Afkondigings 7 Oktober 2012

Page 1

7 OKTOBER 2012

KWARTAALTEMA | Vier!

VANDAG SE EREDIENSTE

BELANGRIK OM TE WEET

OGGENDDIENS 09:00 | KERKGEBOU Immanuel van Tonder [doop] Abby Hammann [Coenie en Elma]; Patrick en Juliet Crous [Patrick en Karen]; Liam Venter [Kobus en Tania]; Aminey van der Merwe [Brent en Monique] en Milla Roux [Marius en Carina] word vanoggend gedoop. Baie welkom aan al die vriende en familie.

1

Almal word hartlik uitgenooi na die bevestigingsgeleentheid van Dr Eric Scholtz op 28 Oktober 2012 om 09:00 in die Kerk.

2

Jongvolwassenes koskuns en kuier: Datum: Donderdag 11 Oktober 2012 Tyd: 18:00 vir 18:30 Tema: Asian Koste: R100 per persoon Besprekings: Hannelie 071 356 0261

3

Caritas wil graag u aandag vestig op 'n Kersboom projek vir kinders verbonde aan ons Uitreike na buite. Dit sal middel Oktober afskop en u gaan die geleentheid hê om 'n kind te verbly met 'n geskenk van minder as R150. Meer inligting volg na die skoolvakansie.

LYNNWOOD OORD 09:00 | Fay van Eeden

AANDDIENS 18:30 | KERK Fay van Eeden

VOLGENDE SONDAG OGGENDDIENS 09:00 | KERKGEBOU Peet Crous

GESINSDIENS 09:00 | GESINSKERK Immanuel van Tonder [doop]

VOORBIDDING

Sebastiaan Kleu, Mooi Geleë Oord 46, Graaf Reintestraat, Faerie Glen, 083 409 4016 – Little Company of Mary.

Marthie Hattingh, Lynnwood Oord ws 14, The Hillside 315, Lynnwood, 012 361 2530 – Wilgers Hospitaal.

KLEUTERS 09:00 | JEUGSENTRUM

AANDDIENS 18:30 | KERK Fay van Eeden

Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte en meld asb aan by die info-toonbank. 24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER


HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE MAANDAG

Skole open. Gebedsgroep 09:30 [Kapel]. Kontak: Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572 met gebedsversoeke. Bybelstudie 19:30 [A21] – Johan Jooste 072 555 0300.

DINSDAG

Bybelstudie 08:30 [Koinonia] – Fay van Eeden. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Gemeentevroue Groep 11 16:30 [Koinonia] – program aangebied deur Barbara le Roux. Almal baie welkom. Bybelstudie 19:00 [Kapel] – Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572.

WOENSDAG

Gasvryheidsbediening Komiteevergadering 17:00 [A21]. Young-couples-omgeegroep 19:00. Meer inligting: Fay van Eeden 083 478 0854.

DONDERDAG

Bybelstudie 09:00 Lynnwood Oord – Johan Jooste. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626.

VRYDAG

24/7 T-Tyd in 2012. Christelike Meditasie 07:00 [Kapel]. Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263. Bybelstudie 08:15 [A21] – Johan Jooste 072 555 0300.

Bewys van Lidmaatskap | Christo, Stephanie en Melissa de Wet, Julius Jeppestraat 434, Waterkloof, 082 772 8278. Annetjie Benn en Ruan, Jacques en Tiaan du Plessis, Domein 2, Sussexlaan 443, Lynnwood, 072 513 2001. Chris Kruger, Bronkhorststraat 114, Nieuw Muckleneuk, 079 888 8608. Brent en Monique van der Merwe, Oaklands 22, Curalaan 1035, Equestria, 082 377 8139.

BEDIENINGSNUUS Jakaranda Kinderhuis Liggiefees: 1 – 31 Desember 2012! Huis 6 is weer betrokke by die jaarlikse liggiefees en daarvoor benodig hulle dringend liggies vir buite versiering. Alle skenkings of donasies is baie welkom! Lynnwood Gemeente was gelukkig om tydens dié fees 'n koffiestalletjie te kry om te beman vir fondsinsameling. Belangstellendes kan hulle name op die kalender-rooster in die portaal skryf. Verskeie bekende Gospel-sangers tree gedurende die fees op en die program sal binnekort beskikbaar wees. Indien u enigsins kan help met liggies, donasies en/of hulp by die koffiestalletjie, skakel asb vir Rosemary 072 686 3210. U ondersteuning word opreg waardeer. Ya Bana kleuterskool Mabopane sê graag BAIE dankie aan almal wat hierdie termyn vir ons herwinbare produkte en artikels vir kuns en ander aktiwiteite geskenk het. U kan asb. aanhou om vir ons graanvlokkie bokse, plastiese bottelproppies, klein boksies, spesialis tydskrifte, tennisbal houers, klein sponsies asook enige bruikbare speelgoed te skenk. Caritas wil graag u aandag vestig op 'n Kersboom projek vir kinders verbonde aan ons Uitreike na buite. Dit sal middel Oktober afskop en u gaan die geleentheid hê om 'n kind te verbly met 'n geskenk van minder as R150. Meer inligting volg. Die Sentrum vir Spiritualiteit van die Ring van Suidoos-Pretoria bied aan: RETREAT 2-4 NOVEMBER Tema: DIE HERE IN MY DAAGLIKSE BEWUSSYN (practising the presence of the Lord). Aanbieder: Willem Nicol Plek: Good Shepherd langs Hartbeespoortdam. Navrae: sandercl@telkomsa.net Bybels in ander tale @ R40 | by die kerkkantoor beskikbaar. Ook beskikbaar: Afrikaanse Naslaanbybel [standaardgrootte, swart hardeband, nuwe leser-vriendelike uitleg met voorwoord en kruisverwysings]. Besoek gerus die info-toonbank in Koinonia na die erediens vir enige navrae.

KONTAK-INLIGTING Kerkkantoor | 012 348 1245 of kerkkantoor@nglynnwood.co.za. Kosters | Pieter Schoeman [dagkoster] 082 771 8988 | Frikan Erwee [na-ure koster] 083 603 4961. Kombuis [breekgoed, eetgerei, tafeldoeke, ens] | Maretha Brits 073 267 7019. Bankbesonderhede: NG Gemeente Lynnwood, ABSA Brooklyn Court [632005], Rek nr 540 580 014.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.