eNONGQAI Vol 2 no 8A

Page 6

die regering, media, kerk en samelewing gehuldig is dat die terreurvoorvalle tot elke prys gestuit moes word nie. Polisielede is deur die ANC as harde teikens beskou en aanvalle op lede en hulle gesinne het gereeld voorgekom. Veral swart lede wat in swart woonbuurtes gewoon het was daagliks blootgestel aan hierdie gevaar. In sekere gebiede moes swart lede en hulle gesinne in tente in veilige gebiede buite die swart woonbuurte gehuisves word om hulle teen die aanslag van die ANC te beskerm. Gedurende die tydperk 1973 tot 1990 is 346 polisielede in die rewolusionêre stryd vermoor. Waar daar die geringste vermoede bestaan het dat 'n persoon inligting aan die polisie verstrek het of met die polisie saamgewerk het, is so 'n persoon as 'n “colaborator” gebrandmerk en op die mees onmenslike en barbaarse wyse met die sogenaamde halssnoermetode lewendig verbrand. Gedurende die tydperk 1/9/84 tot 31/3/93 is 505 persone, uitsluitlik lede van die swart gemeenskap, lewendig deur die halssnoermetode verbrand. 36 Persone wat betyds gered kon word, het ernstige brandwonde opgedoen.. In dieselfde tydperk is 710 persone, weereens slegs lede van die swart gemeenskap, lewendig verbrand en 320 het ernstige brandwonde opgedoen. Mev. Winnie Mandela het openlik in die openbaar verklaar dat hulle die halssnoermetode sal gebruik om die land te bevry, en verskeie lede van die ANC is weens halssnoermoorde gevonnis. Met agting

Johan Botha Voorsitter: Stigting vir Gelykheid voor die Reg.

3. PRESS STATEMENT BY THE FOUNDATION FOR EQAULITY BEFORE THE LAW On 12 July 2011 the Beeld published a review by Professor Jonathan Jansen under the heading “OM VREDE TE DURF MAAK” about the book of Hugh Lewin, “Stones against the Mirror”, which contained not only unbalanced and unfair comments but also a blatant lie. In his review professor Jansen commented inter alia as follows: “It is a story that challenges the dominant narrative of the anti-apartheid struggle - that of evil white against good black, of the wicked apartheid system against noble warriors, of clear-cut perpetrators against defenceless victims” Professor Jansen further mentioned in is review that Viktor (General Johan Viktor) kicked John Harris in the face and broke his jawbone. This is not only a blatant lie but also slander in the extreme sense of the word. Besides that, the review was based on the contents of the book which the professor without more ado accepted as the truth. This is a common phenomenon in the ranks of certain academics and members of the media where the information suits their particular view.

6


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.