die courant 16 januarie 2013 205

Page 15

15

kleintjies•smalls 16 Januarie 2013

2

Gesoek Wanted

OP SOEK NA: Welkom Meubels betaal harde kontat vir 2de handse goeie meubels, linne, breekgoed, mansskoene, vroue skoene, handsakke, ens. Kontak 022 487 1547/084 794 7528. -----------------------------Ek soek ou tydskrifte en gebruikte potplanthouers (enige grootte)asook bruikbare swart plantsakkies in Malmesbury omgewing. Sal kom oplaai. Kontak 082 832 2458. -----------------------------GESOEK-Enige pre loved 2de handse babagoed: bottels, speelgoed, klere en opraakgoed word gesoek vir veiligheidsouer/babahuis op Malmesbury. Kontak 073 188 8670. -----------------------------Huishulp word gesoek vir 2 half dae en een vol dag per week. Bel 083 662 0657.

12 Dienste Services ABC KINDERPARTYTJIES-Kindertemapartytjies, dekor, tafeltjies, stoeltjies, koeke en versiersuiker prints. Kontak Elsa 078 544 2038, abcpartytjies@gmail.com of www.abcpartytjies. weebly.com -----------------------------DU TOIT TRAILERSSleepwaens te huur, asook kar sleepwa “piggy back”, asook skaap spitbraai te huur. Kontak 022 482 1767/072 237 2349. -----------------------------HUIS-PALEIS MEUBELS-Verskaffer van alle Truform en Cloud Nine beddens en matrasse, asook alle parte vir huishoudelike toebehore. Skakel 022 482 2100. -----------------------------JK SkoonmaakdiensJou alles in 1 tuindienste. Sny van grasperke en rante. Snoei van bome en struike. Skoonmaak van beddings. Uitlê van tuine, verkoop en lê van gras. Verwydering van tuinvullis. Kontak Jaco vir gratis kwotasies. 083 227 5937. -----------------------------KONTANTLENINGS vir maandelikse persone. Persone op swartlys ook welkom. 074 114 2554. -----------------------------TOP CARPETS EN BLINDS-Teëls, matte laminering, vinylvloere, blindings en hersteldiens. Gratis kwotasies en professionele diens. Skakel 022 482 2100. -----------------------------YSKASTE HERSTEL. Ook binne lekke. New Freeze, Kerkstraat 18, Moorreesburg. Skakel 082 573 1589/083 651 5547. ------------------------------

4

Te koop For sale

Boeke x 2 - netjies opgepas. Fifty Shades of Darker @ R60.00 en Zodiac Relationships @ R40.00. Kontak 082 656 2376. -----------------------------EGTE LEER MANSKOENE-(Vellies, stewels en sandale). Teen spesiale pryseMalmesbury. Kontak Max 083 275 8266. -----------------------------Namibiese Kudu Biltong @ R185 p/ kg. Droëwors @ R165 p/kg. Ideaal vir geskenke. Kontak Jaques 073 294 3343. Malmesbury aflewerings ingesluit.

16

Betrekkings Vacancy

Justine VelsorgVerdien ekstra geld, verkoop Justine. SMS naam en area na 084 655 1983. -----------------------------Doepies Diner\Take aways benodig die dienste van ‘n kassiere met kosmaak ondervinding. Werk skofte van 14H00 tot 20H00 saans en elke 2de Saterdag van 08H00 tot 20H00. Kontak Hettie Jooste 074 2363 499.

Huur 7 Te To Let

2slpk woonstel in Gordon’s CourtMalmesbury te huur. Water ingesluit. Veilige parkering @ R2935 p/m + deposito asook ‘n kontrak fooi van R650 eenmalig. Beskikbaar vanaf 1 Feb 2013. Kontak Even 076 745 1569. -----------------------------PROPERTY SELLERS-R7500-pragtige ou huis-4 slaapk, 2 badkamer, plaaskombuis met ingeboude braai, swembad, buite geboue en dubbel motorhuis. R50003 slaapkamer huis. R3370-2 slaapkamer woonstel. R1960Eenman woonstel. R2300-elk 4 x kantore. Skakel kantoor 022 487 1264. -----------------------------WYKLAND EIENDOMMER6500 - Piet Retiefstraat. Ouer Victoriaanse woning met 4slk, 2badk, sitk met kaggel, tvkamer met binnebraai, spens, kombuis, enkel motorhuis en ruim bachelor woonstel. R6000 - Die Terras Veiligheidskompleks. Onmiddellik beskikbaar. Ruim 3slk, 2badk, sit-eetkamer, kombuis, enkelmotorhuis (elektroniese deur), motorafdak, ruim stoep met onderdak braai. Krag en water uitgesluit. R6000 - Bergzichtstraat. Beskikbaar 1 Februarie. 3slk, 2badk, sitkamer, kombuis, dubbelmotorhuis, omheinde erf. R5830 - Netjiese drie slaapkamerhuis met

oopplan leefarea, dubbelmotorhuis, 1 Februarie beskikbaar. R5000 - Arcadiastraat. Beskikbaar 1 Februarie. Ouer 3slk woning met 1badk, sitkamer, eetkamer, kombuis. Geen kaste in kamers. Baie min in kombuis. Geen motorhuis, omheinde erf. R4200 - Veiligheidskompleks. 2slk, 2badk, leefarea, enkelmotorhuis, onmiddellik beskikbaar.

20 Gelukwensing Congratulation

GELUKWENSING Baie geluk met jou 40ste verjaarsdag. God’s rykste seëning wens ons jou toe. Van Vrou, Shinick, Pedin en Matieno.

5

Sterfgevalle Obituary

STERFGEVALLE Gebore-1959-8-21 tot afgesterwe 13-01-2013. Die skie-

like heengaan van geliefde MA, suster en vriendin, Juanita Balie. Ons gaan jou baie mis. Liefde Roxann & Familie. Troosdiens: AME Kerk-Woensdag 19H30. Begrafnisdiens: AME KerkSaterdag 10H00.

21

Dankie Thank You

DANKBETUIGINGMalmesbury. Dr Kritzinger. ‘n Groot Dankie vir jou onbaatsugtige diens wat jy aan my babas lewer. Michelle Beukes (Veiligheids ouer).


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.