BIS105 - Bedryfsinligtingstelsels

Page 121

BIS105 Bedryfsinligtingstelsels

StudieStudie-eenheid 4: Eindgebruikdienslewering

4.1

Studie-eenheid leeruitkomstes

Kennis en begrip Na voltooiing van Studie-eenheid 4 sal jy in staat wees om jou kennis en begrip van die volgende te demonstreer:

ʼn Begrip van die konsep van eindgebruiker

Dienste verskaf aan eindgebruikers

Opleiding van eindgebruikers

IT en produktiwiteit

Vaardighede Jy sal ook in staat wees om:

Tussen die beginsels van eindgebruikerondersteuning te onderskei.

Die dienste wat aan eindgebruikers verskaf word, te skets.

Die belangrikheid van eindgebruikeropleiding te verduidelik.

Eindgebruikerproduktiwiteit te kan beskryf.

ʼn Opleidingsplan vir ʼn spesifieke groep eindgebruikers op te stel.

Voorstelle te maak aangaande die ondersteuning wat eindgebruikers in ʼn spesifieke konteks benodig.

©akademia (MSW)

Bladsy 119


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.