Avanti | Uitgawe 3 | September 2015

Page 8

A: “Change is the only constant.” Hulle moet reg wees om omgedop te word.

W:

Hulle moet

reg wees vir ‘n

“bang.” Ons doen nie goed met ‘n “sizzle” nie, maar met ‘n “bang.” 2015 was ‘n jaar vir die boeke, maar 2016 gaan ‘n jaar vir geskiedenis wees.

WATTER OPOFFERINGS DINK JULLE GAAN JULLE MOET MAAK TER WILLE VAN JULLE NUWE POSISIES? A: Ek weet my akademie gaan ’n bietjie daaronder ly, maar dis reg so, want ek weet dat ek ‘n manier sal kry om dit te laat werk, omdat ek bereid is om die opofferings te maak. Ek weet my vriende sal partykeer op die agterste sitplek moet sit, maar ek weet ek sal op

onthou dat ons daar is vir hulle.

En sy sal dit goed doen. Sy gee nie

WATTER BELANGRIKE LEWENSLESSE HET JULLE IN 2015 GELEER WAT SAL BYDRAE TOT ‘N SUKSESVOLLE 2016? W: Ek het die fliek Unbroken gekyk,

maar sy weet dat ek beslis na haar opkyk en dat sy my ook inspireer. so gebalanseerd is. My ma en pa

make it.” En ek dink dit som vir

was altwee baie betrokke en be-

my baie goed op waaroor die SR

sig op skool, maar hulle het steeds

gaan; daar gaan baie moeilike

in hulle betrokke velde uitgeblink.

tye wees en jy gaan baie opofferings moet maak, maar as jy bereid is om hard te werk dan sal jy die vrugte daarvan pluk en jy sal dit

BESTE RESEP?

maak werk.

A: Daar moet balans wees.

A:

W: Daar moet diversiteit wees. Ons

Die SR is nie vir sissies nie. Ek

moes baie keer vir van my vriende “nee” sê omdat jy net bloot nie altyd tyd het nie en mens moet regtig leer om opofferings te maak en

en mens moet ‘n onderskeid kan

is eenders, maar ook nie. Daar moet egter konsensusop sekere (belangrike) punte wees.

DIY ADVICE FOR THE BEST LEADER

jou belangrik is en watter goed nie tref tussen jou prioriteite en hulle agter mekaar kry.

A: Jy moet nie probeer om alles te verander nie. Deur jou aksies moet ander wil verander. Jy moet leef om te dien, nie om te kry nie.

ek dink ek sal dit moet leer doen.

WIE IS VIR JULLE ROLMODELLE EN HOEKOM? W: Alette. En dis nie net omdat sy

A: Dat daar altyd orde sal wees en

hoofmeisie is nie en mense verwag

dat hulle op ons kan staatmaak.

dat ek dit nou moet sê nie. Maar sy

Ons sal altyd probeer vriendelik

het eerlikwaar al van graad agt ‘n

wees. Maar ook, dat hulle nie sal

indruk op my gemaak. Sy het my

bang wees om na ons toe te kom

altyd geïnspireer, omdat sy net al-

nie. Dat hulle weet dat hulle met

tyd alles wat jy vir haar gevra het

ons kan kommunikeer. Hulle moet

om vir jou te doen, gedoen het. Sy

8 | NEWS

nie, dit gaan net “cheesy” wees,

ters: “If you can take it, you can

W: Ek dink ek gaan moet leer om

WAT WIL JULLE VIR DIE SKOOL BETEKEN?

A: Ek gaan nou nie ook Willow sê

So, ek sal sê my ouers; omdat hulle

mens moet besluit watter goed vir

lik kan ek dit nog nie doen nie, so

op nie.

en daarin sê een van die karak-

‘n maier tyd maak vir alles.

beter te prioritiseer. Op die oomb-

vra nie vrae nie, sy doen dit net.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.