eNONGQAI Vol 2 no 8A

Page 20

pleidooi aan die Staatspresident hom nog van die galg red. Sy vrou, Ann Harris, en haar skoonvader het 'n petisie opgetrek en desperaat rondgesoek vir mense om dit te onderteken, dog in Johannesburg kon hulle beswaarlik 360 handtekeninge kry. Alle pogings om Harris te begenadig was vrugteloos en sy gewetenlose gruweldaad het hom sy lewe gekos. Op I April 1965 is Harris vir sy misdaad gehang. Sy lafhartige daad is allerweĂŤ deur die Regering, die Opposisie, die pers, die kerk en die algemene publiek van alle rasse, wat een en almal aan Harris en sy kommunistiese meelopers se verwerplike dade blootgestel is, verdoem. Met die opening van die nuwe polisiestasie op Colesberg op 9 Oktober 1964 het Minister Vorster die geleentheid benut om aan te kondig dat sabotasie en terrorisme in die Republiek tot die verlede behoort, danksy die optrede van die Suid-Afrikaanse Polisie.66 Die polisie het egter nog nie alle ondermyners uit die gemeenskap verwyder of teen hulle opgetree nie. Veral die leiers van die Kommunistiese Party van Suid-Afrika was nog op vrye voet en die Mag was van hulle handelinge bewus. Ten einde die Republiek volkome sabotasie-vry te maak, sou daar heel spoedig teen die ondermyners opgetree moes word. So het 1965 aangebreek - met die publiek se siening dat sabotasie en terreur iets van die verlede is en met die polisie se wete dat die kommunistiese leierskader steeds in die land aan die konkel was. Die einde was egter naby. Op 11 Januarie 1965 is die 90-dae klousule van die Algemene Regswysigingswet opgeskort.

7.3 Opmerking/Comment : HBH Volgens lede van die Veiligheidstak het Hugh Lewin die besonderhede oor die springstof verstrek voor Harris se arrestasie. According to members of the Security Branch, Hugh Lewin provided particulars of the explosive before Harris's arrest.

7. Wikipedia for July 1964 •

•

24 July - Frederick John Harris, a schoolteacher, explodes a bomb at Park Station (Johannesburg's main railway station) killing Ethel Rhys, a 77 year old woman and injuring 23 others Nelson Mandela is awarded the Joliot-Curie Gold Medal for Peace3

8. Bomb explodes at Johannesburg station Date: 24 July, 1964 A time bomb placed in the Johannesburg railway station exploded during the evening rush hours. The explosion resulted in the death of one person and severe injuries to more than twenty others, including Ms Clasina Vogel. Ms Vogel was severely injured with burn wounds to her body, hands, legs, face and head, shrapnel wounds to her legs and burst eardrums. It later emerged that Frederick John Harris, a teacher and member of the African

3

http://en.wikipedia.org/wiki/1964_in_South_Africa

20


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.