GET206 - Belasting

Page 142

GET206 Belasting 4.7.9

Invloed van BTW op inkomstebelastingberekeninge

BTW het ʼn invloed by, byvoorbeeld, die berekening van kapitaaltoelaes. Die kosprys (waarop kapitaaltoelaes gebaseer is) sal BTW insluit as ʼn insetbelastingkrediet nie geëis was nie, en sal BTW uitsluit waar dit wel geëis was. 4.8

Samevatting

In hierdie studie-eenheid het jy geleer van verskillende vorme waarin ʼn onderneming bedryf kan word en hoe die belastingbepalings vir en van elkeen verskil. Jy het ook geleer dat, indien ʼn onderneming as ‘n ondernemer vir BTW-doeleindes geregistreer is, sal BTW geld op alle transaksies wat te doen het met die aankoop van goedere of dienste. Jy het ook meer verneem rakende die belangrikste reëls wat op verskillende gevalle van toepassing is. 4.9

Selfevaluering

Vir vennootskappe moet jy asseblief die voorbeeld onder Paragraaf 15.7 noukeurig bestudeer, want dit is ʼn omvattende voorbeeld. Vir BTW moet jy asseblief die voorbeeld onder Paragraaf 32.35 noukeurig bestudeer; dit is ook ʼn omvattende voorbeeld.

Bladsy 140

Studie-eenheid 4: Vennootskappe, maatskappye en beslote korporasies


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.