Whats New In Plett

Page 8

BAY HOLIDAY HOMES RENTALS Sally Searle: 044 533 1480 OFFICE SUITE TO LET To suit professional. R7000-00 excl W & L SINGLE BEDROOM APARTMENT , high ceilings, sunny and spacious R 2 750.00 incl water. 3 BEDROOM 2 BATHROOM , double garage, secure walled garden. R6000-00 incl W&L

Kranshoek Primer Nuus

Uitgawe 14/11 Uit die kantoor Die tragiese dood van leerders vebonde aan Rheenendal Primêr het almal geruk, ons skool, soos dit natuurlik elders ook gebeur het, is onbeskryflik geraak; golwe van die skokke het dwarsdeur die gemeenskap getrek, dieselfde gesien tydens massa begrafnis op die dorp.Ons wil baie graag Rheenendal Primêr stekte toewens, ons kan ons net indink wat hulle moet deurmaak.Verder wens ons ook die ouers en familielede sterkte toe, hier waar hulle hul lewens moet voortsit. Op n ander noot wil ons een van ons opvoeders en rubriekskrywer, Mnr J.Claassen n gelukkige verjaardag(6/9/11) sê – geniet dit en Gods Seënwense. Daar is n paar ander dinge wat ons na uitsien: die eksamen van 12 September 2011; die sport in Knysna op 22 September 2011 en selfs die sistemiese toetse is van die belangrike tye op ons kalender vir Gr3,6 en 9.Ons moedig elke leerder aan om n gewoonte vir lees aan te kweek, besoek jou naaste biblioteek; lees jou bybel elke dag, pak jou skoolwerk met n positiewe gesindheid aan en werk hard om suksesvol te bly. Alle voorspoed aan almal. 2. Wat praat ons alles: Die derde kwartaal is besig met sy swanesang

el almal is besig met die klaarmaak van ons laaste take.Met Septembermaand die eerste maand van die lente is die huppel ongetwyfeld in ons stap.Die wind het gedreig om ons te verswelg, maar nieteenstaande he tons behoue gebly. Dank die Vader, maar kom ons praat oor beter dinge. Grondslagfase – Fondsinsameling Na die suksesvolle Pretdag by die skool het die fase n Mnr en Mej Lente aangebied.Die wenners in die onderskeie kategorieë is as volg: Grondslagfase: Mej Lente – Denay Wiesie, Mnr Lente – AJ. Oliphant (die botterbulletjie) Intermediere Fase: Mej.Lente – Shannon Mcclean, Mnr Lente – Devon Olivier Senierfase; Mej. Lente – Shanaaz Smith , Mnr Lente – Shakile Adams Spesiale woord van dank aan ons sponsors – Marcello’s, Salon Melleigh, Prophetic Expression Flowershop; Me Elsabe van den Heever 4.Gr R en 1 Inskrywings Alle ouers word uitgenooi vir bostaande inskrywings met nuwe leerders vir 2012.Ouers moet asseblief hul eie afskrifte saambring van: ID dokumente, geboortesertifikaat van kind en

Raphaeli Kindergarten Friday is Baking Day! Parents (and their children) interested in Waldorf Education are invited to join us this Friday to find out more. 11am Sept 9th, Heilbron Farm, Piesang Valley Claire: 073 496 7506 BOAT FOR sale – 5m rubberduck 70hp Yamaha R27500. 082 202 8899 SANNITREE all your septic tank and sewerage solutions. Fat traps, waterless urinals & enzymes Mike Fermor Agencies 082 375 3043. RUGBYTIME!!! Snoekbraai time. Weekly fresh Wes-Kus snoek Cell 079 276 3954. Special for sponsoring

www.helloplett.co.za WHAT'S NEW IN PLETT – 8 SEPTEMBER 2011

kliniekkaart. Die datums van inskrywings is Dinsdag 13de en Woensdag 14 September. Padkos ‘ Loof die Here want Hy is goed en Sy goederentierenheid is tot in ewigheid” Ps 136:1 Mooiloop en goedgaan tot volgende week. Kranshoek Primêr Personeel Skrywer: JJ. Claassen Proud Member Bitou 10 Foundation

CHAS EVERITT – River Club R2,4 Mil Beautiful setting, gourmet kitchen, lovely living areas Call Laurette 083 281 4069 HERE A little bit longer for your planning of doors and fitting locks etc. Kev 082 732 6117 FACTORY SPACE 200m². 3phase power. 073 147 8855 SOCIAL DANCE Classes group + private. Beginners to advanced. Alex 082 938 1778 PRINTS TO CANVAS Kodak 044-533 5510


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.