding the rape is still unclear but it is being investigated. The suspect is unknown. Anyone with information can contact the Mbekweni detectives at 021 868 9926. On Friday evening a 12-year-old girl from Greenfields, Paarl East, went to visit her friend in Mbekweni. When her friend went to bed she was left alone with her friend’s boyfriend. He allegedly closed her mouth and raped her repeatedly. A case of rape was registered at Mbekweni Police Station and transferred to FCS for investigation. In a third incident a 23-year-old women was allegedly raped outside a shebeen in Drommedaris Street in the early hours of Saturday 10 August. According to reports the complainant had been drinking at the shebeen. She went outside with an unknown man who allegedly tried to rape her. She fought back but was overpowered. The suspect threw her on the ground, took off her clothes and raped her. She screamed for help and an old man came to her rescue. A case of rape is being investigated. The suspect has not been arrested yet. Later that day at about 13:00 a 19-yearold girl from Newton was allegedly raped near the railway lines. The suspect allegedly asked her to accompany him to a shop in Mbekweni to buy wine. He then crossed the railway line with her where he allegedly raped her. The suspect has not been arrested yet.

Creative Creative invites invites

HOND SONDER HUIS: Die hond is die afgelope naweek gevind in Eerstelaan, Paarl, naby Klein Boishaai. Sy is ’n baie vriendelike swart en bruin staffie-kruis. Indien dit jou hond is, bel Denise by 072 233 4633 of Marcelle by 072 970 4445.

Nooi jou gaste in styl met pragtige uitnodigings.

HOOFSTRAAT MOTORS PAARL

KEUSE 70 VOERVAN TUIE • Vinnig & maklik • Geen deposito • Geen bestuurderslisensie 021 872 4667 | 082 6722 906 of faks aansoekdokumente na 021 872 9422

Vir uitnodigings, enige ander skryfbehoeftes wat vir 'n funksie benodig word asook besigheidskaartjies, skakel Olivia Duminy by 084 072 5436 of e-pos: olivia.duminy@gmail.com

VOERTUIG-FINANSIERING BENODIG! ID - Bewys van inkomste - 3mnde bankstate - Bewys van adres.

VINNIGE & MAKLIK - 90 MINUTE VIR GOEDKEURING!

Kinders van Ouma Johnson se voorskool in Mbekweni het elkeen hul eie kinder-Bybel in die CLF Een miljoen Bybels vir een miljoen kinders projek ontvang.

KFC Wellington beloon plaaslike ‘helde’ Die niewinsgewende organisasie, Christelike Lektuurfonds (CLF), is genomineer vir die KFC Wellington Local Hero-kompetisie.

CLF, geleë in Wellington, ontwikkel, druk en versprei reeds vir meer as 56 jaar gratis en bekostigbare lektuur in die verskillende tale van Suid-Afrika. Meer as 1,5 miljoen gratis, helderkleurige pamflette word jaarliks landwyd versprei wat geestelike tot sosiaal-maatskaplike onderwerpe soos drank- en dwelmmisbruik, geweld teen vroue en kinders, gesinsgeweld, tienerswangerskap, fetale alkoholsindroom, MIV/Vigs en vele meer aanspreek. CLF se lektuur bring op verskillende maniere heling, bemagtig mense met inligting, gee hul weer moed om op te staan en is die lig van hoop in ’n andersins donker en stukkende wêreld. Die gemeenskap van Wellington maak op gereelde basis van CLF se hulpmiddels gebruik, byvoorbeeld die Wellington SAPD wat daagliks die inligtingspamflette in hul werk, by inligtingsessies by skole en veral by plaas uitreike en jeugkampe gebruik. CABSA (Christian Aids Bureau of SA), maak gebruik van CLF se MIV/Vigslektuur in hul bediening terwyl Amos Bediening dit gebruik in hul geestelike bediening onder plaaswerkers in die Wellington area.

SÊ JOU SÊ

SMS kos R1

SMS na 32365

) Kan die munisipaliteit asseblief bietjie in Abbetoirstraat, Paarl-Oos gaan ry en kyk hoe swak is die pad, veral heel bo. Ry ook verby Klein Nederburg-skool dit is asof jy op ’n hindernisbaan ry. ) New Orleans en Klein Nederburg maak my trots. Die derby was met groot gees gehou en geen probleme nie. ) Wees gewaarsku teen handsakdiewe in

@Heike's

Embroidery & Gifts 46 B Kerkstraat, Wellington

(Oorkant Spar in Bain's Trading Post, langs die vis winkel shop)

Tel: 082 735 8180

E-pos: heikedevilliers@gmx.com

Pamflette word ook gereeld aangevra deur verskillende organisasies en instansies in en om Wellington wat vrouedae aanbied en praatjies oor spesifieke onderwerpe soos dwelmmisbruik, vrouemishandeling, pornografie, en meer hou. Hugenote Kollege se maatskaplike studente maak ook gereeld van CLF se pamflette gebruik in hul gemeenskapsprojekte as deel van hul opleiding. “In hierdie stadium is die vraag na inligtingspamflette groter as wat ons kan voorsien, omdat ons slegs op donasies en skenkings kan staatmaak om pamflette te druk. Indien ons wel aangewys word as KFC Wellington se Local Hero, sal dit ons die geleentheid gee om ’n hele klomp ekstra van hierdie lewensveranderende pamflette te druk en versprei,” sê Hedwig Moore, skakelhoof van CLF. Lesers is steeds welkom om organisasies of individue wat ’n verskil maak in of ’n bydrae lewer tot die breë gemeenskap van Wellington vir die KFC Wellington Local Hero-kompetisie te nomineer. Kom haal gerus ’n nominasievorm by die KFC Wellington winkel af. Nominasies sluit Vrydag 23 Augustus en die wenner sal R5 000 kontant asook toerusting ter waarde van R10 000 ontvang om hul werk voort te sit. Enigeen wat graag met CLF wil kontak maak, kan hul webwerf besoek by www.clf.co.za of hul kontak by 021 873 6964. Lady Greystraat. Ek het nou die dag met my eie oë gesien hoe gryp ’n man ’n vrou se sak naby Checkers. Dit het so vinnig gebeur, niemand kon hom keer nie. Wamakersplein word nou privaat bestuur, hoekom dus steeds so baie mense wat goed aan jou probeer verkoop as jy uit jou motor klim. Dit is pure teistering. ) So far I am quiet happy with the sublime performance displayed by Kaizer Chiefs in their opening game against Black Aces and I am quiet certain and optimistic that Amakhosi will once again do us proud. Thembela Ndzobane


Friday 16 August 2013

News - Nuus

Het jy die oulikste baba in die dorp? Die Drakenstein Gazette bied aan ’n Babakompetisie vanaf 9 Augustus (vandag) tot Vrydag 27 September waar daar lekker pryse gewen kan word. Die Gazette sal weekliks foto’s van babas plaas en die publiek kan dan vir hul oulikste baba per SMS stem. Die baba wat weekliks die meeste SMS’e ontvang kwalifiseer as ’n finalis van die week. Al die finaliste sal op 4 Oktober in die koerant verskyn en die publiek het dan die laaste geleentheid om vir hul wenner te stem. Die wenner sal op 11 Oktober aangekondig word.

Die kompetisie het twee kategorieë naamlik 0 maande tot 8 maande en 9 tot 18 maande. Om jou baba in te skryf kos slegs R50. Bring ’n volkleurfoto van jou baba na Paarl Post, Newstraat 1A (langs Virgin Active) met jou inskrywingsgeld en jou identiteitsdokument, en vra vir Sharon of Zeta. Inskrywings sal weekliks op Woensdae om 10:00 sluit en is oop tot 25 September. Indien jy nie ’n foto van jou baba het nie, kan ons een vir jou neem. Jy het dan ook die opsie om die foto teen R10 te koop. Vir enige navrae, bel Sharon of Zeta by 021 870 4600.

Drakenstein Gazette

3

Spaar so elektrisiteit te versprei. Op dieDie winter het ons is sy selfde deuntjie: moekloue en kragverbruik nie eens probeer om ’n en jou kragrekening kamer met ’n baie hoë skiet die hoogte in. plafon te verhit nie. In Probeer dié ses makliso ’n situasie gaan ’n ke wenke om jou kragkombers die beste verbruik laag sal hou: werk. ) As jy jou huis se ) Geisers geniet gekragverbruik verstanwoonlik ’n klomp aandig gaan bestuur, moet dag as dit by idees jy weet wat groot eise kom om krag te beaan jou elektrisiteitsspaar. Ongelukkig voorsiening stel. Die rewerk die meeste geisel is voor die hand ligerbestuursplanne op gend: gebruik die kleindie beginsel dat krag ste beskikbare toestel vir enige taak (jou ketel Niks is so lekker as om op ’n koue wintersaand voor nie tydens spitstye gepleks van jou stoof om ’n knetterende kaggelvuur te sit nie.FOTO: LISE BEYERS bruik word nie, wat jou nie noodwendig water te kook) en hou kraghonger-toestelle wat lank moet aanbly – ekstra sente in die sak gaan bring nie, of verminder jy die toestel se doeltreffendheid deur die veral verwarmers – goed dop. ) Elektriese komberse is eintlik beter vir die termostaat laer te stel. As jou huisgenote hou omgewing as om ’n kamer met ’n verwarmer van stort, sal dit jou waarskynlik wel geld spaar te probeer verhit. As jy eers in die bed is, hoef as jy die water se temperatuur laer stel, aangejy net die bed self warm te maak, wat elektriese sien jy minder koue water sal gebruik om daarkomberse baie doeltreffend regkry. ’n Kamer- voor te kompenseer. As julle egter meestal bad, verwarmer mors ’n klomp krag om dele van die sal die geiser eenvoudig ná die eerste bad leegkamer te verhit wat jy nie eens die volgende loop, wat beteken dat daar geen warm water vir 8 uur lank gaan sien nie. Wat nog beter werk, die tweede bad gaan wees nie. Een ding wat jy is om ’n warmwaterbottel ’n halfuur voor slaap- wel kan doen is om dit af te skakel as jy ’n paar tyd in die bed te druk en op ’n koue nag ’n ekstra dae weggaan, maar afgesien daarvan is jy waarkombers. (Niks is so lekker as om op ’n koue skynlik beter daaraan toe om jou tyd en kostebewintersaand voor ’n knetterende kaggelvuur te sparingsplannetjies op ander oplossings toe te sit nie. As jy ’n kaggel het, steek liewer ’n vuur- spits. ) Die wintermaande is koud en donker, so tjie aan as om die verwarmer aan te skakel.) ) Al wil mens nie soos jou ma klink nie (“Kry jy sal meer ligte aanskakel en hulle ook langer jy koud? Trek dan ’n trui aan!”), is dit Slimjan aan los. Daarom is dit belangrik dat jy kragbese keuse om ’n ekstra laag klere aan te pluk pleks sparende gloeilampe gebruik – hulle kan tot van die verwarmer se knoppie te draai. Wikkel 80% minder elektrisiteit as standaard gloeilamjou toe in ’n snoesige trui en ’n paar wollerige pe gebruik. Laer energieverbruik beteken nie noodwendig minder lig nie, terwyl die meeste pantoffels. Dit jou nie ’n sent ekstra nie! ) As julle almal op ’n wintersaand in die sit- kragbesparingsgloeilampe tot 10 keer langer as kamer sit, hou die deur toe om die hitte binne jou tradisionele gloeilampe hou. *Hierdie wenke kom uit Simon Gear se boek te hou! Enige kamer met ’n verwarmer se deur moet toe bly, anders mors jy net geld deur die Going Green: 256 Ways To Change Our World. hitte toe te laat om oor die hele huis se plafon (Penguin Books)

PAARL EAST

Office 021 003 3460 Here with some of the pupils are Mirilda van Deventer (Arise Billionaires) and principle Elmo Cairncross.

Billionaires in the making CASSY VAN EEDEN Arise Billionaires began in Paarl in 2006 with the sole vision of instilling dignity and pride in those who have lost everything. The business, based in Somerset West, helps those who have fallen prey to bankruptcy and insolvency to rise again. Arise Billionaires “takes people off the streets and aids them in rebuilding their lives and starting their own small businesses,” says business CEO and philantropist Donavan West. The company makes reaching out to underprivileged communities a major priority and primarily supports crèches, churches and fire victims. They organise clothing donations and feeding schemes, and facilitate training programmes to assist people in reaching and

maintaining prosperity. West says that in these communities, “children don’t ever hear positive affirmation”. He feels the children do not believe that they too can become extremely successful. He says the result of empowering children is that they can rise up and also become successful business owners, and even billionaires. Arise Billionaires works closely with underprivileged communities in Stellenbosch, Somerset West, Sir Lowry’s Pass, Paarl and Strand. The company sources donations from those companies they have helped to become successful. One of their local projects included helping Orleansvale Primary School with a check of R1 000 for school clothes and school fees.

MRS GOLD

CASH FOR GOLD

www.rawson.co.za GREEN VALLEY ESTATE

WEB REF: 404381

R550 000 KLEIN NEDERBURG

SOLE MANDATE

PERFECT FOR BEGINNERS!!! New 3 bedroom, 2 bathroom, living room, open plan kitchen. Garage. A viewing not to be missed!!! Carlos Oliveros 082 453 9996

PAARL EAST

WEB REF: 494449

SOLE MANDATE

NEED SOME TLC!! This home offers 3 bedrooms, 1 bathroom and a cosy living/dining area. Call now for viewing. Coleen Francke 083 630 9641

PAARL EAST

SOLE MANDATE

GREAT OPPORTUNITY! Neat 4 bedroom; 2 bathrooms, kitchen with built in cupboards, single garage and bonus granny flat. Carlos Oliveros 082 453 9996

R300 000 NEW ORLEANS

WEB REF: 496385

R595 000

R1 350 000

WEB REF: 498237

OPEN MANDATE INVESTORS DREAM Main house offers 4 bedrooms, 2 bathrooms, kitchen, reception with fire place and dining area. Bonus: 4 income generating flatlets with current income of R8 000/month Coleen Francke 083 630 9641

R575 000 PAARL EAST

R890 000

Silver • Diamonds • Kruger Rands • Even Broken Gold Please bring all your unwanted gold anD we'll give you cash for gold 9 CT | 14 CT | 18 CT | 22 CT | 24 CT | Silver

BEST PRICES PAID

R1 silver coins

- if the magnet does not stick the coins are real

Cash for South African silver coins per gram 2 shilling, 5 shilling, tickey, 6 pence, 2 & a half shilling.

WE ALSO BUY BACK AND POND SHOP: FAKS 021 872 3947

JOINT MANDATE IDEAL FOR BEGINNERS This house offers 3 bedrooms, 1.5 bathroom, open plan living, dining and kitchen. Single garage with covered parking. Call now for viewings. Arno 083 469 8944

Paarl East Spar Centre Shop 13 Corner of Van Der Stel & Broadway Road

FRIKKIE: 076 411 1700 | CHARLES: 072 478 6070

4A Verster St, Paarl (around the corner from Pep Home) • www.mrsgold.com BRANCHES: HEAD OFFICE: Shop 19, Brighton Square, Brighton Road Kraaifontein • JEWELLERY SHOP: (new & second hand), Shop 20, Brighton Square, Kraaifontein KRAAIFONTEIN 2: Shop 13, Shoprite Centre, Voortrekker Road • PAROW VALLEI: c/o Mark & Prinsloo St MALMESBURY: Nr3, Piet Retief Street • SALDANHA: 52 Saldanha Road • VREDENBURG: 15 Skool Street • TABLEVIEW: 17C Blaauwerberg Road PARKLANDS & JEWELLERY SHOP: Shop 20, Piazza Centre@Superspar, c/o Main & Link Road (opposite KFC)

OPEN MANDATE FAMILY DREAM HOME IN POPULAR AREA! This house offers 3 bedrooms, 1 bathroom, separate toilet and a farmstyle kitchen. Living room with fireplace. Indoor braai area and BONUS: Granny flat for rental income. Call Now! Arno 083 469 8944

Tel: 021 003 3460 | Fax: 021 003 3470 Arno 083 469 8944

Coleen 083 630 9641

Carlos 082 453 9996

Email: admin.paarl@rawson.co.za


4

General - Algemeen

Drakenstein Gazette

Friday 16 August 2013

Wees ’n Gazette entrepreneur Maak jy Mbekweni Muffins of Chicago Sweets? Of dalk Klein Drakenstein Koekies of Blikkiesdorp Beelde?

KOEK EN TEE VIR VROUEDAG: Die bekende sopkombuise wat deur Jonathan Present (links) en Kay Farrow (vierde van links) vir die mense van Hillcrest bedryf word, het verlede Vrydag spesiaal eetgoed ter viering van Vrouedag van die vroue van Hillcrest voorberei. Op die foto word die koek en ander lekkernye aan die vroue van die omgewing uitgedeel. FOTO: JOHAN NEL

W iam m S Sm W ilillila miitthh's's

Starguide for 16 August 2013 CAPRICORN

(22 December - 21 January)

You speak very clearly, convincingly, and forcefully now, so that there is no mistaking what your views and opinions are. You can argue a good case, make a very persuasive presentation, or successfully challenge someone whose ideas do not agree with your own. Your mind is sharp and your responses quick

AQUARIUS

(21 January - 20 February)

Your plans and ideas are subject to radical revisions, significant changes, and forced adjustments. Something you had counted on may suddenly disappear. You are also apt to hear a totally unsuspected side about someone or something. While possibly distressing, this news nevertheless puts pieces together for you which were missing before.

PISCES

(20 February - 21 March)

This is an excellent time for personal relationships and friendships. You are able to share feelings, interests, and concerns openly and honestly with others. You find that you can be more candid than usual without insulting or being rude to the other person. The reverse is also true; you are more willing and ready to receive suggestions from others.

ARIES

(21 March - 21 April)

This is a time when it is difficult to stay within a budget or on a diet, as your tendency is to splurge on beautiful things and to enjoy yourself as much as possible. You want comfort and ease and have luxurious tastes. Quality is especially important to you right now. Also, you want to share whatever good fortune you have.

TAURUS

Die Drakenstein Gazette wil weet van alle entrepreneurs wat vanuit hul huise interessante en unieke besighede bedryf en goedere vervaardig. In vandag se moeilike ekonomie is die oplossing om jou eie besigheid te bedryf. Hierdeur skep jy nie net vir jouself werk nie, maar vir ander ook. Stuur vir ons ’n beskrywing van jou bedryf, of kom sien ons daaroor. Aan die einde van elke maand sal die Gazette Entrepreneur van die Maand gekies word. Hiervoor kry die wenner ’n promosieartikel in die Drakenstein Gazette, asook ’n advertensie om sy of haar besigheid ’n broodnodige hupstoot te gee. Om in te skryf of vir nadere besonderhede, skakel 021 870 4614, e-pos drakenstein@media24.com of besoek ons kantoor by Newstraat 1a, Paarl.

’n Behoorlike sakeplan die basis DAVID MALHERBE “If you don’t build your own dream, someone will hire you to help build their’s.” Hierdie aanhaling is waarskynlik ’n goeie rede hoekom iemand ’n eie besigheid sou wou begin. Indien jy ook só voel en graag vir jouself wil werk, onthou om ’n entrepreneur te word, is ’n proses wat oor tyd ontwikkel. Die eerste belangrike aspek is om ’n sake-idee te hê wat kan werk en wat by jou geaardheid pas. Moenie dink dat as iemand anders geld maak met iets dat dit noodwendig vir jou ook sal werk nie. Verder moet jy oor die nodige vermoëns en kundigheid vir die spesifieke tipe onderneming beskik. Vorige opleiding en ondervinding in die veld waarin jy jou wil begewe, is van onskatbare waarde. Daarsonder is dit heelwat moeiliker om ’n nuwe besigheid van die grond af te kry. Daarna is dit belangrik dat die nodige hulpbronne tot jou beskikking sal wees. Finansiële kapitaal en toerusting sal waarskynlik aanvanklik die vernaamste wees. Die Engelse uitdrukking “cash stricken” beskryf baie goed wat gebeur indien finansiële hulpbronne gebrekkig is. Dit is ook belangrik om seker te maak dat die geleentheid vir ander mense van waarde sal wees en dat hulle

bereid sal wees om daarvoor te betaal. Sonder ’n groot genoeg mark vir jou produk of diens sal die besigheid nie groei nie. Die feit dat daar ’n mark vir jou produk of diens is, verseker nog nie dat jou sake-idee uitvoerbaar sal wees nie. Daar is ’n groot gaping tussen ’n goeie idee waarvoor daar ’n mark is en om die produk klaar vervaardig en gereed vir verkoop te hê. Uitvoerbaarheid het te doen met die oorbrugging van hierdie gaping. Nadat jy al bogenoemde in plek het, is dit nodig om ’n sakeplan op te stel. So ’n detail beplanning van hoe jy jou besigheid gaan begin en bedryf, met ’n finansiëleen bemarkingsplan vir ten minste die eerste jaar, is uiters belangrik. Nadat jy vasgestel het dat die onderneming uitvoerbaar is en jy die nodige hulpbronne bekom het, kan jy jou besigheid begin, bestuur en uitbou. Onthou egter ’n besigheid is soos ’n voertuig; dit moet verantwoordelik bestuur word om op koers te bly. David Malherbe en Dewald Scholtz gesels Maandagaand van 19:00 tot 20:00 verder oor hierdie onderwerp op RadioKC 107.7FM tydens die program Jy die Entrepreneur. David Malherbe is ’n besigheids- en loopbaan konsultant en woon in Wellington. Hy kan gekontak word via sy webblad www.jedidiah.org.za of by T/F 021-873 0262.

(21 April - 21 May)

Emotional well-being and contentment characterize this time period. You feel quite relaxed and carefree, and this would be a splendid time for a vacation. Laziness, self-indulgence, and expecting everything to work out well with no effort on your part are negative possibilities now. You feel very lucky and you are likely to be lax or extravagant with your money.

GEMINI

(21 May - 22 June)

Your ability to concentrate and focus on your work is very good now. This is a time to attend to details, take care of practical business, and to make your life more stable and secure. It would be beneficial to consult advisors on investments and long-range plans and to put your affairs in order. Eliminating waste and inefficiency is important to you now.

CANCER

(22 June - 23 July)

At this time you are objective and can make some clear decisions about where you are headed or what the next step to achieve your important personal goals should be. Your judgment is sound at this time. You may have an important professional conference or a conversation about your career.

LEO

(23 July - 24 August)

You will want a break from the predictability of your usual routine and methods. You're in the mood to experiment and to learn something new. Offbeat or original ideas excite you and you will seek people who can offer you a different way of looking at things. Discovery, inventiveness, and spontaneity are major themes now.

VIRGO

(24 August - 23 September)

You are alert, mentally sharp and clear, and your ability to comprehend new concepts is heightened. Also, you can verbalize and articulate your ideas very well at this time. Intellectual curiosity is also high. This is a good time to make plans and strategies or begin a course of study.

LIBRA

(23 September - 23 October)

Your personal magnetism is strong and you attract appreciation, affection, and attention at this time. Feelings of love, a desire for beauty, and the urge to be creative are strong. You beautify your surroundings and pay particular attention to your appearance. This is a good time to treat yourself or do something fun just for you.

SCORPIO

(23 October - 23 November)

A fast pace, with many letters, phone calls, errands, meetings, or discussions, is on the agenda. You may feel mentally restless, impatient, and overly eager to get your own ideas across. Also, a situation may arise which requires you to say what is on your mind, to make a decision, or to clearly voice your personal opinion on some issue.

SAGITTARIUS

(23 November - 22 December)

A fast pace, with many letters, phone calls, errands, meetings, or discussions, is on the agenda. You may feel mentally restless, impatient, and overly eager to get your own ideas across. Also, a situation may arise which requires you to say what is on your mind, to make a decision, or to clearly voice your personal opinion on some issue. *AFRIKAANS - DAAGLIKSE STERRE: Ram: 083 9140 010, Bul: 083 9140 011, Tweeling: 083 9140 012, Kreef: 083 9140 013, Leeu: 083 9140 014, Maagd: 083 9140 015, Weegskaal: 083 9140 016, Skerpioen: 083 9140 017, Boogskutter: 083 9140 018, Steenbok: 083 9140 019, Waterdraer: 083 9140 020, Vis: 083 9140 021

Recipes

OSTRICH COTTAGE PIE TOPPED WITH BUTTERNUT MASH Ingredients: • 15ml Olive Oil • 500 g Lean Ostrich Mince • 1 Medium Onion, chopped • 2 Garlic Cloves, crushed • 3 Carrots, peeled and sliced • 1 Cup Beef Stock • 1 Cup No Name Red Wine • 1 Cup Peas Topping: • 500 g PnP Ready Prepared Butternut • 2 Large Potatoes, peeled and quartered

Method: Preheat oven to 180°C. Heat olive oil in a large saucepan and brown mince. Add onion and garlic and cook for another minute. Add remaining ingredients, except peas, and simmer for about 30 minutes or until sauce has reduced and thickened. Stir peas through mince mixture and pour into a baking dish. Boil butternut and potatoes until tender, strain and mash together. Top mince mixture with mash and drizzle with a little oil. Bake until golden and serve. Tips: Use extra-lean beef mince instead of ostrich. Serve with broccoli to up your daily vegetable quota.

Het jou kerk ’n funksie? Hou jou kerk binnekort ’n dinee, basaar of kooraand? Of dalk bied julle ’n werksessie vir die jeug aan. Vertel die gemeenskap van jou funksie deur die Drakenstein Gazette. Bel ons by 021 870 4600 of e-pos ons by drakenstein@media24.com of stuur ’n SMS na 32365 om gratis jou kerk se funksie in die kalender te plaas. Ons spertyd is Woensdae om 12:00.

THIS WEEK’S EXPECTED WEATHER TEMPERATURES

PAARL/WELLINGTON FRI

HIGH TEMP

18°C

CAIRO

FRI

LOW TEMP

HIGH TEMP

14°C

24°C

SAT

LOW TEMP

HIGH TEMP

16°C 21°C

20°C

TUE

14°C

WED

15°C

LOW TEMP

7°C

HIGH TEMP

38°C

LOW TEMP

6°C

HIGH TEMP

36°C

24°C

LOW TEMP

THURS

HIGH TEMP LOW TEMP

3°C

HIGH TEMP

36°C

24°C

LOW TEMP

WED

HIGH TEMP LOW TEMP

5°C

HIGH TEMP

37°C

23°C

MON

LOW TEMP

TUE

HIGH TEMP

LOW TEMP

6°C

HIGH TEMP

38°C

23°C

SUN

LOW TEMP

MON

HIGH TEMP LOW TEMP

7°C

SUN

38°C

LOW TEMP

7°C

SAT

HIGH TEMP

22°C

THURS

HIGH TEMP

29°C

LOW TEMP

23°C


Friday 16 August 2013

General - Algemeen

Sheperds House-kerk hou vroue-konferensie Die jaarlikse vroue-konferensie van The Shepherd’s House-kerk word eerskomende naweek in Wellington gehou. Die konferensie begin Vrydag 16 Augustus om 19:00 met ’n voorwoord deur sr. Spasie Alkaster en pastoor Sonja Krotz as spreker. Saterdag 17 Augustus om 15:00 sal ’n driegangmaaltyd teen R100 per persoon in die IOTT-saal op Wellington geniet word.

Pastoor Marinese Jantjies sal ’n voorwoord lewer en pastoor Liezel Pedro sal gaste toespreek. Op Sondag sal pastoor Elizabeth Stoffels ’n diens om 10:00 lei. Die konferensie sluit Sondag om 17:00 af wanneer apostel Patric Stoffels die gaste sal toespreek. Die kerk is geleë te Eenheid 2, Industriële Park (naby Pacmar), Wellington.

Drakenstein Gazette

5

Jeug ontwikkelingsprojekte in wyk 26 Met die eindeksamen om die draai, bied wyk 26 ekstra wiskunde- en fisiese wetenskap-klasse vir gr. 10- en 11-leerlinge woonagtig in dié wyk aan. Fisiese wetenskap-klasse begin Donderdag 22 Augustus vanaf 16:00 tot 18:00 by William Lloyd Primêre Skool en wiskundeklasse begin Saterdag 24 Augustus vanaf 09:00 tot 11:00 by Klein Nederburg Sekondêre Skool. Die ekstra klasse is aanvullend tot die werk wat onderwysers in die klas aanbied en fokus op die basiese aspekte van die gr. 10- en 11-sillabus. Onderwysers bied die klasse aan. Alle jongmense van wyk 26 word ook uitgenooi na ’n Life Skills-sessie wat gehou

word op Dinsdag 3 September om 10:00 by die Drakenstein-biblioteek. Dieselfde dag om 16:00 word daar drama oudisies vir ’n Kersspel gehou by William Lloyd Primêr. Leerlinge van gr. 7 tot 12 wat belangstel om deel te wees van die Kersspel kan oudisies bywoon. Wyk 26 sluit die volgende gebiede in: Klein Parys, Denneburg (Oos van OK Minimark), Boland Park, Lustigan Village, Groot Parys plaas, Klein Drakensteinweg (vanaf Essops tot by Paulusstraat), Jacobstraat, Mackierstraat, Luisgaatjie, Bloomsbury tot by Gilfellanstraat. Vir enige navrae skakel vir Moutie Richards by 082 786 0053 of Attie Rens by 078 989 7537.

VROUE BEDERF: Die ACDP het vroue bederf op Vrouedag met ’n lekker ete en prettige vermaak. Cheryllyn Dudley (ACDP LP, derde van regs) was die gasspreker. Saam met haar is raadslid Joseph Matthee (derde van links) en ander lede. FOTO: ERNEST KILOWAN

16 Augustus )Alle jongmense word uitgenooi na VGK Zions (langs die Paarl-Oos-swembad) waar oop gesprekke gehou sal word om 19:00 oor onder meer misdaad, drank- en dwelmverslawing. ’n Mediese dokter, apteker en ’n verteenwoordiger van die polisiediens sal ’n praatjie lewer. Toegang is gratis.

17 Augustus )Die kroning van Mej Riverstones vind in die Thusong-saal, New Orleans plaas. Toegang is R10 en deure open om 18:00. Juniors tussen 12–15 jaar en Mej Riverstones. Seniors 16–23 jaar sal kan inskryf. Inskrywingsvorm by Jessica Eseau by 079 016 3716 of by Adam Seconds by 076 186 8824 of Werner Pretorius by 082 565 0492. Oudspelers van Rivierstones word ook versoek om vir Edmund Qupa by 078 102 0801 te bel.

)Die Global Spotlight semi-finaal vind plaas vanaf 13:00 tot 15:00 by die Ou Meulteater. Die toptien sal tydens dié geleentheid gekies word, wat dan sal meeding vir die groot prys tydens die gala-finaal in Oktober. Toegang is R20. Gaskunstenaars wat optree is Chelsea Wilson, Jean-Claude Alexander en Shuwlline Lawense Williams.

22-24 Augustus )Imannuel Kingdom Centre will host The Process of transition conference at Amstelhof Primary School hall from Thursday till Saturday daily at 19:00. The speakers at the conference are apostle Israel Onoriobe, Dr Nicholas Wu, apostle Allen Albury and apostle Michael Scott. On 24 apostle Onoriobe will launch his book. The entrance fee at the launch is R100 and includes a book and breakfast. The evening at 19:00 the ordination service will take place. For more details, contact Heinrich on 082 050 5127.

30 Augustus )Alle oudleerlinge wat hul matriek in 1982 by Paulus Joubert Sekondêre Skool voltooi het, kan Anita Raman Carolus bel by 074 697 0630 in verband met hul reünie.

VROUEDAG GEVIER: VGK Zionskerk, Paarl (Area 4) het hul Vrouedagfunksie op Saterdag 10 Augustus by Ronwe Skool gehou vir al die vroue van Ronwe en Salem. Area 4 wil weereens baie dankie sê aan al die sprekers en donateurs wat hierdie spesiale geleentheid moontlik gemaak het.

KOM ONS TEKEN: Die boek, Kom ons teken goeters wat gaan, bevat prettige, leersame aktiwiteite vir kinders ouer as drie jaar. Die boek bevat drie penne, skoonvee-bladsye en instruksies. Dié leerboek word uitgegee deur Human & Rousseau. ’n Gelukkige leser kan die boek wen deur hul naam en die naam van die boek te SMS na 32365 voor 12:00 op Maandag 19 Augustus.

MEJ. VIOLETS RUGBYKLUB KRONING: Violets-rugbyklub het onlangs hul kroning gehou. Voor van links is eerste prinses Robin Martin (6-11), wenner Marozelle Sanie (12-16), Mej. Violets Gaylin Collins (17-21) wenner Rania Anter (6-11) en tweede prinses Sade Klaasen (6-11). Agter van links is eerste prinses Anthea Smith (17-21), eerste prinses Amber Simons (12-16), tweede prinses Cherna Titus (12-16) en tweede prinses Marolize Timmie (17-21).

FOTO: ERNEST KILOWAN

GELDELIK IN DIE KNYP? Skuldberading kan jou beskerm om bates te verloor. Tree betyds op. Moenie geld leen om uit die skuld te kom nie.

Here are members of A philantrophy group "Arise Billionaires" at their launch at Grande Roche Hotel. They are helping school children and underprivileged people regaining their dignity, through empowering training and turn around strategies

R A A DMoenie skuldeisers ignoreer nie. Kontak Consolidebt by 021 863 2754 vir gratis konsultasieafspraak in jou area. Epos: consolidebt@vodamail.co.za Faksnommer: 086 542 1229

Lid van DCASA NCRDC209


6

Geklassifiseerd

Drakenstein Gazette

38

71

Huurdienste Hiring Services

Algemeen Miscellaneous

DRESS HIRE • BRIDAL, MATRIC, EVENING - STUNNING DRESSES TO RENT • VERY COMPETITIVE RATES • ALL SIZES • LOW DEPOSITS • ALTERATIONS

Friday 16 August 2013

1ml SAND, KLIP, kompos & bogrond (topsoil) sowel as bourommel, vullisverwydering, tuindienste en skoonmaak van erwe. Skakel Neels 021 872 9397 of 083 412 8810.

115

Vervoer en Berging Moving & Storage

102

Allerlei Miscellaneous Services 105

JULIAN'S

Binnenshuisdienste Home Services Interior

118 BREDA STREET, PAARL 076 169 3175

140

CASH

4

GOLD

BOLAND

media Verkoopsverteenwoordiger: Advertensies

Ons naam is u waarborg Vir die beste diens, skakel 083 556 6359

E-pos: premierblind@mweb.co.za

Afdeling van Media24 | Division of Media24

Boland Media benodig tans die dienste van 'n ervare advertensieverteenwoordiger in hul DistriksPos kantoor in Somerset-Wes. VERANTWOORDELIKHEDE: • Daaglikse generering van nuwe besigheid deur die verkoop van vertoonadvertensies vir die direkte kleinhandelverkopeafdeling; • Toesien dat maandelikse doelwitte bereik en selfs oorskry word; • Stimulering van die mark deur innoverende idees en advertensieplatforms te skep om in kliënte se advertensiedoelwitte en reklamebehoeftes te voorsien; • Identifiseer en kapitaliseer op geleenthede om addisionele inkomste te genereer.

Gratis kwotasies & installasies. Asook herstelwerk.

Geld/lenings Money/Loans

Sluitingsdatum: 23 Augustus 2013 Indien u teen 31 Augustus 2013 nog geen terugvoer van ons ontvang het nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur geniet.

JUWELIERSWARE HEEL OF GEBREEK

BESTE PRYSE Eilandstr 3, Paarl (oorkant SASKO)

112

Gordyne/Matte/ Stoffering Curtains/Carpets Upholstery

Drakenstein

Bied aan vanaf 9 Augustus 2013 tot 27 September 2013

kompetisie Wen groot pryse vir ma en baba!! Die baba wat weekliks die meeste sms'e ontvang, kwalifiseer as 'n finalis. Die finaliste sal op 4 Oktober 2013 aangekondig word waarna die wenners (ook deur sms'e bepaal) op 11 Oktober 2013 aangekondig sal word. Kategorie A - 0 mde – 8 mde en Kategorie B - 9 mde – 18 mde Bring 'n volkleur foto voor Woensdae om 10:00 weekliks tot 25 September 2013 na Paarl Post, Newstraat 1A met u inskrywingsgeld van R50 na Sharon of Zeta. Indien jy nie 'n foto van jou baba het nie, kan ons een vir jou neem. Jy het dan die opsie om die foto teen R10 te koop.

In ruil vir die suksesvolle kandidaat se dienste bied die maatskappy 'n mededingende vergoedingspakket wat 'n winsgewende kommissiestruktuur asook lidmaatskap van die mediese- en pensioenfonds insluit vir diegene wat daarvoor kwalifiseer.

Verwysing: AD REP DP

GOUE

Algemeen General Vacancies

BLOCKMAN/DEBONER. MULLER HERSTEL- Needed in Klein DrakenDIENSTE: Yskaste, stowe, stein. Fax CV to 021 862 droërs, wasmasjiene, ens. 0055. Skakel Arnold 083 339 8886. COMPUTER MANIA is looking for Sales Personnel for Paarl Mall with exceptional knowledge of computer hardware & software. Email CV to: paarlcv@computermania.c o.za

021 872 2913

108

POSVEREISTES: • Matriek of gelykwaardige kwalifikasie • Graad of Diploma in Verkope/Bemarking sal voordelig wees • Ten minste 1 jaar verkoopsondervinding • Rekenaarvaardighede, veral bedrewe in MS Office (Word, Excel, PowerPoint en Outlook) • Sterk interpersoonlike en onderhandelingsvaardighede • Doeltreffende kommunikasievaardighede (skryf en praat) in Afrikaans en Engels • Sterk aanbiedings-/voorleggingsvaardighede • Geldige rybewys en eie, betroubare vervoer noodsaaklik • 'n Positiewe ingesteldheid en die vermoë om uitstekend onder druk te kan werk in 'n uiters mededingende omgewing • Inisiatief en vermoë om transaksies te beklink.

Belangstellendes kan hul CV, met 'n dekbrief, e-pos na: communities@media24.com.

ONS KOOP

401

Elektriese Herstelwerk Electrical Repairs

No one can beat our low rates.

Reëls: • Slegs baba's van Paarl, Wellington, Mbekweni mag deelneem • Wenners word per sms-lyn bepaal • Geen werknemers van Media24 of hul borge mag aan die wedstryd deelneem nie. • Geen korrespondensie sal tydens of na die wedstryd gevoer word nie. • Sluitingsdatum vir die betrokke week is Woensdae om 10:00 • Inskrywingsfooi: R50

Stel kinderboekies

Borge:

Phone Sharon at

021-870-4600

PAARL MALL

Paarl Mall

Drakenstein

Do you have a story to tell?

Do you have your finger on the pulse of your community? Then we want YOU to write for us.

Interested?

Go to our website, and click on the link “Tell your story”.

www.bolandgazette.co.za

We're looking for volunteer citizen journalists to tell us about the events happening in your area. We also want to know about the issues facing your community. And don't forget about the fuzzy, good news stories – we’re always interested in those! You may have a story to share, you may want to write reviews for our website or offer traffic reports on your way to work. You could be a keen gardener with lots of top tips to offer or simply have a fascinating local story to tell. As long as it's local, we're interested.


Friday 16 August 2013

Schools - Skole

Drakenstein Gazette

7

Kuier-span wil by skole kuier Die gewilde tydskrif, Kuier, gaan 15 Wes-Kaapse skole besoek. Die Kuier-redaksie sal self die projek dryf, en sien daarna uit om leerlinge meer oor joernalistiek te leer.

GELDINSAMELING VIR RUGBYSPAN: ’n Behoefte is geidentifiseer om die o.15 rugbyspan van Klein Nederburg Sekondêr te ondersteun deur ’n geldinsameling te hou wat deur Saul Lawrence en sy vrou Brendilline Lawrence (ouers van een van die spelers) gedryf is. Dit was ook ’n poging om hierdie kinders se harte te steel op die tweede vooraand van die Derby tussen Klein Nederburg en New Orleans. Die kinders het T-hempies, rugbybroekies en -sokkies en rugsakke ontvang. Op die foto oorhandig Saul Lawrence (Drakenstein Korrektiwedienste) van die items aan Farrel Cedras (afrigter) en John Heugh (spanbestuurder).

Die projek is deel van Kuier se verbintenis tot die gemeenskap en veral opvoeding. Die doel van die projek is om op ’n praktiese manier ’n wesenlike bydrae te maak tot kinders se opvoeding. Die Kuier-span is terdeë bewus van al die probleme in die onderwys, maar besef ook daar is kwessies in die samelewing wat vandag se jeug bedreig. As gemeenskap moet daar besef word dat ouers en onderwysers kan nie alleen hierdie stryd aansê nie. Kuier wil die kinders kom moed inpraat en hulle wys wat moontlik is

as jy volhou met jou opvoeding en jou nie met verkeerde dinge besig hou nie. Skole moet aansoek doen vir ’n besoek, maar alles is dan heeltemal gratis. Die Kuier-span sal met die 15 skole in verbinding tree om reëlings te finaliseer. Skoolbesoeke sal tussen September 2013 en Maart 2014 plaasvind. Die skoolhoof of betrokke onderwyser moet vir hulle ’n kort motiveringsbrief skryf en hulle vertel hoekom hul skool vir ’n besoek gekies moet word. Kuier wil veral hoor van die kinders en hul omstandighede. Hoe dink jy sal julle baat vind by ’n besoek van Kuier? Skole met ’n groep of klas wat minstens uit 30 leerlinge bestaan sal slegs geoormerk word. Die maksimum is 200 leerlinge. Skole kan kies tussen een van die

Bullying rife in schools Altogether 57% of school children in ers are worried about being bullied South Africa claim to have been bul- at school,” says Shirley Wakefield of lied at school, according to a recent Pondering Panda. If parents suspect their child is besurvey conducted by Pondering Panda of 3 079 teenagers and family mem- ing bullied, they should speak to their child about bers between the the situation. ages of 13 and 21. Parents can enThis high quire about antinumber is a conbullying policies cern, especially at their chilin the light of dren’s schools. Child Protection Childline SA recWeek which will ommends that be held between parents do the Monday 27 May following: and Sunday 2 ) Encourage June. your child to tell If a child someone. claims to have ) Ask the bulbeen bullied at ly to stop. They school, it should may not be aware be taken seriously. It can make a 57% of school children in South Africa that their behaviour is hurting child depressed claim to have been bullied at school. your child. and fearful. Bul) If the bullying doesn’t come to lying is one-sided and aimed at hurtan end, the victim should avoid being ing or belittling someone. Pondering Panda conducted the alone with the bully by being in a survey over a three-day period in group or around other people. Bullies often have been bullied or January this year through the social abused themselves and try to deal network, Mxit. The survey reveals that 57% felt with their own situation to regain they had been bullied at school. Fifty- their power by taking it out on sometwo percent of the abuse was verbal, one else. Childline South Africa advises 26% physical abuse and 16% cyber that bullies need to understand the abuse. “These statistics reveal a culture consequences of their actions and of bullying that permeates South Af- practice self-discipline and empathy rican schools. Two out of three learn- for others.

volgende aanbiedings (vir groter groepe kan ons ook meer as een doen): ) Inspirasiepraatjie; ) Beroepsessie oor joernalistiek; ) Kreatiewe skryfskool in Afrikaans (aanbeveel vir leerlinge wat belangstel in skryf of sukkel met skeppende werk); ) Kreatiewe werkswinkel (aanbeveel vir laerskole). Doen aansoek by kuier@kuier.co.za (KUIER SKOOL in die onderwerplyn) of jy kan dit faks na 021 443 9915. Die sluitingsdatum vir aansoeke is Saterdag 31 Augustus 2013. Maak seker jou aansoek sluit jou motiveringsbrief, program en aantal leerlinge in. Moet ook nie vergeet om die kontakbesonderhede van minstens een onderwyser te gee nie.

BEURSE ONTVANG: Hierdie leerlinge van skole in Paarl- en Wellington-omgewing, onder meer die sekondêre skole Klein Nederburg, Bergrivier, New Orleans, Paulus Joubert en Hoërskool Wellington, is deel van ’n groep van meer as 100 gr. 12-leerlinge wat werwingsbeurse om aan die Universiteit Stellenbosch (US) te studeer, ontvang het. Hulle het vanjaar deelgeneem aan die Hope@Maties-tutorprojek. Die leerlinge is almal vir ’n program by US aanvaar. Die beurs dek die koste van enige graadprogram vir die tydperk van vier jaar en sluit ’n plek in ’n koshuis in. Hope@Maties is ’n strategiese skolevennootskapprojek waarin sowat 250 gr. 12-leerlinge Saterdagen vakansieskole bywoon en in kernvakke soos wiskunde, wetenskap en tale onderrig word. By die leerlinge is prof. Russel Botman, rektor en visekanselier van die US.

TOEGEWIKKEL VIR WINTER: Die gr. R-leerlinge van New Orleans Primêre Skool het warm komberssakke ontvang. Die komberssakke is geskenk deur Karen Fourie.

SKOOL TROTS: Hier sing spanmaats van Klein Nederburg (van links na regs) Charlton Moses, Shane Demas, Iver Aanhuizen en Gillroy Farmer hul skoollied uit volle bors. FOTO: ERNEST KILOWAN

Drakenstein Gazette

is u gemeenskapskoerant wat die ware feite versprei wat in u omgewing plaasvind. Ons versprei 17 500 GRATIS koerante, gevul met nuus, sportnuus, geklassifiseerde advertensies, resepte en die sterre voorspel. Kry dit weekliks elke Vrydag in u posbus in die volgende areas: De Zoete Inval, Blommendal, besighede in die sentrale dorp, Denneburg, Klein Parys, Bloomsbury, Langvlei, Die Rug, Rabiesdale, Charleston Hill, Sonstraal, Dalvale, Groenheuwel, Boland Park, Klein Nederburg, New Orleans, Riverside en Spes Bona. Alle Paarl-Oos besighede, Mbekweni en Mbekweni-besighede, Wellington Besighede, Wellington Noord, Newton, Spokie Town, Paton Place, Hillcrest en van Wyksvlei. Drakenstein

SPOGGELEENTHEID: Charleston Hill Sekondêre Skool het verlede Woensdag hul matriekafskeid gehou by die Paarl Stadsaal, Hier is matrikulante, Franco Clayton en Tarri-Leana Solomons spoggerig uitgevat vir dié groot geleentheid. FOTO: LINCOLN JOHNSON

LEES DIT. .. BELE EF DIT.. .

Indien u van gebeure rondom u weet, waarvan ons bewus moet wees en verslaggewing moet doen, sms u storie na 32365 – alle sms'e kos R1 of skakel ons kantore by

Paarl Post 021 870 4600


Drakenstein

Hierdie promonente spasie is weekliks beskikbaar teen

R285

Bereik 17 500 huise weekliks deur hier te adverteer

Skakel 021 870 4618 Year 3 • Vrydag 16 Augustus 2013 | Tel. 021 870 4600

MET OORGAWE: New Orleans Sekondêr se eerstespan sing hul skoollied met trots voor die titaniese stryd teen Klein Nederburg Sekondêr. New Orleans het net te veel skietgoed gehad en wen die stryd 17-13. FOTO: CHRIS BENJAMIN

Noorder-Paarl v. Paulus Joubert Die derby tussen Hoërskool Noorder-Paarl en Paulus Joubert Sekondêr vind vandeesweek plaas. Noorder-Paarl vier hul 60-jarige bestaan en die derby beloof om, soos in die verlede, vir groot opwinding te sorg. Dit is vanjaar ook die 50ste jaar wat die twee skole kragte meet. Die skole het in die verlede rugby legendes opgelewer wat diep spore in die rugby-geskiedenis getrap het. Spelers soos die Ontong-broers (Herby, Hannes en Johan) Avril Williams

en Henkie Green aan Noorder-Paarl se kant, en Anton Petersen, Kubaan Goetham, Renfred Dazel en Thinus Linee van Paulus, is maar enkele voorbeelde van die kaliber spelers wat by dié skole gevorm is. Die Derby-program vir die week is as volg: Donderdag 15 Augustus – sokker en hokkie (Monte Christo-velde) 12:15. Gratis. Netbal (Boy Louw) 12:15. Gratis. Vrydag 16 Augustus – Big Brag en Bring ’n Braai by N.P.-skoolsaal vanaf 18:00 tot 22:30. Oudstudente bring

jou eie rooster. Hout sal verskaf word. Saterdag 17 Augustus – rugby: alle wedstryde vind plaas op Faurestraat-stadion: o. 14 9:00 o. 15 11:00 o. 16 12:00 o. 19B 13:05 Oudstudente 14:10 Pom-Poms 15:20 Voorstel van onder 19A-span 15:40 Onder 19A 16:00. Die toegang vir leerlinge in skooldrag is R20 en volwassenes R30.

SKOLE-NETBAL: Labori het die afgelope naweek hul jaarlikse kragmeting teen Hoërskool Vredendal gehad. Die meisies se eerste netbalspan het hul wedstryd met 29-15 verloor. Hier laat Chandré Schaffer die bal loop.

Derby-uitslae: KN vs NO

DANSERS SKEP ATMOSFEER: Tydens die jaarlikse derby-stryd tussen Klein Nederburg en New Orleans het albei skole se dansers hul vaardighede voor die hoofwedstryd gewys. Hier wys Klein Nederburg se dansers hul passies. New Orleans se rugbyspan was egter hierdie jaar net te sterk en het die stryd 17-13 gewen. FOTO: CHRIS BENJAMIN

Uitslae vir die afgelope naweek se wedstryde tussen Klein Nederburg en New Orleans is as volg: Hokkie: o. 19 (meisies) wen New Orleans 2-1. Basketbal: o. 19 (meisies) wen New Orleans 28-14. o. 19 (seuns) wen Klein Nederburg 15-10. Tafeltennis: o. 15A (seuns) wen New Orleans 5-1, o. 15B wen Klein Nederburg 5-3. Onder 17 (meisies) wen New Orleans 4-2, o. 17 (seuns) wen New Orleans 4-3. Onder 19 (meisies) wen New Orleans 5-0, terwyl o. 19 (seuns) Klein Nederburg 5-1 wen. Skaak was 8 spelers betrokke en Klein Nederburg wen met 4½ – 3½. Oudstudente­wedstryde:

Voorwedstryde het die o. 14B en o. 16B rugbyspanne van New Orleans met 19-14 en 32-0 onderskeidelik gewen. Netbal-oudstudente A-span wen New Orleans 26-10, B-span rugby wen Klein Nederburg 7-5. Meisies-oudstudente rugby wen Klein Nederburg 17-12, Ou-kroks wen New Orleans 12-7 en A-span rugby wen Klein Nederburg 11-8. Netbal: o. 14A wen Klein Nederburg 13-11, o. 14B wen New Orleans 15-12, o. 16A wen Klein Nederburg 20-10, o. 16B wen Klein Nederburg 12-8 en o. 19A wen New Orleans 18-16. Rugby: o. 14A wen New Orleans 15-14, o. 15A wen Klein Nederburg 12-6, o. 16A was gelykop 12 elk, o. 19B wen New Orleans 20-12 en o. 19A wen hulle ook 17-13.


Drakenstein gazette 16 aug 2013