Zoutpansberger 25 Mei 2012

Page 17

ZOUTPANSBERGER

25 Mei 2012 17

Brief

“Kom ons leer ons jongmense om nee te sê vir dwelms en ja vir lewe”

S

ê-net-nee Klubs is bitter nodig in Louis Trichardt. Etiese standaarde het verbrokkel. Die sedelike norme waarmee tieners groot geword het, het verdwyn. Kuierplekke in die dorp het ontaard in ‘n dwelmnes. Is ouers en ander inwoners bewus van wat gebeur op ‘n Vrydag- en Saterdagaand? Mis­ kien ander weeksaande ook ... In ‘n kuierplek waar dronk en gerookte tieners rondwaggel op oorverdowende musiek is daar ‘n paar meisies besig in die badkamer om met ‘n bottel tik te rook ... Maak maar ‘n opname by die hospitale om te kyk hoeveel jongmense word op ‘n naweek opgeneem, ondermeer vir ‘n oordosis dwelms of verdo­wingsmiddels, beserings en aanrandings. Langs die kroeg se toonbank staan ‘n leraar van ons dorp ... Daar kuier hy stil, pas sy kinders op. Dan 04:00 in die oggend gaan almal huistoe saam met dominee, want van die seuns is te gerook en gedrink om self by die huis uit te kom - nie sy kinders nie, maar die vriende. En wat gebeur by sy huis? Saamslapery. Dit is nie net by kuierplekke waar dit aan die orde van die dag is nie, o nee. ‘n Fondsinsamelingsaand word gehou deur een van Makhado (Louis Trichardt) se organisasies. In die vroeë oggendure, wanneer die par­ ty­tjie op sy warmste is, staan daar ‘n groepie mans en vroue wat ‘n sigaret rook wat vol dagga gestop is. Dit is net om lekker te lag vir alles, af te sluit, te chill en hulle maak sommer ‘n peace pipe ... almal rook saam aan een sigaret. Maar die ergste kom nog ... dit is mense wat aansien in die dorp geniet. Hoe nou gemaak? Wie gaan vir wie help? Ja, my pa het my geleer beproef als, maar behou die goeie. Brief

Ja, Operasie Cheetah vang die verbode sigaretsindikate, maar kan ons asseblief begin fokus op die dwelms in die dorp? Word die handelaars nie uitge­ snuffel­nie? Handelaars is die gebruikers se grootste vriende; hulle gee nie ‘n flenter om wie se lewe word geruïneer nie, solank hulle net geld maak. Waar kry al die persone die geld om dwelms te koop? Veral tieners wat nog op skool is? Hoe sê ‘n mens nee sonder dat jy soos ‘n uitgeworpene voel by jou maats? Hoe kan ons help? Hoe gaan ons dit stop? Gelukkig is ek aan die verkeerde kant van 40, my kinders klaar grootgemaak, maar wat van hulle kinders eendag? Soveel vrae en te min antwoorde ... Kan ons nie ook Sê-net-nee Klubs wyd en syd in die dorp en in skole vestig nie, sodat jong mense en ‘n paar volwassenes hulle saam daartoe kan verbind om nie met dwelms te eksperimenteer nie? Om te weet dit is nie cool om kokaiëne of tik te gebruik om jou die siel van die partytjie te maak nie. Ek weet daar is mense wat ook na die kuierplekke gaan wat hoë morele waardes en standaarde het, en wat hulle nie vergryp aan alles nie. Hulle gaan om te kuier met vriende wat dieselfde waardes as hulle het. Kan die persone nie miskien help om die verslaafdes aan die kaak te stel, hulle ouers te laat weet sodat hulle getoets kan word, hulle name op ‘n bord aan bring by die kuierplek, en dan verban word daar nie? Dit is tog hulle wat die plekke ‘n slegte naam gee. Moenie op ‘n pad van selfvernie­ tiging gaan nie- sê net NEE en sê net JA vir die lewe. Sê net nee - (Makhado – Louis Trichardt).

BRIEWE / LETTERS

Write to us at PO Box 1680, Louis Trichardt, 0920 / Skryf aan ons te Posbus 1680, Louis Trichardt, 0920 of news@zoutnet.co.za

Brief

“Gee gerus vir Makhado hierdie gat”

S

o ... blyk dit al hoe meer en meer ‘n voorreg en trots te wees om wel nog op ‘n briefhoof te skrywe “Louis Trichardt!” In die jagseisoen van 1994 het my ou jagmaat op humoristiese wyse die onrusbarende “Afrika-herle­ wing” die hoof probeer bied: “Man ... ek weet nie waarom mense so besorg is nie? Vat KwaZulu-Natal en gee die ding vir die Zoeloes. Vat die Oos-Kaap en gee dit vir die Khosas. Gee Venda vir die Vendas en Namibië vir die Ovambos. Vat die Vrystaat en gee dit terug vir die Landbank!” So moet mens seker maar die Makhado-offensief Brief

Dit gaan baie beter met Jacques

D

it gaan al heelwat beter met Jacques de Beer (10), vandat sy kopvel deur ‘n boerboel verskeur is in Desember verlede jaar. Jacques, wat deur ‘n maatjie se boerboel aan die kop gebyt is, kry steeds behandeling om sy kopvel te heg. Dit word gedoen deur chirur­ giese ballonnetjies wat op sy kop ingeplant is. Die ballonnetjies word vol vloeistof gepomp, sodat Jaques se vel kan rek en oor die wonde kan groei. Die de Beer-gesin reis nog steeds elke twee weke na Pretoria, sodat Jacques hierdie behandeling kan ontvang. Intussen will die gesin graag die volgende persone bedank

D

Stuur dit per e-pos na andries@zoutnet.co.za

- Andries, Erika, Ian en Jacques de Beer (LMB Makhado)

Thanks for the Mother’s Day help

W

e, Lestema Buysdorp Community Home-Based Care, would like to take this opportunity to thank our sponsors who made a contribution to the success of our Mother’s Day Lunch on 13 May 2012. Thanks go to the District EvanDie oud-leerlinge kan Marietjie gelist Hennie Brown of the New (van Zyl) Fevrier by 082 622 9262 Apostolic Church, Mrs Leach and skakel, of Johan Peyer (082 464 1631) of Carina du Plessis (076 834 staff of Leach Printers and Signs, Mr G. Lawrence, Mr Brian du Plooy 4345) . (DA), Leon and the owner of Spar in Louis Trichardt, Buysdorp community, Mr Piet Symons, Mr Lester

long before I can get a haircut?” How long will it The barber looked around take? the shop and said, “About an hour and a half.” A guy stuck his head into a barThe guy left. bershop and asked, ‘How long The barber turned to his before I can get a haircut? friend and said, “Hey, Bob, do The barber looked around me a favour, follow him and see the shop full of customers and where he goes. He keeps asksaid: “About two hours.” ing how long he has to wait for The guy left. a haircut, but he never comes A few days later, the same back.” guy stuck his head in the door A little while later, Bob and asked, “How long before I returned to the shop, laughing can get a haircut?” hysterically. The barber looked around at The barber asked, “So, where the shop and said, “About three does he go when he leaves?” hours.” Bob looked up, wiped the The guy left. tears from his eyes and said, A week later, the same guy “Your House!” stuck his head in the Do you have a good joke? E-mail it to andries@zoutnet.co.za shop and asked, “How Het jy ‘n goeie grappie?

vir hulle volgehoue vriendskap, ondersteuning en finansiële bystand: almal by 2 Eskader, asook die anonieme engel van 2 Eskader wat Jacques en Ian se skoolfonds ‘n jaar vooruit betaal het, Hettie Roets en Andèl Greyling van Anhetico Eiendomme, Ronel Swart, Adinda Pretorius, Wayne Kirsten, Marinda Perucatti, Kangmei Limpopo, Leonie Lombaard, kol. Du Preez en Hazel du Preez. Baie dankie, sonder julle bystand en vriendskap weet ons nie hoe ons dit sou doen nie.

Prayer Power.

P

rayer power is really the power of God revealed through prayer. JA Hanne says in the book of Prayer and Pretence: “The power of prayer is no more and no less than the mighty power of God released through the life of a man who stops being an obstacle of God. The power is God’s alone.” Some mistakenly credit spiritual gains and victories only to prayer. True prayer releases the power to bring these results, but God is the source of that power. Leonard Ravenhill writes: “Prayer is as vast as God because He is behind it. Prayer is as mighty as God because He has committed himself to answer it. RA Torrey writes in his book The Power of Prayer: “All that God is and all that God has, is at the disposal of prayer.” Prayer can penetrate places where no other power can reach. There is no situation or problem too great for the power of prayer.” The power of prayer is largely untapped by the church today. Christian’s have God’s power, tapped only by believing prayer. We must take the view that prayer moves the hand of God because God says it will in His Word. Jeremiah 33:3 “Call unto Me and I will answer you.” Prayer is also deathless; it can be answered after the prayer has died. Let us pray. - 079 5168303 Voorkeur word gegee aan kort briewe oor plaaslike aange­leent­­hede. Die redakteur behou die reg voor om briewe te verkort. / Preference is given to short, factual letter concerning local matters. The editor reserves the right to shorten letters.

Letter

Pieties van 1973 beplan ‘n reünie ie 40-jaar-reünie van die 1973-matrieks van Hoërskool Pietersburg vind aanstaande jaar plaas en die organiseerders is op soek na almal se kontakbesonderhede.

ook humoristies probeer verwerk. Diegene wie vertroud is met die Namibiese kuslyn sal beslis verlang na Sarah se Gat en Dup se Gat waar die vis gereeld lekker loop. Die toestand waarin Louis Trichardt se strate tans is, swak rioolstelsels, treurige watervoorsiening, hopelose onbevoegdheid en korrupsie, strek beslis nie meer Louis Trichardt tot enige trots en eer nie. Gerus kan die plek nou maar gevat word en in die huidige toestand en omstandighede gepas genoem word – offisieël Makhado se Gat. - Gert van Zyl (Louis Trichardt)

The Way, the Truth and the Life

du Plessis of Discovery, Mr Simeon Buys, Mrs Joyce Viulander and all the members of Lestema HomeBased Care for all the hard work, all our families and friends who played an integral part in making the day a success. Most of all we thank our Lord and Saviour for making everyone a part of our lives to make it all possible. He knocked and you answered. Thanking you all, from the bottom of our hearts. God bless.

Published by Zoutnet CC, trading as Zoutpansberger and printed by D Brits, Jeppe Street 1, Louis Trichardt. POSTAL ADDRESS / POSADRES PO Box / Posbus 1680, Louis Trichardt, 0920 TELEPHONE / TELEFOON: Louis Trichardt: (015) 516 4996/7 Louis Trichardt fax (015) 516 2303 E-MAIL / E-POS: Advertising / Advertensies: Editor / Redakteur: Administrative / Administratief: Website / Webtuiste:

ASSOCIATION OF INDEPENDENT PUBLISHERS

adele@zoutnet.co.za anton@zoutnet.co.za anton@zoutnet.co.za http://www.zoutnet.co.za

NEWS / NUUS: News Editor / Nuusredakteur: Andries van Zyl (015) 516 4996/7 Reporter / Verslaggewer: Isabel Venter 073 349 1587 Correspondents / Korrespondente: Frans van der Merwe 084 078 8606 Linda van der Westhuizen 084 516 0223 Nic Hoffmann 083 257 3144 ADVERTISING / ADVERTENSIES: George Janse van Rensburg 082 419 2359 Yolanda Kock 082 972 2060 Pieter Jooste 083 562 1234 Classified/Legal Notices: (015) 516 4996/7 DISTRIBUTION / VERSPREIDING: The newspaper is distributed by Far North Media Distributors. Any queries regarding distribution can be directed to P Jooste (0835621234)

Members of Lestema Buysdorp Community Home-Based Care, who organized a successful Mother’s Day lunch. Brief

Dankie aan borge van Mej Triegie

H

oërskool Louis Trichardt het hul dank uitgespreek teenoor al die borge wat verlede Woensdag, 16 Mei, hul jaarlikse Mnr. en Mej. Triegie moontlik gemaak het. Die borge was Avoca Vale Country Hotel, Body Kenetics, Cadbury’s, C’Jays, CNA, Da Silva Apteek, Daphne’s Hair & Beauty, Die Vleismark, Dixi’s Nails,

Driekie’s Crafts & Gifts, Elmien Guillaume, FNB, Photo First, Game, ISIS Décor & Design, LTT Stationers, Marius Brönn Apteek, Mike’s Kitchen, Morrel Beauty Salon, Muxengo Hair Salon, Noorde Wapens, Northgate Lodge, Ocean Basket, Roman’s Pizza, Salon Lu-iz, Sora’s Square Hair Salon, Seisoene, Stax en Tip Toes.

The Zoutnet Group is a member of Print Media SA and subscribes to the various Codes of Conduct within the newspaper industry. Any complaints about any article published in this newspaper, can be directed to either the editor or The Press Ombudsman of South Africa, PO Box 47221, Parklands 2121. Tel: (011) 788 4829, Fax: (011) 788 4990, E-mail: pressombudsman@ombudsman.org.za The Press Ombudsman does not accept complaints about advertising, and deals only with written complaints made ten working days after publication. Complaints about advertisements are handled by the Advertising Standards Authority of South Africa (ASA). Complaints must be directed to the ASA at Willowview, Burnside Island Office Park, 410 Jan Smuts Avenue, Craighall Park, Johannesburg or PO Box 41555, Craighall, 2024. Fax: (011) 781 1616 E-mail: complaint@asasa.org.za © All rights of reproduction of all articles, advertisements and all other material published in this newspaper are hereby distinctly reserved in compliance with Article 12(7) of the Copyright Act. Alle regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie koerant gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbehou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet op Outeursregte en wysigings daarvan.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.