GFP105 - Finansiële en Beleggingsbeplanning

Page 14

GFP105 Finansiële en Beleggingsbeplanning

ʼn Spesiale vorm van ʼn annuïteit waar die annuïteit ʼn

Ewigdurende annuïteit

onbepaalde lewensduur het. Onafhanklike openbare figuur wat klagtes in verband

FAIS ombud

met finansiële advies en tussengangerdienste ondersoek en beslissings maak met betrekking tot die dispuut. ʼn Gekwalifiseerde professionele persoon wat kliënte

Finansiële beplanner

help om hul langtermyndoelwitte te bereik deur hul finansiële posisie te ontleed en ʼn plan in plek te stel om hul doelwitte te bereik. Die proses waartydens kliënte poog om hul

Finansiële beplanning

lewensdoelwitte te identifiseer en te bereik deur hul finansies behoorlik te bestuur. Die wetgewing wat ten doel het om opbrengste van

Finansiële Intelligensiewet

onwettige aktiwiteite te help identifiseer en om

FICA

geldwassery en die finansiering van terroriste te beveg. FPI (Financial Planning

Die onafhanklike professionele liggaam vir finansiële

Institute of Southern Africa)

beplanners in Suid-Afrika.

FPSB (Financial Planning

ʼn Niewinsgewende assosiasie wat professionele

Standards Board)

wêreldwye finansiële beplanningstandaarde bevorder sodat die globale gemeenskap daardeur bevoordeel kan word. ʼn Lewenstyl bate wat ʼn spesifieke funksie in ʼn

Fundamentele bate

huishouding verrig, bv. voertuig. Geskikte en gepaste vereistes

Die minimum wetlike vereistes met betrekking tot

(fit and proper requirements)

kwalifikasies en ondervinding wat ʼn persoon moet hê om as finansiële beplanner in die finansiële dienstesektor te praktiseer.

Gewone annuïteit

ʼn Annuïteit waar die eerste paaiement aan die einde van die periode betaalbaar is.

Huidige waarde

Die huidige of verdiskonteerde waarde van toekomstige

(present value – PV)

kontantvloei.

Bladsy 12

Studie-eenheid 1: Beginsels en praktyke van finansiële beplanning


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.