Web agri april mei 2016

Page 95

agri Promosie/Promotional

Die Sensetion werk vir ons, sê dié boere Chris van Niekerk en Bernard Conradie van Zanddrif in die Koringberg-area, sê Dacom se Sensetion werk vir hulle.

O

ns het die geleentheid gekry om die nuwe Dacom Sensetionvogmeter te toets. Die vogbestuurinligting wat ek deur die app op my foon gekry het, was baie waardevol. “Ek gebruik die Sensetion saam met ‘n graaf om sy volle potensiaal te ontsluit en sodoende seker te maak dat die stelsel reg werk. Dis baie lekker om die direkte besproeiingsinligting op my foon te kry. Dit sê vir my presies hoeveel vog beskikbaar is en hoeveel ek nog kan byvoeg. Dit is nie nodig om grafieke te ontsyfer nie. Dit is ook nie nodig om rond te ry om data bymekaar

te maak nie. Die Sensetion-app werk maklik. Terwyl ek in die veld tussen my gewasse

staan, kan ek onmiddellik ‘n besluit neem. “Wat baie prakties is, is dat die probe so beweeglik is en so maklik installeer en uithaal, twee tot drie minute en dis klaar! Ongelooflik lekker.”

agri APRIL • MEI/MAY ‘16 bladsy/page

95


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.