Paarl Post 29 November 2012

Page 2

2

Paarl Post

Nuus News

29 November, 2012

16 DAYS OF ACTIVISM

Benoude katte maak glo benoude spronge. Dit verwys na wat tans by die Bolandrugbyunie aan die gang is, en is seker nie die laaste van die soort van spronge nie. Die sogenaamde griefskrif wat twee weke gelede aan die media gelek is, het glo die gort nou behoorlik gaar in Bolandrugby. In die griefskrif is die president en die uitvoerende bestuur se koppe op ’n blok geplaas. Daar is glo oor en weer beskuldigings oor wie die brief gelek het en skynbaar het koning David die mes nou vir almal in. Daar is ook glo met van die personeel se rekenaars gepeuter om die skuldige vas te trek. Maar of só ’n prosedure toelaatbaar is, kan dalk net strydig wees met die Grondwet.

“Ask, and it will be given to you; seek, and you will find; knock, and it will be opened to you”. Matthew 7:7

Stop violence against women LISE BEYERS

T

HE annual 16 days of activism for no violence against women and children campaign was once again launched with much fanfare last week. Rape, child abuse, sexual and emotional harassment of especially women and children is rampant in South Africa, despite a world-renowned Constitution and a legislative overhaul that safeguards women’s rights. According to statistics, a woman gets raped every 17 seconds in South Africa and one out of six men has raped a woman. The 16 days of activism campaign was launched to heighten awareness of this scourge as well as the plight of abused children. For the next two weeks South Africans are being asked to combat violence against women and children. The campaign will also endeavour to generate greater awareness of the negative impact of violence on the development of women and children. It further aims to emphasise the importance of partnerships between government and civil society in eradicating women and child abuse. Victims and survivors of violence will be provided with information about legislative services and other mechanisms which have been

Sluiting van skole na hof Die besluit van die Wes-Kaapse onderwysdepartement om 20 skole in Desember te sluit raak die plaaslike skole Bergrivier NGK en LK Zeeman Primêr. Dit kom ná die Wes-Kaapse onderwysminister Donald Grant se aankondiging dat verskeie skole gesluit gaan word, hoofsaaklik weens daling in leerlingtalle. Prokureurs wat die skole, beheerliggame asook die SA Demokratiese Onderwysersunie (Sadou) verteenwoordig, het ’n aansoek ingedien vir ’n dringende tussentydse interdik teen Grant se besluit. Die aansoek word Vrydag (7 Desember) in die Kaapse Hooggeregshof aangehoor.

Plakstuk Die nuwe plakvorm in die plak­vir­jou­sak­kompe­ tisie waarin ’n leser R1 800 kan wen, verskyn van­ dag op bl. 30. Die kompetisie sluit op Vrydag 1 Februarie 2013. Die wenner sal Maandag 4 Feb­ ruarie in kennis gestel word.

Terugflits ) On 30 October 1915 the cornerstone of the first building of Paarl Training College situated at Van­ derpoelsplein was laid by Sir Frederick de Waal, Administrator for the Cape. ) On 21 October 1938 the new water scheme at the Victoria Dam on Paarl Mountain, was opened.

The Drakenstein mayor, councillors and officials gathered at the Paarl Civic Centre on Tues­ day to demonstrate their support for the 16 days of activism for no violence against women and children campaign. Here are (from left) councillors Aidan Stowman, Thys Smith, Koos le Roux, Christephine Kearns, Lourens du Toit, Esther Kearns and municipal manager Johann Mettle, executive mayor Adv Gesie van Deventer and councillors Jo­Ann de Wet, Wendy Philander, Dr Noel Adams, Anre Koegelenberg, Lulu Ntlemeza and Johan Rademeyer. put in place by the government to deal with the impact of violence on their lives. During the 16 days of activism campaign funds will also be raised for communitybased organisations working with victims

and survivors of violence. Various educational programmes will be aimed at men and boys who are crucial roleplayers in the eradication of violence against women.

Sondag is Kersliedere by sterlig ’n Plaaslike skool het die Paarl Post se Kersfonds vandeesweek met nóg R2 000 gesterk. Hoër Meisieskool La Rochelle het dié geld geskenk ná hulle deur die jaar verskeie geldinsamelingprojekte aangepak het vir liefdadigheidsorganisasies. Die Paarl Post Kersfonds staan tans op R24 035,05 en kruip al nader aan die mikpunt van R35 000. Skole wat tot dusver ’n skenking tot die Kersfonds gemaak het is Hugenote Hoërskool, Laerskool Slot van die Paarl, Klein Boishaai, Hoër Meisieskool La Rochelle het R2 000 vir die Laerskool Courtrai en Hoër Mei- Paarl Post Kersfonds geskenk. Van links is Nico­ sieskool La Rochelle. la Hanekom, Retha­Mari Smith, Mari Hanekom, Paarl Post is ook baie dankbaar Adele Dun (onderwyser) en Raphaela Böhmer. vir die skenkings van Hugenote FOTO: DEVIDEAN MOSES Investments en anonieme skenkers aan die fonds. ’n Gesamentlike massakoor sal KerslieSondag 2 Desember word Kersliedere by dere saam met die gehoor sing. Sterlig ten bate van die Paarl Post KersDie konsert begin om 19:00 en duur tot fonds by die Taalmonument aangebied. 21:00. Toegang by die hek is R15 vir volBekende Drakenstein-kore, waaronder wassenes, R5 vir pensioenarisse en kinBel Canto, Bethel Congregational Kerk, ders onder ses is gratis. Veilige parkering Joyful Singers, Alpha Messengers, Living is beskikbaar en toegang word beheer. Hope Ministries, Annunciation, asook die Geen honde of vure word toegelaat nie. Huguenot Mannekoor, tree op by ’n besonSkenkings aan die Paarl Post Kersfonds derse Kerssangaand. Ander sanggroepe kan betaal word in Gemeenskapkas-rekesluit inAdagio en die soliste Loren Eras- ning (62152029007) by FNB (tak 261150). mus en Clarissa Benjamin. Faks depositostrokie na 086 559 9644.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.