Issuu on Google+

12

EERSTE UITGAWE

DIE KLETSKOUS

REDAKSIE KUIER SAAM MET ANDER REDAKSIES - Simoné van Wyk gr.5ML

Christiaan Engelbrecht (middel) saam met die twee fasiliteerders, Joe Opperman (links) en Zak Fourie (regs).

Camp het ons die heel naweek opgepas en oral saam met ons gegaan. Met die nagmars Vrydagaand, het Joe vir ons sy lewensverhaal vertel en hoe hy sy hele hart vir Jesus gegee het. Dit was 'n “awesome” getuienis! Ons het saans eers teen 11uur in die bed gekruip. Die Saterdag is reeds vroeg begin met spanbou, hindernisbane, swem, snoepie, baie leersame takies en opdragte en selfs 'n vinnige fotografie lessie. Die aand is afgesluit om die kampvuur met 'n grappie hier en daar en nuwe vriendskappe is gesluit. Sondag na ontbyt was die bussie gepak en ons oppad. Dit was 'n heerlike ervaring wat ons almal nog lank sal bybly.

Links: Bernice van Wyk, Zanri Hanekom en Vené Viviers

HORISON APTEEK Ons baba kliniek is oop Dinsdae en Donderdae van 08h00 tot 12h00

Vrydag, 21 Februarie, vertrek die redaksiespan na Dinokeng vir 'n interessante koerantavontuur. Discovery Camp, in samewerking met Beeld se jeugblad redakteur, Riëtte Grobler, het vir ons 'n baie leersame kursus vir skoolkoerante aangebied. Skole van so ver as Noord-Kaap het die kursus bygewoon. Saam met haar was daar ook 'n misdaad-verslaggewer en `n fotograaf. Hulle het ons geleer hoe 'n skoolkoerant werk en hoe dit aanmekaar gesit word van begin tot einde. Joe Opperman en Zak Fourie van Discovery

11 APRIL 2013

Vir vinnige en vriendelike diens, besoek ons vandag nog! U tevredenheid is vir ons ‘n noodsaaklikheid. 013 235 2902 / 013 235 3121

Ons na-ure diens is daar om dit vir u geriefliker te maak. Saterdae 17:00 -18:00 Sondae 10:00 –12:00 17:00 –18:00 Vakansiedae 10:00 –12:00 17:00 –18:00 Selnommer 082 898 8708

Links agter: Riëtte Grobler (redakteur van Jip wat elke Maandag in die Beeld verskyn), Stephanie Nel, Janeldi de Vries, Hilda Fourie (misdaadverslaggewer) en Amanda Roestoff (streeksverslaggewer vir die Wes-Beeld koerant en deeltydse misdaad verslaggewer) en Alet Pretorius (fotograaf) afwesig Links voor: Vené Viviers, Zanri Hanekom, Bernice van Wyk, Sara-Lee le Roux, Simoné van Wyk, Bets-Mari Taljaard, Casey Dibakwane en Ayesha Cassim (inlas)


Kletskous Mei 2013