Weslander 27 Januarie 2012

Page 7

Weslander 26 Januarie 2012

Business News ∙ Sakenuus

7

Plan vir Dasseneiland bespreek YZERFONTEIN – ’n Voorlegging van die Die doelwit van dié vergadering is om te uiteensetting van Dasseneiland se konsep verseker dat die bestuursplan en bewaring van bestuursplan sal Maandag, 30 Januarie by Dasseneiland in ooreenstemming met die Wet ’n openbare vergadering in die Yzerfon- op Beskermde Gebiede is. tein-gemeenskapsaal bespreek word. Die bestuursplan is beskikbaar by biblioteke op Yzerfontein, Darling en die Kaapse

Delba lll maak gereed vir lang reis: Die olieboor wat sedert Maandag, 28 November 2011 in Saldanhabaai-hawe geanker gelê het vir instandhoudingswerk en om voorrade op te neem, het die Weskus-waters gister (Woensdag) vaarwel toegeroep op haar reis na Brazilië. FOTO’S: RONELLE TERRE’BLANCHE

En die sleepboot: Die veelkleurige Delba lll-sleepboot het die Saldanhabaai-hawe gisteroggend na ’n besoek van meer as twee maande gegroet.

Weskus-biosfeerreservaat. Belanghebbendes word aangemoedig om voor Vrydag, 27 Januarie as geïnteresseerde en geaffekteerde partye (GGP) te registreer. Vir navrae bel Charl du Plessis by 079 172 4340 of Sean Ranger by 083 294 8776. Skemer op Dasseneiland.

FOTO: QSL.COM


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.