Breederivier Gazette 07-02-2012

Page 12

Breederivier

Year 16 • 7 Februarie 2012 | Tel. 023 626 5212

’n Meisie van vele talente DALEEN FOUCHÉ

S

Y het ’n lang lys prestasies agter haar naam. Dit is nou die heel eerste wenner van die Breederivier Gazette en SuperSport se Let’s Play Sportster van die Maand-kompetisie. Charlonè van Rensburg, wat tans in graad 12 aan die Hoërskool Montagu is, gesels graag oor haar passie vir sport. Dié jong dame vertel dat haar liefde vir sport al van “kleintyd” af kom toe sy gereeld met sportballe van alle soorte gespeel het. Maar Charlonè se eerste amptelike sport was swem. “Ek het begin swem toe ek drie jaar oud was,” sê sy. In 2006 het Charlonè saam met haar gesin na Montagu verhuis en het sy geleentheid begin kry om haarself toe te spits op netbal en tennis. “Netbal is my gunstelingsport,” ver-

Charlonè van Rensburg

Januarie se wenner, Charlonè van Rensburg, se prestasies: )) Charlonè het by die kleureatletiek agt eerste plekke behaal, met twee prestasies bo 800 punte op die Atletiek Suid-Afrika-tabel. )) Charlonè het die meeste punte vir haar span, die Rooispan, ingesamel

duidelik Charlonè. “Ek hou van netbal omdat dit ’n spansport is. Ek hoef dit nie alleen te doen nie.” Charlonè was deel van die Westelike Provinsie se netbalspan wat verlede jaar die silwermedalje tydens die Suid-Afrikaanse Skolekampioenskappe verower het. Verder was die netbalspan van die Hoërskool Montagu, waarin sy natuurlik speel, onoorwonne in 2010. Charlonè het vanjaar skoonskip gemaak by die kleureatletiek en as victrix ludorum weggestap nadat sy agt eerste plekke behaal het. Om die prestasies te kroon, is sy aangewys as die mees veelsydige meisiesatleet. “Ek skryf elke jaar vir elke item in,” sê sy, maar dring daarop aan dat diskus haar sterkste item is. Verder is Charlonè deel van haar skool se eerste meisieskrieketspan en sy speel ook tennis vir die skool se derde span. Maar hoe balanseer ’n graad 12-leerder haar skoolwerk, verskeie sportsoorte en die verantwoordelikheid van hoofmeisieskap? “Goeie tydsbestuur,” verduidelik Charlonè. “Ek maak tyd vir my sport omdat ek lief is daarvoor en doen getrou my huiswerk.” Sy sê haar ma het haar geleer om haar tyd goed te beplan en word “wonderlik” ondersteun deur haar ouers. Verder prys sy ook haar afrigters wat haar gereeld nuwe taktieke leer en “baie moeite doen”. Charloné sê sy werk tans hard sodat sy gekeur sal word om volgende jaar medies te studeer. “Dit is my droom om ’n dokter te word kom van kleintyd af.” Maar sy verseker jou dat sy ook sal aanhou om haar sport te beoefen, “want anders raak ek bietjie kwaai”.

en het die trofee vir die veelsydigste meisiesatleet ontvang. )) Charlonè is ook as victrix ludorum aangewys. )) Charlonè speel in die skool se eerste meisieskrieketspan. )) Charlonè speel ook in die skool se derde tennisspan.

Op pad na die Argus MOTORISTE kan saans rye fietsryers op die paaie tussen die dorpe in die Langeberg-area sien ry, maar dit is nie net ’n rustige tog op ’n mooi roete nie. Die fietsryers is hard besig met voorbereiding vir die Cape Argus Pick n Payfietsrytoer. Die groep ’n Paar lede van die Wacky Wheelers­fietsryklub neem ‘n blaas­ fietsryers be- kans tydens een van hul oefensessies. staan uit paden bergfietsryers wat sie kan beoefen – jy laai Hy verduidelik dat hulself die Wacky net jou fiets op die kar.” baie fietsryers van Wheelers gedoop het en Verder sê Mostert 70% Kaapstad reeds oor naoefen op gereelde basis van die Wacky Wheelers weke die omgewing en saam. werk in ’n kantooromge- moontlike roetes kom ry Tussen 20 en 30 fietsry- wing en sien uit na oe- en ervaring op die terers uit die groep neem el- fensessies waar hulle rein opdoen. Die Wacky ke jaar deel aan die Ar- tyd in die natuur kan Wheelers ry dan saam gus, wat oor ’n 100 km- spandeer. met die groepe en “wys roete oor Kaapstad se Die Wacky Wheelers hulle ’n bietjie rond”. uitmergelende bergpas- neem regdeur die jaar Mostert sê verder dat se strek. aan fietsrykompetisies die Epic onbekostigbaar Theunis Mostert, ’n deel en oefen dus ook is vir baie fietsryers, wat lid van die Wacky regdeur die jaar. “Ons dan ná die resies die roeWheelers, vertel dat die bly op ons oefenskedule te wil uittoets. groep gereeld saam oe- regdeur die jaar,” sê hy. Lede van die Wacky fen. Hy sê die groep sal Mostert vertel met Wheelers gaan ook aan twee keer per week vir trots dat vyf lede van die ’n paar voorbereidingskort oefensessies gaan groep vroeër vanjaar die wedrenne deelneem soen getrou elke Saterdag Trans Baviaans-kompe- dat fietsryers kan oefen ten minste ses tot sewe tisie voltooi het. Hy ver- om in groot groepe te ry. ure op die pad spandeer. duidelik dat dié uitmerMostert sê meer as Hy meen daar is vele gelende wedren van 35 000 fietsryers neem redes hoekom fietsry so 230 km in 24 uur voltooi deel aan die wedren. “As ’n gewilde sport is, waar- moet word. jy nie gewoond daaraan van die strewe na ’n geDaar is selfs een van is om in so ’n groot groep sonde leefstyl bo-aan die die Wheelers wat aan dié te ry nie, kan jy baie verlys is. Mostert sê fietsry jaar se Absa Cape Epic- bouereerd raak.” is ’n sport wat die hele fietstoer gaan deelneem. Hy sê hoewel elke deelgesin saam kan beoefen Mostert sê die Epic gaan nemer sy eie teiken het, en vertel hoe hy saam ’n groot ekonomiese in- is al die lede van die Wacmet sy gesin aan kompe- spuiting vir die Vallei ky Wheelers getrou aan tisies deelneem. wees, “en nie net vir die die oefen en aan hul alge“Fietsry is ook ’n sport drie dae wat die fietsry- mene fiksheid op ’n wat jy selfs in jou vakan- ers in Robertson is nie”. goeie vlak.

Die nuwe span: Die Robert­ son­rugbyvoetbalklub (RFC) het onlangs sy nuwe bestuursko­ mitee verkies. Die le­ de is (agter, van links) Jonathan Kas­ toor (klubkaptein), Francen September (sekretaris) en Mer­ vin Stofbergh (wed­ strydsekretaris). Voor is Thamby Padiachy (kassier), Stephen Jones (voorsitter) en Monica Tiras (trus­ tee). Daniel Baadjies (ondervoorsitter) was afwesig.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.