Afkondigings 18 Maart 2012

Page 1

18 MAART 2012

KWARTAALTEMA | Eenwees!

Lydensweek 4 VANDAG SE EREDIENSTE

BELANGRIK OM TE WEET

OGGENDDIENS 09:00 | KERKGEBOU Pieter Oosthuizen

1

Almal word hartlik uitgenooi na Dr Johann Voges se afskeidsgeleentheid op 25 Maart 2012 om 09:00.

2

Die Gasvryheidsbediening nooi almal hartlik uit na 'n gesellige kuier daarna in Koinonia.

3

Kom kyk gerus na die foto-uitstalling in Koinonia.

Wie Jesus rêrig is, besef mens eers agterna Jes 5213-5312

GESINSDIENS 09:00 | GESINSKERK Immanuel van Tonder Sê net JA! en sê net NEE!

KLEUTERS VOORBIDDING |

09:00 | JEUGSENTRUM

Johan Oberholzer, Farnhamweg 97, Lynnwood Manor, 012 361 0066 – herstel na behandeling.

AANDDIENS 18:30 | KERK Johann Voges

Danie en Sarie Troskie, Die Rand 316B, Menlopark, 012 348 5336 – siek tuis.

VOLGENDE SONDAG

Kerkraad | Ansie Pieters [Gasvryheidsbediening] word vanoggend as kerkraadslid bevestig.

OGGENDDIENS 09:00 | GESAMENTLIK IN KERKGEBOU Johann Voges [Afskeidspreek]

AANDDIENS 18:30 | KERK Fay van Eeden ADORAMUSDIENS | Woensdae om 19:30 [Kapel]

Lynnwoorde [April-uitgawe] | handig asb bydraes by die kerkkantoor in of epos dit na kerkkantoor@nglynnwood.co.za. Foto's moet verkieslik in .jpg-formaat wees. Alle bydraes is welkom! Sluitingsdatum 19 Maart 2012. Pannekoek @ R3, Cappuccino’s @ R10 | te koop na die oggenddienste ten bate van Uitreike.

Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte. 24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER


HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE

MAANDAG

Gebedsgroep 09:30 [Kapel]. Kontak: Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572 met gebedsversoeke. Gemeentevroue Komiteevergadering 16:00 [A21]. Bybelstudie 19:30 [A21]. Reeks oor Jesus se laaste week in Jerusalem. Navrae: Johan Jooste 072 555 0300.

DINSDAG

Bybelstudie 08:15 – Peet Crous [Nerina Deale, Elveramstraat 51, Lynnwood Glen, 012 361 1896]. Bybelstudie 08:30 [Koinonia] – Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Bybelstudie 19:00 [A21] – Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572.

WOENSDAG

Menseregtedag Adoramus 19:30 [Kapel].

DONDERDAG

Bybelstudie 09:00 Lynnwood Oord – Johan Jooste. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Egskeidingsbegeleiding 18:00 [B5]. Kontak Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125 of Petro Barnard 012 348 1245.

VRYDAG

24/7 T-Tyd in 2012. Christelike Meditasie 07:00 [Kapel]. Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263. Bybelstudie 08:00 [A21] – Johan Jooste 072 555 0300.

Bewys van Lidmaatskap | Sannie Cowan, Lynnwood Oord ws 2, The Hillside 315, Lynnwood, 072 311 7898.

BEDIENINGSNUUS • Caritas | vergadering met teenwoordigers van al die buite Uitreike vanoggend na die erediens. Bring asb jou tee saam na die Kapel. • Belydenisklas | grootgroep in Koinonia. • Senior Verryking | Kom drink saam tee en geniet verversings by Lynnwood Oord op 23 Maart om 10:00. Voordrag en klavier deur Gerda Viljoen. Kontak: Nelia Louw 012 361 2877/082 685 8900 of Elma Wessels 012 361 4352/082 554 8996.

• Hulp gevra van alle huidige en oud-dienswerkers | Help ons asseblief om lidmate in jou groep [wyk] te identifiseer wat gereelde besoek/versorging nodig het. 'n Brief met al die nodige inligting is per e-pos aan jou gestuur. Indien jy nie 'n e-pos adres het nie, is die brief na die erediens by die info-toonbank beskikbaar. Volg asseblief die aanwysings in die brief. Navrae: Pieter Oosthuizen 082 579 1125.

Ontmoet vir Bets na die oggenddienste by die info-toonbank in Koinonia vir enige navrae.

KONTAK-INLIGTING • • • •

Kerkkantoor |012 348 1245 of kerkkantoor@nglynnwood.co.za. Kosters |Pieter Schoeman [dagkoster] 082 771 8988 | Frikan Erwee [na-ure koster] 083 603 4961. Kombuis [breekgoed, eetgerei, tafeldoeke, ens] |Maretha Brits 073 267 7019. Bankbesonderhede: NG Gemeente Lynnwood, ABSA Brooklyn Court [632005], Rek nr 540 580 014.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.