Web agri okt 2016

Page 39

agri Kongres/Congress

‘n Diamant is toe wel ‘n meisie se beste vriend Terwyl die manne oor grondsake, landelike veiligheid en investering in die landbou kopgekrap het, het die dames die Cullinan-myn, oos van Pretoria, besoek. Anneke Roux van Agri SA het die foto’s geneem.

Cynthia Mmela en Anneke Roux van Agri SA geniet ‘n heerlike roomys.

Delene Möller, Agri SA se presidentsvrou

Dames op die bussie voordat die uitstappie bo-gronds begin het

Hannie Anderson en Hester Malan

Hannie Anderson, Hester Malan, Christell Venter en Anna van Litsenborgh

Dié knewel is by die Cullinan-myn uitgehaal en die waarde daarvan beloop R12 miljard. Bo: Die dames het ‘n draai gaan maak by Prima Lux Enterprises Juwelierswinkel waar hulle meer te wete gekom het oor diamante en die versorging daarvan.

Cynthia Mmela van Agri SA

Esna Wilken en Lizette Schoonwinkel

agri OKT/OCT • NOV ‘16 bladsy/page

39


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.