Noordelike Nuus

Page 11

Smalls Bespreek teen Dinsdae 16h00 Book by Tuesdays at 16h00

Wise Buys z Blitskopies Email: engela@bosveldbulletin.co.za or call 087 150 5306 / 014 763 5132 ONVERWACHT BUSINESS CENTRE, ONVERWACHT, 0557

HULPNOMMERS NOODNOMMERS - LEPHALALE Ambulansdienste - 014 763 4090 Brandweer - 014 763 9111 Hospitaal - 014 763 2227 Lephalale Munisipaliteit - 014 763 2193 Polisie - 10111 / 014 762 1000 Molalatau Noodnommer - 086 010 2859 Vetus Schola Noodnommer - 086 183 8877 BANDE Hi-Q - 014 763 6644 BOOGSKIET JC’s Archery – 014 763 6521 / 082 448 5723 R&B Cleaners - 072 185 1379 DOKTERS Dr Thiele - 014 763 2216/ 014 763 5688 (huis) 082 372 1066 (sel) EIENDOMSAGENTE Grieshaber Eiendomme - 014 763 2723 Remax - 083 795 5014 @Sold Properties - 014 763 1088 Arona Rossouw - 082 898 8433 Francois Campher - 082 325 3304 ELEKTRIES F&S Elektries Rew. - 082 770 2398/082 414 1165 GVG Elektries - 0824175402 Ellisras Elektries - 082 462 5418 / 014 763 2828 FISIOTERAPIE Hanneli Cronjé - 014 763 1943 GEHOOR TOETSE EN -APARATE Yolandi Graham - 014 763 6755 / 082 899 4501 HAARSALONNE Studio Style - 014 763 6836 / 072 210 6901 KLERE HANDELAARS Woodlands Shoes - 014 763 1533 LOODGIETERS CT Plumbers - 072 448 7531 MEDIESE EVALUERINGS BMS - 082 893 9574/083 659 7667 MEUBEL HANDELAARS Quality Kitchens - 087 943 3064 / 082 927 5166 Office Man - 014 763 1265 MOTOR HANDELAARS BB Auto Polokwane Pieter - 082 556 1533 Brayne - 079 888 7700 PANEELKLOPPERS Ellisras Auto Paneelklopper - 082 896 1732 082 890 3339 PROKUREURS Grieshaber Prokureurs - 014 763 2723 SANDWERKE Botes Sand & Klip - 082 771 3374 SEKURITEITSDIENSTE Vetus Schola - 014 763 6581 / 083 734 3722 Molalatau Sekuriteit - 086 010 2859 SKRYFBEHOEFTES Office Man - 014 763 1265 TANDARTS Dr S. Pheiffer - 014 763 2425 VERBLYF GPS Hotel - 014 763 1155 VERMAAK Die Boskroeg - 072 409 0611 Le Café Des Sport - 014 763 6118 / 082 789 6665 VERKOELING & VERHITTING Coolteq - 014 763 1072 / 082 879 1849 24-UUR INSLEEPDIENS JD Towing - 071 869 0662 / 082 926 8225

AKKOMMODASIE ACCOMMODATION Luukse oornagfasiliteite op roete na Medupi Skakel 083 271 5646 14/10

Ten volle toegeruste Chalet met pragtige see-uitsig te huur. Slaap 6 persone. Umzumbe (Naby Hibberdene, 20min vanaf Margate) Arriveer: 01 Desember 2011 Vertrek: 08 Desember 2011. R3000. Kontak Peet: 082 3228968 of Marié 082 0611382. 14/10

gratis kwotasies; irrigation/besproeiing; landscaping/ tuinuitleg; instant lawn/kitsgras; paving/ plaveisel; painting/ verfwerk; alterations/ verbeterings. BN Construction 074 122 7363. 16/12

Teken van huisplanne, aanbouings ens. Annamarie 082 214 7316.

16/12

ARGITEK Vir professionele argiteksdienste kontak Arno van CCP Argitekte by 083 289 2545.

16/12

BETREKKINGS VACANCIES

ELEKTRIES/ELECTRICAL

VAKANTE POS CO N S TA N T I A : Opsoek na iemand wat kan kook? Salaris o n d e r h a n d e l b a a r. Kontak Frans: 084 3999 649.

F&S ELEKTRIES & REWINDING • Hoogspanning • Laagspanning • COC’s • Foutsporing • Nuwe installasies • Retikulasie Flip Booyse 082 770 2398 of flip@fselektries.com Stephen Marais 082 414 1165 of stephen@fselektries. com. Kantoor en faksnr. 014 763 1087. Etron Str. no. 3, Ligte Industriële area, Onverwacht.

14/10

VAKANTE POS Crane operator position available. Fax CV to 014 763 9625. 14/10

VAKANTE POS Gekwalifiseerde haarstilis wat kans sien vir nuwe uitdagings. Kontak 083 271 5646 vir verdere inligting 14/10

VAKANTE POS Gekwalifiseerde Naeltegnikus / Skoonheidsterapeut. Kontak 083 271 5646 vir verdere inligting. 14/10

VACANCY Site Clerk. (Ellisras area) HR Admin experience Own transport Please mail CV to: Christa@alos.co.za 14/10

VACANCY 5 Call Center Agents Required. Must be fully bilingual. Grade 12 (Advantage). Computer Literate (minimal). E- mail or fax CV to rassieleroy@gmail.com. Fax: 086 603 9213 Info Tel: 079 502 0822. 14/10

VACANCY Capital Outsourcing Group is looking for a person with HR and labour brokering experience. Contact Lena at 084 3999 650 or Clive at 015 297 4922. 14/10

BOUWERK / BUILDING ELLISRAS BOUWERK Vir enige aanbouings, verbouings of nuwe projekte, pallisades en staalwerk. Piet Human 082 780 6876. TLB’S TE HUUR Free quotes/

16/12

16/12

ELECTRICAL Electrical COC’s, electrical maintenance an all new installations. Three-phase and singlephase motor starters. Please call Donovan 082 820 0153.

16/12

DIENSTE / SERVICES SPRINGKASTELE Lephalale Lion King springkastele, 4x4-kasteel en glybane te huur. Skakel Susan by 082 457 9235. 16/12

AIRCONDITIONING Please phone us for installation service of: 9 000 BTU split unit 18m2 12 000 BTU split unit 28m2 18 000 BTU split unit 38m2 24 000 BTU split unit 48m2 30 000 BTU split unit 58m2 For good service and the cleanest job. Office: 014 763 1072. 16/12

Klavier-, Klawerborden Orrellesse. Skakel Onelia 082 746 4833. 28/10

Professionele kitaarlesse. 073 181 8006.

16/12

Chamberlain Plumbing Gekwalifiseerde loodgieter diens (24/7) Spesialiseer in: Installering, instandhouding, (alle loodgieterwerk). Ander dienste: Solar geyser installasies plafonne, hang van houtdeure, staalwerk, seël van dakke wat lek, alle werk in en om die huis, diefwering, aanbring van geute, oopmaak van dreine. Vir kwaliteit loodgieter diens skakel Frank 082 871 5339. 16/12

GNLD PRODUCTS Available at A Creations in Lephalale. Contact Alison 082 896 5178 / 014 763 2017. 16/12

Bellissimo Skoonheid Salon

ANIX BEAUTY Vitaderm facials, BioSculpture overlays, Pedicures and Manicures. Contact Anika 082 551 4793. 16/12

CATERING DAVE Any size function, any place. Weddings, platters, parties, conferences, contractors, spitbraai, braai & full catering service. www.cateringdave. co.za Dave: 072 382 3818. Ansu: 072 553 7898. 16/12

Baba Gim Ellisras ‘n Stap-vir-stap stimulasie program vir babas vanaf geboorte tot 2 jaar. Ontwikkel baba se breintjie tot ‘n geheel en belê in sy/ haar toekoms. Kontak Marinda 082 614 6373 vir verdere inligting.

14/10

014 763 5267 NSI Akriel, BioSculpture Nails, massage, facials, pedicures, wax, manicure revolutions. Lephalale. 16/12

VERVOER Vervoer van klein vragte (6t). Kan skape en beeste ook vervoer. Gestasioneer op Marken. 071 865 1304 / 014 765 0130.

09/12

COOLGUARD INSULATION Ceiling insulation specialists • Save up to 15% on your electricity bill. • Environment friendly product. • Insect & rodent resistant. • Keeps you warmer in winter and cooler in summer. • Non-toxic, non irritant, non allergenic & fire retardant. For FREE quote call: 082 871 5339. 16/12

Vir al jou tattoos en kunswerk. Tattoos, touch-up’s en ‘custom work vir theme walls’ kinderkamers en skilderye. Tanya 079 525 5106 of epos: Loveinkta2@gmail. com. 16/12

Skakel George & Rudi van ghr water- & energie-oplossings in Lephalale vir: Swembad instandhouding, lekkende swembadpype, sandvervanging, herstel van swembadpompe. George 072 434 3793 Rudi 079 972 2942.

Dis weer tyd vir belasting! Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure / Registered Accountants and Auditors. Belasting-en Bestuursdienste / Tax and Management Services Rekenaardienste / Computer Services. Tel: 014 763 4334 Faks: 014 763 1099 E-pos: riana.taljard@ lantic.net Metrogebou 1 B, Kotie st 1 (Langs Matopi Ford). 29/12

16/12

LEPHALALE •Enable your child to excel in Maths & English. • Provide for indivualised study. •Develop good study habits. Call Ellisras Kumon 083 252 2388. www.kumon.co.za

16/12

MOEG GEWAG? Toustaan is ‘n oproep ver. Hernuwing van voertuiglisensies, voertuigregistrasies, aansoeke vir padw a a rd i g h e i d s e r t i f i kate, tydelike permitaansoeke, besigheidsregistrasies op Natisstelsel en die maak van nommerplate. Ons kom haal (Ellisras en Onverwacht), vul vorms in, gaan doen en besorg terug aan jou. Skakel 084 582 1905. 16/12

Werknemer kontrakte, CCMA aangeleenthede, dissiplinêre verhore, Algemene advies rakend arbeidskwessies. Konsultant Francois Taljaard 082 826. 2041. Tel: 014 763 2392/3 of 014 763 2568 Faks: 014 763 1099. E-pos rtfarbeidsreg@lantic. net Metrogebou 1 B, Kotie straat, Ellisras. 29/12

info contact Allison 082 896 5178 / 014 763 2017. alison@ acreations.co.za Credit cards accepted. Items available at A Creations in Lephalale. Also in store specials. 16/12

HORSE THERAPIST Horse Therapist and Holistic Healer to Ellisras. Indien u belang stel om werkswinkel by te woon en van u perde wil laat ondersoek kontak Corne by cdpsafaris@vodamail. co.za of 076 101 9996.

29/12

TUPPERWARE All specials in stock plus much more items not in brochure. For

14/10

EIENDOM TE HUUR PROPERTY TO LET Luukse kontrakteurs verblyf Beskikbaar vanaf 1 November 2011. 250 X 4 persone. 5km vanaf Medupi. Kombuis,Tuck shop, Laundry, Eet saal. Prys op aanvraag. Skakel Yvette 079 889 5939. 14/10

14/10

DIERE / ANIMALS DBV LEPHALALE Sel no: 076 636 6946 Kantoor ure Facebook adres: DBV Lephalale SPCA E-pos: spca.lephalale@ lantic.net Opsoek na goeie huise: Honde 1 x Foxi kruis, 1 x Collie kruis, 4 Skippers, 1 x Steekbaard Poedel kruis, 1 x Jack Russel, 1 x Bull Mastiff, 2 x Afri Breed. Katte Verskeidenheid mooi katte – groot en klein Nuwe tariewe beskikbaar op aanvraag. Elke aanneming sluit sterilisasie & 5 in 1 inenting,hondsdolheid en ID Plaatjie in. Enige Donasies: Ons benodig hondekos asseblief. Enige donasies welkom vir fondsinsameling. Ondersteun asseblief die DBV. Baie dankie vir almal wat skenkings maak, dit word opreg waardeer. Standard Bank Rek No: 033382425 Takkode: 052547 Skakel gerus vir Andre vd Linde op 076 636 6946 gedurende kantoor ure.

TE HUUR LEPHALALE • Ellisras: 1 Slpk Tinetwoonstel te huur. R4 500 pm. • Boscia: 3 Slpk, 2 bdk woonstelle met motorafdak vanaf R 6 500 pm. • Adelsa: 3 Slpk, 2 bdk woonstelle met motorafdak vanaf R6 000 pm. • Swaar Industriële gebied: 2 Slpk “Park home” met yskas, stoof en lugversorgers, W & E ingesluit. R5 600 pm. • Ellisras: Gemeubileerde, gedienste eenheid met kombuis en bdk, W & L ingesluit: R8 500 pm. • Ellisras: Kerkstraat: 3 Slpk, 2 bdk woonstelle met toesluitmotorhuis. R5 600 pm. Op soek na huise om te verhuur tussen R3 000 en R12 000 pm. Het huurders!! Kontakbesonderhede: Grieshaber Eiendomme: 014 763 2723 Gys: 084 588 3389 Kate: 082 968 3389 Jan: 082 578 8502 14/10

16/12

Opregte Labrador hondjies. Pa sjokolade kleur,kusageregistreerd, ma opreg room kleur. 4 Swart en 4 room kleurig om van te kies. Fotos kan gesien word op www.lephalale.net, kliek op Pets and animal care vir besigtiging en meer inligting. 1ste inenting gedoen en ontwurm. Beskikbaar 17 Oktoter. prys op aanvraag. Antoinette 084 904 8024. (Ellisras)

14/10

TE HUUR LEPHALALE • Ellisras. Ruim 1 slpk woonstel. Toesluit parkering. R4 000 pm. • Kantoorspasie in Onverwacht 200 m2. • 2 Slpk woonstel met onderdak parkering R6 400 pm. • Moderne 3 slpk huis met lapa, Ellisras. R16 000 pm. Kontak Marie 082 858 4709 14/10

Doberman Pincher hondjies. 2 bruin reuntjies en 2 swart reuntjies. R850 elk. Beskikbaar 24 Oktober. Skakel 071 267 7644. 14/10

Francois Taljard (BLC.LLB.,Dip AIPSA.) Tel: 014 763 2393 Faks: 014 763 1099. Sel: 082 826 2041. E-pos: proktal @lantic. net Metrogebou 1 B, Kotiestraat, Ellisras.

Skakel SKAKEL 082 534 7438 / 071 206 4319.

Scottish Terriers te koop. R2 300 elk. Is reg om te gaan. 3 Brindle 2 swart. 3 Reuns en 2 tewe. Skakel Marinda 072 361 0736.

14/10

Dringend opsoek na n goeie huis vir 2 langbeen miniatuur teef worsies (bruin). Gratis. Skakel 082 746 4833

14/10

Jack Russel hondjies te koop. 1 reun en 2 tefies.

TE HUUR LEPHALALE Besigheid •Kantoor spasie 82m² R7 980 pm. Industriële persele • 200m² perseel te huur R9 350 pm. Residensieël • Ellisras. 2 Slpk woonstelle R5 600 pm (maand tot maand) • 1 & 2 Slpk woonstelle in sekuriteits-kompleks. vanaf R4 900 pm.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.