Issuu on Google+

19 Oktober 2012

GENERAAL WYNAND MALAN (Deel 1) Deur Ronel Theart

Als ik den rand bereik, zijn de voorsten van ons hem al halfweg opgeklommen; VOORAAN STORMT MALAN …! Hoger op ligt een tweede fort … MALAN STORMT DOOR – ik zag hem nooit zoo in opwinding, in doldriftige dapperheid – Met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog (ABO), was Wynand Charl Malan, oudste seun van Jacobus Malan van Franschhoek, een van die manne wat in die voorste linies geveg het. Hy het aan die voorpunt gebly tot die bittereinde. Een van sy burgers, die meeste was Kaapse Rebelle, het die laaste skoot afgevuur. Malan het egter nie die skoot gehoor nie. Hy is op die vooraand van vrede die eerste keer gewond. Die wond is veroorsaak deur ‘n koeël wat onder sy arms deur is. Malan het inmekaargesak met die woorde: “Dank Vader, die Britse vlag sal nie oor my waai nie!”. Hy was dus oortuig daarvan dat hy noodlottig gewond is. ‘n Neef van die Generaal, Ben Burger, het egter besluit dat solank daar lewe is, is daar hoop. Hy onderneem toe ‘n tog na die naaste plaas om ‘n rytuig te bekom om hom na ‘n ambulans te vervoer. Hy sou egter nie die rytuig bekom sonder probleme nie. Die Kakies jaag hom agterna en hy word gestuit deur ‘n doringdraadheining. Ben was nie geweldig sterk nie, maar was die kleinseun van “sterk Frans Pienaar”, van die Winterberge. Op ‘n onverklaarbare manier het Ben daarin geslaag, om met bomenslike kraginspanning, die draadheining af te breek en sy perd deur te laat, voordat die Kakies hom kon inhaal. Die rytuig het hy gekry. Die generaal se begeerte was om êrens versteek te word. Hy het die dood bo gevangeneming verkies. Die natuurelemente was egter teen hulle, sowel as die ernstige aard van sy wond. Hy is later gevange geneem. Iemand is onder die wit vlag gestuur, met ‘n Engelse dokter, om na hom te kom omsien. Die dokter was besonder hoflik asook stomgeslaan dat Malan, te oordeel aan die aard van sy wond, nog lewend was. “This is one of the wonders of the war.”, was sy woorde. Geluk was egter aan sy kant en vier dae later word vrede gesluit. Generaal Malan het in so ‘n mate herstel dat hy hom nog kon verlustig in die toestand van ‘n dosyn soldate wat deur kmdt Van Heerden in turksvybosse vasgekeer was. Hulle was lelik gesteek van kop tot tone met klein en groot, kort sowel as lang turksvydorings. ‘n Maand later is genl. Malan in ‘n militêre hospitaal geplaas en ‘n rukkie later is hy op parool vrygelaat. Hierna het hy gaan boer. In 1907 vestig die gesin hulle in Duits-Oos-Afrika.

Bo:

Britse heliograafstasie op Wolwekop- Kaapkolonie as deel van operasie teen Malan se kommando (Foto Arnold van Dyk Privaatversameling)

Regs:

Kmdt WC Malan in bed na dat hy gewond is, 1902 in Kaapkolonie. ( Foto:Nasionale Argief)


Spesiale verjaarsdag-wense, van u, vriende, kollegas en families. 19 Okt

20 Okt

Jayden du Preez Deman Smit Meggynne Paynter Gerda du Plessis

21 Okt

23 Okt 24 Okt

Henri Kruger Tannie Dienie Patricia De Bruyn Susan (Vlooi) du Plessis Andrè du Preez Zita Strydom

Stuur aan Bloem Snippets u vriende en familie se verjaarsdae. bloemsnippets@gmail.com

Sondag 21 Oktober Besluit self of jy ‘n eengang-, tweegang-, of driegangmaal wil hê hierdie Sondag by Slightly Nutty. Weereens is ‘n kwaliteit driegangmaal beskikbaar tussen R92 en R126 per persoon – UITSTEKENDE WAARDE VIR GELD!!!! Starters: Halloumi, Pita & Tartare Sauce R18 Vegetable Soup with Homemade bread R9 Main:  Stuffed Pork Belly with Dried Fruit & Balsamic Reduction R 68  250g Peppered Beef Fillet with Cranberry & Mustard Seed Sauce R 90 Parmasan Chicken Breast Pasta with Pita R 65  250g Rump Steak with Amarula & Pepper Sauce R 78  Dishes served with Mash Potatoes, Seafood Salad, Farmstyl Sweet Carrots and Bacon & Asparagus Pockets Dessert: Caramal Liqueur & Cookies Ice Cream

R18

Gratis Vermaak deur Danny Peens Terme en voorwaardes geld– terwyl voorraad hou. Foto’s is slegs ‘n voorstelling. Besprekings Noodsaaklik Skakel Rudi by 083 432 9927

Mimosa Mall Hit & Run Hotel Transylvania Stilte

The BC Urne

Taken 2 Hit and Run

Wolwedans in die Skemer

Ted

Wonderwerker

The Bourne Legacy

Ruby Sparks

Wolwedans in die Skemer For Ster Kinekor movie times follow this link: http://www.moviesite.co.za/where/Mimosa_Mall.htm

Teaters rystoelvriendelik

Dinsdae en Woensdae kaartjies R20 10:00; 12:15; 14:30; 17:15; 20:00

12-18 Okt


Afrikaans op sy Beste OM IEMAND DIE HARNAS IN TE JAAG Hierdie uitdrukking beteken om iemand briesend kwaad te maak. Die harnas was die metaalpak wat die soldate in die ou tyd aangetrek het, as hulle gaan veg. Die kopstuk het so ‘n klap gehad wat die oë beskerm het en is die visier genoem, na latyn visus “gesig” en in ‘n ander vorm ook “sien”. As twee van die geharnasde here mekaar teengekom en die visier nie oopgemaak het nie, was dit ‘n teken dat hulle mekaar gaan pak. As een, of albei, wou wys dat hulle bedoeling vriendelik is, is die visier gelig – en daardie handbeweging, word beweer, het oorgebly as ons militêre saluut vandag. As die ridder ‘n baie spesiale vriendin gehad het, het sy vir hom haar serp of sakdoek gegee om as gelukbringer (en met ‘n subtiele belofte daarby) in die stryd te dra. Almal kon in daardie dae sien wie se serp dit is. Die uitdrukking wat ons daarvan oorgehou het, is om jou hart op jou mou te dra – dit wil sê almal kon sien hoe jy voel.

PACOFS Program – kaartjies beskikbaar te Izami Bloemiste:

ALGEMENE JAARVERGADERING 27 Oktober 2012 9h00 Oorlogsmuseum Ouditorium

Gasspreker: Prof Daan Pienaar Tema: Die jong Pienaar en Ramskraal- tronk, Bloemfontein Publiek is welkom om die lesing by te woon. Verversings na afloop van die vergadering. RSVP. Voor en op 25 Oktober by Ronel Theart by 082 490 3112 of per e-pos ronel.theart@vodamail.co.za

Liefling die musical – 19 en 20 Oktober

SAMB Ballet Gala – 24 Oktober

20 Oktober - Tribute Bob Marley by Suede Entertainment R45 by Izami R55 by deur

24 Oktober - Magna Carta R95 Izami R130 by deur

 25 Oktober - Kollektiewe Bruiloffees R40 Izami R50 by deur Troise en Cobie wat toor met oudiovisuele kuns en klank.

 26 Oktober - Rooibaardt R45 Izami R55 by deur 

31 Oktober - Jam Blik – oop mikrofoon – aansoeke word ingewag vir onbekende en bekende mense wat wil kom optree op die verhoog


DIT IS VANAAND(19) EN MÔREAAND(20 Oktober) SPRING GOU VIR KAARTJIES

Regie: Plek: Datum:

Elna van der Walt Sand du Plessis Teater 19 & 20 Oktober 2012

Kaartjies: Pacofs of 082 462 5507 Izami Bloemiste, Bayswater Elna van der Walt Balletskool


250kg BREADTAGS = 1 ROLSTOEL 250kg

=

AL HET JY EEN OF BAIE NEEM DIT NA IZAMI


Borg ’n woord teen R100 per woord Teen R5 000 per woord behoort daardie woord net aan jou   

Jy ontvang ’n sertifikaat met jou naam en die woord of woorde wat jy borg Jy kom in aanmerking vir die prystrekking vir ’n Absa-belegging van R25 000* Hoe meer woorde jy borg, hoe groter is jou kans om te wen

Stuur ’n tjek of bewys van direkte inbetaling met Borg ’n Woord en jou naam as verwysing saam met jou woord of woorde, (e-pos)adres en telefoonnommer na WAT Trust, Posbus 245, Stellenbosch of wat@sun.ac.za, of faks dit na 021 8839492. Klik hier om per kredietkaart te betaal of 'n direkte inbetaling te maak Bankbesonderhede: WAT Trust, ABSA Bank, rekno. 4078244585, takkode 632005 Sluitingsdatum: 28 Februarie 2013 Prystrekking: 8 Maart 2013 * Die wenners van die vorige prystrekkings was mnr. Basil Soldatos en dr. Kobus Terblanche. WATpersoneel, en lede van die Direksie en Trust van die WAT en hul gesinslede kwalifiseer nie vir die prystrekking nie. Tel.: +27 (0) 21 8873113 Faks.: +27 (0) 21 8839492 wat@sun.ac.za www.wat.co.za WAT Trust (IT 4338/99), NPO registrasieno. 039-691


MEDIA RELEASE: OCTOBER 2012 The newly established South African Mzansi Ballet (created through the merger of The South African Ballet Theatre and Mzansi Productions)is pleased to announce the presentation of Ballet th th Gala from October 24 to October 27 2012 at the Sand du Plessis Theatre.

SATURDAY 24 NOVEMBER 2012 GREY COLLEGE 19H00 R100 (CHILDREN UNDER 4 ARE FREE) TICKETS AVAILABLE AT: SPOTTED APPLE, 12A PRESIDENT STEYN STREET, BLOEMFONTEIN – 0514471086 – MON-FRI 08h30 – 13h00 & 14h00 – 16h30

SOMERTON VILLAGE MARK Woens 28 Nov - Vry 30 Nov 2012 De Wet & Louise van Wyck bied weereens die gewilde Somerton Village Mark aan op Somerton Lavender Estate.

HOU DIE SPASIE DOP VIR MEER INLIGTING!!!

SAMB is the country’s premier professional ballet company and will be presenting a mixed programme of ballets from the repertoire, including several works not before seen in the Free State. These include the thrilling Diana andActaeon pas de deux, the solo made famous by Anna Pavlova, The Dying Swan, the pas de trois from Le Corsaire and more contemporary works such as Zero and extracts from Carl Orff’s CarminaBurana. Artistic Director Iain MacDonald presents his newest work,Serenity, to composer Brian Crain’s Rain. SAMB is proud to host several guest artists from Cuba for the Ballet Galatour to Bloemfontein. The Cuban dancers, including Cape Town International Ballet Competition medalist Randol Figueredo, will bring their fiery stage presence and exhuberant energy to the stage along with well know South African dancers such as Burnise Silvius, Chloé Grové and Michael Revie. Performance dates: th  Wednesday, October 24 at 19:30 th  Thursday, October 25 at 19:30 th  Friday, October 26 at 19h30 th  Saturday, October 27 14h30 + 19h30 Tickets for Ballet Gala cost just R120.00 and R150.00 Please call PACOFS booking office on051 447 7772 or www.pacofs.co.za to reserve your seats.

TICKETS ALSO AT IZAMI BLOEMISTE BAYSWATERVILLAGE NEAR THE SHELL GARAGE.

Indien jy nie hierdie nuusbrief wil ontvang nie stuur ‘n epos aan bloemsnippets@gmail.com – stop brief Stuur alle korrespondensie, berigte, navrae, ens. aan bloemsnippets@gmail.com.

Die ander e-pos adresse waarop u Bloem Snippets ontvang is slegs vir uitgaande e-pos doeleindes.


Snippets 198