May 2011 newsletter

Page 55

MATERIAL GIRLS… Kom elke 2de Maandag van 9.30 – 11.30 by Prettymanweg 9 , Waverley Bftn. bymekaar. Kontak Ingrid Steyn 083 7090808

Dina het haar zigzag kwilt heeltemal voltooi en haar kattekwilt se bokant is klaar. Delmarie het die kursus van Hettie gedoen, en die woud ingestuur vir die skou. Ons was baie bevoorreg om ‘n nuwe lid, Blanche Botha, te kry. Sy het dadelik weggetrek met ‘n kwilt en ons wil hê sy moet baie welkom voel by ons. Winnie het ‘n gehekelde deken gemaak vir ‘n kind, en haar man, Oom Roos, word tagtig. Daar word groot feesgevier by die huis. Ingrid en Dina het Neil Diamond in lewende lywe in die Kaap gaan sien en sommer met hul kinders op Stellenbosch gaan kuier. Hellouise, Marina en Ingrid was na Tierlantynkies mark in Pretoria toe met hul wol en kwilte vir Khotsong gemeenskapsprojek en dit het goed gegaan.

Ingrid Steyn 0837090808

die Rotary Cutters… …hierdie is ook een van ons nuwe groepies. Laat hoor bietjie

wat doen julle als!

The most important things in life… Aren’t things 55


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.