Hartklop Augustus

Page 12

ONDERSTEUNINGSGROEPE

Marietha Graham (012) 663-1610 / marietha@ksm.co.za

DIVORCE CARE EN DIVORCECARE4KIDS ‘n Bediening vir volwassenes en laerskoolkinders geraak deur egskeiding. 18:00 Elke Dinsdagaand te Hippolaan, en elke Donderdagaand te Doxa Deo, Midstream

GRIEFSHARE ‘n Bediening vir elkeen wat emosionele pyn ervaar as gevolg van die dood van ‘n geliefde. Kom skakel enige tyd in by die reeks! Elke Donderdagaand van 19:00 - 21:00 by kerksondermure, Hippolaan Skakel Hennie by 083-255-7617 vir verdere inligting en registrasie.

TEMPO ENKELOUERS Enkelouerbyeenkoms! Oud, jonk, single, met of sonder kids, of sommer net alleen... maak jouself reg vir VET PRET! Wanneer: Vrydag 26 Augustus, 18:30 in die Rooisaal Bring jou bordspeletjies en dansmusiek - ons voorsien die eet- en drinkgoed - on the house, gratis en verniet! RSVP noodsaaklik... op facebook (kerksondermure enkelouers en singles) of stuur 'n epos aan rita@ksm.co.za

SILENTIUM - VIR VERSLAAFDES Silentium, wat “stillness” beteken, is ‘n bediening vir verslaafdes wat hul lewens wil terugeien en herbou, asook vir hul ondersteuners en/of gesinne. Kom skakel enige tyd in! Byeenkomste is Dinsdagaande van 19:00 - 20:30 by kerksondermure Vir verdere inligting skakel Quintin by 083-9439200 of stuur ‘n e-pos aan silentium@ksm.co.za. Kom luister na ‘n praatjie deur Ado Krige van X-treme Freedom ‘n MOET vir elke ouer, tiener en enige ander belangstellende Maandag 15 Augustus, 18:30 by kerksondermure •  •  •  •  •

Wat is verslawing? Hoe weet ek, ek is verslaaf? Wat is dit om verslaaf te wees? Hoe ondersteun ek iemand wat verslaaf is? Help, hoe hanteer ek dit as  iemand na aan my verslaaf is?

Registrasievorms beskikbaar by Ontvangs of laai af by www.kerksondermure.org/ Persoonlike Hulp/Silentium Kontak Rita Barnes by 012 663-1610 vir verdere inligting

MISKRAAM-ONDERSTEUNINGSGROEP Mammas met engeltjies - ‘n Ondersteuningsgroep vir mammas wat die emosionele pyn van ‘n miskraam ervaar het. Kontak Luzanne Nabal by 082-335-3975 of stuur ‘n e-pos aan engeltjies@ksm.co.za

DEPRESSIE-ONDERSTEUNINGSGROEP ‘n Bediening vir elkeen wat gebuk gaan onder depressie - DAAR IS HOOP! Colgende byeenkoms is om 19:00 op Woensdag 17 Augustus Kontak Grieta van der Walt by 083-381-1027 of stuur ‘n e-pos aan hoop@ksm.co.za

11

kerksondermure HARTKLOP

Augustus


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.