Page 1

GemeenteledeOndersteuning Februarie 2013

Bladsy 1

052 8307; Nozuko Ntanjana soek elke dag werk, 078 371 9022; Miena soek inslaapwerk, 078 531 6901; Emma Malo soek elke dag werk, 071 065 5128; Magrietha Hoorniet soek inslaapwerk, 074 558 0755; Amanda soek inslaapwerk, 072 752 6183; Agnes soek Woensdae, Vrydae en Saterdae werk, maak lekker kos, verwys: Carina John 083 299 6926

aAa •bBb •

Benodig IT dienste? Email: gert@ gitss.co.za Ons bied: Desktop, Support Server Support Wired + Wireless Network Support, MS Active Directory, MS Exchange, Lotus Notes/Domino Support Firewall/VPN Support, Service Contracts, Call out Internet connectivity/Hosting Customised Solutions Hardware + Software Sales. Skakel: Gert Groenewald by 072 0403 114 Blue Sky Designs: Architectural Designs & Services. Architectural Designs, 3D Model development, Municipal drawings, Handling of plans at municipality till approval thereof, Site visits and Quality control. Contact: Anton & Elaine @ 072 83 40 175; Web: www.bluesd.co.za

Borduurlesse: Kontak Helen Pienaar 021 976 0058

Bottelary-werkskepping: Verwers en Saterdag-tuinier beskikbaar kontak asseblief vir Francois 0219765527 as julle iemand benodig.

Cupcakes & Wrappers: Our service consists of: Various flavoured cupcakes, various designs cupcake wrappers, wedding, christening and topcakes, various cakestands for hire, optional delivery set-up at the venue. BLOG: www.cupcakesbiteme.blogspot.com or contact Mareliza 083 234 3414, e-mail: mareliza.meyer@ gmail.com

CV SHAFTS: Alle fabrikate. 2 jaar onvoorwaardelik gewaarborg. Vereiste: “cv boots” moet heel bly. Die volledige oplossing waarom meer betaal? Skakel Paul of Willie by 021-949 2667, Wheel ‘n Steel garage, Bellville. RMi-gradeerde werkswinkel. Webtuiste:www.wheelnsteel.co.za of E-pos: Workshop@wheelnsteel. co.za

cCc •

Chars: Sylvia soek inslaap werk, 078 122 3800; Thandiwe Ntoyakhe 083 360 2108; Beatrice soek elkedag werk, 084 787 0902; Lindy soek saterdae werk, 081 007 0888; Sue-Ellen soek Donderdae werk 079 477 6171;Sylvia Nomahlubi soek elke dag werk, 073 645 4305; Vivian Spamla soek donderdae werk, 076

dDd •eEe •

Drukwerk & grafiese ontwerp: Logos, besigheidskaartjies, briefhoofde, brosjures, pamflette, kalen-ders ens. Kontak Featherline Art & Design - Karen by tel 021 987 4488 of 083 763 3542.

DIENS VAN VOERTUIE: Kwotasie


sluit in: Volledige wielsporing word gratis ingestel! Alle filters (brandstof, olie en lug), olie en vonkproppe. Volledige diensverslag. Vakmanskap gewaarborg. Beste waarde veilige reise! Skakel Paul of Willie by 021-949 2668, Wheel ‘n Steel garage, Bellville. RMi-gradeerde werkswinkel. Webtuiste:www.wheelnsteel.co.za of E-pos: workshop@wheelnsteel. co.za

gGg • hHh •

Gebak: Heerlike tuisgebakte “freerange” hoenderpasteie en bobotie. Skakel Trix 082 324 6888 of 021 975 9916.

Gesoek: Ek is ‘n afgetrede menslike hulpbronne praktisyn wat gespesialiseer het in werwing, keuring en opleiding. Ek is ook ‘n gekwalifiseerde assessor. Ek is egter bereid om enige tipe werk te oorweeg (deeltyds of voltyds – binne of buite kantoor). Kontak Banie Taljaard 082 928 3276

Gesoek: Chris Blatt, soek die volgende: Aparte oumawoonstel, Naby Laerskool Gene Louw, Veilige parkeerruimte op die erf. Kontaknommer: 072 906 8023

Handy man: Willem Adams, 082 098 2825

l L l • m Mn •

Lewensafrigting: Voel jy uitgeput, moedeloos, gefrustreerd en wonder wat jou lewensbestemming is! Ek sal jou help om jou drome in doelwitte te omskep asook aksiestappe in werking stel om dit te bereik en voluit te lewe! Ek hoor graag van jou Gerrit Potgieter 0829246257/gerritpotgieter8@ gmail.com

Meubels: vir herstel en opknapping van enige soort hout meubels, en die vervang van riempies. Skakel Noel of Aggy 021 981 8723 of 084 563 4915 vir ’n gratis kwotasie.

MOTORVOERTUIE: Herstelwerk - Is die oorsaak van die probleem korrek gediagnoseer? Is dit die “ball joints”, of straks die “cv’s? Die koppelaar of die ratkas? Die skokbrekers, of straks ‘n ander suspensie probleem? Foutiewe diagnose = Verspilde koste. Skakel Paul of Willie by 021-949 2668. Wheel ‘n Steel garage, Bellville. RMi-gradeerde werkswinkel. Webtuiste:www.wheelnsteel.co.za of E-pos:Workshop@wheelnsteel. co.za

nNn • oOo •

Naaldwerk herstelwerk: Maandag tot Vrydag: Ure weekdae 08:00-19:30 en Sat 08:00-13:30. Klere verstellings. Zip, some ens. Maak ook kleinerige tafeldoeke (1.5m-3m). 25 jaar ondervinding. Kontak Helen Pienaar 021 976 0058

Nutsman/bouer/verwer: John Louw van Fisantekraal 072 084 6775; 073 8080 259 (sy vrou); verw. 082 353 8260

kKk •

Kitchen Creators: By “Kitchen Creators” ontwerp en bou ons kombuise, slaapkamerkaste ens, teen bekostigbare pryse. Om ‘n gratis kwotasie en konsultasie om u projek te bespreek/te reël, skakel gerus een van die volgende nommers: Francois Hugo 071 186 9238 Marius Jacobs 082 997 3251 E-pos: info@kitchencreators.co.za. Ons is in Stellenberg gebaseer.


• •

shop@wheelnsteel.co.za

pPp • rRr REMME: Herstelwerk sluit o.a die volgende in: Vervanging van “brake shoes, discs/drums en master cylinders” “disc/drum skimming” “bonding of brake shoes” “brake pipes” handrem-kabels waarborge: onderdele = 20 000 km vakmanskap gewaarborg gratis ondersoek en toets. Kwotasies Skakel Paul of Willie by 021-949 2667. Wheel ‘n Steel garage, RMigradeerde werkswinkel Webtuiste: www.wheelnsteel.co.za of workshop@wheelnsteel.co.za

sSs •

SPEELSKOOLTJIE: Het jy ’n 2-3 jarige hasie wat baie lus is vir speel? Bring hom/haar na HAASTIGE HASIES toe vir heerlik leer en speel van 9-12. Lekker temas en prettige speletjies. Dis met groot opgewondenheid dat HAASTIGE HASIES weer vanaf 1 Aug oop is, ook vakansies. Dan kan boetie/sussie ook saamkom. Gekwalifiseerde, liefdevolle educarer. Kontak my asb vir meer inligting! Marili 083 952 8042, Adres: Wagner Way, Sonstraal Hoogte SPEELSKOOLTJIE: Die KAMMAKAMPUS speelskooltjie in Vredekloof nooi alle 3-5 jarige maatjies om saam te speel en leer. KINDERMUZIK, TINY TWISTERS (groot motoriese oefeninge) en KUNS word ook aangebied. Slegs 10-15 maatjies word aanvaar. Kontak: ELRI UYS Tel. 021 981 8537 / 082 955 6420 SKOKBREKERS: MONROE SKOKBREKERS 3 JAAR WAARBORG. Dit is ‘standaard produkte’ Betaal slegs die beste prys! Skakel Paul of Willie by 021-949 2668. Wheel ‘n Steel garage Bellville, RMi-gradeerde werkswinkel. Webtuiste: www. wheelnsteel.co.za of E-pos: Work-

Swembad watersuiwering: Ons installeer Erp “Blue Lagoon” se toestel wat in die plek van chloor of sout vir die behandeling van die water in swembaddens gebruik word. Geen rooi oё of ge-їrriteerde vel, minder elektrisiteit verbruik, geen aankoop van chemikalieё. Kontak KAren Cronje by 0837633542 of e-pos: featherline@mweb.co.za

tTt • uUu •

Te Huur: Strandhuis Witsand: Gerieflike, netjiese huis, goed ingerig. Billike huur. Mooi uitsig. Stapafstand van swemplek. Skakel Wium 0722364216.

Te Huur: Naweek en vakansie akkomodasie te Pearly Beach (anderkant Gansbaai gelee). R300 per nag. Vir meer besonderhede skakel Pieter 082 785 3220.

Tuinwerk: Boland, baie betroubaar. Vir verwysings skakel Martiens Dippenaar 021 976 3864

Tuinwerk: Francois 073 467 3263; Solly 073 708 1499

Tuinwerk: William 0781579098. Baie betroubaar en deeglik. Doen ook bouwerk en verfwerk. Vir verwysings kontak Wahl (0823754131) of Juané (0824495401).

Te huur: Hermanus/Onrusrivier: Vakansie huis te huur, 2 slaapkamers (slaap 6). Selfsorg. 3 min vanaf swemstrand. Hele jaar beskikbaar. Geen diere. Kontak Dan Solomon 021 979 0563 of 084 751 5018

UITLAATSTELSEL: Alle fabrikate TUFFEX-knaldempers of uitlaatstelsels AARBORGE Weekstaal = 18 maande. Vlekvrye staal = 10 jaar. GE-

oOo


HALTE die sleutel tot VERBETERDE WAARBORGE! Skakel Paul of Willie by 021-949 2668. Wheel ‘n Steel garage, Bellville. RMi-gradeerde werkswinkel. Webtuiste:www.wheelnsteel.co.za of E-pos:Workshop@wheelnsteel. co.za

wWw •

Werkgesoek: Ek is volledig toergerus met ‘n rekenaar, drukker en internet en wil graag vanaf die huis dienste lewer, soos bv opstel van dokumente, fakture, tik van verslae, vraestelle ens. Kontak Sophia Truter 083 434 4256 of 021 976 0044 of epos: fresco. truter@gmail.com

Werkgesoek: Op soek na enige Admin/Ontvangs werk (indien moontlik – halfdag). Het nie pastel ondervinding nie, maar is bereid om te leer! Kontak Sonnette van Staden 083 383 2552 of epos: dvanstaden@telkomsa.net

WIELSPORING “Toe in, Camber en Caster” “4-wheel electronic alignment” Gratis kwotasies. Skakel Paul of Willie by 021-949 2668. Wheel ‘n Steel garage, Bellville. RMi-gradeerde werkswinkel. Webtuiste: www. wheelnsteel.co.za of e-pos: Workshop@wheelnsteel. co.za

ADVERTEER HIER!

KONTAK DIE KERKKANTOOR 021 976 1236

SStraal_Advertensies_Feb2013  
Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you