Issuu on Google+

VRYDAG 9 AUGUSTUS 2013

WWW.BLOEMNUUS.CO.ZA

Anderland

Riana Nel

Van Bloem tot Gaboen

Maak draai in Bfn

bl. 10

Om die wêreld per fiets

Twee vat die pad

bl. 12

Ry só saam op Taaldag Otto Liebenberg

’n BUSTOER deur Bloemfontein met die stad se “taal”-geskiedenis as tema. Dít is wat op toergangers wag wat die Vriende van die Ou Presidensie se Taaldag-bustoer onder leiding van Otto Liebenberg, kurator van Naln, op Saterdag 24 Augustus gaan meemaak. Die Taaldag-toer gaan soek na geboue en plekke wat nog tasbaar aan dié interessante geskiedenis herinner. Geboue soos Borckenhagen se koerantgebou, die Ou Mark, die Oranje-Koffiehuis, die Derde en Vierde Raadsaal, standbeelde en selfs die onherkenbare terreine van verblyf en samekoms. En daar word gesoek na ’n perspektief op die huidige en toekomstige taalwerklikhede van Bloemfontein. Die oorsig begin nog voor die vroeë Kaapse veeboere en die Groot Trek. Voordat kapt. Warden in 1848 sy Britse garnisoen by die fontein bekend as Bloemfontein vestig om hiervandaan Britse beheer in die Transoranje uit te oefen. Die plaas is deur Johan Nicolaas Brits bewoon. Die Basotho noem die gebied Mangaung. By Philippolis en Thaba Nchu vestig daar onderskeidelik Griekwa- en Barolong-gemeenskappe. Mettertyd kom Duitse en Franse sendelinge,

GRATIS

en Joodse en ander handelaars. Toe Brittanje in 1854 uit die gebied onttrek, is die Vrystaters kwalik gereed vir onafhanklikheid en daar word sterk op uitlanders, veral Hollanders, en kundiges uit die Kaapkolonie staatgemaak om ’n staatsadministrasie op die been te bring. Bloemfontein is ’n kosmopolitiese dorpie. Die boerebevolking praat

bl. 2

onbewustelik lankal Afrikaans. Dr. Brill lewer ’n keerpuntlesing, nog vóórdat die GRA in die Paarl gestig word! F.W. Reitz, hoofregter en later staatspresident, word een van die eerste Afrikaanse digters. Afrikaans soek ’n plek naas Nederlands. Maar Engels, “wêreldtaal” en magstaal, word ook modetaal. Carl Borckenhagen, koeranteienaar, is Afrikaans simpatiek. Die legendariese Oom Lokomotief verhuis na Bloemfontein. Die Anglo-boereoorlog breek uit; daarna is dit Milnertyd. Maar Bloemfontein het ook taalbewustes soos ds. Willem Postma, Johannes Visscher, pres. Steyn, genl. Hertzog, dr. D.F. Malherbe, en andere; verenigings soos die Afrikaanse Taalgenootskap en Onze Taal. Uniewording kom, met Engels en Nederlands as amptelike tale. Afrikaans neem mettertyd die plek van Nederlands in; ook in die kerk, en die Afrikaanse Bybel verskyn.

Dagboek: Saterdag 24 Augustus S Ou-dae-Erfenistoer (Vriende van die Ou Presidensie). Taaldagkultuur-historiese bustoer om 14:30. Parkering: Elizabethstraat. Gids: Otto Liebenberg. Koste: R50 vir nie-lede en R25 vir lede. Reza Brits, 051-522-4575.

Op die Taaldagtoer word daar by die Vrystaatse Provinsiale Wetge­ wergebou en Naln (klein foto’tjie links) aangedoen. Foto’s: Jens Friis


2

BLOEMNUUS, VRYDAG 9 AUGUSTUS 2013

Dagboek WAT gebeur wanneer waar in Bloemfontein? Bloemnuus se gewilde Dagboekblad is dié plek om te kyk. Stuur dagboekinskrywings in die onderstaande formaat (moenie volledige nuusverklarings stuur nie) na jens.friis@media24.com. Dit is gratis. Die spertyd is Dinsdag om 09:00. VRYDAG 9 AUGUSTUS S Vrouedag, openbare vakansiedag. S Celebrate Women 2013 with Debora Patta, Brandon October and Tereska Muishond at the Windmill Conference Centre at 18:30. Call Theodore on 071-175-3716. S Vrouedag word om 10:00 by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke gevier. Bel Vicky Heunis by 051-447-3447. S Vrouedagteeparty by Ders-

ley Manor met Charmain Holland-Muter. Kry kaartjies teen R100 deur 082-939-3464 te skakel. S Women’s Festival: Vyf produksies, onder meer Women in Jazz, met Judith Sephuma (van 6 tot 9 Augustus). Kontak Pacofs by 051-447-7772. S Crazy Daisy-pretstap-endraf om 08:00. Die Bloemfonteinse Baptistekerk ondersteun die Deo Juvante-jeugsorgsentrum. Dié geleentheid is ’n geldinsamelingsprojek ten bate van die sentrum. Die inskryfgeld is R10 vir die 2 kmen R20 vir die 5 km-wedloop. Skryf jou van 07:00 af by die kerk in. Trek helderkleurig aan met blomme in jou hare, agter jou ore of op jou skoene en klere. Pannekoek sal teen R3 te koop wees. Bel Maja Swanepoel by 076-489-6394. S Die son het vanoggend om

06:52 opgekom en sak vanmiddag om 17:48. S Celavie tree op die Musgrave-mark (300 m van die Windmill-casino) op. Bel Theresa by 082-875-4852. S Pay for a game of Putt Putt at R20 at Putt a Ball, Park Road, and stand a chance to win a braai worth R4 500. The draw date is 17 August. S Vrouedag by Slightly Nutty met die gasspreker Madeleen Steenkamp. Dit begin om 09:00. Die tema is Ontdek jou innerlike en uiterlike krag in verhoudings. Daniel Peens is die gaskunstenaar. ’n Buffet-ontbyt word ingesluit. Kaartjies teen R95 by Rudi (083-432-9927). S Boshof se Rooidak-reünie duur tot Sondag. S Die Petrusburg-skoufees duur tot môre. S Have your questions answered about your garden Day at

DIE Laerskool Willem Postma en die Hoër Meisieskool Eunice het Bloemfontein se naam hoog gehou deur in hul afdelings in die eindronde van vanjaar se ATKV­Applous te seëvier. Dit is in die Sand du Plessis­teater aangebied. David Fourie, Lindie Stander en Ryno Kriek is op dié geleentheid afgeneem. Makro. Call Eileen Ndewere on 051-101-1000. S Ddisselblom in InnieSkuur om 19:30. Kaartjies is teen R100 te kry by Izami, Kiki Corner, Music Inc of skakel 079-3873614. S Until 31 August 2013: National Heritage Project Temporary Exhibition of life-size bronze figures of significant people from South Africa’s history. The group of bronze figures forms part of the first phase of an exciting new heritage initiative that was officially launched at the Oliewenhuis Art Museum during February. S The Bloemfontein Dog Training Club hosts the national dog championships in obedience and dog carting at Sand du Plessis Primary. SATERDAG 10 AUGUSTUS S Boeremark in Langenhovenpark van douvoordag af. S Weathersa.co.za voorspel die temperatuur sal vandag -1/23°C wees. Geen reën word vandag verwag nie, maar môre is daar ’n 40%-kans op 5 mm. S Edublox-lees-en-leerkliniek in die Langenhovenpark-biblioteek van 10:00 tot 11:00. Gratis toegang. Skakel 051-4307492. S Vroueteeparty ten bate van Fairy Godmothers. Kaartjies (R100) is by National Real Estate, Zastronstraat 162, te kry. Fairy Godmothers is ’n niewinsgewinde instansie wat minder bevoorregte ma’s van babakombersies en bababenodigdhede voorsien. S Bochabelo String Orchestra at Pretty Gardens at 11:00. S Volg die IAAF-wêreldkampioenskapsbyeenkoms in Moskou op SuperSport 7, kanaal 207. Die wêreld se voorste atlete pak mekaar op dié atletiekbyeenkoms wat net deur die Olimpiese Spele getroef word. SONDAG 11 AUGUSTUS S Richard van der Westhuizen om 14:00 in InnieSkuur. Die deur open om 12:00. Pak ’n piekniekmandjie en bring die gesin. Bespreek kaartjies elektronies teen R90 (kinders jonger as tien jaar gratis) by meerkatkolonie@vodamail.co.za. Skakel 079-387-3614. S The Amazing Race Australia. Die deelnemers spring weg by Melbourne se ikoniese krieketveld. Dan reis hulle 50 000 km deur vier vastelande, 12 lande en 23 stede voordat hulle na Australië terugkeer. Volg dit op Sony Entertainment om 19:35 op kanaal 127.

TWEE gr. 2­leerlinge van die Gekombineerde Skool Dr. Vil­ joen het gedigte op die Afrikaanse Kunswedstryd gelewer. Hulle is Junior Motaung (A+, gedig) en Joseline Neelse (A++, gedig). Hier sit hulle by hul juffrou, Talisha Forster. MAANDAG 12 AUGUSTUS S DNS, MtDNS, haplogroepe in familiegeskiedenis. Johan Pottas praat hieroor aan die hand van ’n onlangse DNS-studie van die Barkhuizens, Barkhysens, Barkhuisens, Barkhuizens en Van Barkenhuizens en ook die Heymannfamilie se MtDNS. Die gebruik van DNS en MtDNS-merkers om familieverbande te bevestig al dan nie is die punt onder bespreking. Die praatjie handel ook oor die die verspreiding van haplogroepe oor die wêreld heen en die ontstaan van nuwe haplogroepe. Dit begin om 18:30 in die ouditorium van die Oorlogsmuseum by die Vrouemomument. Dit word deur die Vrystaat-tak van die Geneologiese Genootskap van Suid-Afrika aangebied. Toegang kos R20. Bel Marietjie by 082-406-5975 vir besonderhede. DINSDAG 13 AUGUSTUS S Die jaarvergadering van die Universitas-woonbuurt-vereniging om 18:30 by De Bruynstraat 1. Alle inwoners van Universitas word genooi om die vergadering by te woon. ’n Nuwe komitee sal verkies word. Bel Faan Oosthuizen by 083-265-9395. S Celebrity Masterchef IV. Vier-en-twintig Britse sterre spook sake teen mekaar uit onder die wakende oog van die beoordelaars John Torode en Gregg Wallace in die hoop om as die volgende Celebrity Chef gekroon te word. Volg dit op BBC Lifestyle om 20:00 op kanaal 174.

WOENSDAG 14 AUGUSTUS S Die Stigting vir Artritis van Suid-Afrika (Bloemfontein) nooi die publiek en gesondheidsdeskundiges na ’n praatjie oor osteo-artritis deur dr. Ewert Visser (ortopeet) en Juane Raath (arbeidsterapeut). Dit vind van 17:50 tot 20:00 in die CJC Nel-lesingsaal van die Universitas-hospitaal plaas. Bel Corrie Bruwer by 082-9214234. S Kuier om 14:30 saam met die lede van die Vrystaat-roosvereniging en die Sentrale Tuinbouklub by Sewe Damme. Elsa Kolver sal oor blommerangskikings gesels. Dit is gratis. Nuttig ’n koppie tee en verversings, maar bring ’n stoel en ’n koppie of beker saam. Bespreek plek by 083-294-9461. S Nuwe klasse vir beginners in lyndans begin om 17:15 by die Laerskool Wilgehof. Bel Elsabé de Jager by 083-967-3277. S Song for a Book. Marlene Sterling, Mrs Bloemfontein 2013 finalist, invites you to a charity benefit evening for the Bolokanang Youth Care Centre with performances by the Bloemfontein Children’s Choir and Bellissima from Jim Fouché High School at 18:00 in the St. Andrew’s School chapel. A R20 donation is asked. Direct enquiries by phoning 084-677-1252. VRYDAG 20 SEPTEMBER S Riana Nel en haar orkes tree om 20:00 in die Kovsiekerk op. Cézanne Yzelle behartig die voorprogram. Bloemnuus is die mediaborg van die konsert. Bespreek plek by Computicket of skakel 082-481-8881.


BLOEMNUUS, VRYDAG 9 AUGUSTUS 2013 3

Kleuters dol op dié gebou Jan Smit

Argitektuur

DIE ontwerp van ’n kleuterskool op die Bloemfontein-kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) was ’n interessante uitdaging vir SM!T Argitekte. Dit moes in ’n akademiese konteks inpas, hoewel dit self nie ’n akademiese gebou in die ware sin van die woord is nie. Enersyds moes die skaal van klein kinders in ag geneem word, maar andersyds ook die skaal van die groot staal- en sinkskure van die Tempe-weermagbasis op die erf langsaan. Ontwerpopdrag Die doel van die oprigting van die kleuterskool is om kinders van personeellede van die universiteit te huisves, maar sou plek dit toelaat, ook kinders van die publiek. Die feit het die keuse van ’n plek naby die Furstenburghek op die Wes-kampus bepaal. Hoewel die skool as een funksioneer, word vir twee groepe (pasgebore tot drie jaar en vier jaar tot gr. R) voorsiening gemaak. Bykomend kry studente in opvoedkunde die geleentheid om kinders in die klas-omgewing te sien funksioneer. Ontwerpbenadering Die gedagte was om die kompleks in kleiner liniêre blokke op te deel rondom ’n soort binnehof om die skoolgevoel te behou. Dié uitleg help ook met die regte oriëntering vir die klasse na noord en die diensruimtes suid (pakkamers en badkamers). Laasgenoemde is gedoen om te lyk na groot blou Lego-speelgoedblokke met sirkulasieruimtes tussen die klasse en diensruimtes. Die groen administrasieblok skakel ook met die binnehof, maar loop uit op ’n soort “openbare straat” met oorgrootte-sitbankies wat soos Liquorish All Sorts lyk. Konseptueel is die gedagte van ’n klein dorpie gebruik waarvan die plein (binnehof) as die kern dien. Alles ontmoet of loop uit op die oordekte ruimte met sy speelse, “dansende” ko-

lomme. Vanweë die staal- en sinkstrukture van die weermag net langsaan was dit dus ’n logiese gevolg om die argitektoniese taal van staal en sink ook in die ontwerp te herhaal, wat weer op sy beurt by die landbouskure van die Vrystaat-landskap aanpas. Om die strakheid hiervan te kontrasteer is die diensruimtes en administrasie in helder kleure geverf wat die gebou speels maak, maar ook maklik verstaanbaar. Volhoubaarheid Die meeste gebruiksruimtes van die skool front noord (klasse en kantore), terwyl die diensruimtes suid is (pakkamers en badkamers). Die klasse word geventileer deur die noordervensters en deure wat kan oopmaak, asook suidevensters bo teen die dak. Omdat dit die hoogste punt in die klas is, ontsnap warm lug hier en bring lugsirkulasie teweeg. In die winter kan die suidevensters toegehou word om die hitte in die klas te

Oase __ DIE volgende aanhalings bly Sarah Dicks, ’n administratiewe koördineerder (Volksbladgroep), oor die jare heen by: S Maak jou vriendelikheid goedkoop en hou jou vriendskap duur. – C.J. Langenhoven S For God has not given us the spirit of fear, but of power, and of love and of a sound mind. – 2 Timothy 1:7 S The best way to dress up is to put on a smile. S Aanvaar verantwoordelikheid vir jou lewe. Weet dat dit jy self is wat jou gaan neem waar jy wil wees, niemand anders nie. S It’s hard to wait around for something you know might never happen; but it’s harder to give up when you know it’s everything you want.

Sarah Dicks S Elke donker wolk het ’n silwer randjie. S The pain you feel today is the strength you feel tomorrow. For every challenge encountered there is opportunity for growth. S In die wêreld sal julle dit moeilik hê, maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin. – Joh. 16:33 S In order to succeed you must fail, so that you know what not to do the next time. – A.J. D’Angelo

hou. Alle sandputte is onderdak vir die warm somerdae, terwyl die lae winterson weer diep in die ruimtes indring. Rooi watertenks oes alle reënwater wat van die groot dakke kom en kinders gebruik dié water vir waterspeletjies of om plantjies mee nat te lei. Die poging met die ontwerp was om enersyds ’n nie-akademiese gebou op die kampus op te rig met ’n sterk identiteit en teenwoordigheid, maar andersyds om met ’n gepaste skaal die kinders sowel as die konteks te raak. Die speelsheid van die gebou lei daartoe dat die kinders daarmee kan assosieer en identifiseer. S Ontwerp: SM!T Argitekte S Bourekenaars: Limco S Kontrakteur: Qualicon S Struktuur- en siviele ingenieurs: MVD Ingenieurs S Elektriese en meganiese ingenieurs: Worley Parsons S Elektriese kontrakteur: Qualilec S Kaste: Domensic Impro

Die kleuterskool het ’n sterk identiteit en teenwoordigheid. Foto’s: Jan Smit

Die grootte van kleuters is hier in ag geneem.


4

BLOEMNUUS, VRYDAG 9 AUGUSTUS 2013

Getroud Corné en Larishka Coetzee,

Foto: Lize-Mari Stassen

Louise en Peter Adams,

Foto: Loraine Bergh

AS jy onlangs getroud is, stuur jou mooiste troufoto (nie swartwit nie) na jens.friis@media24.com. Dit sal jou niks kos nie. Sien nog troufoto’s by www.bloemnuus.co.za.

Hendré en Anri Scheepers (The Willows).

Foto: Minette Grové

Johan en Emmerentia Human (Tuscan Rose)

Foto: Madeleine Haarhoff

Edroy en Phidelia Abrahams.

De Buys en Maryke Scott.

Foto: The Wedding Shoppe Bfn

Danie en Adelle Jordaan.

Lourens Fella en Monique Bennett (Slightly Nutty).

Foto: Eye Candy


BLOEMNUUS, VRYDAG 9 AUGUSTUS 2013 5

M&C SAATCHI ABEL 7197/A

g n i p o k Uitver KRY TOT

50% AF

OP’NUITGESOEKTEVERSAMELINGVANONSWYE REEKS EKSKLUSIEWE SKOEN-HANDELSNAME VIND ONS BY WINKEL NO.2, ST. ANDREWSSTRAAT, BLOEMFONTEIN

AANBOD GELDIG VAN 26 JULIE – 11 AUGUSTUS 2013.


6

BLOEMNUUS, VRYDAG 9 AUGUSTUS 2013

Z PR ‘still the best’

HAVING been founded in 1989, Z PR Communication and Public Relations Consultants celebrate 24 years as central South Africa’s foremost integrated marketing agency. With the strength of four dynamic women, the company evolved into a vibrant consultancy offering the full range of corporate communication and public relations services and has established a proven track record in creative achievement, earning the company a reputation for professional and innovative performance. In May 2013, Lynne Landman, long-term manager of Z PR, took over sole ownership of this dynamic agency. Lynne has been at the steer of Z PR Communication and Public Relations Consultants since 2004 during which Z PR’s turnover more than doubled. This adept businesswoman possesses a Master Degree in Communication Science as well as a Higher Diploma in Business Management. Furthermore, she serves on the committee of the Free State branch of the Businesswomen’s Association where she fills the communications portfolio. Her qualifications coupled with her skills in Integrated Marketing Communication - Public Relations, Events Management, Design, Promotions, Advertising Concepts, Marketing Strategies, Corporate Communications, Management, Market Research, Editing and Project Management will undoubtedly see her take Z PR to new heights.

With the strength of four dynamic women, the company evolved into a vibrant consultancy offering the full range of corporate communication and public relations services and has established a proven track record in creative achievement, earning the company a reputation for professional and innovative performance. Z PR focuses on three operational areas, namely experiential marketing, media and public relations. The result of this wide array of services is that Z PR is able to provide an outsourced solution that affords their clients a single point of management and accountability. Z PR’s Experiential Marketing Division offers their clients a range of attractive brand ambassadors that allow their brand to connect face-to-face with target audiences. It is an incredibly valuable tool to stimulate sales, build brand awareness, and convert customers from competing products and services. With years of experience in consumer promotions, Z PR can assist their clients with various promotions in-store, in shopping malls, by the roadside, in night-clubs, in the cinema, at restaurants, at trade shows, or whatever the need is. Z PR also has extensive experience in public relations and event management. Z PR offers their clients an extensive list of solutions for their business needs - thus creating a one-stop marketing shop for their clients’ convenience. Z PR has a great history of managing events and it has been a part of their service offering since 1989. A new component to Z PR is their media department which includes graphic design services and photography. Over the last 24 years Z PR has had the privilege of working with some amazing clients including: SpecSavers, Supersport, PwC, M-Net Cares, Ofm, Bloem Plaza, Securicor Grey and South African Breweries to name but a few. Furthermore, Z PR has been coordinating large events such as the KTV and Mzansi Magic Market Days for more than ten years. For more information on Z PR phone them on 051-5229574, email marketing@zpr.co.za or visit their website www.zpr.co.za.

As jy wil adverteer, bel Susna Pieters by 051404-7798.

SIT AAN SAAM MET SANGER: Annatjie Bouwer het in ’n Bloemnuus­kompetisie ’n ete saam met die sanger David Fourie gewen. Ná die ete het Annatjie hieroor gesê: “Dit het gevoel soos ‘n kuiertjie saam met ‘n goeie vriend rondom ‘n heerlike bord kos, net soos Iewers Nice dit kan voorsit. Ek was nogal senuweeagtig oor die ontmoeting, want waaroor gesels ’n mens alles? Ná die tyd het ek besef ek het oor niks gesels wat ek vooraf beplan het nie, die gesprek het vanself gebeur. Ek dink dit is omdat David so aangenaam en nederig is, maar ek kon ook ’n diepte bespeur, daar is beslis meer agter die glanspersoonlikheid op die foto’s.” Foto: Jens Friis

Kos- en wynpasmaats CREATION WINES het sy wyne bekend gestel terwyl gaste vir heerlike geregte by De Oude Kraal se Dorpshuis, Brebner­ weg 16, aangesit het. Hier is Dieter Odendaal (Creation Wi­ nes), Gerhard Lombard (De Oude Kraal), Susna Pieters (adver­ tensiebestuurder: Bloemnuus), Righard Theron (De Grendel­ wyne) en Tarryn Thomas (Riedel­glasware). Foto: Jens Friis


BLOEMNUUS, VRYDAG 9 AUGUSTUS 2013 7

80 birthday SaLE th

MEn’S LawrEncE Shirt normally R299

nOw r199

MEn’S urbanE FLEEcE tOp normally R399

nOw r299

GradiEnt 25L daypack normally R599

nOw r350

wOMEn’S akira JackEt normally R1399

nOw r999

ShOp OnLinE at www.capeunionmart.co.za FREE delivery on all orders over R250

MEn’S aLtitudE 4 bOOtS normally R1099

nOw r699

MEn’S Or wOMEn’S Xa prO 3d uLtra 2 ShOES normally R1399

nOw r899

®

nuLink 2390LM GpS normally R2599

nOw r1499

Call 08600-34000 or visit www.capeunionmart.co.za. Stores nationwide. Products subject to availability. All our products are covered by our famous 5-Way Guarantee, ensuring that you always get the best price and advice along with the fairest return and exchange policy. * Terms and conditions apply. Advertised items are limited to 3 per customer.

OvEr 300 SaLE prOductS in-StOrE. up tO 40% OFF*


8

BLOEMNUUS, VRYDAG 9 AUGUSTUS 2013

Bloemnuus wens G6 geluk met sy eerste verjaardag. Vir soortgelyke advertensieblaaie bel Susna Pieters, 051-404-7798

VOLG BLOEMNUUS OP JOU SELFOON: Dit is spesifiek s贸 ontwerp dat jy die koerant nou maklik op jou selfoon se skermpie kan lees: http://bloemnuus.mobi.


BLOEMNUUS, VRYDAG 9 AUGUSTUS 2013 9

Good deeds Karen Herbert UNASHAMEDLY ETHICAL is working hand in hand with Exposed 2013 on exposing corruption. Members of the community can nominate individuals or organisations who are known for their unashamedly ethical lifestyle before 26 August. Lynette Bezuidenhout of Unashamedly Ethical says this project, Exposing the Righteous, recognises people and organisations who make a stand for ethics,

values and clean living. Anyone can nominate a person or organisation by writing a motivational story with references no longer than an A4-page. The categories are: ) youth; ) sport; ) health professionals; ) business; ) government; ) church/religious organisations; and ) non-profit organisations. Unashamedly Ethical Free State will be hosting an event on 15 October in the

city hall in Bloemfontein where five finalists from every category will be honoured and a winner in each category will be announced. The winner from each category will represent the Free State at a national event. This event will take place during February 2014 in Cape Town. This will be an annual event. For more information call Bezuidenhout between 08:00 and 16:00 on 084-702-0310, or email unashamedlyethicalfs@gmail.com.

EXCEL IN MOTO­X: During the third round of the Free State/Northern Cape Moto­X Cham­ pionship held in Kimberley, these boys of Grey College (Primary) obtained special places. In the 50 cc MX Class Wian du Plooy was first and Tyler Dienar third. In the 65 cc MX Class Reynard Venter was third and Illario Morretti fifth.

BLOEMNUUS SE FACEBOOK­LESER VAN DIE WEEK is Sancé Vermaak: “As ’n kankeroorwinnaar sal ek my ver­ haal op Vrouedag by Florisbad vertel. Ek is ’n wenner en ek leef vir elke se­ konde. Ek is afhanklik van ’n suurstof­ masjien 24/7, maar ek leef vir Jesus wat my nooit sal versaak nie. Liefde, lag, blymoedigheid en lewensvreug­ de omring my. Familielede en vriende is my steunpilare en my anker. Ek is ’n kaalvoet­natuurkind en haat ertjies. Ek woon sedert 1997 in Bloemfontein en mis nie een uitgawe van Bloemnuus nie. Wanneer ek dit nie ontvang nie, is Bloemnuus gelukkig op FB en haal ek al die nuus daar in.” Foto: Verskaf

Today in history 1483: Pope Sixtus IV celebrates the first mass in the Sistine Chapel, which is named in his honour. 1678: American Indians sell the Bronx (New York) to Jonas Bronck for 400 beads. 1859: The escalator is patented. However, the first working escalator appeared in 1900. Manufactured by the Otis Elevator Company for the Paris Exposition, it was installed in a Philadelphia office building the following year. 1910: The first complete, self-contained electric washing machine is patented. 1927: Robert Shaw, actor and writer, is born. 1936: Jesse Owens wins four gold medals in track and field events at the Berlin Olympics. 1945: The B-29 bomber Bock’s Car drops a second atomic bomb on Nagasaki, Japan. 1974: Gerald Ford is sworn in as president of the United States after the resignation of President Richard Nixon. 2004: Donald Duck receives the 2 257th star on the Hollywood Walk of Fame.

Hoe jy kan help om die ligte dié winter aan te hou … veral tussen 5nm en 9nm op weeksdae Suid-Afrikaanse wonings – wat woonstelle, komplekse, huise en residensiële landgoedere insluit – gebruik 17% van die elektrisiteit wat in ons land verbruik word. Maar op weeksdae, tussen 5nm en 9nm, styg dié vraag tot soveel as 35%, ’n massiewe toename wat die kragnetwerk onder geweldige druk plaas.

Waarom gebeur dit? Die meeste van ons kom van Maandag tot Vrydag so rondom 5nm by die huis. Die eerste ding wat ons doen, is om die ligte, televisie en elektriese verwarmers aan te skakel. Daarna volg die oond, die mikrogolfoond en die wasmasjien of skottelgoedwasser. Ons gebruik ook warm water in die kombuis en neem ’n bad of stort, wat beteken dat die geiser bo in die plafon harder werk as op enige ander tyd om die water te verhit. Miljoene van ons volg min of meer hierdie roetine op presies dieselfde tyd, wat beteken dat Suid-Afrika se wonings meer as ’n derde van die elektrisiteit gebruik wat weeksdae tussen 5nm en 9nm in die land verbruik word. Soos die vraag toeneem, doen Eskom alles in hul vermoë om daardie krag te voorsien deur byvoorbeeld gedurende die dag ’n aantal noodkragstasies te bedryf ten einde vraag en aanbod te balanseer. Dié winter word ons egter genoodsaak om die instandhouding van kragstasies voort te sit; gevolglik sal die stelsel onder groter druk verkeer tydens die spitstydperk (5nm tot 9nm).

Hoe kan jy help om die ligte dié winter aan te hou? Drie eenvoudige dinge: 1.

Skakel jou elektriese geiser af tussen 5nm en 9nm; want dié toestel gebruik by verre die meeste elektrisiteit in jou huis, en kan vir tot 50% van jou elektrisiteitsrekening verantwoordelik wees

2.

Moenie die verwarmers tussen 5nm en 9nm aanskakel nie. Dié toestel gebruik baie krag en mag tot 16% van jou maandelikse elektrisiteit gebruik. Trek eerder warm aan, gebruik ’n gasverwarmer, warmwaterbottel en genoeg komberse, om warm te bly

3.

Skakel jou swembadpomp tussen 5nm en 9nm af; dié toestel kan tot 11% van jou elektrisiteit gebruik.

Kom ons skakel saam af … en hou dié winter Suid-Afrika se krag aan. Besoek www.eskom.co.za/idm vir meer besonderhede oor waardevolle besparingswenke vir die winter, sowel as inligting oor Eskom se energiedoeltreffende produkkortings.

VERLOOF: Jan Gabriel Vermeulen en Vale­ rie Strachan is onlangs verloof toe hy haar in die Drakensberg gaan bederf het. Hul ver­ lowingspartytjie was in Slightly Nutty. Foto: Nick van der Leek

Die dryfkrag vir jou wêreld Eskom Holdings SOC Limited Reg Nr 2002/015527/06

Mohlaleng_1472_A1

1923-

2013


BLOEMNUUS, VRYDAG 9 AUGUSTUS 2013

DAAG UIT

ONS

ONS PLAAS ONS GELD OP JOU SPIERE!

Indien jy die aanbiedinge in dié advertensie voor 18 Augustus 2013 teen ’n laer prys by enige ander winkel in Bloemfontein vind, sal ons nie net daardie prys KLOP nie maar boonop 1 000 punte op jou Dis-Chem Voordelekaart laai wat jy as kontantafslag teen toekomstige inkopies kan gebruik! USN Hyperbolic Mass Bulk Pak

C’est (Ga)bon

SSN Anabolic Muscle Builder 4kg

PLUS

6kg Verskeie

1kg

PLUS

GRATIS

HGH550 Stimulator

WAARDE R149.95

GRATIS

WAARDE R219.95

Ons mense in die vreemde

NOU

R41995

NOU

R39995

SPAAR R70.00

SPAAR R100.00

CHARMAIN LOUW, ’n oudleerling van die Hoërskool Jim Fouché, en haar man, Johann, ’n oud-Kovsie en oudonderwyser van die Hoërskool Sentraal, woon in Gaboen en het hul ervarings met Theonie Kok gedeel.

Biogen L-Glutamine 200g

Evox Lean Pro Dieet Proteïene

PLUS 100g

GRATIS

1.9kg

NOU

Hoekom Gaboen? Johann is genader en gevra of ons vir ZPC in Gaboen sal kom werk. Ons het voor ons onderhoud nog nooit van Gaboen gehoor nie, en ons was net twee maande getroud, so dit was ’n groot besluit, maar ons is nou al amper ’n jaar hier en dit raak net beter.

NOU

R14995

R33995

SPAAR R40.00

SPAAR R70.00 SPS N.O. Rage

2+1GRATIS 2+1GRATIS

KOOP

10

400g

PLUS

Glu-Tec Powder

GRATIS Evox 3DT 125g

WAARDE R189.95

R149.95 VIR 1

NOU

KOOP 3 VIR

R33995

R299

90

SPAAR R70.00

SPAAR R149.95

Powerbar Gel

Biogen Testogen

41g sakkie Verskeie geure

80 kapsules

NOU

R269

NOU

95

SPAAR R100.00

HydroxyCut Hardcore Elite 110 kapsules

NOU

R16

95

SPAAR R4.00

R44995

SPAAR R90.00

100 kapsules

PLUS

R-α-Lipoic Acid

900g

NOU

R18995

SPAAR R60.00

GRATIS WAARDE R169.95

Het julle maklik aangepas? Aanvanklik was dit moeilik. Die amptelike taal is Frans en dit was moeilik om met die werkers te kommunikeer en selfs om iets van ’n spyskaart af te bestel. Alles wat ’n mens gewoonlik maklik kan sê, het in vingertaal verander. Vervoer? Die vervoer was ’n gemors. Gelukkig het Johann ’n internasionale rybewys. In Gaboen ry hulle aan die regterkant van die pad . . . hulle hou regs en gaan links verby. Dit is heeltemal te confusing vir my. Hoe is die weer op die ewenaar? Die humiditeit is iets wat ek aan niemand kan verduidelik nie. As dit in Bloemfontein reën, ruik ’n mens die reën en die aarde koel af. Ná ’n reënbui in Gaboen is dit net nog warmer en bedompiger.

Cap Estérias: Charmain en Johann Louw woon in Gaboen. Bo: Pongara Lodge. * Nog foto’s by www.bloemnuus.co.za Wat maak dit beter of slegter? Gaboen is ongelooflik mooi en hier is heelwat attraksies. Al wat sleg is, is dit is duur en as ons in Suid-Afrika is, voel alles goedkoop. Hier is nie winkelsentrums of wegneemete-winkels soos dié waaraan ons gewoond is nie, so dit maak spaar makliker. Watter eienskap as Suid-Afrikaner maak die aanpassing makliker? Ons is nie bang vir werk of uitdagings nie en is bereid om te leer. Hoe is die inwoners? Almal leef hul kultuur uit en respekteer mekaar. Hulle is hardkoppig oor hul taal en voel as jy in hul land woon, jy moeite kan doen om Frans te leer praat. Hier is ’n groot verskil tussen ryk en arm, maar almal is trots op hul werk, maak nie saak wat hulle doen nie. Winkels is van Maandag tot Sondag van 07:00 tot 00:00 oop en die meeste mans dra ’n das en pak ongeag die hitte of hul beroep. Vreemde kos? Hulle verkoop heel hase en varke. . . dit het my aan die begin uitge-freak. Hoe leef julle jul kultuur uit? Ons hou weekliks as ZPC-span kerk. Ons braai ook graag, maar die vleis is nie so lekker soos in Suid-Afrika nie. Ons gunsteling is Kameroen-filette. Wat mis julle van Bloemfontein? Familie en vriende en ’n vinnige koffie met sussies of vriendinne etenstyd – hier is nie so iets nie. Raad vir ander wat in Afrika wil woon en werk? Afrika-tyd word hier bewaarheid. Wees voorbereid daarop dat niks hier vinnig gebeur nie en vergewis jou van die land se reëls en tradisies. Vind uit watter taal hulle praat en leer dit. Maak vinnig vriende, hulle is die mense op wie ’n mens in moeilike tye kan staat maak.

NOU

R15995

SPAAR R30.00

AANBIEDINGE EKSLUSIEF AAN DIS-CHEM Bloemfontein Northridge Mall Eeufeesweg Helicon Heights

Wat doen julle? ZPC renoveer die vyfster-Radisson Hotel en die driester-Park Inn Hotel. Johann is die finansiële bestuurder en ontvang projekbestuuropleiding. Ek doen die administrasiewerk en kry opleiding om ’n beroepsveiligheid-en-gesondheidbeampte te word.

Moes julle medisyne neem? Voordat ons gekom het, het ons inspuitings vir ingewandskoors, geelkoors en hepatitis gekry. Ons moet deurlopend malaria-medisyne gebruik.

USN Creatine HCI

32GI Accelerate

Waar is dit? In Sentraal-Wes-Afrika, tussen Kameroen, die Kongo en Ekwatoriaal-Guinee. Ons bly in Libreville in die uitbreiding Louis, beter bekend as “Party Street”. Ek sal dit met Westdene vergelyk.

Watter lewensles het julle daar geleer? God bepaal jou lewenspad lank vooruit, alles raak deur Sy genade makliker. As jy mense het wat jou ondersteun, is geen uitdaging te groot nie.

Loch Logan Water Front 105-107 Henrystraat

Hoogtepunte? Pointe Denis is so 30 minute per boot van ons af. Ons het verlede jaar ’n seeskilpad daar gesien wat meer as 200 kg weeg.

Dis-Chem behou die reg voor om die getal van enige item wat te koop aangebied word, te beperk. Produkvoorkoms mag van foto’s verskil. Afbeeldings dien slegs ter illustrasie. Pryse sluit BTW in en is geldig vir kontant, tjek of kredietkaart. BF&W. Aanbiedinge geldig tot 18 Augustus 2013 terwyl voorrade hou, behalwe waar aangedui.

GO Advertising 68156

Het julle al ’n pigmee gesien? Nog nie, maar ons is op die uitkyk. Die woud is groot . . . Ons hoop wel om nog ’n gorilla te sien.


BLOEMNUUS, VRYDAG 9 AUGUSTUS 2013 11

NEED TO FEEL BETTER? NEED TO TALK? Contact us, WE'LL LISTEN. Always confidential and free. 24/7. Talk to us: 051 444 5000. Write to us at Box 29874, Danhof 9310. E-mail us at Befrienders@wsinet.co.za

CASH FOR GOLD We pawn Kruger Rands, diamonds and Rolex watches 9ct R120/g 18ct R240/g 082 345 6711

SPRINGKASTELE en

WATERWURMS

Sokkerkasteel, Spiderman, Barbie, Krokodil, Shrek, Gladiators, Tropical Island, Barney, skuimput. Aktiwiteitskastele. Kastele met glybane

HOË GLYBANE. BOOT, 3-IN-EEN.

SKAKEL RINA by 051-4461361

EK KOOP GOEIE gebruikte klere, skoene, linne en kombuisware vir kontant. Ek besoek u ook tuis. Aankope slegs in Bloemfontein. Skakel 072 185 8217

Miniatuur Yorkshire Terriërs te koop. Skakel Suretha 079 493 3800.

BRIDGING CASH while waiting for

AAA-kwaliteit- INSTALLERING van alle plafonne en 'dry walls' (herstel van plafonne), matte ('carpet tiles' en volvloermatte), gelamineerde vloere, gratis kwot.(079 581 6654.

TUIN- en huishoudelike vullisverwydering: Vanaf R250 per vrag. Skakel Thys 072 391 3781.

PENSION/ PACKAGE PAYOUT (lump sum only) CASH SAME DAY

086 1101 388 083 6700 788

SLEEPWAENS TE HUUR/TRAILER HIRE. SKAKEL/CALL: 081 270 1381 OR 051 433 7803.

Beautiful 4-bedr house plus granny flat, in York Rd, Waverley to let. R13 000 p.m. unfurnished, R14 000 p.m. furnished. Pool and garden service incl. Call Stratos 082 560 0420.

Sales Rep: BFN and surr. areas. R12k plus Co Car and Benefits for Int FMCG Co. Candidate must have FMCG sales experience, and a valid driver's licence. Send CV to nwabisa@performer.co.za or fax: 086 234 6764.

SUPERVISOR MECHANICAL (TEMP)

* Qualified Artisan. * Min 5 yrs' supervisory exp. * Leave, IR, IOD exp.

Fax: 086 510 0604

mandi@fokuspersonnel. co.za

ADVERTISEMENT AFRIZONE 118 CC

Kindly take notice that notice is hereby given, in terms of Section 82 of the Companies Act, 2008, and Regulation 40(6) of the Companies Regulations, 2011, that Afrizone 118 CC registration number 2002/060720/23 is in the process of restoration of the close corporation with the 'Companies and Intellectual Property Commission'. Any objections to the restoration of this close corporation must be lodged with the Registar at PO Box 429, Pretoria 0001 within 30 days from the publication of this advertisement.

170 sq m: Free-standing office space available. 116 Zastron Str. R14 000 p.m. excl. VAT. 082 412 4605.

122 JJ DUVENHAGE

3 bedr (R5 000 p.m.) and bachelor (R1 500 p.m.) units available on plot in Spitskop from 1 Sept. Utilities excluded. Pool and garden services incl. 082 412 4605.

Twee-slaapkamerwoonstel te huur in Verdi-kompleks, Hospitaalpark, BFN vanaf 1September 2013. Huur: R3 850 per maand plus water en elektrisiteit. Vir navrae skakel E Horn 051 447 8252.

In die boedel van wyle Jacobus Johannes Duvenhage en nagelate gade Maria Elizabeth Magdalena Duvenhage met wie hy binne gemeenskap van goedere getroud was en wat woonagtig was te Fichardt Park Aftreeoord, Woonstel P2, Bloemfontein, distrik Bloemfontein, boedel-nommer: 6617/2013. Skuldeisers en skuldenaars in bogemelde boedel word versoek om hul vorderings in te lewer en hul skulde te betaal by die kantore van ondergenoemde binne 30 (dertig) dae vanaf 9 Augustus 2013. PROKUREURS: DUVENHAGE & VAN DER MERWE Posbus 63 Kuruman 8460

ASSISTANT FUNERAL REPRESENTATIVES

1.Gekwalifiseerde dieselwerktuigkundige vir grondver-

skuiwingsmasjiene. 'Manual gearbox', ± 6 jaar ondervinding. Met vorige verwysings. 2. Gesoek: 'n 'Rep' wat ± 3 jaar ondervinding het in 'sales' en 'trucks'. Met vorige verwysings. Faks CV na

BLOEMFONTEIN • WELKOM • KLERKSDORP • PRIESKA

051 432 8259.

ADMIN MANAGERBOTSHABELO

* Finacial degree/diploma * Min 2 yrs' management exp. * Credit book R6 m p.m. * Income statements hanchen@fokuspersonnel.co.za DOEN ADMINWERK VAN JOU HUIS AF. SMS naam/adres vir volledige inligting na (071 511 6597.

Positions available for qualified trade test candidates (TEMP):

* Painter * Plumber * Cabinet Maker * Fitter/Millwright * Electrician - heavy current * Electrician with aircon/refrigeration exp. * Boiler operator

Fax: 086 510 0604

mandi@fokuspersonnel. co.za

BETREKKINGS

Since its establishment in 1918, AVBOB has grown steadily into a multi-billion Rand Organisation. AVBOB is the leader in the funeral insurance industry and is committed to good corporate management and focused on social responsibility. AVBOB’s three operating divisions (Insurance, Funeral Service and Industries) have flourished by respectfully meeting the wide-ranging needs of our culturally and ethnically diverse society. As a result, AVBOB now has over 1.3 million policyholders. www.humanjobs.co.za

Are you a self-driven individual with a desire to be successful? Do you have a passion for people and possess excellent interpersonal skills? An opportunity exits at AVBOB Funeral Services for entrepreneurs who wish to be trained as Funeral Representatives. You will enjoy top quality training and financial support from South Africa’s most respected funeral organisation, whilst preparing for an independent career. Duties include the arrangement and conducting of funerals, as well as the selling of tombstones and policies. The ideal candidate should have the following: • Grade 12 • Excellent people and communication skills • A clear credit record • Willingness to relocate (if necessary) • Valid driver’s licence • Marketing experience is essential • Functional experience in the funeral industry will be an advantage • Good financial management experience will be a definite advantage • Business knowledge of the funeral industry and experience in marketing products will be an advantage. Enquiries: Tel. (051) 444-0824 We offer a market-related remuneration and assistance with establishing your business. Interested persons may send their CVs (applications) to the Area Manager at fax: 086 557 3573, or e-mail: dpmarais@assurance.avbob.co.za Mark your application clearly with reference Asst/Bloem. Closing date: 15 August 2013 Candidates who have not received correspondence from us within six weeks of the closing date may consider their applications unsuccessful. Human Communications 101329


12

BLOEMNUUS, VRYDAG 9 AUGUSTUS 2013

Adventure of a lifetime AFTER years of dreaming and talking about a great adventure, De Bruyn Joubert and Ulrich Walters are on the verge to finally set off on a cycling adventure of a lifetime. In less than a month they are giving up their normal eight to five lifestyle when they will fly to Australia and set off cycling through all seven continents. De Bruyn and Ulrich have a huge passion to travel and between them have visited 36 countries already. Ulrich and De Bruyn grew up in Bloemfontein. Ulrich went to Jim Fouché Primary and then to the Sentraal High School in gr. 8. De Bruyn was in Willem Postma and also in Sentraal where he and Ulrich became friends. De Bruyn started his first business at the age of 15, studied at the Stellenbosch University and continued his entrepreneurial passion ever since. Ulrich studied photography, worked on cruise ships and has been working as a freelance photographer. Around 7 Continents starts in Sydney, Australia, where they will cycle through some of the world’s

toughest, most dangerous and hottest environments towards Perth. The adventure will then continue through Europe, Asia, North America, South America, Antarctica and finally through Africa. Preparation for the adventure included three months of part-time planning and four months full-time. Some of the most important things to consider were routes, environments, possible countries, food and water resources, cycling times and distances, weather, sponsorships and media exposure. The decision to ride for a charity was always on their minds and in the end they decided on No Food For Lazy Man. The charity was set up by solo adventurer Riaan Manser. Around 7 Continents can be followed on the following social media channels: S Facebook: www.facebook.com/ around7continents S Twitter: @cyclingA7C, @debruynjoubert, @ulrichwalters Bloemnews will keep you up to date over the next years about the cycling adventure of De Bruyn and Ulrich.

De Bruyn Joubert and Ulrich Walters are on the verge of setting off on a cycling adventure of a lifetime. Photo: Conrad Bornman

Atleet in Lyon in botsing beseer Rufus Botha DIE siggestremde (T13-kategorie) blits van Bloemfontein Jacques de Bruyn is baie teleurgesteld nadat die ongeluk hom getref het tydens die wêreldkampioenskappe vir gestremde atlete wat verlede week in Lyon, Frankryk, ten einde geloop het. De Bruyn het ’n ongeluk in dié Franse stad beleef wat hy liefs gou sal wil vergeet. Volgens De Bruyn se afrigter en ook een van die nasionale afrigters van die span in Lyon, Dup du Plessis, was De Bruyn en een van sy medeSuid-Afrikaanse spanlede, Denswill Maans, in ’n trompop-ongeluk op die atletiekbaan betrokke.

‘Dit was met sy voorlaaste deurloop wat Maans uit die bloute verskyn het en reg voor Jacques ingeloop het. Dit is die lelikste geluid wat ’n mens kan hoor . . .’ Du Plessis vertel De Bruyn was saam met sy Bloemfontein-spanmaats op die baan waar die kampioenskappe beslis is. Hulle moes ’n ligte oe-

Jacques de Bruin lê hier in ’n hospitaal in Lyon, Frankryk, nadat hy by die wêreldkampioenskappe vir gestremde atle­ te in ’n oefening­botsing met ’n mede­Suid­Afrikaner, Dens­ will Maans, was.

fensessie doen om van die vlugflouheid ontslae te raak toe die ongeluk gebeur het. “Ek het die elf atlete wat aan my toevertrou is, gevra om mekaar tyd en ruimte te gun om behoorlik op te warm, maar Maans was badkamers toe toe ek met hulle gepraat het. “Jacques was reeds goed aan die gang met sy deurlope en het reeds teen 95% vaart genael nadat ek seker gemaak het die baan voor hom is skoon vir sy deurlope. “Dit was met sy voorlaaste deurloop dat Maans uit die bloute verskyn het en reg voor Jacques ingeloop het. Dit was die lelikste geluid wat ’n mens kan hoor as twee mense teen mekaar bots.” Du Plessis sê voorts Maans kon nie onthou waar hy vandaan gekom het nie en dat hy klaarblyklik opgewarm het. Albei atlete was ’n oomblik roerloos en Maans was sowat 15 minute “so uit soos ’n kers”. De Bruyn se gesig was vol bloed weens ’n sny aan sy voorkop en hy het ook sy neus gebreek. Hy het egter nie oor sy gesig gekla nie, maar oor sy been. Terwyl die spandokter na Maans omgesien het, het Du Plessis opgemerk albei De Bruyn se ACL- en PCL-ligamente was af. Binne enkele minute is albei atlete per ambulans na die hospitaal gebring. Met deelname reeds buite die kwessie is De Bruyn in Lyon geopereer en is hy ná drie dae ontslaan. Hy was, erg gefrustreerd, genoop om vir die duur van byeenkoms in die hotel te bly. Maans se byeenkoms was ná die ongeluk ook verby.


Bloemnuusbl 20130809