Weslander 27 Januarie 2012

Page 32

www.weslander.co.za

26 January 2012

Hotnotsvisderby was groot sukses ST HELENABAAI – Groot krewe en visse is geland by die derde Hotnotsvisderby. Die derde derby, gehou op 16 Desember, was ’n groot sukses het Karel Thiart, eienaar van Noordblinder-kroeg gesê. Die prysuitdeling is by die kroeg gehou. Volgens Thiart was daar sowat 90 deelnemers, sommige van sover as Gauteng. Dit was ook die eerste keer dat deelnemers kreef kon vang en ’n paar groot knewels is uitgetrek. Hendrik Conradie van St Helenabaai het die grootste hotnotsvis uitgetrek (1.68kg) en Manne Matthee, ook van St Helenabaai, die grootste kreef (1.16kg en doplengte 132mm). Onder die vroue het Marijke Matthee die grootste vis gevang (1.1kg). Die junior wenner is Junior Lawrence van Gauteng met ’n vis van 1.2kg. Al die vis en kreef is opgeveil om fondse in te samel vir Saldanhabaaier Christo Swart (44) wat beide sy bene weens suikersiekte en

The annual Port Owen River Race took place last weekend. PHOTO: SUPPLIED

Manne Matthee (regs), wat die grootste kreef gevang het by verlede jaar se Hotnotsvisderby, by Chris Mouton, derby-organiseerder. FOTO: VERSKAF

Port Owen River Race provides great sailing Hendrik Conradie het die grootste hotnotsvis gevang. FOTO: VERSKAF

VELDDRIF – The annual Port Owen River hoë bloeddruk verloor het. ’n Kontantbedrag Thiart bedank almal, veral die borge, wat Race was once again a successful yachting van R4 400 is aan Swart oorhandig. gehelp het om van die dag ’n sukses te maak. weekend. The event took place last weekend (21 and 22 January). This year 43 yachts took part and a series of three races were held. The first 4km race took place on Saturday morning, a 12km race was held in the afterDie tuisspan het die loot gewen en eerste Andrew Parring het met sy boulstyl vier noon and on Sunday the yachts sailed out of stelling voor die penne ingeneem. Teen paaltjies vir 48 lopies platgetrek. Die ander the Berg River mouth to a yacht anchored 13:30 was daar reeds ses paaltjies plat vir bouler van die besoekers wat hom goed van about two nautical miles offshore. die verlies van 173 lopies. Andrew Parring sy taak gekwyt het was Horatio CornellisThe 90 competitors and shore crew were (2/27) en Horatio Cornellissen (2/28) was sen met ’n boulontleding van 8-3-2-26. given real West Coast hospitality and were kookwater met die bal maar van hul spanNa ’n kort pouse het die Weskusspan die treated by the Port Owen Yacht Club to a famaats het ’n paar verbroude vangkanse deur wenteiken sonder sukses gejaag, en is almal mous Weskus snoekbraai on Saturday night. die vingers laat glip. uitgeboul vir 138/9. The winner of the event was Kevin ForeDie tuisspan se sterk kolwers het met ’n Die kolwers van die besoekende span wat man, second was Steven du Toit and third plavreeslike eindpoging vorendag gekom en uitgestaan het, is Cornellissen met 35 lopies ce went to Marcus Progli. The team prize went ’n totaal van 266 lopies op die telbord aan- (3x6,2x4), Angelo Engelbrecht met 27 loto the team from Imperial Yacht Club in Cape gebring. Die suksesvolste kolwer was Quin- pies wat vyf grenshoue (1x6, 4x4) ingesluit Town. ton van der Westhuizen wat die wilgerlatte het, Charlton Villet met 23 lopies en QuinGeorge Meyer, who took part in the race, lustig geswaai het en ’n pragbeurt van 92 ton Kannemeyer met 23 lopies (5x4), maar said, “I entered my first Port Owen River Race lopies agter sy naam laat skryf het, wat 14 dit was nie goed genoeg vir ’n oorwinning with my son, Jared, and we were completely grenshoue (6x6,8x4) ingesluit het. Die an- nie. Die tuisspan het die wedstryd met 128 hooked. What really sweetened the deal was der twee kolwers, Gysie van Zyl met 66 lopies gewen. Die laaste A en B-time-series that we finished 1st in our class, were part lopies (7x4) en Chris Hugo met 30 lopies Boland Premierliga-wedstryd vind plaas op of the winning yacht club team (IYC) and cawat vyf grenshoue (5x4) ingesluit het, het Saterdag, 28 Januarie waarna die finaal op me 4th overall out of 40-odd boats.” hul eindtelling laat aangroei na 266 lopies. 4 Februarie volg. The next Port Owen River Race will be held in January 2013.

Vredenburg kry pak in Boland Premierliga-krieketstryd Bennie Abdol STELLENBOSCH – Die wenners van afdeling A en B van die Boland Premierliga Time-serieskompetisie gaan sake uitspook vir die gesogte trofees. Met twee agtereenvolgende oorwinnings het die oomblik van waarheid vir die eerste span van Vredenburg-Saldanha-krieketklub aangebreek toe hulle Saterdagmiddag met die span van Van der Stel op laasgenoemdes se sportterrein sake uitgespook het. Die Weskusspan is goed op dreef in alle ligakompetisies, maar dit is nou vorentoe buig of bars. Die verswakte eerstespan, onder leiding van Mario Prins, het die wedstryd sonder sewe van hul gereelde spanlede moes aangedurf wat vir die Wes-Bolandse streekspan in Grahamstad uitgedraf het.

Jodine Cloete


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.